special Stay 3 nights, pay for 2 on stays that are 3 nights or longer. Valid from 12 Feb 2021 until 15 Feb 2021.
Potchefstroom Accommodation at Bietjie Bosveld Lodge | TravelGround
+100
+100

Bietjie Bosveld Lodge

Review Summary

4.6 out of 5from 92 reviews for Bietjie Bosveld Lodge
Cleanliness
4.8/5
Service
4.7/5
Location
4.3/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.6/5
Liezl S - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezl S
Family with young children

Pragtige plek.

Ons het baie lekker gekuier, ongelooflik mooi en rustig, en die tenthuisie het alles wat jy kan nodig kry. Die beddegoed en handdoeke ruik hemels. Ons sal vir seker weer kom kuier!

Jacorien N - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jacorien N
Family with young children

Peaceful.

Was a nice tranquil getaway!

This review has been translated, click here to view the original version.

Rustig!

Was 'n lekker rustige wegbreek!

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Lezanne V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lezanne V

Wegbreek in die natuur naby aan die huis.

Nelly en Christo het 'n pragtige lodge en 'n mens kan dadelik sien hoeveel moeite in die verblyf ingesit is. Nelly is vreeslik gasvry en die eenhede is skoon en netjies. Ons het die heerlike wegbreek geniet.

Kobus V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Kobus V

Verblyf was rustig, aangenaam en opwindend.

Ons is baie goed ontvang, diens is uitstaande, verblyf is netjies en goed toegerus. Beveel die lodge aan.

Marlize O - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlize O
Family with teenagers

Heerlike naweek met stilte en helder sterre. Beveel Bietjie Bosveld graag aan.

Hoe wonderlik was die stilte en pragtige bosveldomgewing. Die tenthuis is besonder goed toegerus. Dankie vir 'n vriendelike ontvangs en heerlike naweek. Ons sal graag weer Bietjie Bosveld toe gaan.

Miemsie H - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Miemsie H
With friends

Rustig.

Ons het lekker gebly en het dit baie geniet, die mense is vriendelik en hulpvaardig. Alles was skoon en netjies. Sal net voorstel om 'n stort in die badkamers met baddens te sit of die stortkop 'n haakplek te gee sodat jy daaronder kan stort en nie heeltyd die stort hoef vas te hou nie. Sal enige tyd dit aanbeveel vir enige iemand.

Innis B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Innis B
Family with young children

Rustig en puik ligging met aangename diens.

Baie lekker verblyf met uitstekende omgewing en atmosfeer. Nellie se diens is vriendelik en baie behulpsaam. Die eenhede is wel bietjie te naby aan mekaar. Die bure in die eenheid langs ons het elke aand kuiergaste gehad wat tot laat aand buite op die stoep gekuier het. Die geraas was lastig en ons kon nie 'n rustige nagrus geniet nie. Die hele idee van die rustige atmosfeer is dus versteur. Ek dink daar moet dalk net 'n afsnytyd vir geraas wees in die aand.

Bietjie Bosveld Lodge's response

Baie dankie Vir die terugvoer Innis. Ek altyd lekker om te hoor die verblyf en diens was puik en die atmosfeer was aangenaam.

Ons was nie bewus van die Gaste se kuiers nie en vra dus onverskoning.

Onthou maar asseblief om die eienaar waarookal jul tuis gaan in die toekoms sommer dadelik in kennis te stel van so iets.

Bietjie Bosveld Lodge
Marietjie A - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietjie A
With friends

Pragtig, netjies en skoon.

Eienaar het ons baie vriendelik ontvang. Ekstra moeite gedoen met nog verwarmers. Pragtig, skoon en netjies.

Nicoline V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicoline V
Family with teenagers

Wonderlike wegbreek, meer as die moeite werd!

Dit was 'n heerlike net-niks-doen-en-rus naweek. Nelly-hulle is wonderlike gashere en ons is hartlik ontvang. Alhoewel dit koud was, het die heerlike beddegoed gekeer dat ons koud kry (en boonop het ons elkeen 'n warmwatersak op ons bed gekry!). Meer as genoeg toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Mooi uitsig wat die hartsnare roer. Die enigste probleem; die naweek was te kort. Ons gaan vir seker weer!

Tertius D - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tertius D
With spouse/partner

Very nice and quiet accommodation and very safe.

Friendly reception and quality accommodation.

This review has been translated, click here to view the original version.

Baie lekker rustige verblyf en baie veilig.

Vriendelike ontvangs en verblyf van hoogstaande gehalte.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Amelda P - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amelda P
Family with teenagers

Regtig amazing.

Ek lief hierdie plek. Dis nie ver uit Potch nie en mens kan gou inglip dorp toe as dit nodig is. Die stilte is net wat 'n mens se siel nodig het. Die chalets is lekker toegerus en voel baie luuks. Ek kan dit rêrig aanbeveel.

Sarinda M - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarinda M
Family with teenagers

Fantasties.

Dit was die moeite werd. Rustig en niemand wat pla nie. Baie dankie vir die gasvryheid. Sal definitief weer wil gaan.

Rozanne S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rozanne S
With spouse/partner

Had a lovely stay. The bed and bedding was heavenly! Everything was neat. I want to stay there again!

We had a lovely stay. The tent gets a bit hot during the day, but the swimming pool ensured some solitude. The bed and bedding was heavenly. We had a good night's rest. The rooms are well equipped and Nelly is a wonderful hostess! I would love to stay there again.

This review has been translated, click here to view the original version.

Baie lekker gebly. Die bed en beddegoed is hemels! Alles netjies. Sal graag weer daar gaan bly!

Ons het baie lekker gebly. Die tent word bietjie warm deur die dag, maar die swembad het gesorg vir heerlike lafenis. Die bed en beddegoed is hemels. Ons het heerlik geslaap! Die kamers is goed toegerus en Nelly is 'n gasvrou 1000! Ek sal graag weer daar gaan bly.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Laurè D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Laurè D

Baie ontspannend gewees.

Fantastiese aandag aan detail. Mense baie gaaf. Heerlike swembad. Emoes nogal bietjie lastig.

Jp V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jp V
Family with young children

Uitstekend.

Beste 4 dae wat ek saam met vrou en kinders gehad het en dankie vir 'n lekker kuier.

Hanta H - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanta H
Family with young children

Privaat paradys naby Potch.

Dit was ons eerste oorbly in 'n tentkamp, en wat 'n lieflike ervaring! Die eienaars het ons gul ontvang en alles mooi verduidelik - van die gebruik van die motorhek tot by die hantering van die plek se hans emus. Die tenthuis was lieflik toegerus en uitgerus met alles wat ons kon nodig kry. Gerieflike en skoon slaap- en kuierplek, braaigeriewe, en 'n lieflike lafenis kon geniet by 'n swembad, stapplek en plaasdiere - die lekker bly het nie end nie! Hoogs aan te beveel as jy naby aan Potch verblyf soek wat voel soos die hartjie van die bosveld.

Bietjie Bosveld Lodge's response

Hanta wat n lekker gevoel om jou terugvoer te lees, ons harte klop warm en ons tevrede. Dit is ons eie ervaring as eienaars en dit is wat ons by ons gaste wil los is presies hoe jy dit beskryf. Bietjie bosveld gerieflik, skoon, netjies, heerlik en lekker Rus.

Bietjie Bosveld Lodge
Ebrahim K - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ebrahim K
Family with young children

Perfect place to get away from the city.

Really a great place to get away from the rush of city. Nelly, the owner, and her husband were really friendly and helpful making our stay so pleasant. Truly would recommend Bietjie Bosveld to anyone wanting a real, quiet, peaceful place to get away from the rush of city life.

Natalene F - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Natalene F
Family with young children

We enjoyed the nature.

See stars.

This review has been translated, click here to view the original version.

Ons het die natuur geniet.

Sien sterre.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Cindy L - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cindy L
Family with young children

Baie lekker wegbreek.

Baie lekker gebly, baie vriendelik ontvang en uit hulle pad gegaan om dit gemaklik te maak vir ons. Ons dogter het die diere en die swembad baie ook baie geniet. Alles baie netjies en mooi skoon. So Lekker gewees, ons sal definitief weer terugkom.

Bietjie Bosveld Lodge's response

Baie dankie Vir jul positiewe terugvoer Cindy altyd lekker om te weet ons Gaste is tevrede met hul heerlike netjiese skoon Chalet en dat hul natuurlik lekker gebly het, die swembad en die Diere geniet het. Goed gaan ons kyk uit vir julle.

Bietjie Bosveld Lodge
James R - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
James R
With spouse/partner

Alles wat jy nodig het in 'n stil ongerepte bosveldomgewing.

As jy in Potchefstroom kuier en nie in die dorp wil bly nie is hierdie jou plek. Onontboste, ongerepte natuurlike Noordwes-bosveld soos die Voortrekkers dit moes beleef het toe hulle hier deurgetrek het. Pragtig uitgelegde paadjies, met minimum impak op die natuur, wat na die blyplekke lei. Mak wilde diere wat oral rondloop. Die luukse tentwoning waarin geslaap het het alles wat jy nodig het en was onberispelik skoon en netjies. Wat ons veral gaan bybly is die absolute stilte van die nag en die wonderlike voëlgeluide waarmee ons elke oggend wakker geword het.

Bietjie Bosveld Lodge's response

James baie dankie vir hierdie positiewe mooi terugvoer. Dit is presies hoe ons self Bietjiebosveld Lodge ervaar. Jy beskryf dit in perfekte woorde. Dankie vir jul mooi gesindheid.

Bietjie Bosveld Lodge
Bennie S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Bennie S
Family with young children

Die eenhede is pragtig, beveel dit aan vir vir paartjies wat rustig wil verkeer en wegbreek van die hotel verblyf in die stad.

Sal graag wil hê dat 'n strykplank voorsien word, omrede dit iets was wat ons benodig het tydens ons verblyf. Daar was wel 'n paar dingetjies binne die eenheid wat moet herstel\gediens moet word, anders as dit was die verblyf wonderlik en mooi, mal oor die wilde diere op perseel, die kinders het dit geniet. Sal beslis weer volgende jaar met ons sporttoernooi van die verblyf gebruik maak.

Bietjie Bosveld Lodge's response

Hi Bennie, dankie vir jou terugvoer.
Ons het n strykplank beskikbaar vir ons gaste in die kantoor. Onthou volgende keer asseblief as jul enige iets benodig, vra gerus en ons help graag. As daar enige herstelwerk is, wil ons dadelik daarvan weet, dit is jammer om nou eers daarvan te hoor amper na 3 maande. Ons wil graag ons gaste tevrede stel met n bekommer vrye verblyf en probeer om dit so gemaklike heerlik en gerieflik te maak.
Groete Nelly.

Bietjie Bosveld Lodge
Colette B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Colette B
Family with young children

Baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly en sal in die toekoms weer van die plek gebruik maak.

Bietjie Bosveld Lodge's response

Ons is bly om te hoor dit was lekker en jul sal weer teruggekom.

Bietjie Bosveld Lodge
Corne S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corne S
On business

Very good value, well appointed and arranged.

The location was ideal for our needs, and we found the team very helpful and informative. Communication was excellent.

Tinus B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tinus B
Family with young children

Friendly and nice.

Tent house was well-equipped and area was very tranquil and nice.

This review has been translated, click here to view the original version.

Vriendelik en lekker.

Tenthuis was goed ingerig en omgewing was baie rustig en lekker.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Pieter P - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter P
Family with young children

Awesome!

Very friendly people, neat and clean place. Love the animals! We had such a nice stay!

This review has been translated, click here to view the original version.

Awesome!

Baie vriendelike mense, netjies en skoon plek. Love die diere! Ons het baie lekker gebly!

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Marlene V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene V

Die verblyf was ideaal vir ons as gesin uit Namibie wat nie in die stad wou bly nie, want ons het vir ons studente seun kom kuier wat elke dag ook nog besig was met klasse en sport.

Ons sal Bietjie Bosveld Lodge enige tyd aanbeveel vir families wat Potchefstroom wil besoek en nie in die stad wil bly nie. Ons was nie daar as toeriste of vir besigheid nie. Ons wou net rustig tyd saam met ons kind spandeer en lekker kuier as familie. Bietjie Bosveld Lodge is naby genoeg aan Potchefstroom om in te ry as dit nodig was. Ons het in Tintinkie tuis gegaan en die plek was ten volle toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Ons het lekker gebraai saans en deur die dag kon ons lekker daar kuier met die gevoel van die natuur om ons. Ons het baie welkom, tuis en veilig gevoel. Ons sal in die toekoms weer teruggaan soontoe.

Bietjie Bosveld Lodge's response

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer Marlene. Tot weersiens.

Bietjie Bosveld Lodge
Sanri J - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanri J
With friends

Perfekte naweekwegbreek!

Heerlike blyplek met fyn aandag aan detail!

Bietjie Bosveld Lodge's response

Dankie Sanri.

Bietjie Bosveld Lodge
Johanna V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johanna V
Family with teenagers

Pragtige eenhede met absoluut alles wat jy nodig het.

Absoluut wonderlik! Hier kan jy regtig ontspan in pragtige eenhede wat alles het wat jy mag nodig kry. Eienaars is baie vriendelik en kliëntediens is puik. Ek kan Bietjie Bosveld Lodge met die grootste vrymoedigheid aan enige iemand aanbeveel.

Bietjie Bosveld Lodge's response

Baie dankie Hannelie dit was lekker om jul te kon akkommodeer.

Bietjie Bosveld Lodge
Robert S - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robert S
With spouse/partner

Werklik 'n bietjie bosveld ondervinding.

Fantasties, 'n Moeite werd wegbreek. Goed ingerig, met alles wat jy nodig het. Vriendelike ontvangs.

Bietjie Bosveld Lodge's response

Dankie vir die terugvoer Robert. Tot weersiens.

Bietjie Bosveld Lodge
Johannie V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johannie V
With spouse/partner

What a surprise we had arriving at Bietjie Bosveld Lodge, our home away from home!

Thanks Nelly and team, we had the most wonderful stay at your establishment. We loved the layout of the tented houses, it is very well equipped for self-catering purposes. We enjoyed the wildlife that came wondering around the camp early mornings. We will definitely be back!

Bietjie Bosveld Lodge's response

Thank you for your positive feedback, Johannie. It is always nice to hear from our guests that they enjoyed the facilities and how they experienced they stay. We look forward to hearing and seeing you again.

Bietjie Bosveld Lodge
Alida H - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Alida H
Family with young children

Fantasties! Lekker gerus en baie vriendelike eienaars.

Fantasties, sal beslis weer gaan kuier op hierdie rustige lodge.

Bietjie Bosveld Lodge's response

Beste Alida,

Baie dankie vir jul terugvoer, dit was heerlik om julle te kon huisves.

Bietjie Bosveld Lodge
Monika R - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monika R
Family with teenagers

Pragtige omgewing en wonderlike diens.

'n Mens gaan sukkel om 'n vriendeliker ontvangs enige plek anders te kry. Die tente was heerlik warm en droog al het dit gestortreën en die omgewing pragtig. Sal definitief weer daar oorslaap as ons in die omgewing is.

Carin A - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carin A
Individual traveler

Alles wat jou belowe word op webwerf, is daar.

Nelly is baie vriendelik en het uit haar pad uitgegaan om seker te maak ek is tevrede. Alles op die webwerf is presies soos dit is. Ek sal definitief weer daar tuisgaan en dit aanbeveel.

Bietjie Bosveld Lodge's response

Karen baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit is altyd lekker om te hoor by ons gaste dat hul sal terug kom om ons te besoek. Baie dankie dat jul ons gekies het om tuis te gaan. Ons kyk uit vir jul.

Bietjie Bosveld Lodge
Cornelia D - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Cornelia D
Family with teenagers

Baie rustig en stil.

Ons naweek was baie rustig en stil. Die mak diere om die huis was baie spesiaal. Ons kon rustig en veilig rond loop. My twee tieners het die swembad geniet. Ons het elke aand lekker om die braaivuur gekuier. Die geriewe was baie netjies en van 'n goeie gehalte. Die enigste probleem was die badkamer in die hoofslaapkamer, sonder 'n deur. Daar was net 'n bad en my ma (87) het gesukkel met die bad. Die enigste toilet was in die badkamer, sonder deur, in die hoofslaapkamer.

Bietjie Bosveld Lodge's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Corrie oor ons netjiese Chalet, ons waardeer dit en dit is altyd lekker om te hoor ons gaste het jul verblyf die rustigheid en ons lieflike swembad geniet. Ons beplan in die nuwe jaar om van die Chalets toe te rus met buite storte. Ons ander eenheid Bokmakierie het wel twee kamers met 'n aparte badkamer sou jul in die toekoms weer besoek sal dit verseker die ideale Chalet wees vir jul behoefte.

Bietjie Bosveld Lodge
Wendy I - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Wendy I
With spouse/partner

Quiet and peaceful getaway.

Chalets well furnished and equipped. The bathroom should also have a shower. Lighting on stoep needs to be improved for braai purposes. We were swamped with flies owing to the livestock on nearby farms but the overall stay was pleasant.

Bietjie Bosveld Lodge's response

Wendy, thank you for your reply about our well furnished and equipped Chalets and your pleasant stay, we put special bulbs at the Patio especially for the moths and bugs at night when you want to sit and enjoy the Braaivleis fire at the firepit on your Chalet' patio. But thank you we will look into more light at the firepit when you braai. We hang some flycatchers on our fence line that help a lot, thank you.

Bietjie Bosveld Lodge
Chrisna G - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Chrisna G
Family with teenagers

Very pleasant and enjoyable experience.

This is the perfect place to experience the bushveld for a weekend or so. The accommodation was very neat and exceptionally convenient. The owner was incredibly friendly and helpful. I can definitely recommend Bietjie Bosveld Lodge.

This review has been translated, click here to view the original version.

Baie aangename en genotvolle ervaring.

Dit is die perfekte plek om vir 'n naweek of so die Bosveld te beleef. Die akkommodasie was baie netjies en besonders gerieflik. Die eienares was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Ek kan definitief Bietjie Bosveld Lodge aanbeveel.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Hendrik S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hendrik S
Family with teenagers

Goed toegeruste, netjiese tent vir 'n familie van vier.

Die tent was baie netjies en goed toegerus. Tydens 'n harde donderbui was daar geen lekplekke nie. Die toevoeging van 'n stort kan die waarde en nuttigheid van die tent verbeter. Alles wat nodig was om kos te maak en koud te hou is in die tent. Kan dalk uitermatig warm of koud wees in die tent. Ons het dit baie geniet en het geen probleme ervaar nie.

Toinette S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Toinette S
Family with young children

Alles wat jou hart begeer.

Bietjie Bosveld Lodge is die perfekte wegbreek. Alles wat jou hart begeer! Vir kinders is daar wonderlike mak diere wat hulle mee kan speel. Die omgewing is asemrowend. Daar is alles wat mens nodig het in die pragtige tent-huisie.

Philip P - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philip P
With spouse/partner

Baie netjies en skoon en gasvryheid die beste.

Baie rustige plekkie en netjies. Het dit baie baie geniet. Dankie Nelly en die bure se oulike Jack Russel "Bubbels" vir 'n lekke naweek. Die Emu's is baie oulik en die wild maak die bosveld. Sal beslis weer kom.

Bietjie Bosveld Lodge's response

Dankie vir die positiewe terugvoering, Phillip. Ons is bly julle het die verblyf en al die diere geniet. Tot ons weer sien.

Bietjie Bosveld Lodge
Soemaryn M - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Soemaryn M
With spouse/partner

Baie goeie diens en 'n lekker gemaklike opset, baie mooi!

Was 'n baie aangename ervaring! Hulle het ons gehelp met laat inboek en het alles vir ons maklik gemaak. Sal definitief aanbeveel.

Bietjie Bosveld Lodge's response

Dankie Soemaryn, bly julle was veilig en het jul verblyf aangenaam en gerieflik gevind. So bly julle het 'n lekker naweek gehad.

Groete,
Nelly

Bietjie Bosveld Lodge
Cindy D - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cindy D
Family with teenagers

Bushveld chic!

Book now! Heavenly.

This review has been translated, click here to view the original version.

Bosveld sjiek!

Bespreek nou! Dis hemels.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Michele B - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Michele B
With spouse/partner

What a wonderful, peaceful week. The friendliest owners with the biggest hearts!

Thank you for beautiful, clean and luxury accommodation. Thank you for the most delicious rusks and your hospitality, nice chats and for us just to be able to be outside, the quiet, scenery, and peace for the soul. Blessings for your business. May it go from strength to strength!

This review has been translated, click here to view the original version.

Wat 'n wonderlike rustige week, vriendelikste eienaars met die mooiste harte!

Baie dankie vir pragtige, skoon en luukse verblyf. Dankie vir die heerlikste beskuit en jul gasvryheid, lekker gesels en net die deel hê van buite wees, stilte, natuurlewe en rus vir die siel. Blessings vir julle besigheid, mag dit net van krag tot krag gaan!

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Bietjie Bosveld Lodge's response

Baie dankie Michele vir die mooi terugvoer mag dit net goed gaan met julle. Dit was heerlik om julle as gaste kon akkomodeer.

Bietjie Bosveld Lodge
Lida O - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lida O
With spouse/partner

Was regtig spesiaal.

Was regtig goed ingerig en baie mooi!

Bietjie Bosveld Lodge's response

Dankie Lida so bly julle het julle tydtjie hier geniet.

Bietjie Bosveld Lodge
Melanie R - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melanie R

A lovely weekend with a fantastic hostess.

We couldn't ask for better. House was clean and hostess went out of her way to keep all of us happy. Thanks again for all of the trouble, clean houses, neat terrain.

This review has been translated, click here to view the original version.

'n Heerlike naweek met fantastiese gasvrou.

Ons kon nie vir beter gevra het nie. Huisie skoon en gasvrou wat uit haar pad gegaan het om ons hele klomp tevrede te stel. Nogmaals dankie vir al die moeite, skoon huisies, netjiese terrein.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Bietjie Bosveld Lodge's response

Melanie daar was geen moeite nie en altyd lekker om positiewe terugvoer te ontvang van die netjiese, skoon en goed in gerigte chalets.
Baie dankie

Bietjie Bosveld Lodge
Theo P - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Theo P
Individual traveler

Relaxing atmosphere.

Nice relaxing atmosphere. Friendly and welcoming host and lady. Everything good and nice. People who love nature and camping will enjoy it. Nice farm atmosphere. Just a pity there was no shower. Tiny baths are a bit uncomfortable for older, and heavily-built people.

This review has been translated, click here to view the original version.

Ontspannende atmosfeer.

Lekker ontspannende atmosfeer. Vriendelike en aangename gasheer en dame. Als goed en lekker. Mense wat van kamp en van die natuur hou sal dit verseker geniet. Lekker plaas atmosfeer. Dit was net jammer dat daar nie 'n stort was nie. Ouer en groot struktuur persone sukkel maar met klein baddens.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

David V - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David V
With spouse/partner

Fantastic.

Was one of the most peaceful weekends in a long while, the location is perfect: away from noise and the rush of city life. The area is not only beautiful in the day but also at night. The chalets are very well equipped and are excellent. Would recommend staying here to anyone. Thanks for everything, Bietjie Bosveld Lodge.

This review has been translated, click here to view the original version.

Fantasties.

Was een van die rustigste naweke in 'n lang ruk, die ligging is perfek weg van geraas en die gejaag van die stadslewe. Die omgewing is nie net mooi in die dag nie maar wel ook in die aand. Die chalets is baie goed toegerus en is uitstekend. Sal enige iemand aanbeveel om hul te besoek. Dankie vir als Bietjie Bosveld Lodge.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Bietjie Bosveld Lodge's response

Baie dankie vir jou terugvoer David, dit was lekker en 'n plesier om julle as gaste te kon huisves.

Bietjie Bosveld Lodge
Carmen B - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carmen B
With spouse/partner

Feel at home here, since I don't like town life with all the noise etc. it brings

For me, this is the place to stay, if you want to break away from all the noise and the rush of modern life. Just to relax, enjoy the silence and renew your soul. Thank you very much.

This review has been translated, click here to view the original version.

Voel tuis daar, want ek hou nie van dorplewe nie met sy geraas ect.

Vir my is dit die plek om te bly, as jy wil wegbreek van al die geraas en haas van die lewe. Net om te ontspan en die stilte te geniet maak jou siel skoon. Weerens baie dankie.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Bietjie Bosveld Lodge's response

Dankie vir die terugvoer Carmen dit was lekker om julle weer te kon akkomodeer. Tot ons weer sien.

Bietjie Bosveld Lodge
Ydre V - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ydre V

A wonderful place if you just want to feel like a human being again.

I stayed there with my two kids, one big and one small, and the three of us enjoyed it so much. I was never worried about our safety, in Gautent it's a different story. Bietjie Bosveld helped me to relax and feel myself again, so peaceful. Was so worth it. I recommend it to everyone.

This review has been translated, click here to view the original version.

Wonderlike plek om weer mens te word!

Ek was daar saam my 2 kinders, een groot en een nog klein, en ons al drie het dit terdeë geniet. En ek was op geen stadium bekommerd oor ons veiligheid nie, waar dit in Gauteng die teenoorgestelde vir my is. Ek kon weer mens word by Bietjie Bosveld en weer rustigheid, vrede en kalmte ervaar. Was voorwaar die moeite werd, sal dit vir een en almal aanbeveel.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Bietjie Bosveld Lodge's response

Dit is so lekker om te hoor, Ydré. Ek is so bly jy kon die rustigheid en vrede hier ervaar saam met jou kinders. Hier vind jy net weer jou siel en mens.

Bietjie Bosveld Lodge
Emarie J - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Emarie J
On business

Very quiet, clean and tidy.

Dropped by Potch for a little while for the open day at the university. Didn't want to stay in town because it is so expensive. BB Lodge is very fairly priced and not too far from the university. Loved the emus, rabbits, and little buck that frolicked all around. Very clean and neat! Will book this place again, anytime.

This review has been translated, click here to view the original version.

Baie rustig, skoon en netjies.

Was in Potch vir 'n baie kort tydjie vir die universiteit se opedag. Wou nie in Potch self oorslaap nie aangesien dit onbekostigbaar duur is. BB Lodge se pryse is baie billik en nie té ver van die universiteit af nie. Mal oor die emoes, hasies en bokkies wat orals te siene was. Baie, baie skoon en netjies! Sal enige tyd weer van hul akkommodasie gebruik maak.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Bietjie Bosveld Lodge's response

Emarie, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons kyk uit vir julle. Sterkte, tot ons weer sien.

Bietjie Bosveld Lodge
Ewart D - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ewart D
Family with young children

Best value for money we've had in a long while.

Bietjie Bosveld is the best place for a breakaway, exactly what we needed. The chalet was spotless and we weren't short of anything. Would definitely come visit Nelly and Christo again!

This review has been translated, click here to view the original version.

Beste waarde vir geld wat ons in 'n lang tyd raakgeloop het.

Bietjie Bosveld is die beste plek vir die wegbreek en rus wat ons nodig gehad het. Die chalet was pynlik netjies, en baie skoon, en ons kon aan niks dink wat kort was nie. Ons sal binnekort weer vir Nelly en Christo kuier!

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Bietjie Bosveld Lodge's response

Edward en geliefdes, dit was 'n voorreg om julle as gesin te kon huisves. Dit is altyd lekker om mooi en goeie terugvoering te ontvang. Ons waardeer dit baie.

Bietjie Bosveld Lodge
Basie V - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Basie V
Family with teenagers

Fantastic and lovely!

This is the loveliest place to stay at. Hospitable host and hostess and just fantastic.

This review has been translated, click here to view the original version.

Fantasties en heerlik.

Hierdie is die lieflikste plek om by te bly. Gasvrye gasheer en gasvrou en net fantasties.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Bietjie Bosveld Lodge's response

Baie dankie. Dit is altyd Lekker om te hoor gaste geniet Bietjiebosveld Lodge.

Bietjie Bosveld Lodge
Ian B - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ian B
Family with young children

Very nice, quiet. Access road terrible.

Clean, spacious and quiet. The access road needs attention.

Bietjie Bosveld Lodge's response

Ian, baie dankie vir die terugvoer, ek sal graag meer inlligting wil hê oor die toegang tot die Lodge wat jy beskryf as "terrible" sodat ons daaraan aandag kan gee.
Baie groete
Nelly

Bietjie Bosveld Lodge
Jan F - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan F
With spouse/partner

Absolutely great experience.

Lovely accommodation and facilities. Feels like you are in the Bushveld. Will definitely go again.

This review has been translated, click here to view the original version.

Absolute great ondervinding.

Heerlike verblyf en fasiliteite. Voel of jy in die bosveld is. Sal definitief weer gaan.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Helena N - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helena N
Family with young children

Heerlik rustig!

Baie rustig! Toegerus met alles wat mens nodig het en meer.

Louis L - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis L
With spouse/partner

Excellent.

Very clean, neat and friendly. Rest for one's soul.

This review has been translated, click here to view the original version.

Uitstekend.

Baie skoon, netjies en vriendelik. Rus vir 'n mens se siel.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

John R - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John R
With friends

Vriendelike en gasvrye diens gedurende die hele tydperk!

Sien sterre.

Grco A - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Grco A
Family with young children

Fantastic.

Very nice. Children really enjoyed it. Will definitely be returning.

This review has been translated, click here to view the original version.

Fantasties.

Baie lekker gewees. Kinders het dit regtig geniet. Sal beslis weer daar gaan bly.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Carine N - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carine N
With friends

Voel beslis soos Bosveld.

Heerlik ingerigte tenteenhede. 'n Lekker wegbreek van die stad. Aangename en behulpsame gasheer en gasvrou. Sal beslis dit vir enigeen aanbeveel.

Bietjie Bosveld Lodge's response

Baie dankie Carine.
Dit is altyd lekker om te hoor ons gaste geniet hul verblyf.
Groete

Bietjie Bosveld Lodge
Veronica V - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Veronica V
Family with teenagers

Uitstekende plek om weer rustigheid te vind!

Ons het die verblyf by Bietjie Bosveld baie geniet. Die tent was baie goed toegerus en baie netjies! Uitstekend!

Bietjie Bosveld Lodge's response

Baie dankie, Veronica.

Bietjie Bosveld Lodge
Kobus P - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus P
With spouse/partner

Baie rustig.

Niks om by te voeg nie. Dit is 'n plek om lekker kop skoon te maak en die natuur te geniet.

Almarie V - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
0/5
Service
0/5
Location
0/5
Safety
0/5
Value for money
0/5
Almarie V

Nelly is 'n wonderlike gasvrou.

Ons sou aanvanklik net 1 paartjie gewees het, maar teen Saterdagaand het die groep tot 3 paartjies en 2 kinders gegroei.

Donna M - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Donna M
Family with teenagers

It was lovely, clean and the hosts were very helpful.

It was clean and well appointed but the lack of a shower was disappointing. Also a 6 sleeper with just one bathroom and no separate toilet was a bit of an issue. The geyser wasn't big enough for everyone to have a warm bath over a 2 hour period. In winter there should be a gas heater as the stone floors are super cold and the heater provided kept tripping the electricity. Boskop Dam is a 16 km drive away despite Google saying 3 km as there is only 1 entrance to the dam. But it was lovely and quiet, very well appointed inside the chalet and the hosts were incredibly helpful, nothing was too much trouble.

Elsie L - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsie L

Alles was net perfek: uitsig, verblyf en al die ekstras waarvoor ons nie eers gevra het nie!

Hierdie is 'n plekkie naby die hemel. Pragtige uitsig vanaf ons huisie. Die huisie is pragtig met pragtige linne en die binnenshuiseversiering is absoluut modern en met smaak gedoen. Hier was alles wat ons nodig gehad het (en ook dit wat ons vergeet het). Die eienaars doen regtig moeite om hulle gaste op die hande te dra met baie ekstras in die huisie waarvoor ons nie eers gevra het nie. Sal dit definitief weer besoek en aanbeveel aan alle ouers met studente op Potch wat net gou wil kom kuier, maar nie kans sien vir iets in Potch self nie. Heerlike stapplek en vars lug!

Nardo P - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nardo P
With spouse/partner

Puik!

Lekker stil plaas-omgewing!

Elna P - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elna P
With spouse/partner

Dit was voorwaar 'n heerlike ervaring om in die goed toegeruste en netjiese tenthuisie te kon bly.

Die tydjie wat ons as gesin daar bestee het, was regtig kosbaar. Ons is so hartlik ontvang en het gou tuis gevoel. Nelly en haar gesin kan trots wees op hierdie plekkie van hulle. As jy opsoek is na die rustigheid van die natuur is Bietjie Bosveld Lodge net die plek vir jou!

Uwe S - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Uwe S
Family with teenagers

Lekker plaas.

Sien die sterre.

Annamarie H - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annamarie H
With spouse/partner

Ons het in 'n tenthuis gebly en dit was heerlik!

Jy bring waarlik net jou kos en klere, die res is alles daar! Is 'n plek waar jy waarlik kan ontspan - rustige natuur en pragtige dekor. Dit is die ideale naweek wegbreek plek!!

Amelda P - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amelda P
Family with teenagers

Ek was werklik verras deur die luuksheid van die tente.

Was n ongelooflike lekker naweek in die natuur. Het die stilte vreeslik geniet. Die daaglikse kuiertjies van Emu's was 'n lekker tydverdryf. Die kinders het dit terdeë geniet. Die tente is lekker toegerus en 'n mens kan sien die eienaars hul toespits op die kliënt. Gaan definitief weer soontoe. Die enigste probleem vir my was die grondpad tot waar jy afdraai na die lodge. Dis nou nie werklik gemaak vir n gewone motor nie.

Marius K - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marius K
Family with young children

Tranquil countryside sights and sounds in the comfort and privacy of affordable and well equipped chalets.

Enjoyed our stay and will return. It was close enough to town (if needed) yet far enough to be unaware of it. Nelly is a wonderful host and made sure that everything was in order to enjoy our stay.

Antoinette B - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Antoinette B
With spouse/partner

Stil, rustige atmosfeer en mooi.

Dit was 'n wonderlike wegbreek vir die naweek gewees. Nelly gaan uit haar pad om alles vir jou gerieflik te maak. Sal weer vir 'n naweek se stilte soontoe gaan.

Alanie V - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Alanie V
Family with teenagers

Wonderlik!

Die kuier by Bietjie Bosveld was baie lekker. Ons het die stilte en mooi uitsig geniet, om nie eens van die diere te praat nie. Die akkommodasie was baie gerieflik en pragtig ingerig. Wens ons kon langer kuier! Sal julle beslis weer besoek.

Amandaline B - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amandaline B
With friends

Wat 'n verrassing toe ons die luuksheid ervaar.

Uitstekende verrassende verblyf. Dit was regtig heerlik en so rustig om soggens deur die voëls wakker gemaak te word. Ons het gereeld gaste op ons voorstoepie gehad, die ponie en donkie, twee emus het gereeld kom inloer en natuurlik 'n wildsbokkie wat ook kort kort sy opwagting maak. Dit was 'n rustige sielsverrykende naweek en sal beslis weer gaan kuier. Die tenthuisies bring net 'n anderse gevoel van vrede en rustigheid na vore.

Tina V - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tina V

Netjies, skoon en rustig.

Sien asb. die sterre.

Winson T - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Winson T
With spouse/partner

Ons sal verseker weer gaan kuier!

Die verblyf was baie aangenaam, chalet pragtig en skoon, goed toegerus en baie ruim. Die omgewing is pragtig en wel "'n bietjie bosveld" met ekstras - 'n klein paradys! Die gasvryheid was besonders en ons het elke oomblik van ons verblyf terdeë geniet.

Mariette W - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariette W

Kan nie 'n beter oornagplekkie kry wat natuurskoon en rustigheid sal oortref nie!

Ek en my studente dogter het 'n rustige Bosveld-ervaring met puik gasvryheid en akkommodasie (wat ALS insluit, selfs bederfies) ervaar. Sal verseker weer kom!

Jani D - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jani D
Family with young children

Lekker!

Sien die sterre.

Kathleen M - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kathleen M
Family with young children

Country accommodation close to town

Quaint country cottages close to Potchefstroom (15 min drive on good tar and dirt roads). Spacious and well equipped. Lovely pool for the kids to swim in and we particularly enjoyed the farm and wild animals, especially the donkeys who arrive early every morning for a breakfast treat. Will definitely stay there again if travelling that way.

Naomi S - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Naomi S
With spouse/partner

Als wat nodig is was daar. Aangename plek.

Baie oulike opset. Ons het egter net oornag want ons was by 'n troue daar naby. Sou graag nog wou swem!

Anthony B - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anthony B
With spouse/partner

A lovely place to get away to - but remember its just a "bietjie bosveld"

George welcomed us to a lovely weekend after a longish drive from Johannesburg. Zorro and Lexie immediately made friends with us and hardly ever left our sides. We were also welcomed by the donkeys, the emus, the ponies, the roosters, the geese and the turkey. The tent was lovely, almost clean, except for a few goggas by the windows, but it is in the bush. The area was lovely and the braai a great welcome. All in all a rustic, peaceful, and pleasurable getaway.

Reinet V - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Reinet V
With spouse/partner

Dis heerlik rustig en nie te ver van die dorp af nie. Die mense is baie gasvry.

Dis 'n heerlike manier van kamp met al die geriewe. Ons sou net graag 'n stort wou gehad het, maar die bad was geen probleem nie. Diere van die oord - donkies, ponies, emoes en honde is baie mak en verskyn gereeld vlak teen die stoep. Dis baie rustig en heerlik so in die natuur.