The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Belurana Victoria Manor | TravelGround
+25

Belurana Victoria Manor

Guest House

Review Summary

4.7 out of 5from 9 reviews for Belurana Victoria Manor
Cleanliness
4.7/5
Service
4.8/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.7/5
Fanie V - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fanie V
With spouse/partner

Pragtig langs die vol rivier. Rustig. Die ape het ons toe nie besoek nie.

Die kamer waarin ons gehuisves is, is ’n bietjie donker. Ek verstaan die hout is iets besonders, maar ek dink as ’n mens dit ’n ligter kleur verf sal dit ’n wêreld se verskil maak. Die vertrek sal ook ruimer vertoon - maar net ’n gedagte.

Atha S - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Atha S
With spouse/partner

Lieflik!

Pragtig, gerieflik, wonderlike diens! Baie geleë en op die Oranjerivier.

Pierre D - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre D
With spouse/partner

Heerlik, gemaklik en modern.

Ons verblyf was soos 'n aardse paradys, vol grief, natuurskoon en netjies. Rus van 3 dae gevoel soos 'n week vakansie. Puik en beveel enige iemand aan om hier te oornag.

Corne J - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corne J
With spouse/partner

Wens ons kon langer bly.

Smaakvolle dekor met baie behulpsame personeel. Rustige atmosfeer.

Henriette V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henriette V
With spouse/partner

Netjies en vriendelike pesoneel.

Rustige atmosfeer en baie mooi.

Saskia B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Saskia B
Family with young children

Nice and friendly service.

Everything was great. The fridge just made quite a noise in the evening.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker en vriendelike diens.

Als was great. Die yskas het net nogal geraas in die aand.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rika K - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rika K
Family with young children

Baie lekker en rustig

Baie rustige plek langs die rivier. Eienaars het uit hulle pad uit gegaan en ons bederf met die beste kos ooit, het lanklaas so lekker geëet!

Maria B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Maria B

Asemrowend, puik diens!

Ons was geskuif na gastehuis by rivier, wat 'n asemrowende plek, staf was so vriendelik en hulpvaardig. Sal definitief weer daar oorbly. Enigste negatiewe kommentaar is dit was 'n jammerte dat die restaurant en bar toe was juis op 'n aand wat alles in dorp toe was.

Leonard R - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leonard R

Baie teverde.

Baie veilig, baie skoon, baie gerieflik en ons was beïndruk.

From
R900
per night, for 2 ppl
From
From R900
per night, for 2 ppl
From
R900
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 21 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 25 Coetzee Street, Upington, 8801, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0mrFONNJ3HaeK7fS8tbx0zAHVZm3i29dbO4h8RQtKgBGS44SL0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R900  per night, for 2 ppl 9 5 1 5 25 Coetzee Street Upington 8801 Northern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -28.45086429536 21.254425263451
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!