The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Berghaan B&B | TravelGround
+44

Berghaan B&B

B&B

Location

  • Guests think Berghaan B&B is in an excellent location
  • 862A 15th Avenue, Wonderboom South, Pretoria, 0084, Gauteng

Die Moot waar Berghaan B&B Pretoria gelee is, is 'n boomryke voorstad met baie karaktervolle einskappe. Die area is tussen twee bergreekse van die Magaliesberge wat van die oudste berge is. Ons is sentraal vir alle besigheidsaktiwiteite maar ook vir ontspanning. Naby aan ons gelee is die "Wonderboom" in 'n pragtige natuurreservaat wat langs die Apiesrivier gelee is. Daar is wild en staproetes in die reservaat. Die Groot 5 is ook te sien in die Dinokeng Wildreservaat ongeveer 30 minute se ry. Harbeespoortdam met sy verskeie kuns en kultuur asook ander sport aktiwiteite is slegs 35 minute se ry en kan maklik bereik word met 'n snelweg.

Fullscreen
was R660
From R528
per night (for 2 people)
was R660
From R528
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 862A 15th Avenue, Wonderboom South, Pretoria, 0084, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAH5zkjBNUXR78otj7xE1pA1wAopcet4CJAERDIRLV1V8Qoa5nYu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R660, now From R528  per night (for 2 people) 22 5 1 5 862A 15th Avenue Wonderboom South 0084 Gauteng 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -25.701230633945 28.210797529089
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!