Bird Guest House
Review Summary
Deon E - Jan 2021
Overall score
Perfek vir rolstoel.
Petro A - Oct 2020
Overall score
Net een nag oorgeslaap. Enigste probleem was te min toilet papier vir twee mense, 'n kwart rolletjie. Het maar gaan koop vir ingeval.
Fran M - Mar 2020
Overall score
Oraait, foto's misleidend.
Toni N - Jan 2020
Overall score
Stay was okay.
Glenn K - Jan 2020
Overall score
Clean comfortable rooms with secure parking and adequate braai facility.
Jako R - Nov 2019
Overall score
Neat and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies en skoon.
Netjies verblyf en vriendelike span.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gerhard F - Oct 2019
Overall score
Ideaal vir 'n pit stop.
Sarel S - Oct 2019
Overall score
A lovely rest after a long road.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Heerlike rus na 'n lang pad.
Dis 'n heerlike kamer, toegerus met al die nodige. Ons kon braai. Lekker DStv-kanale en lugreëling!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wendy W - Oct 2019
Overall score
Accommodation which requires more attention.
Daleen V - Sep 2019
Overall score
This is the proverbial home away from home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit is die spreekwoordelike huis weg van die huis.
Baie vriendelike hulpvaardige gasheer. Die plek is netjies en skoon en ek sal dit sonder om te skroom aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stephanie M - Jul 2019
Overall score
Room very comfortable and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Kamer baie gerieflik en skoon.
Ons het oorgeslaap op pad na Namibië. Ons het voertuig probleme gehad en redelik laat by die gastehuis opgedaag. Die eienaar was baie vriendelik en het vir ons kom oopsluit. Die kamer was baie gerieflik en ons het 'n goeie nagrus geniet. Sal beslis weer daar bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johann V - Jun 2019
Overall score
Skoon basiese verblyf.
Awie V - Apr 2019
Overall score
Good and neat accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker, netjiese verblyf.
Dit is 'n baie netjiese plek en die personeel is baie vriendelik. Ek sou eerder 'n stort in plaas van 'n bad verkies het. Die slaapvertrek het ook nie 'n spieël nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stefanie K - Mar 2019
Overall score
Mooi netjies en skoon.
Maria P - Mar 2019
Overall score
Very comfortable.
Lize B - Feb 2019
Overall score
Gemiddeld.
James H - Jan 2019
Overall score
Uitstekend. Voldoen aan alle vereistes.
Tiana K - Jan 2019
Overall score
Netjies, skoon, gerieflik en veilig!
Fransa Z - Nov 2018
Overall score
Netjies en baie funksioneel.
Read moreMartin V - Nov 2018
Overall score
Calm and quiet atmosphere in which to rest after a long work day.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Kalm en rustige atmosfeer om uit te rus na 'n werksdag.
Maklike besprekings vir die beskikbaarheid en betaling van kamers. Baie skoon en netjies met gemaklike slaap en wasgeriewe. Veilige parkering en vinnige aflewerings van kosbestellings.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Estelle Rubow R - Nov 2018
Overall score
Uiters swak!
Daleen S - Oct 2018
Overall score
Neat accommodation at a low price.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjiese verblyf teen sakpasprys.
Die buiteligte skyn saans deur die gordyne en verlig die kamer wat steurend is. Sal gaaf wees indien die gordyne van so aard is dat dit die lig van buite kan uitdoof.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Martin V - Aug 2018
Overall score
Baie vriendelike en hulpvaardige diens.
Mike H - Aug 2018
Overall score
Lekker rustig.
Blair M - Jul 2018
Overall score
Very comfortable and convenient.
Marlize D - Jul 2018
Overall score
Baie skoon en rustige omgewing.
Carina M - Jan 2018
Overall score
Dit was baie lekker.
Tredoux B - Jan 2018
Overall score
Mooi netjies, gerieflik en goeie waarde vir geld.
Carol T - Dec 2017
Overall score
Had a very comfortable 1 night stopover.
Rentia D - Dec 2017
Overall score
Skoon en veilig, maar besige straat.
Stefan V - Nov 2017
Overall score
Gerieflike en rium verblyf.
Marinda V - Oct 2017
Overall score
Baie gerieflik.
Betsie N - Oct 2017
Overall score
Baie goeie waarde vir geld.
Louis B - Oct 2017
Overall score
Ons het lekker gebly en kon lekker rus.
Ann-louise M - Aug 2017
Overall score
Good overnight stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was vir ons 'n goeie oorslaap.
Was vir ons 'n lekker oorslaap voor ons weer die pad ingevaar het. Baie netjies en vriendelike diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elise R - Aug 2017
Overall score
Very nice place to overnight when travelling from Springbok to Pretoria, really very satisfied.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker oornagplek vir deurreis vanaf Springbok na Pretoria, werklik baie tevrede.
Ek sal eienaar aanbeveel om die volgende ook in kamer te sit: 'n Boksie langlewe melk in yskas i.p.v. Cremora, Nescafe poeierkoffie ook saam met die Ricoffy poeierkoffie en beskuit, sodat mens met aankoms en dan weer volgende oggend met vertrek 'n stukkie saam met die koffie kan geniet. Dalk 'n kleinbordjie met 'n mes en vurk ook? Ons het gesnyde brood en botter met kaas gehad. Die wegneemetes se brosjures is 'n pluspunt maar 'n waarskuwing behoort daarby aangeheg te word van die grypdiewe wat in daardie omgewing opereer. Dalk ook 'n waarskuwing teen die vulstasies in Market straat naby die "taxi rank" en watter omgewing minder gevaarlik is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Petro D - Jun 2017
Overall score
Economical overnight accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ekonomiese oornagplekkie.
Snoesig warm geslaap in die winter koue. Die water was ook heerlik warm. Skoon en veilig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan B - May 2017
Overall score
Very pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam.
Ons het 9 uur die aand daar aangekom en is baie vriendelik ontvang. Daar is net een ding wat ek baie graag onder julle aandag wil bring. Daar was geen spieël om my hare by te blaas nie. Julle kan gerus 'n spieël by die elektriese prop sit wat dit baie makliker sal maak. Nogal snaaks - my man moes my help om my hare te blaas. Eerste keer in 30 jaar.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rietha M - Apr 2017
Overall score
Centrally located in a quiet street and neatly appointed.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sentraal geleë in stil straat en netjies ingerig.
Ons het goeie kliëntediens ontvang en die kamer was skoon en goed ingerig. Die gastehuis is in 'n stil straat geleë. Die enigste klagte is dat ons nie warm water gehad het nie en dus koud moes stort.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ben C - Feb 2017
Overall score
Had a nice stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly.
Rustig met 'n heerlike swembad vir die warm weer. Kamer goed toegerus.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
A M E - Dec 2016
Overall score
Neat and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies en skoon.
Sal graag 'n tafeltjie en spieël in die leefarea wou hê!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mike N - Sep 2016
Overall score
Hennie Groenewald is an excellent host and person.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Hennie Groenewald is 'n uitstekende gasheer en persoon.
Hennie se huis mag, wel, soort van oud wees, maar dit voel soos tuis. Ek het 'n lig op sy hek gebreek en hy het beveel dat ek daarvan vergeet! Ek en hy is albei bankpensionarisse, so ons het lang stories geruil. Hy is baie vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Willem S - Aug 2016
Overall score
It was a lovely experience.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Was baie gawe ondervinding gewees.
Die kamer was baie klein gewees en daar was nie plek in die kamer gewees vir 'n stoel of twee nie. Gevolglik moet jou oornaggoed so op die vloer uitgepak word wat effe ongemaklik is. Ek, as van die ouer garde, sukkel al om my skoene aan te trek en siende dat daar nie 'n stoel is nie, moet ek op die bed sit en dit is eintlik te hoog. Die asbesverwarmers is eintlik niks werd nie en 'n behoorlike verwarmer sou die kamer lekker warm gemaak het. Verder was alles baie netjies en skoon. Lekker geslaap, maar baie koud gekry met opstaantyd!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Richard C - Aug 2016
Overall score
Really felt at home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie tuis gevoel.
Mense wat van die stad af ry na dorpies soos dié, arriveer soms baie laat. Ons het laat aangekom, maar steeds welkom gevoel. Die krag was af in die area maar Bird Guest Lodge was toegerus met die nodige lig en die beddens was toegerus soos ek my eie bed verkies. Baie dankie vir die verblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lee S - Jul 2016
Overall score
Nice safe stay. Friendly and helpful.
Bird Guest House's response
I sincerely apologise for not giving you the single beds as requested, this was an over site on my side as I did not read the request properly.
Regards,
Bird Guest Lodge
Maria S - Jul 2016
Overall score
Won't book there again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sal nie weer daar bespreek nie.
Geen warm water. Krag was af toe ons vroeg die oggend wou ry. Toilet binne die kamer was nie lekker nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sandra A - Jun 2016
Overall score
It is a very nice place to sleep.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit is 'n baie lekker plek om te slaap.
Baie dankie vir u gasvryheid. Het dit baie geniet om daar te oornag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Adriaan M - Apr 2016
Overall score
Netjies en knus.
Lindi G - Apr 2016
Overall score
Baie netjies en gasvry.
Koos S - Mar 2016
Overall score
Wonderlike vriendelike mense wat jou altyd baie tuis laat voel. Ek hou van die atmosfeer.
Hd G - Oct 2015
Overall score
All good.
Carin J - Jul 2015
Overall score
Alles was in orde en netjies en skoon.
Johan N - Jul 2015
Overall score
Maksimum 2-ster, maar darem skoon.
Matthys B - Jun 2015
Overall score
Nie heeltemal tevrede nie.
Kobus D - May 2015
Overall score
'n Bietjie beknop.
Pieter E - May 2015
Overall score
Alles was netjies en gerieflik.
Daleen K - Feb 2015
Overall score
Baie lekker, het welkom gevoel.
Johan K - Oct 2014
Overall score
Goeie oornag verblyf.
Vivian D - May 2014
Overall score
Gerieflik, maar gemiddeld.
Steve V - Jan 2014
Overall score
'n Vriendelike gasheer.
Intronette S - Dec 2013
Overall score
An oasis after a very warm day
Terry H - Dec 2013
Overall score
Okay stay - no frills - the breakfast provided is a voucher to take to Wimpy
Read moreJacques V - Dec 2013
Overall score
Baie vriendelike, goeie diens!
Rickey H - Nov 2013
Overall score
Geen weelde, maar dit bied waarde vir geld.
Karolien E - Oct 2013
Overall score
Aangename en skoon akkommodasie.
Alexis O - Sep 2013
Overall score
Het welkom gevoel!
Adam G - Sep 2013
Overall score
Privaat kamer met ingeboude badkamer en privaat buitearea.
Pierre J - Aug 2013
Overall score
Fantasties, lekker en ontspannend. Awesome!
George Lebotsa&anna Strauss L - Jul 2013
Overall score
Hospitality was great thanks
Eddie G - May 2013
Overall score
Baie dankie dit was werklik aangenaam!!!
Christine W - Apr 2013
Overall score
Aangename verblyf
Jan B - Jan 2013
Overall score
Recommendable Lodge.
Maria Johanna L - Sep 2012
Overall score
Baie goed.
Jan H - May 2012
Overall score
Good
Thapelo Z - Jan 2012
Overall score
We had a wonderful stay
Dave B - Nov 2011
Overall score
Excellent!
User R - Oct 2011
Overall score
For a single night, quick in and out it was perfect.
Read moreMarlene P - Sep 2011
Overall score
Hennie and Margaret is just wonderful people to deal with. Really enjoyed our stay
Pieta C - Aug 2011
Overall score
The only lodge I could find in Vryburg with wheelchair accessible facilities - affordable!
- Capacity: 23 people
-
Check-in: 14:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: 50 McKenzie Street, Vryburg, 8601, North West
- All ages welcome