The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Beach Cove | TravelGround
+15

Beach Cove

Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 53 reviews for Beach Cove
Cleanliness
4.5/5
Service
4.9/5
Location
4.7/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.7/5
Amanda D - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda D

Ons was eers 'n bietjie skepties aangesien ons nog nooit in Hibberdene vakansie gehou het nie, maar was bo verwagting aangenaam verras.

Ons beveel Beach Cove 100% aan by vakansiegangers.

Dominique K - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dominique K
With spouse/partner

Home away from home!

Wonderful accommodation, friendly host, safe and secure, sense of tranquility, spectacular views and lovely private beach for the whole family and the fur babies to enjoy. Will definitely return soon with our 3 dogs. Update the photos to show the new improved interior.

Morne B - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Morne B
Family with young children

Uitstekend en aan te beveel vir almal.

Baie naby aan die strand en lekker visvanggebiede en baie naby aan Hibberdene se hoofstrand.

Gerad T - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gerad T
With spouse/partner

Baie lekker rustige plekkie langs die see.

Ek en my vrou en ons 2 brakkies het ons 10 dae kuier geniet, verblyf was baie lekkee, rustig en die uitsig oor die see is regtig iets besonders. Daar is net een ding wat ek kan voorstel, die paadjie af strand toe word gebruik om rommel sakke te stort en dit word dan weer oop geskeur deur wie weet wat, so elke keer as ons daar verbystap was die reuke onvanpas en dit is ongesond vir ons en ons hondekinders. Ek dink regtig die al die eienaars van die huise in die straat af kan saam staan en die storting van vullis onder beheer kry.

Lalie R - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Lalie R
With friends

Besonderse uitsig.

Baie privaat en lekker ruim plekkie met 'n pratige uitsig. Foto's op die webblad is oud en kan gerus opdateer word. Die hondjies het dit geniet en het tuis gevoel. Die kombuisware, beddegoed, badkamer matjies kan gerus vervang word. Teen normale tarief dink ek die plekkie is bietjie duur vir hul ligging - maar na 'n goeie skoonmaak van die huisie en beter kombuisware, handdoeke en beddegoed sal ek die prys betaal en ry na die ander strande om te gaan swem. Kobus was baie vriendelik is behulpsaam. Kort paadjie tot op die strand was 'n absolute bonus vir ons en die honde vir vroegoggendstappie op die strand. Ons was soggens bederf met dolfyn en walvis sightings.

Colette D - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Colette D
Family with teenagers

Private, peaceful, super dog friendly, super sea views.

Kobus was a perfect host, and the cottage is totally private. Larger than a cottage, more like a daily serviced little house, you get 2 storeys, 3 bedrooms, a totally fenced private garden for the dogs, large kitchen, full DSTV, and most importantly, a stunning, panoramic sea view from the deck, the lounge, the upstairs bedroom. Wake up to the sound, view, and smell of the sea. A short path through the vegetation takes you onto an almost private beach, where you can splash in the shallow waves, rock pools and walk on the beach. The swimming beach is not far, but we didn't go for that. We needed a reboot by nature, and Beach Cove ticked all the boxes. Take all you need with you for a lovely, peaceful break away from daily stresses.

Andries V - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andries V
With spouse/partner

Nice, like meat and pap.

The power was out, then everything is quiet and you just hear the sea. Kobus was very helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker soos braaivleis en pap.

Die krag was af, dan is alles stil, jy hoor net die see. Kobus was baie behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Thea C - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Thea C
With spouse/partner

Pragtige see-uitsig.

Pragtige see-uitsig vanaf sitkamer, balkon, slaapkamer en braaiplek. Daaglikse skoonmaak ook groot bonus.

Bennie N - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bennie N
With spouse/partner

Baie rustig, mooi en die gasheer was uiters behulpsaam en vriendelik.

Ek sal beslis weer soontoe gaan, dit was bekostigbaar en uiters gemaklik en mooi.

Annette E - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Annette E
With friends

Great and relaxing break from the city.

Hassle free and very relaxing. Our dogs also loved every moment.

Welna S - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Welna S
With friends

Baie lekker! Uitsig onverbeterlik!

Gasheer baie vriendelik en behulpsaam,spesifiek tydens load shedding! Baie dankie dat ek my 3 hondekinders kon saambring! Die afgekampte deel teen die huis vir die honde is absolute ideaal!

Andre R - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre R
Family with young children

Baie vriendelike gasheer en pragtige plek met al die geriewe. Uitstekende waarde vir geld.

Die geriewe is perfek en voldoen aan al mens se vereistes. Dit is 'n rustige pragtige plek vir 'n perfekte gesinsvakansie. Dankie Kobus vir u gasvryheid.

Alet V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alet V
Family with teenagers

Uiters gerieflike, veilige ruim woonstel met alles wat nodig is!

Baie meer as wat ons verwag het! Pragtige ruim woonstel met lieflike see-uitsig en ekstras soos DStv en skoonmaakdiens! Ruim gerieflike kamers en badkamers en goed toegeruste kombuis! Ons het heerlik gebly!

Mariette D - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Mariette D
Family with teenagers

Lekker naby aan die strand. Baie netjiese eenheid.

Die eenheid was netjies. Lekker naby aan die strand, sowel as die hoofstrand en winkels. Ons sal vir seker weer terugkeur.

Theo B - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Theo B
Family with teenagers

Baie oulik plek en het baie lekker gebly. Kobus is baie vriendelik en hulpvaardig.

Ek voel die sekuriteit kan opgeknap word.

Hymne R - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hymne R
Family with young children

Welkom ontvangs, skoon, gemaklik en goed ingerig, goeie ligging.

Wonderlike ontvangs, skoon eenheid met baie ruimte. Goeie ondersteuning tydens ‘load shedding’. Elke dag is woning skoongemaak. Ons Irish Wolfhound was by ons en daar was heerlike ruimte vir hom om te beweeg. Kinders kon die tuin geniet. Ongerepte strande en poele om te ontdek reg voor die perseel en stapafstand van hoofstrand. Geen teenspoed gekry maar is gesê dat nie veilig is om vrou alleen of met kinders te wees op verlate strande nie so altyd met man en in groep of met hond beweeg.

Sonet P - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sonet P
Family with young children

Rus vir die siel.

Pragtige natuurskoon, seelewe so mooi sigbaar van die dek af! Pragtige plekkie, dalk 'n paar dingetjies wat maar weer opgeknap kan word, maar alles was so mooi skoon! Meubels is in baie goeie toestand, beddens het lekker geslaap, DStv was 'n onverwagte bonus!

Roy O - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roy O
Family with young children

All you could ask for.

Kobus is a wonderful host. The venue is terrific for a family holiday or even for a weekend getaway. We recommend Beach Cove wholeheartedly. It's peaceful and friendly. Real value for money.

Corlien L - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corlien L
Family with young children

Baie, baie lekker gebly.

Ons het baie, baie lekker gebly, baie dankie. Sal weer daar bespreek as ons in die area wil kom bly.

Kobus G - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kobus G
With friends

Ek hou van die rustige netjiese verblyf en die mooi see-uitsig.

Verblyf is gemaklik, netjies, veilig en rustig, geen raserige verkeer nie. Dit is teen die strand met 'n 180 grade see-uitsig van die stoep of woonkamer af. Daar is 'n gemaklike braai-area ook met 'n lekker see-uitsig.

Franceli W - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Franceli W
Family with young children

Spectacular view, comfortable and great value for money.

What an awesome place! We could enjoy watching dolphins and whales from the comfort of the deck, while the kids were playing around us. Wish we could stay longer. We will definitely visit again.

Teresa W - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Teresa W
With spouse/partner

A great pet friendly place to stay.

Kobus was a gracious host and we had a wonderful stay.

Suzanmeri H - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzanmeri H
Family with young children

Fantasties!

Hierdie eenheid is net fantasties! Die see-uitsig is 'n groot bederf en ons het gereeld walvisse en dolfyne gesien. Ons is baie dankbaar vir die veilige plek vir ons hondjies. Hulle was sommer dadelik tuis. Loopafstand van die strand af. Die skoonmaakdiens is 'n bonus. Dis baie veilig en stil. Sal definitief weer gebruik.

Ben V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ben V
With spouse/partner

Wonderlike, skoon bekostigbare blyplek.

Baie netjiese en goed toegeruste blyplek. Die eienaar, Kobus, is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het walvisse gesien vanaf die buite dek. Die see-uitsig is ongelooflik mooi! Ons sal beslis weer terugkom.

Gerda D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerda D
With spouse/partner

Pragtige uitsig oor oseaan.

Beach Cove is 'n aangename vakansie bestemming. Dit bied troeteldier vriendelike, ruim en sonnige akkommodasie met volle see-uitsig en daaglikse skoonmaakdiens. Ons het dit baie geniet en sal graag weer daarheen gaan.

Bill C - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Bill C
With spouse/partner

Baie mooi uitsig en aangename verblyf en omgewing.

Ons het die uitsig oor die see baie geniet en elke dag die walvisse en ook haaie vanaf die balkon besigtig. Die eenheid is goed toegerus en word daagliks gediens. Die sekuriteit van die eiendom en die eenheid is baie goed en laat jou rustig slaap sonder enige steurings. Dit was vir ons troeteldier baie veilig en sy kon gemaklik rondbeweeg en selfs veilig tuisbly wanneer dit nodig was. Ons sal hierdie eenheid met graagte weer gebruik. Die gasheer Kobus is baie behulpsaam en tegemoetkomend en dit was aangenaam om met hom te deel.

Yolande V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolande V
With spouse/partner

Lafenis vir die siel!

Met 'n absolute vriendelike en huislike welkom van die eienaar het ons van die staanspoor geweet dat dit 'n klein stukkie juweel is teen ons suidkus. Die huis is uiters gerieflik, goed toegerus en baie smaaklik versier. Die see-uitsig vanaf die dekarea is genoeg om 'n moeg siel weer lus vir die lewe te gee. Kobus, die eienaar, is 'n uiters vriendelike en 'n hulpvaardige gasheer en help sonder skroom indien dit nodig is. Ons as uiters nerotiese troeteldier eienaars, kan Beach Cove vir enige diereliefhebber aanbeveel. Beach Cove is nie net toegerus vir menslike gemak nie, maar daar is aansienlike aandag geskenk aan die veiligheid van troeteldiere. Dit is die een plek waar mens met 'n geruste hart jou diere kan saamneem en weet dit is regtig veilig en troeteldiervriendelik.

Sanette E - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanette E

Heerlike verblyf met die mooiste see-uitsig, stil strand net 'n kort stap weg wat ons met ons hond kon geniet.

Die verblyf was baie gemaklik en gerieflik. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam en het tot ons hondekind verwelkom. Sy het gedink sy besit die plek en het oral rondgesnuffel. Die eenheid is skoon en netjies, 'n huislike atmosfeer, goed toegerus met al die basiese benodighede. Die daaglikse skoonmaakdienste was 'n groot hulp wat mens voorsien van skoon linne en badkamerhanddoeke. Die uitsig vanaf die dek is iets besonders en mens kan ure daar spandeer. Die strand is net 5 minute se stap weg en is stil en ideaal vir 'n lang stappie met ons hond. Ons het ons verblyf baie geniet en ek beveel Beach Cove aan vir almal wat 'n rustige wegbreek by die see wil geniet.

Gerhard D - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard D
Family with teenagers

Baie rustig, ons was buite skool vakansies, so geen mense op die strand.

Die verblyf was perfek vir ons. Die strand is binne loopafstand vanaf die huis. Hibberdene is miskien nie die beste plek vir uiteet, maar jy is binne 20 min vanaf Suidkus Mall wat alles het. Ons het ook ons hond saamgeneem en die huis is ingerig vir honde, baie veilig.

Zelda B - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelda B
With friends

Werklik waarde vir geld met uitstekende diens.

Sien sterre.

Rienie A - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rienie A
Family with teenagers

Heerlike vakansie saam met gesin.

Baie vriendelike ontvangs. Dit is so naby aan hoofstrand en lekker naby privaat strand. Sal beslis weer kom kuier.

Jacques P - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques P
Family with teenagers

Kobus is baie vriendelik en behulpsaam, absoluut 'n plesier om daar te bly, sal dit weer doen.

Alles is reg en gerieflik op hul plek en tyd. Hibberdene is ook 'n baie gesellige plek met verskeie eetplekke en Blouvlagstrand. Het dit baie geniet daar.

Yolanda A - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolanda A
With spouse/partner

Gesellig, privaat en wonderlik!

Die plek was groot, skoon en wonderlik. Ons 2 Bull Terriers kon lekker agter privaat in hul afgekampte erf speel. Gasheer was vreeslik vriendelik. Ons wou graag ons hondekinders die see gaan wys, en dit was die beste plekkie om te bly en dit moontlik te maak. Die strand was omtrent 30-50 m se loop en dit was privaat. Ek sal Beach Cove enige tyd aanbeveel en ek glo ons gaan sommer gou weer daar kuier.

Donovan V - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Donovan V
Family with young children

Beach cove is so rustig en die uitsig asemrowend mooi.

Ons is hartlik verwelkom deur die eienaar van Beach Cove, Kobus. Ons het 'n ongelooflike lekker tyd gehad en wens ons kon langer bly. Ons sal beslis weer daar bly.

Anscha V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anscha V
With friends

Lekker op die see en my honde was baie welkom.

Ons het heerlik gekuier, dit is naby aan alles, tog rustig en mens kan nie vir 'n mooier see-uitsig vra nie.

Cheryl V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cheryl V
With spouse/partner

Beach Cove more than met our expectations. We had a wonderful holiday!

Beach Cove was a wonderful home away from home. The owner made a special effort to accommodate our dogs, which we highly appreciated! The view is absolutely spectacular, and the cottage itself is lovely and neat. The dogs had their own little garden to play in when we were out, and the rest of the property to run around in the rest of the time. The daily servicing makes life so much easier, and the proximity to the beach is great - just a very short walk over the road and down a beach path and you are there.

Gerda D - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerda D
With spouse/partner

Goeie waarde vir geld.

Die verblyf was baie aangenaam. Die gasheer, Kobus, het ons vriendelik ontvang en welkom laat voel. Die ligging is perfek - pragtige see-uitsig en omgewing. Lieflike strand. Davinci ons Jack Russel het dit net so geniet. Baie dankie! Ons sal graag weer terugkeer.

Suzanne V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzanne V
Family with teenagers

Absoluut die moeite en geld werd!

Vreeslik geniet, ten spyte van die weer. Sal defiinitief weer in die toekoms gaan! Dierbare gasheer en oulikste plekkie!

Thys B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thys B
With spouse/partner

Really well-equipped, the location is great, friendly owner.

Kobus welcomed us very warmly. Our 2 Beagles were very welcome and the property is protected by fences. The short walk to the beach was ideal. The beach is peaceful, untouched and beautiful. We, as well us our dogs, enjoyed the long walks dearly. You can't swim here, however. Hibberdene's swimming beach is about 2 km away, you can walk there. It was a very pleasant escape.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Regtig goed toegerus, goed geleë en vriendelike eienaar.

Ons is baie vriendelik ontvang deur Kobus. Die eenheid is goed toegerus en skoon. Ons twee Beagle honde was baie welkom en die perseel is goed omhein. Die kort stappie na die strand was ideaal. Die strand is stil, ongerep en pragtig mooi. Ons en die honde het die lang stappe vreeslik geniet. Daar kan egter nie hier in die see geswem word nie. Hibberdene se swemstrand is so 2 km weg, jy kan tot daar stap. Baie lekker wegbreek gewees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Serena H - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Serena H
Family with teenagers

Awesome in every way!

Talk about a lucky find! The accommodation was lovely, the area is beautiful, the private beach is to die for and you could not ask for a better, more friendly host - Not to mention an amazing view. Even my two doggies loved every minute! Thank you so much, we will absolutely see you again.

Munroe D - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Munroe D
Family with young children

Very nice.

We went as a family with a small daughter and two staffies. We received a friendly welcoming by Kobus and felt at home immediately. The area is pretty and the beaches are great. The home is meant for a family holiday.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vreeslik lekker!

Ons is af as gesin met 'n klein dogter en twee staffies. Ons is baie vriendelik verwelkom deur oom Kobus en onmiddellik het ons tuis gevoel. Die area is pragtig en die strande uitstekend. Die tuiste is bedoel vir 'n gesinsvakansie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan B - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Johan B
With spouse/partner

Redelik.

Kan sien die plek was vroeër 'n drie ster verblyf maar is besig om agteruit te gaan as gevolg van tekort aan onderhoud. Die stoof en oond is vetterig en vuil, stort water wat opdam terwyl jy stort en beddens uitgedien. Sal maar volgende keer in hotel gaan vakansie hou.

Lize P - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lize P
Family with young children

Recharged and positive for life after our stay here.

Our holiday at Beach Cove was unforgettable. We can't wait to visit here again. The private beach provides everything you need and more. It feels like you're on your own island. The accommodation is definitely 5 star with all its facilities and the sea view is the best we had experienced on the South Coast. It's close to Hibberdene's main beach and all the shops. Will definitely recommend it and hope to visit there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Weer lus en energie vir die lewe na ons verblyf by Beach Cove.

Ons vakansie by Beach Cove, was 'n vakansie wat ons nie gou sal vergeet nie, en kan nie wag om weer te gaan nie. Die privaat strand is alles wat jy wil hê en meer. Voel of jy op jou eie eiland is. Die verblyf is definitief vyf ster met alle geriewe wat jy voor kan vra en die see-uitsig is die beste wat ons nog beleef het op die Suidkus. Naby Hibberdene se hoofstrand en alle winkels. Sal definitief aanbeveel, en hoop om gou weer daar te gaan kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hanlie R - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hanlie R
With spouse/partner

'n Heerlike huis om in te bly met 'n uitsig reg op die see.

Beach Cove is die ideale plek om te bly as jy vanuit jou blyplek op die see wil uitkyk. Dit is 'n alleenstaande huis op 'n erf, naas die hoofhuis waar Oom Kobus gereedstaan om jou verblyf gerieflik te maak. Dis 100% troeteldiervriendelik en baie veilig. Toegang tot 'n private strand is sowat 50 m ver met 'n veldpaadjie oor die treinspoor. Die trein pla glad nie - dit kom een maal per dag verby. En die SuperSpar is net om die hoek vir vinnige en gerieflike inkopies.

Harry V - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Harry V
With spouse/partner

Rustige omgewing met goeie uitsig.

Jy kan die see hoor en dis net die plek om te ontspan.

Tiaan M - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tiaan M
Family with teenagers

Goeie plek, waarde vir geld.

Goeie plek, beste akkommodasie teen die Suidkus. Nader aan die see kan jy nie bly nie. (Onthou net julle eie slimkaart om al die TV-kanale te kan kry).

Elma J - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elma J
Family with teenagers

Heerlik, ontspanne.

Het die verblyf baie geniet. Sal enige tyd weer teruggaan. Het by al my vriende die plek aanbeveel. Jy voel veilig en ons Labrador het die verblyf net so geniet!

Rika B - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Rika B
With friends

Ons het die verblyf baie geniet!

Ons het ons vakansie en die verblyf baie geniet en sal Beach Cove as vakansie-verblyf vir enigeen aanbeveel.

Julia G - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Julia G
Family with teenagers

Baie lekker!

Die tyd was net te kort, maar buite-seisoen 'n bonus. Privaatheid is baie goed, verblyf heerlik. Skoonmaak van huis ook oulik en geriewe meer as genoeg. Bonus dat ons honde kon saam! Baie aangename tyd gewees.

Quintus E - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Quintus E

Wonderlike seevakansie!

Wonderlike plekkie en baie veilig. Oom Kobus is baie vriendelik. Baie lekker gebly. Sal beslis weer terug gaan.

Rita A - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rita A
Family with young children

Dit was fantastiese verblyf.

Ons as 'n familie sal weer by Beach Cove vakansie hou. Die privaat strand so 80 meter vanaf die huis is 'n bonus, en stapafstand na die hoofstrand, goeie oefening.

Charles W - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charles W
With spouse/partner

Dit was heerlik, stil en aangenaam.

Ons verblyf was wonderlik. Dit was 'n lieflike see-uitsig vanaf die hoofslaapkamer, sitkamer en balkon. Die huis was so te sê 'n "home from home". Dit is baie netjies en goed toegerus. Ons het die sonsopkoms baie geniet. Daar was baie walvisse te sien vanaf die huis, sowel as dolfyne. Die voëllewe het ons ook geniet, en hulle het ons elke oggend met hulle sang verwelkom. Die strande is mooi en skoon. Die winkels is ook naby en ons het gevind dat hulle voldoende was vir ons behoeftes. Die gasheer van die huis was baie vriendelik en behulpsaam.

Willem K - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Willem K
Family with teenagers

Werklik waarde vir geld.

Ek sal beslis Beach Cove as 'n opsie vir toekomstige vakansies in gedagte hou.

From R895
R895 R582
per night (sleeps 6)
From R895
R895 R582
per night (sleeps 6)
From R895
R895 R582
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 09:00 to 10:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 737/3 Woodgrange Drive, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDllMWZkYmYxLWNjYzYtNGVkYS04YWExLWNmOTBkZDJiZDhiZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R895, now From R582  per night(sleeps 6) 53 5 1 5 737/3 Woodgrange Drive Hibberdene 4220 KwaZulu-Natal 0860 022 102 09:00-10:00 10:00 -30.592291 30.565177
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!