Barrydale Karoo Lodge
Review Summary
Maryna W - Apr 2021
Overall score
Pragtige plek.
Barrydale Karoo Lodge's response
Beste Maryna
Baie dankie vir hierdie mooi en wonderlike resensie wat u vir ons geskryf het. Dit was regtig lekker om u as ons gaste by die lodge te hê.
Hoop om gou weer u te verwelkom by ons lodge.
Vriendelike groete
Gurshwin Farao
Francois G - Jan 2021
Overall score
Warm Klein-Karoo-gasvryheid.
Barrydale Karoo Lodge's response
Beste Francois
Baie dankie dat u die tyd geneem het om hierdie pragtige resensie vir ons te skryf. Dit was baie lekker om u as een van ons gaste te welkom. Jemima sê baie dankie vir die geteken boek wat u vir haar agter gelaat het in die kamer. Jemima en Braam geniet dit baie.
Ons sien uit daarna om u gou weer te welkom by die lodge.
Groete
Gurshwin Farao
Maurice S - Jan 2021
Overall score
Baie leker en rustig, kamers regtig iets anders.
Riaan R - Jan 2021
Overall score
Aangename klein plekkie.
Barrydale Karoo Lodge's response
Beste Riaan, baie dankie vir hierdie mooi resensie wat u vir ons geskryf het. Ons hoop om gou weer vir u by die lodge te verwelkom. Weereens dankie! Gurshwin.
Sandra M - Jan 2021
Overall score
Asemrowend mooi.
Barrydale Karoo Lodge's response
Beste Sandra, baie dankie vir u mooi resensie. Ons is bly u het die verblyf en ons gasvryheid geniet. Dit was baie lekker om u hier by die lodge te ontvang. Ons hoop om u gou weer hier by die lodge te verwelkom. Groete, Gurshwin.
Stephanie W - Dec 2020
Overall score
Heerlik ontspanne verblyf.
Barrydale Karoo Lodge's response
Beste Stephanie, baie dankie vir die pragtige resensie wat u vir ons geskryf het. Ons sien uit na u volgende kuier by die lodge. Groete, Gurshwin.
Lene V - Dec 2020
Overall score
Fantasties!
Barrydale Karoo Lodge's response
Beste Lene,
Dankie vir die wonderlike resensie wat u geskryf het. Dit is definitief die reaksie wat ons wil ontvang van gaste wat hier by ons oorslaap. Elke kamer het sy eie storie. Dit was regtig 'n plesier om u as ons gaste te kon he by die lodge.
Ons hoop om gou weer u te verwelkom!
Groete,
Gurshwin Farao
Hennie V - Nov 2020
Overall score
Hoog aan te beveel!
Barrydale Karoo Lodge's response
Beste Hennie
Baie dankie vir die pratige resensie wat u vir ons geskryf het. Ons hoop om gou weer u te verwelkom by die lodge.
Barrydale Karoo Lodge
Wikus S - Oct 2020
Overall score
Vriendelik.
Barrydale Karoo Lodge's response
Beste Wikus
Dankie vir u mooi resensie. Ons strewe om ons lodge die beste te maak in Barrydale en as dit nie vir die goeie resensies is van gaste soos u nie sal ons harde moet probeer. Dit was baie lekker om u as ons gas te hê by ons lodge. Baie baie dankie en ons hoop om u gou weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Gurshwin Farao
Marlene F - Oct 2020
Overall score
Wat jy sien is wat jy kry.
Barrydale Karoo Lodge's response
Beste Marlene
Dankie vir die pragtige resensie. Ons sien uit daarna om gou u weer by ons te verwelkom.
Vriendelike groete!
Gurshwin Farao
Erica S - Sep 2020
Overall score
Heerlik gewees en rustig
Barrydale Karoo Lodge's response
Beste Erica
Baie dankie vir u fantastiese resensie wat u vir ons geskryf het.
Ons hoop om u baie gou weer by ons te verwelkom.
Vriendelike groete
Barrydale Karoo Lodge
Elizabeth H - Aug 2020
Overall score
Uitstekend. Vriendelike diens.
Barrydale Karoo Lodge's response
Beste Johan,
Baie dankie vir hierdie fantastiese resensie wat u vir ons geskryf het. Ons is regtig bly u het u kuier by die Barrydale Karoo Lodge geniet.
Ons sien uit daarna om u gou weer by die lodge te verwelkom.
Barrydale Karoo Lodge personeel
Edward S - Jan 2020
Overall score
Interessant.
Barrydale Karoo Lodge's response
Beste Edward
Baie dankie u n tydjie afgeknuip het om vir ons die wonderlike resensie te skryf. Ons hoop on u gou hier by ons weer te verwelkom.
Groete,
Barrydale Karoo Lodge Personeel
Stephanie W - Jan 2020
Overall score
Baie netjies en sentraal geleë.
Barrydale Karoo Lodge's response
Beste Stephanie,
Baie dankie vir u tyd geneem om die wonderlike resensie vir ons te doen. Dit was baie lekker om u as ons gaste te he.
Hoop om u gou weer te sien!
Groete,
Barrydale Karoo Lodge personeel
Annaline D - Jan 2020
Overall score
Skoon, veilige verblyf met lekker ontbyt.
Barrydale Karoo Lodge's response
Dear Annaline,
Thank you for taking the time to write this stunning review. It was lovely having you as our guests at the Barrydale Karoo Lodge.
Kind regards,
Gurshwin Farao
Taryn W - Oct 2019
Overall score
Comfy and clean room and facilities, and in walking distance to the available restaurants.
Barrydale Karoo Lodge's response
Dear Guest,
Thank you for taking the time to write this lovely review.
We are hoping to open our restaurant in the busy season.
We look forward to welcoming you back in the near future!
Barrydale Karoo Lodge
Una C - Sep 2019
Overall score
Rustig, veral na etlike kilometers grondpad.
Barrydale Karoo Lodge's response
Beste Una
Baie dankie vir hierdie mooi resensie. Ons sal kyk aan die begenoemde en toepas waar ons kan.
Ons hoop om u gou weer terug te verwelkom by die lodge.
Groete
Gurshwin Farao
Donne P - Jul 2019
Overall score
Overall experience satisfactory.
Elmarie T - Mar 2019
Overall score
Netjies en skoon en alles wat jy nodig het.
Barrydale Karoo Lodge's response
Beste Elmarie
Baie dankie vir u tyd om die pragtige resensie vir ons te skryf. Dit was baie lekker om u as ons gaste by die Barrydale Karoo Lodge te he.
Ons hoop om gou weer van u te hoor!
Vriendelike groete!
Gurshwin Farao
Lizelle B - Feb 2019
Overall score
Rustig met baie vriendelike personeel.
Read moreBarrydale Karoo Lodge's response
Beste Lizelle,
Dankie vir u tyd geneem om die bogenoemde resensie vir ons te skryf.
Gaste wat oorbly versoek altyd by ontvangs of by huishouding vir hulle kamers om skoongemaak te word. Die rede hiervoor is dat ons in die verlede gaste gehad het wat klagtes ingedien dit van hul items wat weggeraak het in die kamers. Dan so week of twee later laat weet hulle ons dat die items wel by hulle gevind is tussen hulle baggasie. So, om sulke dinge te vermy, vra ons altyd vir ons gaste of ons gaste versoek altyd vir huishouding om hulle kamers skoon te maak. Die dienste is ingesluit by die akkommodasie tarief.
Groete,
Barrydale Karoo Lodge
Teresa B - Jan 2019
Overall score
Very nice and clean, beautiful decor.
Barrydale Karoo Lodge's response
Dear Teresa,
Thank you very much for taking the time to write this stunning review, much appreciated.
We hope to welcome you back very soon!
Kind regards,
Barrydale Karoo Lodge
Estelle H - Jan 2019
Overall score
Aaklig.
Barrydale Karoo Lodge's response
Beste Gas
Dankie vir u tyd geneem om 'n resensie te laat.
Kontak my asseblief rakende in watter opsig ons fotos misleinded is?
Ons swembad word elke dag skoon gemaak. Hierdie tyd van die jaar waai die wind verskriklik en dus waai al die bome rondom die gebou se blare in die swembad.
Ek is regtig jammer as u nie u verblyf by ons geniet het nie.
Vriendelike groete!
Barrydale Karoo Lodge
Fred C - Dec 2018
Overall score
Dis aanvaarbaar vir die prys, maar nie ons eerste keuse vir toekomstige besoeke aan Barrydale.
Read moreBarrydale Karoo Lodge's response
Beste Fred,
Baie dankie dat u tyd geneem het om die rensies vir ons te doen en ons wil ook u bedank vir u besoek aan die Barrydale Karoo Lodge. Op ons inboek kaart gee ons al die besonderhede van restaurante want oop is vir aandete wat ons reeds vooraf aan ons gaste e-pos. Ons is slegs oop gedurende die oggend vir ontbyt en dan ook vir middagete. Om 'n verhouding op te bou met ander akkommodasie plekke en restaurante in Barrydale gee ons elkeen 'n kans vir besigheid asook om gaste 'n verskeidenheid van keuses te gee en 'n gevoel van Barrydale omdat dit 'n klein dorpie is.
Vriendelike groete uit die Klein-Karoo,
Gurshwin Farao
Henriette B - Nov 2018
Overall score
Ek love die plek!
Read moreBarrydale Karoo Lodge's response
Beste Henriette
Baie dankie vir die pragtige/wonderlike resensie. Die boodskap het ek onmiddelik aan die eienaars gestuur. Dit is gaste so u wat ons laat voel om elke dag ons beste te doen. Weereens baie dankie en hoop om u gou weer by die lodge te verwelkom.
Vriendelike groetel,
Gurshwin Farao
Jan S - Sep 2018
Overall score
Great experience.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goeie ervaring.
Goeie persoonlike diens. Elke vertrek getuig van fyn aandag aan detail om gemak en goeie nagrus te verseker. Die binnehof is pragtig! Heerlike ontbyt!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Barrydale Karoo Lodge's response
Beste Jan
Dankie dat u die tyd geneem het om hierdie wonderlike resensie te skryf.
Ons hoop om u gou weer by ons te verwelkom.
Groete
Gurshwin Farao
Peter L - May 2018
Overall score
Gerieflike oornagverblyf, mits eetplekke oop is.
Read moreAlbert Jonker B - Mar 2018
Overall score
Gawe mense, lekker gebly.
Barrydale Karoo Lodge's response
Beste Albert
Dankie dat julle kom kuier het by ons en dankie dat julle ons gaan aanbeveel. Waardeer dit baie.
Vriendelike groete
Barrydale Karoo Lodge
Danie B - Mar 2018
Overall score
'n Blessing van God.
Barrydale Karoo Lodge's response
Alle eer aan God.So goed om te weet Hy is altyd daar vir ons. Was lekker om sulke pragtige mense soos julle by ons te he.
Candice S - Feb 2018
Overall score
Baie rustig.
Barrydale Karoo Lodge's response
Beste Candice
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete uit die Klein-Karoo.
Gurshwin Farao
Andrea S - Jan 2018
Overall score
Ons het baie lekker gebly en breakfast was heerlik net reg om die res van die langpad aan te durf.
Clive W - Dec 2017
Overall score
Interesting decor and awesome breakfast.
Barrydale Karoo Lodge's response
Dear Clive,
Thank you for choosing our lodge, and for taking the time to write a review. We are so glad to hear that you enjoyed your accommodation. We are currently busy with our bar area, so hopefully on your next visit you will find the lodge more enjoyable.
Kind regards,
Gurshwin Farao
Barbara B - Aug 2017
Overall score
Skoon.
Barrydale Karoo Lodge's response
Beste Babara
Dankie vir die voorstelle gemaak, ons waardeer dit baie. Ons televisies word huidiglik geïnstalleer en die haardroër vir die kamers gaan nog aangekoop word. Met u volgende besoek sal ons al die bogenoemde vir u beskikbaar het. Ons hoop om u gou weer by ons te verwelkom.
Vriendelike groete uit die Klein-Karoo.
Gurshwin Farao
Dawie V - Jul 2017
Overall score
Room for improvement.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ruimte vir verbetering.
Ons het 'n spesifieke kamer bespreek a.g.v. wat ons op internet gesien het. Met ons aankoms is ons na 'n ander kamer geneem sonder om vas te stel of ons tevrede is. Baie koud in winter - warm elektriese kombers sal help. Verbeter stortgeriewe - hou nie van gordyn by stort in bad nie. By ontbyt is daar glad nie navrae gedoen oor ons voorkeure nie - koppie koffie en bord met ontbyt is slegs aangebied. Was nietemin smaaklik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Barrydale Karoo Lodge's response
Dankie vir jou resensie Dawie.
Ek is jammer om te hoor dat jy en jou vrou nie julle verblyf by ons lodge geniet het nie.
Nadat Jemima vasgestel het dat nie julle nie-rokers is, het sy Rose voorgestel as 'n alternatief, wat op die boonste vloer is, in plaas van Shiraz wat met trappe bereik moes word.
Ons poog om gaste so gerieflik as moontlik te maak en daarom neem ons kennis van jou resensie, ons doel is om altyd te verbeter.
Jou terugvoering word opreg waardeer.
Vriendelike groete
Desiree
Stefanie D - May 2017
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Fantastiese diens - die personeel is baie vriendelik en het uit hulle pad uit gegaan om ons te help en ons verblyf so gemaklik moontlik te maak. Die ontbyt was fantasties. Kan net aanbeveel dat hulle haardroërs in die kamers kry maar verder was die diens en verblyf puik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Barrydale Karoo Lodge's response
Hello julle. Ag, hoe lekker is dit nie om julle resensie te lees nie, ons is net bly ons kon help met 'n haardroër. Ons sal dit definitief een moet aanskaf. Baie dankie vir julle terugvoering, dit was vir ons lekker om julle by ons te hê. Kom kuier gou weer.
Malinda S - May 2017
Overall score
Excellent value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende waarde vir geld.
Wat 'n wonderlike ervaring om hier te kon bly. Elke kamer vertel sy eie storie en saam met die vertellinge van die eienaar maak dit dit net 'n onbeskryflike reis. Heerlik geëet en lekker gekuier. Baie dankie. Jul sal ons beslis weer sien.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Barrydale Karoo Lodge's response
Baie dankie vir jou mooi woorde Malinda. Dit is altyd so lekker om te lees dat ons gaste hulle tyd by ons geniet het. Ons hoop julle het Lambertsbaai geniet en dat julle veilig terug by die huis is. Kom kuier gou weer.
Reon D - Apr 2017
Overall score
Gasvry.
Johan V - Apr 2017
Overall score
Fantasties fantasties!
Barrydale Karoo Lodge's response
Baie dankie vir die terugvoer Johan! Dit was lekker om julle by ons te hê. Ons hoop om julle weer te sien.
- Capacity: 31 people
-
Check-in: 14:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: 11 Tennant Straat, Barrydale, 6750, Western Cape
- All ages welcome