The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Baylight Accommodation | TravelGround
+29

Baylight Accommodation

Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 17 reviews for Baylight Accommodation
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.4/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.7/5
Ornette D - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ornette D

Skoon en luuks.

Baie dankie vir 'n ongelooflike aand se oornaggeriewe. Netjies, skoon en goeie diens.

Michelle P - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle P
With spouse/partner

Baie vriendelike kli├źntediens.

Was baie rustig en die tannie was baie vriendelik.

Vera W - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Vera W
With friends

Aangenaam.

Ons het veilige en netjies plek gesoek en Baylight het nie teleurgestel nie.

Hermien V - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hermien V
With spouse/partner

Nice in the old town of Mossel Bay.

Beautiful garden, helpful host. Offered to have the motorcycle park in their garage and even offered samples of plants.

Gary R - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gary R
Individual traveler

Did not have to ask for anything, stay was as planned. Super!

See stars.

Rene S - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rene S
Individual traveler

Baie gasvry, en uiters behulpsaam en vriendelik.

Cisca was so fantasties behulpsaam om my by die oogspesialis op te laai en weer te gaan aflaai. Het dit opreg waardeer!

Barbara G - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barbara G
With spouse/partner

Perfekte ligging en baie gemaklik.

Vir ons bestemming was dit die perfekte ligging en die gasvrou en gasheer was baie bedagsaam en het seker gemaak ons is gemaklik.

Baylight Accommodation 's response

Ons is baie bly julle het tuis gevoel. Sien julle hopelik gou weer.
Hubert en Cisca

Baylight Accommodation
Chantay G - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantay G
With spouse/partner

Dit was fantasties.

Was baie goed ontvang gewees. Sal dit aan enige paartjie aanbeveel.

Agnes C - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Agnes C
With spouse/partner

Kort, maar lekker.

Slegs 1 nag oorgeslaap maar alles was gerieflik. Dankie Ciska en Hubert vir die lekker gesels en ekstras.

Louise K - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise K
Individual traveler

I will recommend Baylight Accommodation to anybody. Friendly host and felt welcome.

I was received well by the host as if we knew each other. The room was very comfortable and clean. Everything in the rooms is of a very high standerd. Cisca, if I ever need accommodation again I will for sure come back. Thank you very much for everything.

Rika D - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rika D
With spouse/partner

Die blyplek getuig van styl, keurigheid en kreatiwiteit.

Die beddegoed, slaap- en badkamer is met smaak ingerig. Daar is beslis moeite gedoen om alles skoon en in styl aan te bied.

Ria B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
1/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria B

Baie vriendelike mense. Omgee-mense, baie gaaf.

Mosselbaai is 'n baie mooi vakansieplekkie.

Anel-mari D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anel-mari D
With spouse/partner

Rustig en lekker.

Was baie rustig. Privaatheid is gerespekteer en baie vriendelike ontvangs.

Curtley J - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Curtley J
With spouse/partner

Baie lekker gebly, omgewing is lekker rustig en kalm.

Gashere is baie vriendelik en ontvang jou met ope harte. Jy het ook jou eie privaatheid. Sal beslis weer 'n draai maak.

Baylight Accommodation 's response

Dankie vir die kuiertjie, hoop ons sien julle weer. Groete Hubert en Cisca

Baylight Accommodation
Leighchan A - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leighchan A
With spouse/partner

Awesome, wonderful hosts.

Hubert and Cisca welcomed us in good spirits.

Baylight Accommodation 's response

Dankie julle tweetjies. Vir julle gaan ons weer eendag sien.
Groete,
Cisca en Hubert

Baylight Accommodation
Alta G - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Alta G
With spouse/partner

Oorgeslaap, sal aanbeveel.

Dankie Cisca vir jou vriendelike ontvangs en hulp, ons het baie lekker geslaap.

Baylight Accommodation 's response

Ek sou graag van jou wil hoor wat verkeerd was dat jy so n lae gradering gegee het. Ons wil graag 'n goeie diens aan ons besoekers lewer en sal opbouende kritiek waardeer.

Baylight Accommodation
Frans V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Frans V
With spouse/partner

Dit voel of jy met vakansie is, maar jy bly in jou eie huis.

Hubert en Ciska gaan uit hulle pad uit om jou tuis te laat voel. Hulle verwelkoming is opreg en hartlik. Indien jy saam met hulle wil kuier en staaltjies uitruil, is hulle inskiklik. Indien jy 'n rustige aandjie wil geniet, respekteer hulle dit. Ons sal hulle vir seker weer ondersteun.

Baylight Accommodation 's response

Dankie julle, ons voel altyd die gemis wanneer ons lekker gaste weer huistoe gaan. Sien julle hopelik weer.
Cisca en Hubert.

Baylight Accommodation
From
R700
per night, for 2 ppl
From
From R700
per night, for 2 ppl
From
R700
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 9 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 8 JB Muller Street, Mossel Bay, 6506, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25f6f0915582eb28771ca93ad1d1dae824f05198ce50e3522712e895f80283900ed5f048415f4ba4fed5bcc96a2d279cbdd6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R700  per night, for 2 ppl 17 5 1 5 8 JB Muller Street Mossel Bay 6506 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -34.187521281577 22.144764402447
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!