Newcastle Accommodation at Blessings Guesthouse | TravelGround
+34

Blessings Guesthouse

Review Summary

4.7 out of 5from 15 reviews for Blessings Guesthouse
Cleanliness
4.9/5
Service
4.7/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.5/5
Wilber V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilber V
With spouse/partner

Gevoel soos my eie huis.

Die diens was perfek, kamer mooi en skoon. Ons het rêrig tuis gevoel en teen daai prys sal ons vir seker terug wees en dit aanbeveel aan ander.

Blessings Guesthouse's response

Baie dankie Wilber dat julle weer oorgebly het.
Hoop ons sien julle gou weer.

Lekker dag
Mariette

Blessings Guesthouse
Annel G - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annel G
With spouse/partner

Very friendly.

Beautiful, neat rooms, stunning bathroom. Friendly welcome and great breakfast. To top everything we also got a cappuccino. Very cute.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie mooi vriendelik.

Baie mooi netjiese kamers, pragtige badkamer. Baie vriendelik ontvang en lekker ontbyt. En om als te top kry ons Cappuccino saam. Baie oulik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Blessings Guesthouse's response

Baie dankie Anel vir julle besoek, hoop ons sien julle sommer gou weer.
Lekker dag
Mariette

Blessings Guesthouse
Leon H - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Leon H
With spouse/partner

Dit was redelik, maar nie op standaard nie.

Net een sakkie koffie, ons was twee. TV het nie gewerk nie. Geen tee nie. Geen seep nie.

Blessings Guesthouse's response

Goeie more Leon,
Ek is baie jammer jy voel ons is nie op standaard nie.
Wat die TV aanbetref stel die gaste die tv uit, maar dat hy nie werk nie weet ek nie so mooi nie, het gewerk voor jou en na jou en werk nogsteeds.
Jy kon gevra het vir ekstra koffie/tee, ek sou met liefde vir jou gegee het.
Wat sap aanbetref, weet ek nie wanneer was daar nie sap nie, as dit met ontbyt was kon jy weereens net gevra het vir ekstra sap.
Jammer ons kon jou nie tevrede stel nie.
Lekker dag,
Mariette

Blessings Guesthouse
Tersius V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tersius V
With spouse/partner

Uiters aangenaam. Uitstekende waarde vir geld en vriendelik!

Ons kom beslis weer terug!

Blessings Guesthouse's response

Baie baie dankie, was lekker om julle hier te kon hê.
Mariette

Blessings Guesthouse
Diana C - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Diana C
Individual traveler

Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam, lekker gekuier om eetkamer tafel en stel belang in haar gaste.

Alles is baie netjies en skoon. Gerieflike parkering onder dak voor kamer.

Blessings Guesthouse's response

Baie dankie vir julle besoek Diana. Was 'n plesier om julle hier by ons te kon he.

Kom gerus weer.
Mariette

Blessings Guesthouse
Wilma V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilma V
With spouse/partner

Clean and neat, very tranquil.

Friendly people, we were well received and it was very neat and clean. We did not feel unsafe at all.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon en netjies, en baie rustig.

Vriendelike mense, ons is goed ontvang en dit is baie netjies en skoon. Ons het glad nie onveilig gevoel nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Blessings Guesthouse's response

Baie dankie was baie lekker om julle te kon huisves.
Sien gou weer
Mariette

Blessings Guesthouse
Daleen V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Daleen V
Family with teenagers

Dit was baie aangenaam en ons sal beslis weer die gastehuis kom besoek as ons weer Newcastle toe moet gaan.

Die diens was puik - baie dankie.

Blessings Guesthouse's response

Baie dankie vir julle besoek, was lekker om julle hier te he
Kom gerus weer
Mariette

Blessings Guesthouse
Lemmer L - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lemmer L
Individual traveler

Goeie diens.

Goeie, vriendelike diens. Dankie.

Blessings Guesthouse's response

Baie dankie dat julle hier by ons gebly het.
Kom gerus weer.
Mariette

Blessings Guesthouse
Linda H - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Linda H
On business

Very pleasant.

Would stay here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam gewees.

Sal weer as oornagverblyf gebruik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Blessings Guesthouse's response

Baie dankie dat julle by ons oorgebly het Linda. Hoop ons sien julle gou weer.

Lekker dag
Mariette

Blessings Guesthouse
Eve V - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Eve V
Family with teenagers

Nice friendly overnight guesthouse.

We had a nice overnight stay. Friendly guesthouse owners.

Blessings Guesthouse's response

Baie dankie, Eve. Dit was lekker om julle hier te kon ontvang.

Blessings Guesthouse
Tania J - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tania J
Family with young children

Ons het baie lekker gebly! Baie dankie vir die gasvryheid.

Baie gerieflike kamers, sentraal geleë en baie vriendelike, gasvrye eienaars.

Blessings Guesthouse's response

Baie dankie vir julle besoek
Kom gou weer
Mariette

Blessings Guesthouse
Christa G - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christa G
Family with young children

Vriendelik, hulpvaardig en net 'n plesier om so te kuier.

Beste en vriendelikste diens ooit.

Blessings Guesthouse's response

Baie dankie dat julle by ons oornag het, dit was 'n plesier om julle hier te kon hê.

Groete,
Mariette

Blessings Guesthouse
Zama M - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zama M
Family with young children

Very friendly host and situated in great neighbourhood.

We were only there for one night. It was a great experience and we had a peaceful night. The guest house is very well positioned, not too far from a shopping centre and other amenities.

Blessings Guesthouse's response

Thank you kindly.

It was a pleasure having you.
Please come again.

Mariette

Blessings Guesthouse
Charmaine V - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charmaine V
Family with young children

Dis baie mooi, netjies en skoon, en dit is perfek vir 'n oornagplek!

Ons het dit baie geniet, die kamers is baie skoon en netjies en dis baie veilig. Kan enige iemand aanbeveel om by Blessings oor te gaan slaap.

Blessings Guesthouse's response

Beste Charmaine,

Baie dankie vir die terugvoer, dit was lekker om julle hier te kon hê. Hoop ons sien julle gou weer!

Groete,
Mariette

Blessings Guesthouse
Sonice B - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonice B
On business

Gerieflik!

Die gastehuis is pragtig en "homely", ideaal vir 'n huis weg van die huis af.

Blessings Guesthouse's response

Beste Sonice,

Baie dankie vir jou terugvoer, dit was 'n plesier om jou hier te kon hê. Kom gerus weer.

Groete,
Mariette

Blessings Guesthouse
was R800
From R720
per night (for 2 people)
was R800
From R720
per night (for 2 people)
was R800
From R720
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 21 Heuwel Avenue, Hutten Heights, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM2ZjYwZjQ5LWQxZmYtNDdlNC1iZmM2LTk0YjRjOTYyM2FhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R800, now From R720  per night (for 2 people) 15 5 1 5 21 Heuwel Avenue Hutten Heights 2940 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -27.727166666667 29.923555555556
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com