Bayit Elohim
Review Summary
Elize G - Dec 2020
Overall score
Baie aangenaam. Voel soos huis weg van die huis. Ontspanne en rustige omgewing.
Bayit Elohim's response
Baie dankie vir julle oom Elize. Dit was 'n voorreg om julle as ons gaste te kon hê. Sien uit na jul volgende kuiertjie
Groete
Maggie & Hennie
Hanri V - Nov 2020
Overall score
Uitstekend en die ligging is naby alles
Bayit Elohim's response
Baie dankie Hanri,
Dit was 'n groot plesier om julle as gaste te hê. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.
Baie groete
Hennie & Maggie
Cindy H - Nov 2020
Overall score
Cute and cosy.
Bayit Elohim's response
Thank you Cindy for your pisitive response. We aim to ALWAYS please our guests.
Kind regards
Maggie & Hennie
Nicholas L - Oct 2020
Overall score
Very pleasant and peaceful.
Bayit Elohim's response
Baie dankie Nicolas,
Vertrou jou volgende besoek is vir plesier en nie werk nie.
Groete
Maggie en Hennie
Shoenay S - Oct 2020
Overall score
Awesome. Top service gekry. Baie gerieflik, dit het alles wat ons benodig het.
Nicole S - Sep 2020
Overall score
What a beautiful, clean, comfortable place.
Bayit Elohim's response
Baie dankie Nicole. Ek is bly jul het die tydjie in ons plekkie geniet.
Jenine G - Sep 2020
Overall score
Dit was rustig en net wat ek nodig gehad het.
Bayit Elohim's response
Baie dankie, Jenine, dit was 'n voorreg om julle in ons plekkie te kon akkommodeer. Wees verseker dat julle altyd welkom sal wees.
Liefde groete,
Maggie en Hennie van Niekerk
Eloise E - Mar 2020
Overall score
Teleurstellend
Read moreBayit Elohim's response
Dagse Eloise
Baie dankie vir u terugvoering en is jammer dat u nie gelukkig was met u verblyf nie. Dit stel my in staat om die nodige veranderinge aan te bring wat toekomstige gaste se verblyf soveel beter sal maak. Graag wil ek net uitwys dat dit verstaanbaar is dat, vir sekuriteits doeleindes, die eenheid gesluit bly tot en met die aankoms van ons gaste. Alle koste ten opsigte van die huur/inhoud van die eenheid is aangedui op die webtuiste. Die skoonmaak fooi wat betaal was, is R200.00 en nie R250.00 soos u aangedui het nie. Die woonstel word na elke besoek van hoek tot kant skoongemaak en handdoeke en beddegoed word gewas en beddens word dan weer oorgetrek met skoon en vars beddegoed en so ook die handdoeke. Alle kaste en laaie, of dit nou gebruik word of nie word opnuut af en uitgestof. Die handwas middel en ekstra toiletpapier was op die onderste rak van die badkamer kas wat ek ongelukkig nie aan u uitgewys het nie en ek vra omverskoning daarvoor
Vriendelik groete,
Maggie en Hennie
Helena D - Mar 2020
Overall score
Baie vriendelik en aangename gasvrou en gasheer.
Candice V - Feb 2020
Overall score
Perfect! Place to stay for quiet weekend away.
Dewald H - Feb 2020
Overall score
We stayed overnight, but can be a good getaway.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het oornag, maar kan goeie wegbreekplekkie wees.
Hierdie plek kan perfek wees om 'n bietjie weg te kom, die ligging is perfek om die Hermanus-area te verken.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Samanthia S - Jan 2020
Overall score
Ons kuier was baie lekker en die area waar dit geleë is, is baie gerus. So as jy wil kom vir 'n rustige, gerieflike plekkie. Is Bayit die plek.
Sanet V - Jan 2020
Overall score
Netjies, goeie ligging.
Zuné S - Dec 2019
Overall score
Het baie lekker gebly.
Elroy M - Dec 2019
Overall score
Breathtaking.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Asemrowend.
Baie lekke gebly. Dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Shaqufta F - Dec 2019
Overall score
Not the best stay.
Read moreBayit Elohim's response
Dear Shaqufta,
I am so sorry your stay was not what you anticipated.
We do live in a quiet neighbourhood and respect each other. However, blaring music and 4 adults singing along on top of their voices was the reason my neighbours complained. My husband went over and asked you to put the music softer. You got upset and wanted to leave but he convinced you to stay as you were not capable of driving.
At 23h00 you banged on our interleading door shouting profanities at me. Sunday morning we found beer bottle tops and toilet paper in the pool which my husband asked you to remove. You were supposed to book out at 10h00 but took your time. You finally left at 11h30 leaving me 2 hours to clean up before the next guests arrived.
Fortunately, not all guests behave badly. One cannot please all of the people all the time but we strive to please our guests most of the time.
Rene M - Nov 2019
Overall score
Accommodation was very safe and friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Verblyf was baie veilig en vriendelik.
Ek en my tienerdogters het dit ten volle geniet en my girls sal definitely weer daar wil book, baie dankie vir die uitstekende diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mareza J - Oct 2019
Overall score
Lovely break. So needed.
Cheryl S - Oct 2019
Overall score
Dit is wat ek sal wil he as ek alleen will wegbreek.
Karen E - Sep 2019
Overall score
Heerlike, gasvrye, skoon, netjiese en veilige verblyf.
Read moreNoreen K - May 2019
Overall score
Host very friendly, would definitely recommend.
Elizane B - Apr 2019
Overall score
Dit was baie lekker rustig en die gasvryheid was baie goed.
Lucille D - Apr 2019
Overall score
Breathtaking.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Asemrowend.
Rustige plek, warm ontvangs. Vriendelike buurt. Ruim plek. Gasvryheid. Lekker omgewing.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Carla S - Mar 2019
Overall score
My stay at Bayit Elohim was phenomenal!
Angie S - Mar 2019
Overall score
Rustig.
Chandré A - Feb 2019
Overall score
Unit was very convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Eenheid was baie gerieflik.
Vriendelike eienaars, dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Theresa L - Jan 2019
Overall score
Baie lekker gebly en gekuier.
Komien V - Dec 2018
Overall score
Rustige omgewing, mooi woonstel en wonderlike vriendelike mense!
Cynthia J - Oct 2018
Overall score
Had a fantastic time.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Het 'n fantastiese tyd gehad.
Kliëntediens was uitstekend. Sal definitief aanbeveel vir familie en vriende.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Carmen B - Apr 2018
Overall score
Value for your money.
Yolande C - Jan 2018
Overall score
Lekker.
Marchand D - Jan 2018
Overall score
Baie skoon en netjiese verblyf met vriendelike hulp en gasvryheid.
Darren C - Dec 2017
Overall score
We loved our stay and would go back the next time we are in Hermanus.
Lauren H - Oct 2017
Overall score
Fantastic!
Read moreGert H - Sep 2017
Overall score
So rustig en meer as wat 'n mens nodig het.
Pieter F - Aug 2017
Overall score
Baie gelukkig en dit baie geniet!
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 3 Walvis Street, Sandbaai, Hermanus, 7200, Western Cape
- All ages welcome