Beka Idube
Review Summary
Sonja S - Mar 2021
Overall score
Ongelooflik lekker. Heerlik gerus en baie privaat. Tweede wittebrood. Battery gelaai vir 'n lang tyd.
Beka Idube's response
Fantasties, altyd lekker om te hoor. Sodra daardie battery weer begin pla, kom laai weer by ons.
Andre D - Feb 2021
Overall score
We needed a short break to celebrate our anniversary in.
Dina C - Jan 2021
Overall score
Rus en privaatheid in die bos.
Jakkie P - Sep 2020
Overall score
As jy op soek is na sielerus en net weer te kan asemhaal is Beka Idube die perfekte plek. Hoor weer die voëls in die oggend en die geroep van die jakkalse in die nag. Wanneer laas het ons die sterreprag in die nag so skoon beleef!
Beka Idube's response
Baie dankie Jakkie. Bly julle het lekker het die natuur geniet, dit bly vir ons ook baie spesiaal! Ons kyk uit na julle volgende kuier.
Annelize V - Nov 2019
Overall score
Fantasties. Net wat nodig is om batterye te herlaai.
Beka Idube's response
Baie dankie Annelize, lekker om te hoor julle het goed ontspan. Ons kyk uit na volgende keer!
Loraine S - Nov 2019
Overall score
'n Heerlike, regtig koel naweek gehad omring deur die bos.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Had a wonderful, really chilled weekend surrounded by the bush.
Fully recommend Beka Idube if you wish to get away from it all. The permanent tents are very spacious with the luxury of a king-size bed and a heated (if you wish) plunge pool. All you have to take is your food and the little extras given on the list. We were well informed and the communication post-booking was very good, making us feel welcome. Chris is a good host willing to share his knowledge, if you want to listen!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Petra S - Sep 2019
Overall score
Baie netjies en alles is perfek. Coralezet en Chris se vriendelikheid en hulpvaardigheid is absoluut fantasties. Die Jacuzzi was 'n wenner. Sal enige tyd aanbeveel.
Beka Idube's response
Altyd lekker om terugvoer te kry, positiewe kommentaar net soveel lekkerder. Baie dankie, ons kyk uit na die volgende kuier.
Valencia M - Aug 2019
Overall score
Absolutely incredible!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut ongelooflik!
Mees romantiese wegbreekplekkie in Gauteng, beter gaan mens nie sommer kry nie. Ons het die naweek baie geniet, dis 'n moet vir enige paartjie om bietjie weg te kom uit die stad.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Beka Idube's response
So baie bly julle het dit geniet. Kom kuier asb weer!
Bruce Simbarashe M - Jul 2019
Overall score
Worth every Rand spent.
Johan Hendrik B - May 2019
Overall score
Wonderlik! Kan dit aanbeveel vir ieder en elk.
Bennie V - Mar 2019
Overall score
Waarde vir geld en vriendelike diens.
Beka Idube's response
Baie dankie, ons kyk uit na julle volgende besoek.
Weens die ernstige droogte wat ons ondervind en die stremming waaronder die weiding is, is ons genoodsaak om die dieregetalle te verminder. Hopelik kan dit reggestel word sodra die reënval weer normaal is.
Johandri S - Feb 2019
Overall score
Absolute rest and peace.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absolute rus en vrede.
Die tent is baie mooi, netjies en goed toegerus! Die natuur om jou skep 'n absolute kalmte en stilte. Jy weet daar is mense om jou, maar kan hulle nie sien nie - elke tent is privaat! Almal waarmee jy in aanraking kom is ongelooflik vriendelik, deel graag 'n storie en laat voel jou sommer onmiddellik tuis! Dit is naby genoeg aan PTA vir 'n vinnige naweek weg, maar vergenoeg dat jy die gedruis agterlos! Sal vir seker weer gaan!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Beka Idube's response
Baie dankie, ons sien uit na julle volgende kuier.
Theo V - Jan 2019
Overall score
Quiet and relaxing, good for relaxing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stil en rustig, goed vir ontspan.
Lekker plek, skoon en rustig. Sal net 'n slot om die tent te sluit aanraai.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Beka Idube's response
Baie dankie Theo, ons sal verseker aandag daaraan gee!
Mache M - Oct 2018
Overall score
Amazing.
Beka Idube's response
So bly julle het dit geniet. Ek dink Tekkies is ons beste advertensie, sy kies die gaste by wie sy die naweek kuier.
Leone F - May 2018
Overall score
Wow, moeite werd.
Beka Idube's response
Baie dankie, ons kyk uit vir julle vriende en familie.
Adele V - Jan 2018
Overall score
Fantasties.
Beka Idube's response
Baie dankie Adele, waardeer die terugvoer. Ons kyk uit na julle volgende besoek!
Philip K - Jan 2018
Overall score
Baie lekker privaat, mooi natuurskoon en die vriendelikheid van die eienaar het dit 'n wonderlike ervaring gemaak, sal beslis weer gaan.
Estelle V - Dec 2017
Overall score
Stilte, rus en vrede!
Hilde-mari B - Dec 2017
Overall score
Ongelooflike wegbreek naweek!
Mariane F - Dec 2017
Overall score
'n Persoon kan nie vir beter vra nie en die veiligheid is 100% opgegradeer.
Steve L - Dec 2017
Overall score
Netjies en goed uitgerus.
Annegret V - Oct 2017
Overall score
Beslis 'n groot bederf.
Carla V - Jul 2017
Overall score
Dit was pragtig. Baie goed ingerig.
Petro S - Mar 2017
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Dis 'n pragtige plek, luuks, goed ingerig met alles wat jy nodig het. Jy het ook jou eie swembad. Privaat met 'n lekker boma vir 'n groot vuur en kuier. Baie wild wat tot naby die tente kom. Vriendelike ontvangs.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Thea B - Mar 2017
Overall score
Luxurious tranquility in nature.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Luukse rustigheid in die natuur.
Beka Idube is die perfekte wegbreekplek vir enigiemand wat wil wegkom van die gejaag van die stad en wil rus in die bosveld. Die luukse tente is toegerus met absoluut alles wat mens moontlik nodig sou hê. Die geriewe is baie gemaklik en daar word voorsiening gemaak vir alles wat 'n gas sou benodig - daar is byvoorbeeld 5 verskillende sit-areas in en om die tent waar mens kan lees, om die vuur kuier of net in die son bak. Die wild wat op die plaas is, loop tussen die tente deur en daar is ook diverse voëllewe. Die drie tente is baie ver van mekaar gespasieer vir maksimum privaatheid. Die enigste rede waarom ek nie 5 sterre kan gee nie, is omdat daar beide aande tydens ons verblyf harde, steurende musiek by 'n nabygeleë lodge gespeel het, wat tot in die vroëe oggend ure aangehou het. Dit is 'n groot jammerte omdat Beka Idube homself bemark as 'n 'retreat' en dus 'n plek wat mens sal beskou as stil en afgesonder. Ons het gelukkig ook 'n 4x4 voertuig maar ek glo enigiemand wat 'n gewone sedan ry, sal sukkel met die swak pad wat lei na Beka Idube. Wees dus bewus daarvan dat die pad nie geskik is vir lae voertuie nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Colett S - Mar 2017
Overall score
Unbelievably quiet and beautiful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflik stil en baie mooi.
Ons het dit vreeslik geniet, die eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig. Dit was so lekker still met alles wat ons nodig gehad het, en die wild wat ook by ons kom draai het. Die warm swembad was natuurlik die lekkerste van alles.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jancarel N - Jan 2017
Overall score
Had a wonderful 3 days of peace and quiet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike drie dae gehad van rus en vrede.
Wonderlike drie dae gehad van rus en vrede. Die swembad op die dek máák die plek. Sal beslis weer soontoe gaan en sal dit aanbeveel vir almal wat bietjie wil rus en wekom van die stad.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tracy S - Dec 2016
Overall score
Extremely hospitable, relaxing, private and everything you need.
Read moreRobert J - Nov 2016
Overall score
Unbelievably friendly and hospitable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflik vriendelik en gasvry.
Van die begin af welkom en tuis gevoel. Storm het ons krag uitgeslaan, maar daar was hulp verleen.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Michelle S - Nov 2016
Overall score
Wow this was amazing. Don't want to leave.
Daleen S - Oct 2016
Overall score
Peaceful bushveld atmosphere within a stone's throw from the big city.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige Bosveldatmosfeer binne 'n klipgooi van die groot stad.
Ons het heerlik by Beka Idube tuisgegaan. Die verblyf was skoon en netjies gewees. As jy 'n lui-lekkernaweek in die Bosveld wil deurbring, is Beka Idube net die plek vir jou.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Adele R - Oct 2016
Overall score
Unique, peaceful and the swimming pool on the patio makes it even more awesome to stay there.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Uniek, rustig en die swembadjie op die stoep maak dit nog ekstra lekker om daar te bly.
Hoe heerlik om in net een van drie luukse tente te bly en terwyl jy sit in jou eie swembadjie (wat warm gemaak kan word tot 42C!) kom vreet die sebras, blou wildebeeste en rooi bokkies net 'n paar tree van jou stoep af! Slaapgeriewe was baie mooi modern en daar is lekker beddegoed. Enigste baie klein stukkie kritiek is dat die stortkop hopeloos te klein was om die heerlike groot stort ten volle te kon geniet. Ons het sommer klaar Beka Idube aanbeveel aan familie en vriende.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ramona M - Sep 2016
Overall score
Awesome!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Awesome!
Ek en my man het 'n fantastiese tydjie gehad. Dit is baie privaat en rustig. Die tent is luuks en bevat alles wat 'n mens nodig het. Dit was lekker om in die natuur te ontspan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nicolette P - Jun 2016
Overall score
Baie rustig en privaat.
Romien B - May 2016
Overall score
Romanties en ongelooflik!
Read moreDaleen V - Apr 2016
Overall score
Baie ontspannend.
Jose D - Apr 2016
Overall score
Fenomenaal.
Willem H - Apr 2016
Overall score
Hartlike en vinnige Bosveld-wegbreek vir Gautengers.
Read moreMeagan H - Apr 2016
Overall score
Relaxing.
Beka Idube's response
We are so happy the two of you enjoyed it, looking forward to your next stay!
Cariénne V - Mar 2016
Overall score
Dit was absoluut fantasties om iewers te kom en te sien die foto's op die webblad is nie misleidend nie.
Charlene V - Mar 2016
Overall score
Rustigheid vanself.
Hennie G - Feb 2016
Overall score
Afgesonder, romanties en ideaal vir 'n naweek wegbreek!
Hazel B - Jan 2016
Overall score
Beautiful bit of paradise!
Read moreJerrie L - Nov 2015
Overall score
Stukkie bosveld net buite die stad waar jy net kan skoene uitskop en ontspan.
Beka Idube's response
Hi Jerrie, so baie bly julle het dit geniet. Hoop jou seun is beter en weer op die been. Kom asb weer; draai die kinders, veral jou seun eers toe in bubblewrap LOL!
Groete, Coralezet
Jacky D - Oct 2015
Overall score
Everything it promises!
Beka Idube's response
Hi Jacky,
Thank you so much, so happy that you enjoyed it.
Please come again,
Coralezet
Caroline H - Sep 2015
Overall score
Skoon, netjies en ruim.
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Portion 31, Leeuwkloof Valley, De Wagensdrift, Pretoria, 1002, Gauteng
- No children under 16