The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Besigheim | TravelGround
+80

Besigheim

B&B

Review Summary

4.6 out of 5from 22 reviews for Besigheim
Cleanliness
4.8/5
Service
4.5/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.4/5
Thomas W - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thomas W
Individual traveler

Easy, no fuss.

Friendly service with my requirements fully met. Appreciated the easy secure parking.

Besigheim's response

Hallo Thomas,
Thank you for the kind words, which I really appreciate. You were a very pleasant and tidy guest.
Best regards and always most welcome.
Daniel

Besigheim
Cia B - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Cia B
Individual traveler

Ouer dekor. Donker kamer. Mooi tuin.

Die honde blaf onnodig baie en is baie steurend met tye, veral snags.

Besigheim's response

Hallo Cia

Die dekor is 'n persoonlike saak en word duidelik op die foto's aangedui. 'n Gas kan vooraf besluit of hy/sy daarvan hou en bespreek, of nie. Baie gaste is dol oor die interieur en wou al die skilderye koop. Die een nag wat die kuierhond getjank het, was 'n ongelukkige uitsondering en ek het om verskoning daarvoor aangebied. Bo kla gaste soms weer dat die kamer te lig is. Dit is moeilik om elke smaak te bevredig, en alles is relatief.

Nogtans dankie vir jou besoek en vriendelike groete.

Daniel Kritzinger

Besigheim
P.s. O - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
1/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
P.s. O

Geen kommentaar.

Besigheim is tipies daai plek waar die foto's glad nie die fasiliteite gestand doen nie.

Gesina L - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gesina L
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs, goeie diens.

Sentraal geleë. Netjies.

Besigheim's response

Hallo Gesina,
Dankie vir die vriendelike woorde. Dit was aangenaam om julle te ontvang. Julle is enige tyd weer welkom.
Vriendelike groete,
Daniel Kritzinger

Besigheim
Louis B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Louis B
With spouse/partner

Die wooneenheid was goed en goed toegerus.

Die persoon het ons vanaf die oorspronklike blyplek vir die nag na nog twee eenhede geneem. By die oorspronklike was net enkelbeddens, die tweede eenheid het hy nie 'n sleutel voor gehad nie en hy het dit eers ontdek toe ons daar aankom. By die derde eenheid het ons toe oornag.

Mari O - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Mari O
Family with teenagers

Very well appointed, clean and very good service.

Ideal self-catering place. Very well appointed, clean and very good service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goed ingerig, skoon en baie goeie diens.

Ideale self-catering-plek. Baie goed ingerig, skoon en baie goeie diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Laurika S - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Laurika S

Neat and it has all you need.

Peaceful, quiet and neat accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en het als wat benodig word.

Rustige, stil, netjiese verblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Besigheim's response

Hallo Laurika,

Dankie vir die vriendelike woorde. Dit was aangenaam om kulle te ontvang.

Vriendelike groete,

Daniel en Antoinette Kritzinger

Besigheim
Kobus S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus S
Individual traveler

Rustige verblyf.

Goeie en vriendelike ontvangs. Perseel is netjies en skoon, asook die kamer. Veilige parkeerarea op die perseel. Omgewing is rustig, sonder enige geraas van voertuie ens.

Johan R - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan R
With spouse/partner

Pleasant accommodation.

Very pleasant host. Quiet area and safe. Will make use of it again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangename verblyf.

Baie aangename gasheer. Stil area en veilig. Sal weer gebruik maak vir oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Besigheim's response

Baie dankie, Johan. Ek waardeer jou positiewe kommentaar opreg. Ons probeer bekostigbare, gerieflike en skoon akkommodasie aanbied. Jy is enige tyd weer welkom.

Vriendelike groete

Daniel Kritzinger
Besigheim

Besigheim
Anso D - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anso D
With spouse/partner

Clean, comfortable, safe, easy to check in.

Die Boord is a quiet neighborhood, the guesthouse is clean and tidy and easy to check in.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, gerieflik, veilig, maklik om in te klok.

Die Boord is ‘n rustige woonbuurt, die gastehuis skoon en netjies en dis maklik om in te klok.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anna O - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anna O

Rustige omgewing en vriendelike mense.

Sal graag weer by Besigheim tuisgaan. Niks besig daar gevind nie, net rustig. Het nie eers 'n hond hoor blaf nie. Matrasse is eersteklas, wat beslis 'n goeie nagrus verseker het. Vyf sterre!

Andre M - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre M
With spouse/partner

Baie skoon, netjiese gastehuis! Rustige omgewing en loopafstand vanaf die Spar by die Boord.

Skoon en netjiese gastehuis. Baie toeganklik met die remote en sleutels. Veiligheid is goed. Geleë in 'n rustige omgewing en voel ook veilig self.

Besigheim's response

Baie dankie, André. Julle is altyd baie welkom.

Besigheim
Sandra D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra D
Individual traveler

Very neat, safe accommodation.

Friendly reception. Nice full DStv. Very clean and neat bedding, towels and area to relax.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjiese, veilige verblyf.

Vriendelike ontvangs. Lekker vol DStv. Baie skoon en netjiese beddegoed, handdoeke en area om te ontspan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Besigheim's response

Beste Sandra,

Baie dankie, ons waardeer die baie positiewe kommentaar baie. Dis nie luukse akkommodasie nie, maar hopelik gerieflik, skoon en waarde vir geld.

Julle is altyd weer welkom. Sulke terugvoer maak dit die moeite werd.

Groete,
Daniel Kritzinger
Besigheim

Besigheim
Elisabeth S - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elisabeth S
With spouse/partner

Value for money.

Located in a quiet neighbourhood, the room we booked had everything one could need when away from home. We really appreciated the rusks and coffee, and although we only stayed one night, I would highly recommend Besigheim.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld.

Geleë in 'n rustige en stil woonbuurt, die kamer wat ons bespreek het het als wat 'n mens sou nodig kry as jy weg van die huis af is. Ons het die beskuit en koffie baie waardeer, en alhoewel ons net een aand gebly het en nie sal ek Besigheim sterk aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Besigheim's response

Baie dankie vir die vleiende kommentaar. Aangename, ongekompliseerde gaste soos julle maak dit die moeite werd om in die bedryf te wees en bly. Julle is enigte tyd hartlik welkom.

Vriendelike groete
Daniel Kritzinger
Besigheim

Besigheim
Pieter V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pieter V
With spouse/partner

Baie aangename verblyf.

Uiters netjies en volledig. Uitstekend vir groter groepe (4 tot 8). Naby alle groot dienste. Luukse verblyf. Hoogs aan te beveel.

Jopie C - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jopie C
With spouse/partner

Ons sal weer en weer hier oorbly.

Netjies, vriendelik en professioneel.

Chris P - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris P
With spouse/partner

Uitsonderlike vooraf kommunikasie, wat fantasties is. Kamers besonders netjies.

Uitstekende akkommodasie. Ons het heerlik gebly, die plek is baie netjies en skoon, alles het goed gewerk en die ontvangs deur personeel was indrukwekkend. Beter nog, ons het deurentyd van hulle gehoor om te bevestig en spesiale reëlings te tref vir die aankoms. Beveel Besigheim hoogs aan.

Besigheim's response

Goeiedag Chris,

Baie dankie vir die vriendelike en positiewe woorde. Ek is jammer ons was weg, maar Lionel en Stefan is altyd baie professioneel, vriendelik en behulpsaam. Ons hoop om julle weer in die toekoms te kan ontvang.

Geseënde Kersfees en 'n baie voorspoedige 2019!

Daniel Kritzinger,
Besigheim

Besigheim
Anwen O - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anwen O
Individual traveler

Gemaklike, bekostigbare verblyf.

Baie goeie kliëntediens. Ek is baie tevrede met hulle diens, ek het vir 'n lang tydperk daar gebly en het elke keer uitgesien om na my huisie toe te gaan na 'n lang dag. Ek sal hulle enige tyd aanbeveel.

Besigheim's response

Baie dankie vir die vriendelike woorde. Dit was aangenaam om jou hier te hê. Ons verwelkom jou graag terug.

Vriendelike groete

Daniel Kritzinger - Besigheim

Besigheim
Liesel Elsie B - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liesel Elsie B
Individual traveler

It was great.

It is incredibly beautiful and a beautiful, clean and well-kept place. It was perfect for my needs.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was puik.

Dit is ongelooflik mooi en 'n pragtige, skoon en versorgde plekkie. Dit was perfek vir my behoeftes.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sarel S - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sarel S
Individual traveler

Good, affordable accommodation.

Business is very well located in Stellenbosch. The area has a lovely, peaceful atmosphere and the fact that there is a Super Spar and other shops within walking distance is a bonus. A very pleasant place to stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie, bekostigbare verblyf.

Besigheid is goed geleë in Stellenbosch. Die omgewing het 'n heerlike rustige atmosfeer en die feit dat daar 'n SuperSpar en ander winkels binne loopafstand is, is 'n bonus. Baie aangename verblyfplek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mari O - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Mari O

Baie gerieflik.

Gerieflike plek met goeie fasiliteite, hoë gehalte.

Ronald C - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ronald C
With spouse/partner

A comfortable stop-over.

Situated in a nice, quiet street with a lovely garden.

From R760
per night (for 2 people)
From R760
per night (for 2 people)
From R760
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 30 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 5 Lovell Avenue, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeBO0wZFUIQw06Hlg7PfTrFObxlKq6xkBRCwOqBfUHpJpbwGlHl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R760  per night (for 2 people) 22 5 1 5 5 Lovell Avenue Die Boord 7600 Western Cape 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -33.944709 18.845853
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!