Review Summary
Ben K - Mar 2020
Overall score
Die huis is gerieflik ingerig. Ons was 10 persone en het die ou historiese huis baie geniet.
Barry House on Riverton's response
Dit was 'n voorreg om vir jou en jou vrou en vriende te ontmoet. Voorspoed en wees veilig in die moeilike tyd wat vir ons land voorlê.
Erasmus D - Mar 2020
Overall score
Very neat, large and convenient!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies, groot en gerieflik!
Baie lekker, die huis het baie spasie en is baie netjies. Sal beslis weer daar bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Barry House on Riverton's response
Baie dankie Erasmus,
Bly die huis was groot genoeg vir jou om lekker saam met al jou ou vriende te kuier voor jy (hopelik kan) terug keer na Nederland! Voorspoed met jou al jou reisplanne.
Vriendelike groete,
Natasha en Duncan
Andries V - Jul 2019
Overall score
Baie lekker en rustig, veral om die perde te sien.
Barry House on Riverton's response
Altyd wonderlike wanneer gaste die plaashuis so geniet en tyd maak om na die rivier toe te stap. Bly julle het die naburige wynplase ook besoek.
David F - Jun 2019
Overall score
Spacious and wonderful place to stay. Very helpful and friendly hosts.
Barry House on Riverton's response
Thank you for the lovely review David! We enjoyed meeting you and your wonderful family and it was great seeing the kids have such a marvelous time on the farm. Appreciate the granadilla growing tips! Hopefully the gazebo at the dam (our new project) will be covered the next time you visit and we will have sourced pallets for seating to enjoy the sunset. Kind regards, Natasha & Duncan
Johan M - Mar 2019
Overall score
We had a great stay at the old manor house.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het heerlik gekuier in die ou herehuis.
Die huis is pragtig gemeubileer, ons was mal oor die antieke stukke in die huis. Elke kamer met sy eie karakter. Die kombuis het al die nodige geriewe ingehad. Ons kon heerlik kuier op die stoep met sy mooi uitsig (en pragtige perde). Ons kan definitief Barry House aanbeveel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Barry House on Riverton's response
Baie dankie vir die mooi woorde Johan. Bly dat julle heerlik gekuier het! Vriendelike groete, Duncan
Liezel W - Dec 2018
Overall score
Countryside charm and style.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Plattelandse sjarme en styl.
Barry House is 'n stylvolle plaasopstal met 'n pragtige uitsig oor die berge en perde-kampe. Die personeel is hulpvaardig en vriendelik en die huis is toegerus met alles om jou verblyf daar gerieflik en moeite-vry te maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jeanine H - Aug 2018
Overall score
Uitstekend.
Barry House on Riverton's response
Baie dankie vir jou mooi woordedit word opreg waardeer! Bly alles was in orde volgendes jou vereistes. Alles van die beste.
Vriendelike groete
Natasha en Duncan
Justine M - Jun 2018
Overall score
Perfect group getaway.
Barry House on Riverton's response
It is always a privilege to have guests who appreciate the beauty of the original farm homestead as much as we do. We will be honoured to have such a lovely group of friends visit again.
Kobus B - May 2018
Overall score
Fantasties.
Barry House on Riverton's response
Beste Kobus,
Baie dankie, ons is bly om te sien dit was gerieflik en dat jou firma lekker op die plaas gekuier het.
Vriendelike groete,
Natasha en Duncan Barry
Ronel R - Dec 2017
Overall score
Die akkommodasie was van uitstaande gehalte.
Barry House on Riverton's response
Altyd 'n plesier om nuwe vriende te maak! Bly julle het lekker gekuier en ons sien daarna uit om julle weer hier in die Wes Kaap te sien!
Nadia S - Jun 2016
Overall score
Fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties en onverbeterlik!
Ons is baie vriendelik ontvang en was soooo lekker verras met die pragtige, ruim huis en omgewing (selfs nog beter in lewende lywe as op die foto's!)!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Barry House on Riverton's response
Baie dankie vir die wonderlike resensie! Bly julle het almal lekker gekuier! Goed om te hoor dat ons fotos nie lieg nie en dat julle mooi verras was met die ruimte!
Willi I - May 2016
Overall score
Fantasties.
Barry House on Riverton's response
Dankie engel! Ons het julle weskus gholfdames se geselskap en sin van humor ivm daai 'bunkers' baie geniet! Bly almal het lekker gekuier! Ons sien uit daarna om julle weer te sien met die volgende dames gholfdag op Robertson! Lekker jaar verder, Natasha & Duncan Barry
Monika V - Mar 2016
Overall score
'n Plek waarheen jy beslis sal teruggaan.
Read moreBarry House on Riverton's response
Baie dankie vir u mooi skrywe Monika!
Dit is ‘n riem onder ons hart om te hoor dat ons gaste so lekker by Barry Huis gekuier het! Beslis ‘n voorreg om sulke wonderlike gaste te hê. Ons waardeer die tyd geneem om so ‘n mooi resensie te skryf en sien uit daarna om julle weer as gaste te bedien.
Vriendelike groete, Natasha & Duncan Barry
- Capacity: 12 people
-
Check-in: 14:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: Barry House on Riverton Stud & Wine Farm R317, Bonnievale Rd, Robertson, 6705, Western Cape
- All ages welcome