Benguela
Review Summary
Francois P - Jan 2021
Overall score
Pragtige verblyf
Nadia S - Oct 2020
Overall score
Elke oomblik geniet
Wessel M - Oct 2020
Overall score
Kan baie sterk aanbeveel.
Benguela's response
Hi Wessel, baie dankie vir 'n baie gawe resensie van Benguela. Dit was ons plesier om julle by ons te laat kuier. Ons hoop om julle spoedig weer te ontvang.
Warm groete,
Benguela Span
Konrad L - Oct 2020
Overall score
Just the best you can get
Lynelle V - Jan 2020
Overall score
Very pleasant.
Antoinetta V - Jan 2019
Overall score
'n Heerlike ervaring.
Frederick U - Dec 2018
Overall score
Puik diens en vriendelike eienaars pragtige uitsig.
Corneil C - Oct 2018
Overall score
A special and very unique getaway with a beautiful view.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
'n Spesiale en baie unieke wegbreek met 'n pragtige uitsig.
Ons tyd by Benguela was heerlike bederf. Addisioneel tot die pragtige verblyf en die baie mooi gastehuis is daar besonderse klein detail wat ons tyd by Benguela baie spesiaal gemaak het. Die kamers is pragtig met besonderse dekor en uitstekende kwaliteit, die uitsig is baie mooi. Waar jy jou draai is daar 'n besonderse stukkie dekor wat jou verblyf by Benguela 'n baie spesiale ervaring maak. Die ontbyt in die bed was ongelooflik lekker en uitspattig bedien. Wat 'n pragtige plek met 'n baie warm ontvangs.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Benguela's response
Hi Corneil
Baie dankie vir 'n fantastiese resensie van Benguela. Dit maak ons baie bly om te hoor hoe baie julle die verblyf by Benguela geniet het. Ons hoop om julle iewers in die toekoms weer te kan ontvang.
Warm Benguela-groete
Maxine T - Aug 2018
Overall score
The service was excellent.
Benguela's response
Hi Maxine,
Thank you very much for taking the time to write us such a beautiful review. We are truly blessed to have had you spend some time with us. We look forward to the next time.
Warmest Benguela Wishes,
Jonathan, Handre, Janeen and The Golden Team
- Capacity: 14 people
-
Check-in: 14:00 to 23:00
Check-out: 10:00 - Address: 24 Eiland Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Western Cape
- No children under 12