The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Blomvlei Garden Cottage | TravelGround
+28

Blomvlei Garden Cottage

18 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 18 reviews for Blomvlei Garden Cottage
Cleanliness
4.9/5
Service
5.0/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Anastina W - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anastina W
Family with young children

Lavish and Relaxing

Just need to say, thank you Lizet and your family for a beautiful and warm welcome. Everything was beautiful, she constantly kept asking me if there's anything we need. Have you ever walked in a place and found freshly baked bread, now that's what I call service. Thank you so much. Will be seeing you again soon.

Blomvlei Garden Cottage's response

Thanks a lot for the kind words. You were the best guests ever, even changed and washed linen before you left. You are most welcome to come again.

Blomvlei Garden Cottage
Sonja B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja B
With spouse/partner

Baie tuis gevoel, en sal definitief weer daar gaan bly.

Die ligging is perfek, naby alles. Hulle het ons hond toegelaat en dit is beslis vir my 'n groot pluspunt. Baie behulpsaam. Voel soos 'n familiekuier. Woonstel is pragtig en net groot genoeg.

Blomvlei Garden Cottage's response

Baie dankie Sonja. Julle was sulke maklike gaste en die hondjie n plesier. Kom asb weer.

Blomvlei Garden Cottage
Paulus G - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paulus G
With spouse/partner

Baie tevrede sal enige tyd weer daar gaan bly.

Ek en my vrou Delene het baie lekker gebly. Lizet en Kobus het ons baie vriendelik ontvang. As ons bv. uit was en wanneer ons teruggekom het, het veral Wolfie (een van die drie groot honde) ons baie bly terug verwelkom. Ons is ook gereeld gevra of ons nie iets benodig nie. Die linne en beddegoed en sommer alles was puik en skoon.

Rene D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rene D
Family with young children

Uitstekend uitstekend, kan nie vir meer gevra het nie.

Wow, wow, wow. Tannie Lizet en Oom Kobus, baie dankie vir 'n awesome tyd. Ek beveel julle vir enige een aan. Hartsmense wat uit hulle pad uit gaan vir jou. Ek sal nooit weer iewers anders boek nie en hoop ons sien julle gou weer.

Blomvlei Garden Cottage's response

Baie dankie. Julle was wonderlike gaste en ek is ook bly ons paaie het gekruis. Mooiloop en ons hoop ons sien julle gou weer. Groete vir die res van die span.

Blomvlei Garden Cottage
Trevor B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Trevor B
With spouse/partner

Ruim, skoon en netjies.

Baie netjiese, skoon en ruim woonstel met alles wat nodig is. Groot erf met stil, vriendelike honde. Eienaars baie hulpvaardig veral met aanwysings na nabygeleë winkelsentrums, ens. Jy is heeltemal privaat en veilig. Goeie kommunikasie vanaf Lizet deurlopend. Sal die plek beslis aanbeveel.

Blomvlei Garden Cottage's response

Beste Trevor,

Baie dankie! Dit was goed om julle te ontvang.

Ons hoop ons paaie kruis weer.

Groete,
Blomvlei Garden Cottage

Blomvlei Garden Cottage
Amy V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amy V
Family with young children

Ongelooflik lekker en veilig.

Lizet en Kobus het ons vriendelik ontvang. Hulle plekkie is netjies, veilig en het voldoen aan al my vereistes. Hulle gasvryheid is soos die van min. Blomvlei is definitief van nou af een van my top opsies as ek in Kaapstad moet wees. Ek beveel hulle sterk aan.

Blomvlei Garden Cottage's response

Baie dankie, Amy. Ek is bly julle het die verblyf geniet. Dankie dat julle alles so netjies gelos het.

Hoop om julle gou weer te sien.

Mooibly en groete
Lizet

Blomvlei Garden Cottage
Hester K - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hester K
Family with teenagers

Asemrowende uitsig en warm gasvryheid het ons verblyf fantasties gemaak.

Warm ontvangs in die vroeë oggendure, paaseiertjies, koffie, melk, suiker en beskuit. Wat meer kon ons voor vra? Ons het dit werklik geniet. Baie dankie aan Lizet en haar man.

Blomvlei Garden Cottage's response

Baie dankie Rina. Dit was lekker om julle te ontvang en leer ken. Kom asb weer!

Blomvlei Garden Cottage
Niki C - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Niki C

Uitstekend.

Baie netjies met alles en meer wat mens kan benodig. Baie vriendelike ontvangs. Ons het baie lekker gekuier en sal definitief weer van Blomvlei Garden Cottage gebruik maak in die toekoms.

Blomvlei Garden Cottage's response

Baie dankie. Dit was heerlik om julle te ontvang. Kom asseblief weer.
Groete

Blomvlei Garden Cottage
Suzanne L - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzanne L
Family with teenagers

Dit was 'n uiters aangename ervaring. Ons kon privaat wees maar die eienaars was altyd beskikbaar om te help.

Die blyplek was baie skoon en netjies en loopafstand van 'n winkelsentrum. Die eienaars was baie behulpsaam sonder om op ons privaatheid inbreek te maak. Dit was 'n baie aangename ervaring en ons kan dit beslis aanbeveel. Ons sal definitief weer van die verblyf gebruik maak.

Amanda L - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda L
Family with teenagers

Home away from home.

Baie lekker gebly vir die week, het sommer tuis gevoel. Netjiese, skoon 'cottage'. Baie behulpsame gasvrou en pragtige honde. Lieflike groot grasperk en baie mooi uitsig. Sal beslis weer daar tuis gaan as ons die Kaap besoek.

Blomvlei Garden Cottage's response

Baie dankie Amanda,
Dit was heerlik om julle te ontmoet en ontvang. Hoop om julle weer te sien.
Groete

Blomvlei Garden Cottage
Gerald K - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerald K
With spouse/partner

Uitstekende verblyf.

Ons was aangenaam verras oor die warm ontvangs en goed ingerigte tuinwoonstel. Die vars broodjie was 'n aangename verrassing na 'n lang pad vanuit Namibia. Die tuinwoonstel is uitstekend ingerig met baie bonus geriewe. Lekker sentaal en naby aan alles. Wat 'n wonderlike ruim uitsig oor die Kaap. Nogmaals baie dankie Kobus en Lizet. Ons sal weer kom.

Blomvlei Garden Cottage's response

Baie dankie Gerald. Dit was heerlik om sulke stil, vriendelike gaste te hê. Dankie ook vir die lekker speel met die viervoetige kinders, Irene. Dit sal 'n plesier wees om julle weer te ontvang.
Mooi bly en groete.

Blomvlei Garden Cottage
Dewald O - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dewald O
With spouse/partner

Fantastic, will definitely visit Blomvlei Garden Cottage again.

We arranged with Lizet that we won't be there before 00:00 that night. They went to a lot of trouble from the start and assured us that it wasn't a problem. They welcomed us with open arms at 03:00 in the morning. Stunning place, beautiful, clean and definitely neat. Thanks so much for making our weekend great.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties, sal beslis weer Blomvlei Garden Cottage besoek.

Ons het met Lizet gereël dat ons ongelukkig nie voor 12 die aand daar sal wees. Hulle het van die begin af moeite gemaak en ons verseker dat dit nie 'n probleem met hulle sal wees nie. Hulle het ons die die oggend 00:30 met die ope arms verwelkom. Stunning plek, mooi, skoon en beslis baie netjies. Baie dankie dat julle ons naweek so lekker gemaak het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Blomvlei Garden Cottage's response

Baie dankie Dewald! Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Ek hoop dat julle weer sal kom kuier.

Groete,
Blomvlei Garden Cottage

Blomvlei Garden Cottage
Altus J - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Altus J
Family with teenagers

Beautiful view.

Nice and spacious, beautiful neighbourhood, owners are nice people to have a chat with, well equipped. Can be recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie mooi uitsig.

Lekker groot en ruim, mooi woonbuurt, eienaars lekker mense om mee te gesels, goed toegerus. Word aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christine B - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Christine B
Family with teenagers

Aangenaam verras deur die oulike woonstel en vriendelike ontvangs.

Ons het dit so geniet om by so 'n netjiese, huislike plekkie in te stap! Ons was sommer dadelik tuis. Dankie julle vir jul vriendelike ontvangs en pragtige plekkie.

Liezel C - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezel C
With spouse/partner

Heerlik!

Wat 'n heerlike verblyf het ons nie gehad nie! Kobus en Lizet is fantastiese gashere met hul gasvryheid en aandag aan detail. Die woonstel is netjies, veilig, privaat en goed toegerus - dit verseker gemaklike en gerieflike verblyf. Ons sal beslis weer by Blomvlei tuisgaan en sal dit ook aanbeveel aan ander besoekers.

Johnnie V - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johnnie V
With spouse/partner

100% vir ons behoefte. Ons het baie lekker gebly.

Die eienaar Lizet en haar personeel was baie oulik. Die ontvangs was uitsonderlik en die woonstel was baie netjies. Sal weer daar tuis gaan. Dankie vir die aanbeveling.

Blomvlei Garden Cottage's response

Beste Johnnie,

Dankie vir die terugvoer, dit sal gaaf wees om julle weer te verwelkom.

Groete,
Lizet

Blomvlei Garden Cottage
Wilma S - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilma S
With spouse/partner

Fantasties!

Ons het baie, baie lekker gekuier by Kobus en Lizette en is as vriende daar weg. Hulle plekkie is pragtig, goed toegerus, veilig en silwer skoon. Dit was net 'n plesier om daar te kon bly en ook vir Lizette en Kobus te kon ontmoet. Beveel dit verseker aan vir enige iemand.

Blomvlei Garden Cottage's response

Baie dankie Wilma. Dit was n plesier om julle te ontvang. Ons sal ook graag by julle Kambro wil oorbly. Dit sal lekker wees om julle weer hier te ontvang. Groete. Kobus en Lizet

Blomvlei Garden Cottage
Hetty H - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hetty H
With friends

Beste ooit, die gasvrou was fantasties.

Ons kon nie vir 'n beter plek gevra het nie. Dit is by die N1 wat jou na al die verskillende plekke wat jy graag wil gaan sien neem. Die gasvrou het elke dag vir ons kaarte gedruk sodat ons so veel as moontlik kon doen in die beperkte tyd wat ons daar was. Sy is baie professioneel en hulpvaardig. Ek kan haar plek beslis aanbeveel.

Blomvlei Garden Cottage's response

Dankie Hetty!
Julle was droom gaste. Ek sal julle graag terug verwelkom. Dis so lekker as gaste die Kaap, met al sy betowering, geniet. Groete

Blomvlei Garden Cottage
was R1 050
From R630
per night (sleeps 4)
was R1 050
From R630
per night (sleeps 4)
was R1 050
From R630
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 19 Van Der Merwe Crescent, Welgemoed, Bellville, 7530, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI4MDlmMzNiLTU4MmQtNGExYy1iZTI3LTkxNGM1NTA3MWIyNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 050, now From R630  per night (sleeps 4) 18 5 1 5 19 Van Der Merwe Crescent Welgemoed 7530 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.879975135645 18.619800991402
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!