Bibury Cottage
Review Summary
Ajf M - Feb 2020
Overall score
Great. We will stay here again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Puik.Ons sal weer hier kom bly.
'n Baie netjiese en goed toegeruste blyplek. Die sentrale ligging maak dit uitstekend vir 'n enkeling of egpaar van die platteland wat enkele dae in die stad moet wees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
John N - Sep 2019
Overall score
Beautiful accommodation with outstanding host.
Van Zyl F - Sep 2019
Overall score
Skoon, gemaklik, vriendelike ontvangs.
Gerald V - Feb 2019
Overall score
Uitstekende ligging vir sake besoeke.
Jaya R - Feb 2019
Overall score
Peaceful, practical, functional.
Paul V - Jan 2019
Overall score
Netjiese verblyf in 'n veilige en rustige atmosfeer.
Estelle V - Jan 2019
Overall score
Everything needed and more.
Paul V - Nov 2018
Overall score
Outstanding accommodation in a quiet area.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende verblyf in 'n rustige en veilige omgewing.
Hierdie fasiliteit voldoen aan alle verwagtinge van 'n reisger. Die rustigheid van die omgewing asook die gasvryheid van Adrian en Heather dra by dat 'n persoon weer en weer sal besoek. Aandag aan detail en die sorg van die besoeker is prioriteit by die eienaars. Skoon en netjies deurgaans en diens van eenheid daagliks maak dit 'n lushof. Baie dankie Adrian en Heather dat ek dit met julle kon deel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Paul V - Nov 2018
Overall score
Unbelievable and enjoyable stay in a top grade facility with good security.
Read moreLouise D - Oct 2018
Overall score
Wonderlike kothuis.
Richard M - Oct 2018
Overall score
Perfect value for money, world class establishment! Great website!
Val C - Sep 2018
Overall score
It was an amazing relaxed week spent.
Ian B - Sep 2018
Overall score
Vriendelike diens en skoon en netjiese verblyf.
Karlin S - May 2018
Overall score
You don't have to look any further.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Jy hoef nie verder te soek nie.
Ons sal Bibury Cottage met die grootste lof aan enigiemand aanbeveel. Dit is baie mooi ingerig, blinkskoon en netjies, en volledig toegerus met alles en nog meer wat jy mag benodig. Dit is ook veilig, rustig en privaat. Oom Adrian is regtig die perfekte gasheer en 'n ware gentleman. Hy gaan uit sy pad om die gemak en gerief van sy gaste te verseker, maar gun jou ook terselfdertyd totale privaatheid. Ons het ook al die onverwagse ekstras en keurige bederfies in die woonstel baie geniet en waardeer. Mens kan amper sê dit is eerder Bibury 'Mini-Hotel' as Bibury 'Cottage'. Ons sal die eienaar se opregte gasvryheid en besorgdheid, asook sy vriendelike woorde van bemoediging en ondersteuning tydens ons verblyf in PE met my pa se groot operasie, nooit vergeet nie. Puik verblyf en opregte gasvryheid. Mag julle nog baie gelukkige en tevrede gaste ontvang!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Val C - May 2018
Overall score
Warm cosy cottage just recently renovated.
Rita H - May 2018
Overall score
Very convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik.
Baie grieflike akkommodasie vir 'n sakereis.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ian B - Apr 2018
Overall score
Peaceful and relaxing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en ontspanne.
Baie skoon en netjies. Tee en koffie word daagliks aangevul en 2 liter melk word voorsien. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Eben R - Mar 2018
Overall score
Comfortable and relaxing.
Ian B - Mar 2018
Overall score
Rustig en ontspanne.
Douw V - Mar 2018
Overall score
Bibury Cottage is baie gerieflik, skoon en die ontvangs is hartlik.
Cornelia B - Mar 2018
Overall score
Very friendly reception, clean and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie vriendelike ontvangs, skoon en netjies.
Baie gaaf, netjies en skoon. By aankoms is daar selfs 'n bottel melk in die yskas! Beskuit saam jou oggend koffie. Sal beslis die plekkie voorstel en self weer daar inboek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Henry S - Jan 2018
Overall score
Puik. Sal vir seker weer gebruik.
Renaldo C - Jan 2018
Overall score
Kon batterye effektief herlaai.
Karlien B - Dec 2017
Overall score
Bibury Cottage is 'n waarde vir geld juweel.
Gavin G - Oct 2017
Overall score
A gem of a find in Mill Park.
Gregory H - Oct 2017
Overall score
Very friendly and helpful host.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie vriendelike en behulpsame gasheer.
Ontvangs was uitstekend en baie vriendelik. Die fasiliteit het alles gehad wat ons benodig het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Eloise G - Oct 2017
Overall score
Perfekte verblyf!
Emilise R - Sep 2017
Overall score
Dis onbeskryflik lekker, gerieflik, skoon en veilig.
Jonathan L - Aug 2017
Overall score
Wonderful and friendly environment.
Robyn M - Aug 2017
Overall score
Our third visit to Bibury Cottage.
Stef V - Jun 2017
Overall score
Fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties!
Sal beslis die plekkie aanbeveel. Skoon, alle geriewe en veilig! Sal vir seker weer daar bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Leone' B - May 2017
Overall score
It really exceeded my expectations.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit het werklik my verwagtinge oortref.
Die plek was so skoon en netjies en die mense was so vriendelik en behulpsaam. Ek sal die plek vir enige iemand aanbeveel. Dit is veilig en jy kan rustig slaap weg van die hoofweg se geraas.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Frederik Stefanus B - Apr 2017
Overall score
Excellent!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Puik!
Dit is wonderlike mense om by te bly! Baie netjies, en ons beveel Bibury Cottage met groot vrymoedigheid aan!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lucas E - Mar 2017
Overall score
Very hot in summer.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie warm in die somer.
Baie lekker plek behalwe op baie warm dae want daar is geen waaiers of AC. Dit is net regverdig dat in die advertensie gemeld word dat daar nie sulke geriewe is nie, dan kan mens jou eie waaier saamneem.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kobie D - Mar 2017
Overall score
Very friendly reception, beautiful, neat place, equipped with everything you need for self-catering.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie vriendelike ontvangs by 'n pragtige en baie netjiese blyplek, ingerig met alles wat nodig is vir selfsorg.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Trudie D - Feb 2017
Overall score
Truly top notch.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Werklik uit die boonste rakke.
Werklik uitsonderlik skoon en netjies. Gasheer vriendelik en hulpvaardig sonder om opdringerig te wees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gavin B - Feb 2017
Overall score
Well presented, neat and tidy, home from home.
Read moreCharles P - Dec 2016
Overall score
High quality appliances and finishing touches in a quiet environment.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Hoë kwaliteit apparaat en goeie afwerking in 'n stil omgewing.
Gasheer is persoonlik betrokke sonder om opdringerig te wees. TV is ingesluit.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Zelda S - Nov 2016
Overall score
Lovely, without problems, convenient, beautiful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik, sonder probleme, gerieflik, pragtig.
Adrian was 'n absolute fantastiese gasheer. Alles en nog meer is in die pragtige kothuis. Sal aan almal aanbeveel. Rustig en stil. Netjies en niks uit sy plek nie. Sal altyd terugkom!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lucas E - Nov 2016
Overall score
It's a very nice little place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit is 'n baie lekker plekkie.
Dit is soos 'n plek moet wees as jy dit met toeriste wil deel. Als is perfek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pieter R - Nov 2016
Overall score
Fantastic home away from home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese huis weg van die huis af.
Voel altyd so welkom. Tuin is so mooi groen, en die eienaars is baie liefdevol en gasvry. Verseker 'n moet!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Henry S - Nov 2016
Overall score
It exceeded all of my expectations.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit het al my verwagtinge oortref.
Dit het al my verwagtinge oortref. Pynlik netjies. Sal verseker aanbeveel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pieter R - Sep 2016
Overall score
Fantastic, spacious, cosy, warm little place for a getaway.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese, ruim, snoesige, warm plekkie vir wegbreek.
Oom Adrian is 'n legend om mee te begin, die weer was nie baie goed gewees nie, maar die verblyf het vir als opgemaak. Hulle het tot 'n sambreel in 'n versteekte kas, net ingeval jy een nodig het, aangesien 'n mens nou nie 'n sambreel elke dag inpak nie. Baie skoon, lekker kombuis en geriewe, mooi badkamer. Net groot genoeg vir 'n lekker selfsorg-ervaring. Pragtige tuin en voëllewe, lekker rustige buurt. Goeie sekuriteit in 'n goeie buurt!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Robyn M - Sep 2016
Overall score
We had a lovely stay at Bibury Cottage.
Fanie G - Aug 2016
Overall score
Absolutely five star value for money!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absolute vyfster-waarde vir geld!
Die ideale selfsorgverblyf. Baie netjies. Baie gerieflik. Baie goeie ligging. Beslis 'n plek om weer en weer te besoek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Geoff B - Aug 2016
Overall score
Everything one could wish for when looking for overnight accommodation.
Cia B - Jun 2016
Overall score
Most compact everything-you-need-unit managed by people who care.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dis die mees kompakte alles-wat-nodig-is eenheid bestuur deur mense wat omgee.
Ons het heerlik gebly. Dit is baie klein, modern en kompak met volle DStv, baie veilig, stil, bed slaap heerlik en die kombuisie is baie goed toegerus. Daar is baie koffie en beskuit en die eenheid word daagliks skoongemaak. Die eienaars sorg dat mens niks kortkom nie. Hulle het selfs ons handdoeke getuimeldroog sonder dat ons gevra het!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Roslynne S - Jun 2016
Overall score
Very comfortable, clean and convenient!
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 15:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 3 Bibury Avenue, Linkside, Port Elizabeth, 6001, Eastern Cape
- All ages welcome