Bella Blue Guesthouse
Review Summary
Marike S - Mar 2021
Overall score
Wonderlike verblyf!
Xander T - Feb 2021
Overall score
Baie aangenaam verras.
Bella Blue Guesthouse's response
Baie dankie vir die mooi review Xander. Hoop ons sien julle weer.
Leoni J - Feb 2021
Overall score
Uitstekend.
Bella Blue Guesthouse's response
Baie dankie Leoni.
Hoop om julle binnekort weer te bederf .
Robert C - Feb 2021
Overall score
Relaxed, rest stop.
Paul V - Feb 2021
Overall score
What a gem.
Read moreBella Blue Guesthouse's response
Baie baie dankie Paul vir die wonderlike "review". ek waardeer dit baie. hoop ons sien julle gou weer
Errin-mari E - Jan 2021
Overall score
Die beste in Bloem!
Carolie S - Dec 2020
Overall score
Lekker ruim kamers, puik skoonmaak diens, keurige ontbyte.
Bella Blue Guesthouse's response
Baie dankie Carolie. Hoop om julle weer te sien.
Nicojan B - Nov 2020
Overall score
Pragtige luukse gastehuis teen ’n goeie prys.
Bella Blue Guesthouse's response
Baie dankie, Nicola. Hoop om julle weer te sien.
Lydia N - Nov 2020
Overall score
Ideale verblyf in Bloemfontein.
Louw W - Oct 2020
Overall score
Stylvol, mooi & stil omgewing, hartlike & vriendelike gasvrou.
Anri V - Aug 2020
Overall score
Netjiese kamers met gereed gemaakte maaltye en noodsaaklikhede.
Christilda Z - Oct 2019
Overall score
Fantastic.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Ons het op kort kennis bespreek. Renette het ons ingewag met 'n glimlag na 'n stresvolle dag. Ons het 'n sleepwa met 'n motorfiets en 'n fiets by ons gehad en Renette het spesiale reëlings getref dat dit veilig is die nag. Ek glo dat dit in elk geval sou veilig wees aangesien die parkeerplek binne die fasiliteit se grensmure agter 'n elektriese hek is, maar Renette was sensitief vir ons Gautengers se vrese en het ekstra moeite gedoen sodat ons absoluut niks gehad het om oor te bekommer nie. Die kamer en ete was voortreflik. Ek sal nou aan 'n verskoning moet dink om in Bloemfontein te moet oornag want ek wil sommer "vir altyd" daar bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bella Blue Guesthouse's response
Dankie vir die wonderlike resensie. Hoop om julle weer te sien.
Rod M - Sep 2019
Overall score
Would recommend highly!
Bella Blue Guesthouse's response
Thank you so much, Rod.
Joané U - Sep 2019
Overall score
Uitstekend.
Bella Blue Guesthouse's response
Baie dankie, Joané!
Karen S - Aug 2019
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Dit was 'n heerlike plek om in te bly, als was gerieflik en pragtig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bella Blue Guesthouse's response
Baie dankie, Karen. Ek waardeer dit.
Hoop ons sien julle weer.
Jacqueline P - Aug 2019
Overall score
Outstanding.
Jayne R - Aug 2019
Overall score
Simply amazing.
Read moreBella Blue Guesthouse's response
Thank you so much Jane.
Hope to see you soon.
Marike M - Jul 2019
Overall score
Als was lekker, mooi en goed.
Bella Blue Guesthouse's response
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Rynette
Dixon N - Jul 2019
Overall score
One of the best guesthouses we have ever visited with a wonderful hostess.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Een van die beste gastehuise wat ons nog besoek het met ‘n wonderlike gasvrou.
Ons was van die eerste oomblik wat ons by Bella Blue Gastehuis aangekom het in ons noppies. Die foto's, alhoewel baie mooi, laat die bestemming nie tot sy reg kom nie - dit is soveel beter. Luuks, smaakvol, perfek ontwerp en pragtig. Rynette se kunstenaarsoog en goeie smaak is verfrissend, net soos wat die ontbyte en ander berderfies was. Ons sal nie huiwer om weer daar te bly nie en kan dit onvoorwaardelik aanbeveel vir enige iemand wat top akkommodasie in een van Bloemfontein se pragtige gevestigde woonbuurte soek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bella Blue Guesthouse's response
Dankie vir die ongelooflike mooi resensie, asook die lieflike blomme wat julle vir my gelos het. Julle was 5-ster gaste, en dit was heerlik om julle te bederf.
Theunis C - Jun 2019
Overall score
Everything you might need for accommodation and hospitality.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alles wat jy mag nodig hê in akkommodasie en gasvryheid.
Ek het een aand oornag vir besigheid in Bloemfontein en wou eintlik maar net terug keer na my familie so gou as moontlik. Ek het toe so lekker gebly by Bella Blue, dat ek eintlik secretly nog 'n aand wou bly. Die omgewing is rustig en die kamers is pragtig en baie goed ingerig. 'n Mens voel tuis die oomblik wat jy instap. Rynette is baie gasvry en maak seker jy het alles wat jy nodig het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bella Blue Guesthouse's response
Baie dankie vir die mooi resensie.
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 18 Deane Avenue, Waverley, Bloemfontein, 9301, Free State
- All ages welcome