Beach Wood Cottages
Review Summary
Sharmaine T - Jan 2021
Overall score
Threatening letters handed to guests.
Beach Wood Cottages's response
After arriving and checking in, we noticed the guests drove over barriers placed to divide the common lawn area from the parking area. We asked to please remove the very heavy old Toyota bakkie and to please park in the designated parking area. It was only after the friendly request were ignored that a friendly non-threatening memo was given to state that any damage to either the common lawn or water piping would be for the guest's account. Still for the entire 10-day length of the guest stay they still kept on driving over the barriers to park on the grass next to the unit where they stayed. The septic drain is not open as mentioned by the guests but a normal standard drain with heavy solid concrete service covers, that is difficult, even for an adult to lift and safe to SABS standards with the sewerage soak completely underground.
Annette J - Nov 2020
Overall score
Rustige en ontspannende verblyf.
Beach Wood Cottages's response
Ons is so bly julle het julle tydjie by ons geniet en lekker ontspan. Baie dankie vir die goeie terugvoer en sien uit om julle sommer weer binnekort by ons te ontvang.
Hubert R - Oct 2020
Overall score
Very peaceful
Beach Wood Cottages's response
Thank you for the positive feedback.
We actually did buy a soap caddy - just needing to install.
Hope to host you again in the future.
Marius & Jessica
Chante D - Oct 2020
Overall score
Ons het dit vreeslik geniet!
Beach Wood Cottages's response
Dit was so lekker om julle by ons tuis te laat gaan.
Ons is bly julle het alles gerieflik en skoon gevind.
Ons sien sommer baie daar na uit om julle weer in die toekoms te ontvang.
Mooi dag
Marius en Jessica
Theuns D - Oct 2020
Overall score
Baie aangename belewenis. Netjiese verblyf op 'n stil boomryke erf. Ek sal graag weer en langer daar oorbly. Sentraal geleë tussen verskeie besoekpunte.
Willem V - Sep 2020
Overall score
Wat n fantastiese plekkie om te bly terwyl jy op vakansie is.
Beach Wood Cottages's response
Baie dankie vir die mooi terug voer en toekomstige verwysings. Dit word altyd waardeer om te hoor dat die harde werk wat ons in sit om ons plekkies gerieflik en skoon te hou raak gesien en waardeer word.
Ons kan nie wag om jul weer in die toekoms by ons te ontvang nie.
Marius en Jessica.
Lettie H - Sep 2020
Overall score
Lekker.
Marcus L - Mar 2020
Overall score
Comes highly recommended! Great stay, friendly host. Overall great value for money within a secure environment.
Read moreMonica F - Mar 2020
Overall score
Not pleasant at all.
Beach Wood Cottages's response
Once again sorry for the irregular water pressure caused by the South Coast Municipality water strike. This has been resolved and gas geysers are working 100%.
Alet B - Jan 2020
Overall score
Disappointing.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Teleurstellend.
Ons het die Tree top cottage bespreek, maar die eienaar het sonder ons toestemming ons akkommodasie verander na die Coral Tree Cottage, kamstig omdat dit veiliger vir ons 2-jarige was. Hierdie cottage was totaal onvoldoende vir ons as gesin. Die slaapbanke is smal en hard en ongemaklik om op te slaap. Die eienaar moes 'n enkelbed indra vir my ma. Die badkamerdeur was stukkend en het nie mooi toegemaak nie. Die stort is warm vir 'n kort rukkie en gaan dan koud. Die braai-area was vuil en so ook die stoele en tafel buite. Ons was baie teleurgesteld in die akkommodasie. Dit was nie wat ons bespreek het nie en ons sal nooit hierdie tipe akkommodasie bespreek as gesin nie. Die webtuiste het gehelp. Hulle het besef dat die eienaar ons akkommodasie verander het sonder ons toestemming en het die res van ons verblyf se geld teruggekry van die eienaar en ander akkommodasie gekry vir die res van ons vakansie, want ons sou definitief nie ons hele vakansie hier wou bly nie. Die eienaar het ons egter net 1 uur gegee om te ontruim, wat ons nie kon doen nie, en het nog 'n ekstra nag se geld teruggehou, ten spyte daarvan dat dit die eienaar se fout was om ons akkommodasie te verander sonder ons toestemming. Die hele aangeleentheid was baie onsmaaklik en ek sal nie hierdie verblyf aanbeveel nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Beach Wood Cottages's response
Ons is baie jammer dat jy nie tevrede was met die akkomodasie nie.
Jy het in April laas jaar vir die Desember vakansie bespreek, oorspronklik vir 3 volwassenes en slegs 1 kind en ons het haar daarvolgens gekwoteer. Slegs daarna het jy genoem dat daar nog 'n ekstra 2 jarige kind was en het ek genoem dat dit reg sal wees sou dit in orde met hul wees aan gesien al ons kothuise slegs toe gerus en meer gerieflik vir 4 gaste maksimum is. Jy het ook gese dat julle self voorsiening sal maak vir die ekstra kind wat in 'n cot slaap. Ek het nie eers ekstra gevra vir die ekstra kind nie. Met aankoms het jul egter nie voorsiening gemaak vir die ekstra kind wat my insiens eerder 3 tot 4 is, en nie 2 nie, en het ons uit ons pad gegaan om ekstra matrasse en beddend in te dra om hul te akkomodeer.
Die kothuis se slaapbanke is my insiens ook nie hard nie maar eerder te sag en word in die komende jaar te same met die banke vervang. Jy het ook gevra dat sy verkies om 'n kothuis sonder 'n swembad te he en dit, te same met die fyt dat hul 5 (Nie 4 soos aan gedui op hul oorspronklike navraag op die webwerf) was die rede om hul om hul oor te skuif in die Coral Tree kothuis omdat dit meer gerieflik sou wees. Ek het paar keer na aankoms probeer om dit so vir die gas te verduidelik.
Die badkamer het 'n konsertina deur en het bietjie moeilik oop en toe geskuif maar is intussen vervang. Jy het vir ons genoem dat die gas geyser net 'n kort rukkie warm bly en dan af sit en eers weer na 'n paar minute aan sit. Ongelukkig was dit 'n openbare vakansie dag en kon ons niemand die selde dag uitkry om daarna te kyk nie. Ons het weer eens uit ons pad gegaan en tot na 6 die aand probeer om self die probleem uit te sorteer. Die tegnikus was vroeg die volgende oggend reeds by ons en het die geyser sensor wat foutief was vervang.
Die braai area is onder bome en dus val daar aanhoudend blare af. Die braai area soos die woonstel word voor gaste ariveer skoon gemaak. Die webtuiste het op my aandring die res van die gas se akkomodasie by ons gekanselleer aangesien die gas my vrou so verskreeu het en ongeskik was dat my vrou 2 keer in trane was. Die admosfeer het ook my ander gaste op die perseel onstel.
Ons uiklaar polis stipuleer dat gaste voor 9 uur uit moet wees om die eenheid weer vir nuwe gaste gereed te kry. Ek het hul egter tot 12 uur tyd gegee om die woonstel op hul versoek te ontruim. Na hul vertrek het daar gedurende Desember en Januarie verskeie ander gaste van 4 of minder in 'n groep in die Coral tree Kothuis tuis gegaan en almal het met groot lof van die akkomodasie gepraat, 1 groep het reeds weer vir volgendse jaar bespreek en 'n ander groep wil die hele kompleks van 3 kothuise bespreek vir 'n familie samekoms.
Simoné R - Dec 2019
Overall score
Very good value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goeie waarde vir geld.
Die Knoxgore Sea View Cottage is net wat dit sê met 'n sea view - ek sou net sê dit is nie loopafstand van die strand af nie. Die cottage was gereed met ons aankoms en pynlik netjies, die eienaars uiters vriendelik en beskikbaar wanneer nodig. Ek sal die plekkie beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Estelle M - Dec 2019
Overall score
Quiet, secure accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige, veilige huisvesting.
Vriendelike bestuur. Bekostigbare, veilige, rustige, skoon huisvesting met alles in die huisie wat 'n mens nodig het. Sal Knoxgore Sea View Cottage aanbeveel om in te bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lisa W - Nov 2019
Overall score
Very neat and private. Was there for 10 days and it was really nice. Felt like our second home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en privaat. Was tien dae daar en was regtig baie lekker. Gevoel soos ons tweede huis.
Ons het dit baie geniet. Gesellig en netjies. Eie ingang tot perseel. Jy kan kom en gaan soos jy wil. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Trevor S - Oct 2019
Overall score
We enjoyed our stay.
Simone K - Oct 2019
Overall score
It was not too bad.
Johan B - Oct 2019
Overall score
Baie goed geleë en lekker gerus.
Joshua H - Aug 2019
Overall score
Nice quiet and convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker stil en gerieflik.
Marius en sy vrou is opregte gashere, baie gaaf en vriendelik, ek sal hulle en die bly plek aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Charles N - Jul 2019
Overall score
Very pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam.
Baie gesellig en hulpvaardig. Stil en veilig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ettienne V - Jun 2019
Overall score
Goed toegeruste hout kothuis met baie behulpsame eienaars.
Read moreMary B - May 2019
Overall score
Lekker rustig en privaat.
Sonja E - Mar 2019
Overall score
Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld.
Goeie akkommodasie vir die prys wat mens betaal.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Leoni V - Mar 2019
Overall score
Heerlike gasvrye mense en plek.
Hannes S - Feb 2019
Overall score
Baie netjies en goeie diens.
Rina G - Feb 2019
Overall score
Was hard to find but was a lovely stay.
Kobie R - Jan 2019
Overall score
Rustig en privaat.
Beach Wood Cottages's response
Beste Kobie,
Baie dankie vir jul mooi terugvoer. Ons is bly julle het jul kort tydjie by ons geniet en ons sien uit daarna om julle weer by ons te ontvang.
Groete,
Knoxgore Sea View Cottage
Bonginkosi N - Jan 2019
Overall score
Holiday home away from home!
Read moreBeach Wood Cottages's response
Dear Bonginkosi,
It was a pleasure hosting you. We are so happy that you have enjoyed your stay with us and are looking forward to hosting you again in the near future.
Take care,
Knoxgore Sea View Cottage
Carina V - Dec 2018
Overall score
Dit was nie baie aangenaam om daar te bly nie, sal beslis nie weer daar oornag nie.
Read moreBeach Wood Cottages's response
Goeie dag Carina,
Ons is jammer om te hoor jul het nie jul tyd by ons geniet nie.
Let wel dat u voor die inboek tyd van 15:00 by ons geariveer en het ons het u laat weet dat ons net gou dorp toe gaan en dat jul welkom is om so lank in te gaan. Ons het ook direk met ons aankoms ons aan jul gaan voor stel. Jessica het toe ook op gemerk dat daar 3 groot mense en 2 kinders was. Die eenheid is toegerus vir slegs 4 mense so as meer mense in die eenheid is kan dit ongemaklik voel. Ons het ook vir jul genoem dat die geyser nuut geinstalleer is en dat ons nog bietjie sukkel om dit reg in te stel en dat jul asseblief ons moet laat weet sou jul sukkel. Jessica het weer die volgende dag gevra of die geyser reg is en jul het ons verseker dat dit wel die geval is. Ons vertrou dat gaste ons laat weet as iets nie in orde is nie sodat ons die probleem onmiddellik kan regstel. Ons het die Cabin onlangs opgegradeer en dit lyk 100% beter as oorspronklik. Die foto's op ons webwerf is ook na die op gradering opgedateer. Toe julle bespreek het was ons nog besig met die opgradering dus die "foutiewe foto's". Ons het met die opgradering die vloer ook vervang. Ongelukkig was die hout nog klam met instalering en het dit intussen gekrimp. Ons het intussen matte in gesit. Op ons beskrywing word genoem dat die Bush Cabin 1 slaapkamer het en dat daar 2 slaap bankie in sitkamer is. Ons noem die plekkie ook die Bush Cabin omrede dit 'n hout huis is in die natuur.
Vriendelike Groete,
Knoxgore Sea View Cottage
Gert M - Dec 2018
Overall score
Had a great stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly.
Naby aan die strand en goeie gas vryheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Magda B - Dec 2018
Overall score
Nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker.
Kombuis bietjie klein en kamer met yskas in nie doeltreffend. Uitsig na see kan ook bietjie oper wees, maar verder geen klagtes.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rita E - Nov 2018
Overall score
Very nice and peaceful atmosphere. Would sleep there again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker en rustige atmosfeer. Sal weer daar slaap.
Het die verblyf geniet. Gerieflik en alles wat nodig was, is daar. Kan dalk net 'n matjie voor die stort sit. Aangenaam verras.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jessica O - Oct 2018
Overall score
Baie oulik plekkie! Eienaars was baie vriendelik en ek kon lekker ontspan!
Willie B - Oct 2018
Overall score
Peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig.
Het heerlik gebly. Stil en rustig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Florence M - Aug 2018
Overall score
Peaceful and enjoyable getaway.
Duvan L - Apr 2018
Overall score
Was baie gerieflik, aanwysings of 'n bordjie naby ingang kan baie behulpsaam wees.
Eulalia J - Apr 2018
Overall score
Die verblyf het voldoen aan al ons vakansie behoeftes.
Christie S - Apr 2018
Overall score
Aangenaam.
Beach Wood Cottages's response
Beste Christie,
Baie dankie, ek is bly julle het jul tydjie by ons geniet.
Ek en Jes maak self skoon so is bewus van alles en nee, jul sal nie verantwoordelik gehou word vir die foutiewe bedlampie nie. Dit is reeds vervang. Gaste is ook welkom om gebreke of tekorte per SMS deur te gee of ons ter eniger tyd te kontak.
Marius M - Mar 2018
Overall score
It was a pleasant and peaceful stay.
Elize S - Mar 2018
Overall score
Baie rustig.
Louisa W - Feb 2018
Overall score
Aangenaam en rustig.
Mammoni M - Jan 2018
Overall score
Great, quiet place.
Zelmarie D - Jan 2018
Overall score
Heerlik en rustig!
Christa S - Nov 2017
Overall score
Just awesome, quiet, and tranquil. Exactly what you need to recharge.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was awesome, rustig en stil, presies wat mens nodig het om jou batterye te herlaai.
Ons het heerlik uitgerus in die stil en pragtige natuurskoon. Ek sal weer daar gaan vakansie hou. Dis juis die punt om weg te kom van die stadsgeraas en ligte.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Amanda M - Nov 2017
Overall score
Rustig, super skoon en privaat.
- Capacity: 16 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 09:00 - Address: 37 Knoxgore Road, St Michaels on Sea, 4265, KwaZulu-Natal
- All ages welcome