Birchwood A & B @ Clarens
Review Summary
Magda M - Nov 2020
Overall score
Stil en rustige plekkie met mooi uitsig op die berg.
Neville V - Feb 2020
Overall score
Safe, neat, well equipped.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Veilig, netjies, goed toegerus.
Veilig, skoon en netjies. Ligging net 'n japtrap van die binnedorp af. Pragtige gholflandgoed sonder om beknop te voel deur ander gaste. Hoogs aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sara R - Jan 2020
Overall score
Lovely place to stay for the weekend.
Alwyn O - Jan 2020
Overall score
Fantasties, baie lekker dankie!
Dalene V - Jan 2020
Overall score
Lekker.
Jeanine A - Aug 2019
Overall score
It was a pleasure being there!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was net 'n plesier om daar te wees!
Alles was so netjies en skoon. Ons sal enige tyd weer daar kuier. Baie goeie ligging en waarde vir geld!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elsie B - Jul 2019
Overall score
Absoluut fantasties!
Birchwood A & B @ Clarens's response
Hi,
Baie dankie vir julle opregte resensie, hoop om julle weer by Birchwood te sien ?
Annette L - Jul 2019
Overall score
Very good.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goed.
Netjies en skoon. Goed geleë. Pragtige uitkyk op berge. Alles wat nodig is beskikbaar. Lekker warm met kaggel. Braai op stoep goed ingerig teen wind en netjies en skoon. Badkamers netjies en skoon. Kombuis skoon en goed ingerig met nodige beskikbaar. Kamers netjies en skoon en heerlik warm vir die winter. Sitkamer netjies en skoon en goed ingerig. Aanbeveel om in te bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Juan S - Jun 2019
Overall score
Lekker gebly.
Laneque L - May 2019
Overall score
Awesome verblyf in 'n awesome dorp.
Read moreBirchwood A & B @ Clarens's response
Baie dankie vir jou opregte en eerlike terugvoer. Ons probeer regtig hard om dit die moeite werd te maak met die beste kwaliteit.
Bly om te hoor dat ons julle weer sal sien.
Birchwood
Michelle S - Apr 2019
Overall score
Baie gerieflik, met alles wat mens nodig het.
Johan F - Mar 2019
Overall score
Clean, neat and quiet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon, netjies en rustig.
Dit was bo verwagting. Dis skoon en het alles wat nodig was om ons verblyf aangenaam te maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marius H - Feb 2019
Overall score
Presies wat ons wou hê!
Birchwood A & B @ Clarens's response
Hi,
So baie dankie vir jou persoonlike en optegte boodskap. Ons hoop om julle gou weer te sien by Birchwood in Clarens.
Estie
Ilse D - Jan 2019
Overall score
Stunning! Modern! Clean! Safe!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stunning! Modern! Skoon! Veilig!
Ons verblyf by Birchwood was fantasties. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam! Ons het alles gehad wat ons nodig het. Die huisie is baie modern, netjies en skoon. En die beddens slaap soos 'n droom! Ek sal dit ten sterkste aanbeveel vir enige iemand wat wil ontspan in Clarens!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Birchwood A & B @ Clarens's response
Hi Ilse,
Baie dankie vir jou mooi boodskap. Dankie vir jou positiewe uitkyk t.o.v Birchwood.
Ook bly om te hoor dat die beddens lekker slaap. Ek is nogal erg oor by beddegoed en 100% katoen maak 'n verskil.
Sien julle weer by Birchwood
Renata V - Jan 2019
Overall score
Gemaklik, skoon, baie aangenaam.
Birchwood A & B @ Clarens's response
Hi
Baie dankie vir jou boodskap. Bly julle het Birchwood geniet en hoop om julle weer te ontvang.
Estie
Pieter S - Jan 2019
Overall score
Rustig, toeganklik en veilig.
Donnie S - Sep 2018
Overall score
Amazing accomodation, will recommend to anyone.
Birchwood A & B @ Clarens's response
Hi,
Thank you so much for the nice revieuw of Birchwood.
Also glad you slept well in the beds. Most say 100% cotton linen do make a difference.
Hope to see you soon.
Estie
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: R712, 251 Clarens Golf and Trout Estate, Clarens, 9707, Free State
- All ages welcome