The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at BassFeather Country Lodge | TravelGround
+18

BassFeather Country Lodge

Review Summary

4 out of 5from 15 reviews for BassFeather Country Lodge
Cleanliness
4.3/5
Service
3.9/5
Location
4.0/5
Safety
4.4/5
Value for money
3.6/5
Thomas K - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Thomas K
With spouse/partner

The name Country Lodge is misleading as it is just ordinary chalets.

We booked chalet number 4 and it was confirmed by email with us. When we got there, chalet number 4 was not available to us and we were put into chalet number 6. The bathroom of chalet 6 is barely 3 square meters while the bathroom of chalet 4 is about 20 square meters. I couldn't shower there because it was too small. I had to make use of the public ablutions to take a shower. I believe that they should have informed me of the situation beforehand so that if I wanted, I could have changed my accommodation arrangements. Lizzie, the receptionist, tried to explain to me why we had to move but then it was too late. Not satisfied.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die naam Country Lodge is misleidend aangesien dit net gewone chalets is.

Ons het chalet nommer 4 bespreek en dit is so bevestig per e-pos met ons. Toe ons daar kom toe is chalet nommer 4 nie vir ons beskikbaar nie en word ons in chalet nommer 6 ingesit. Chalet 6 se badkamer is skaars 3 vierkante meter groot terwyl chalet 4 se badkamer sowat 20 vierkante meter groot is. Ek kon nie daar stort nie want dit was te klein. Ek moes van die publieke ablusies gebruik maak om te gaan stort. Ek is van mening dat hulle my vooraf in kennis moes gestel het van die situasie sodat, indien ek wou, ek my verblyf reëlings kon gewysig het. Lizzie, die ontvangsdame, het aan my probeer verduidelik hoekom ons moes skuif maar toe was dit mosterd na die maal. Nie tevrede nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

BassFeather Country Lodge's response

Beste Thomas,

Baie dankie vir u terugvoer, dit word opreg waardeer.

Jammer vir die misverstand. Sover ek kon verstaan het u die situasie verstaan en het ons dit uitgeklaar. Chalet 4 en 6 se badkamers is presies dieselfde. Al wat van mekaar verskil is die dekor binne.Dus sou Nr. 4 ook heel moontlik 'n probleem gewees het.

Chalet 5, waarin u familie gebly het, se badkamer is oorgedoen en het 'n bad ook by. Dit is heelwat groter. Soos u dalk gesien het, is ons in die proses om Chalet 4 en 6 se badkamers dieselfde grootte te maak as Chalet 5.

Vriendelike groete
Lizzie Fichardt

BassFeather Country Lodge
Reynier C - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Reynier C
With friends

No service at all.

We arrived at 13:30 to find out our room has not been cleaned and that another guest's stuff was still in the room. No daily cleaning services. Otherwise the stay was pleasant. Can't fault anything else.

Bernard M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Bernard M
With spouse/partner

Stunning, peaceful, friendly.

Thank you for a great weekend. Will be back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtig, rustig, vriendelik.

Dankie vir 'n heerlike naweek, BassFeather, sien julle vIr seker weer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gp G - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Gp G
Family with young children

Skoon gemaklik.

Vriendelike diens. Skoon verblyf.

Janine C - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Janine C
With friends

Netjies en skoon. Ligging/pad na Lodge was net vir ons nie lekker nie, want ons was 2 meisies alleen.

Sien sterre.

BassFeather Country Lodge's response

Baie dankie vir jou terugvoering dit word opreg waardeer. Ons is jammer dat die pad/ ligging nie vir julle lekker was nie.
Ons is baie dankbaar en bly julle het tog hier kom bly en ons hoop ons sien julle weer!
BassFeather groete.

BassFeather Country Lodge
Erika B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Erika B
Family with young children

Great thanks!

Would've liked the restaurant to be open, but still lovely, swam and the most beautiful view. Thank you!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik dankie!

Sou net graag wou hê die restaurantjie mos oop wees, maar verder heerlik gebly, geswem en die mooiste uitsig. Dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

BassFeather Country Lodge's response

Baie dankie vir jou terugvoering dit word opreg waardeer. Ons is jammer dat die koffiewinkel nie oop was nie, maar ons hoop dat dit julle sal motiveer om weer hier by ons te kom kuier. Ons is baie dankbaar en bly julle het lekker hier by ons gebly.

BassFeather groete.

BassFeather Country Lodge
Marelize D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Marelize D
Family with young children

I am sure it is very enjoyable for fishing.

Nice grass around the fishing area with plenty of shade. Clean accommodation but very basic. No actual bathroom, the shower is in the one room living area. Swimming pool not heated as advertised and green. Nothing else to do than fishing. But again I am sure for fishing purposes the place is beautiful. We wanted it as an overnight destination back home from the seaside and it was too basic for our needs.

BassFeather Country Lodge's response

Thank you very much for your feedback.

We are sorry to hear that we were unable to meet your needs. One of our larger chalet's might have been better to provide in your needs. kindly contact us directly regarding the pool, we would love to fix it. Hope you will give us another chance to come and visit us here.

BassFeather Greetings!

BassFeather Country Lodge
Johan M - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan M
With spouse/partner

Pretty, quiet area.

A very beautiful, well-equipped unit in a very safe area. Friendly hosts. Very helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Mooi, stil omgewing.

'n Baie mooi, goed toegeruste eenheid in 'n baie veilige omgewing. Vriendelike gasvrou en gasheer. Baie behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

BassFeather Country Lodge's response

Baie dankie vir jou terugvoering dit word opreg waardeer. Hoop ons sien julle gou weer hier by ons.

BassFeather groete.

BassFeather Country Lodge
Adele C - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele C
With spouse/partner

Heerlik rustig en genotvol.

Ons gasvrou was baie vriendelik, hartlik en akkommoderend. Sy het selfs ons spesiale versoeke toegestaan (soos om haar kombuis te gebruik vir dis wat ons wou voorberei wat nie in die oondjie van die eenheid gepas het nie) en uit haar pad uit gegaan om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak.

BassFeather Country Lodge's response

Baie dankie vir jou terugvoering en die kompliment word opreg waardeer. Sien uit na julle volgende kuier by ons.

BassFeather groete.

BassFeather Country Lodge
Helene C - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Helene C
Family with young children

Ons het heerlike gebly en is vriendelik ontvang.

Ons het in die eenvertrek-chalet gebly. Die chalets is heel goed toegerus. Ons was net nie voorbereid op hoe koud dit kan word nie! Daar was wel 'n verwarm in die chalet, maar ek sou aanbeveel gaste bring ekstra komberse en dalk 'n warmwatersak of twee. Die ontbyt was heerlik en baie goeie waarde vir geld.

BassFeather Country Lodge's response

Baie dankie vir jou terugvoering dit word opreg waardeer. Dit raak regtig sommer onverwags ys-koud hier by ons. Jammer dat julle koud gekry het hier, sal plan maak om dalk ekstra komberse in die Chalets te sit. Hoop julle kom kuier gou weer by ons.

BassFeather groete.

BassFeather Country Lodge
Michelle V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Michelle V
Family with young children

Dit was baie cosy en ons het lekker ontspan.

Die plekkie is baie lekker, net een ding: Die badkamer is baie klein en die stort ook klein. Maar verder was dit baie aangenaam en die personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

BassFeather Country Lodge's response

Baie dankie vir jou terugvoering Michelle. Ons waardeer jou insette opreg en is van plan om die badkamers groter te maak.

Bassfeather groete.

BassFeather Country Lodge
Corne K - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Corne K
With friends

Surprisingly pleasant.

Suggestions: change the bathroom layout (somewhat cramped and no surface to put stuff on). Consider replacing the wooden floors with concrete as the floor makes quite a noise. Comfortable beds and more coffee bags! Apart from all those I had a lovely time!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Verrassend aangenaam.

Voorstelle: verander badkamer uitleg (bietjie beknop en geen blad om goed op te sit nie), dink om plank vloere met sementblad te vervang want daai planke raas vreeslik. Geriefliker beddens en meer koffiesakkies! Verder het ons heerlik gekuier!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

BassFeather Country Lodge's response

Baie dankie Corne vir jou terugvoering ons waardeer dit opreg. Weet nie of jy opgelet het nie maar agter die chalet is ons besig om die badkamer groter te maak. Al ons eenhede is self-sorg. Ons sit dus die koffie ens, in as 'n ietsie ekstra vir ons gaste.

Weereens baie dankie vir julle kuier by ons.

Bassfeather Groete.

BassFeather Country Lodge
Isac M - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Isac M
With spouse/partner

Awesome, fresh farm air.

Nice place to stay if you're looking for great accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Awesome, vars plaaslug.

Lekker plek om te bly as jy Bielie Mielie blyplek soek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

BassFeather Country Lodge's response

Baie dankie Isac vir jou terugvoering dit word opreg waardeer. Hoop om julle volgende jaar weer te sien.

Bassfeather groete.

BassFeather Country Lodge
Liezel B - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezel B
On business

Comfortable.

I will definitely recommend you. Beautiful and neat place. Slightly unsafe to drive to you at night. The mattresses are just very uncomfortable. We put other beds' mattresses on top of each other. Otherwise the staff are great and we will come again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklik.

Ek sal beslis julle aanbeveel. Vreeslike mooi en netjiese plek. Bietjie onveilig vir ons laat nag van dorp na julle ry. Die matrasse net vreeslik ongemaklik. Ons het ander beddens se matrasse bo op mekaar gepak. Verder is personeel great en ons sal julle weer bespreek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

BassFeather Country Lodge's response

Geagte Liezel,
Baie dankie vir jou terugvoering dit word opreg waardeer.
Sien uit na julle volgende kuier by ons.
Bassfeather groete.

BassFeather Country Lodge
Nicolene O - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nicolene O
Family with young children

Baie rustig.

Rustige atmosfeer, en gerieflik.

From R320
per night (for 2 people)
From R320
per night (for 2 people)
From R320
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 160 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Farm Waldo, Reitz, 9810, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlMWViYjQ1LTcwMTItNDE0YS1hYmQ1LTZhZTgwMmI0ZThiZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R320  per night (for 2 people) 15 5 1 4 Farm Waldo Reitz 9810 Free State 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -27.8125 28.505
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!