Batteleur Self-catering
Review Summary
John M - Jan 2022
Overall score
Great and friendly people.
Denise P - Mar 2021
Overall score
Pragtig, skoon en netjiese verblyf.
Batteleur Self-catering 's response
Baie dankie Denise.
Christie B - Aug 2020
Overall score
Was baie lekker, en sal dit enige tyd aan beveel vir enige iemand.
Casparus V - Mar 2020
Overall score
Ons het tuis gevoel en niks kort gekom nie. Kan die verblyf aanbeveel selfs vir langer tydperk.
Elsabe K - Jul 2019
Overall score
Quiet area, neat and safe.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stil area, netjies en veilig.
Dankie vir julle gasvryheid, ons het lekker gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hans G - Mar 2019
Overall score
Very neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies.
Nikki was baie vriendelik en behulpsaam. Plek was baie skoon en netjies. Sal beslis weer daar oorslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pierre H - Mar 2019
Overall score
Very neat place and the accommodation is excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjiese plek en die verblyf is uitstekend.
Baie netjiese plek en die verblyf is uitstekend. Absoluut waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dolly B - Nov 2018
Overall score
Awesome guest house.
Suzette V - Oct 2018
Overall score
Everything was exactly what we needed.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alles was nommerpas vir ons behoeftes.
Vriendelike ontvangs gehad, omgewing en veligheid uitstekend. Eenheid was besonder skoon en alles was in plek. Sal beslis weer daar tuisgaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Desmond V - Oct 2018
Overall score
Verblyf was uitstekend, netjies, en veilig. Waarde vir geld.
Lourette C - Jul 2018
Overall score
Baie aangename verblyf, gasvrou baie behulpsaam en vriendelik.
Attie S - Jul 2018
Overall score
Batteleur is the ideal accommodation for a visit to Windhoek.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Batteleur is die ideale verblyf tydens 'n besoek aan Windhoek.
Na kamp in Etosha was Batteleur 'n oase. Dit is goed toegerus. Alles is in plek. Dit is 'n uitstekende oornagplek, maar ook die ideale verblyf vir 'n paar dae in Windhoek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Frikkie B - Jun 2018
Overall score
Our accommodation was really pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons verblyf was regtig aangenaam.
Ons kan Batteleur Self-catering sterk aanbeveel. Vriendelike ontvangs gehad. Die plek is baie privaat met alle geriewe wat mens nodig het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jaatje P - Apr 2018
Overall score
Baie goeie waarde vir geld.
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 10:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 20 Palm Street, Suiderhof, Windhoek, 0000, Khomas
- All ages welcome