The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Blou Porselein Gasteplaas | TravelGround
+68

Blou Porselein Gasteplaas

12 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 12 reviews for Blou Porselein Gasteplaas
Cleanliness
4.8/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.8/5
Riaan N - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan N
Family with young children

Fantastiese wegbreek in 'n beelskone area!

Die plaas is prentjiemooi en 'n uitstekende plek vir 'n vinnige wegbreeknaweek - nie te vêr van Kaapstad af nie. Die plaashuis is goed toegerus en het absoluut alles wat jy nodig het. Daar is genoeg speelplek vir klein kinders, en die rivier is vêr genoeg, dat jy darm 'n oog op hulle kan hou.

Blou Porselein Gasteplaas's response

Baie dankie Riaan. Ek is bly julle het dit geniet op die plaas. Kom kuier gerus weer.

Blou Porselein Gasteplaas
Jacquie And Roald B - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacquie And Roald B

Wonderfully peaceful place to stay!

Theresa and her family were amazing hosts! They went our of their way to make sure we had everything we needed to be comfortable and more. The farm is beautiful and we particularly enjoyed walking on the farm with its spectacular mountain range views. We explored the surrounding area during the day: Olive tasting, visiting excellent coffee shops in Tulbagh and Riebeeck Kasteel, doing various walks, climbing Die Waterval, learning a bit about farming in the area, and the workings of Karel's enormous combine harvester! There would be wine-tasting on farms in the area too when not under lockdown restrictions. Lastly, you must buy some of the farm's fresh eggs "Eggart's" to take home.

Retha M - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Retha M

Heerlike rustige omgewing en baie vriendelike mense.

Pragtige skoon geriewe. Ons het baie lekker gebly en gerus. Die droë hout vir braai was 'n bonus. Kwagga, die hond, was almal se gunsteling.

Blou Porselein Gasteplaas's response

Baie dankie Retha, vir die resensie. Dit was so lekker om julle te ontmoet en op die plaas te kon he. Ek is bly julle het lekker gekuier.
Groete
Theresa

Blou Porselein Gasteplaas
Ilze V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ilze V
Family with young children

Kindervriendelike rustige naweek.

Ons het baie lekker gekuier by Blou Porselein. Dis baie rustig, die huis waarin ons gebly het is baie lekker ingerig en het als wat mens benodig. Lekker fietsryroete gehad wat nie te lank is nie, maar jou darem laat voel of jy die ekstra kosse afgebrand het. Belangrikste was dat ons seuntjie die hele naweek besig was met visvang, "exploring" soos hy dit noem, en rond speel op die plaas. Gelukkig was daar vir hom maatjies gewees. Theresa en haar gesin is baie vriendelik en gaan uit hulle pad om te help waar hulle kan. Sal beslis weer gaan.

Blou Porselein Gasteplaas's response

Baie dankie Ilze,

Ons het dit geniet om julle op die plaas by ons te kon he.

Groete Al die Vissers

Blou Porselein Gasteplaas
Mark O - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mark O
With spouse/partner

Relaxing, budget friendly getaway.

We stayed in the Blou Porselein 2 unit which accommodates two. The large high-ceilinged space is made up of a main bedroom (which features a comfortable double and day bed, ceiling fan and two heaters, television and seating) a spacious bathroom with an amazing old bathtub and roomy shower, as well as a kitchen kitted out with the basics. Outside your door, you’ll find braai facilities and a generous amount of firewood provided by the friendly hosts. Mobile network reception is iffy around the homestead, so the free WiFi was much appreciated. We were offered fresh eggs from the farm chickens, and invited to make use of a little vegetable garden taking shape a short walk down the werf. There is furthermore ample space to walk or mountainbike on or around the farm to take in the beautiful views of the river and mountains. If you do however feel the need to get out, Riebeek-Kasteel and various wine farms are just a stone’s throw away.

Blou Porselein Gasteplaas's response

Thank you for your kind review. It was a pleasure hosting you.
Theresa

Blou Porselein Gasteplaas
Arthur B - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arthur B
Family with young children

Absoluut fantasties.

Wat 'n aangename verrassing. Met ons aankoms het Theresa haar man en hul seun ons ontmoet en dadelik laat tuis voel. Hulle seun het dadelik my kleinkinders onder sy vlerk geneem en hulle rondgevat op die plaas. Saterdagoggend het ek en my kleinseun 'n absolute amazing tyd langs die rivier gehad en hy het 'n paar mooi visse gevang. Ons gaan definitief weer daar kuier.

Blou Porselein Gasteplaas's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was n plesier om julle te huisves. Sien uit na jul volgende besoek.
Groete,
Theresa

Blou Porselein Gasteplaas
Andrew G - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andrew G
Family with teenagers

We really enjoyed our time, especially the kids enjoyed the farm experience.

Thank you to Schalk and his family for all the effort with the children. We'll visit again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het ons tyd baie geniet, veral die kinders het die plaas-ondervinding geniet.

Baie dankie aan Schalk en gesin vir al die moeite met die kinders. Ons sal weer kom kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Blou Porselein Gasteplaas's response

Die was heerlik om julle te kon huisves op die plaas.
Kom kuier gerus weer!
Groete,
Theresa

Blou Porselein Gasteplaas
Leendertz W - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leendertz W
With spouse/partner

Peaceful.

Although Blou Porselein is a working farm it epitomizes relaxation. Stunning views. Friendly pets, fondly nicknamed Jumbo and Shorty, accompanied us on our walk to explore the farm. The unit was clean and draped in old world charm. Beautiful.

Blou Porselein Gasteplaas's response

Thank you for the positive review. We are glad you enjoyed the visit on the farm
Regards,
Theresa

Blou Porselein Gasteplaas
Shanon C - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shanon C
Family with young children

Felt welcome, lovely setting.

Will definitely visit again, lots of fun for kids.

Blou Porselein Gasteplaas's response

It was a pleasure hosting you. Looking forward to your next visit.
Regards,
Theresa

Blou Porselein Gasteplaas
Christelle W - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christelle W
With spouse/partner

Heerlik.

Dit was regtig 'n heerlike paar dae weg uit die stad en die gejaagde lewe. Ons het die stilte van die plaas werklik geniet. Die grondpad was in 'n goeie toestand en as ons seun gekies word vir volgende jaar se rugbytoer sal ons nie huiwer om weer by Blou Porselein tuis te gaan nie. Vreeslik dankie!

Blou Porselein Gasteplaas's response

Baie dankie Christelle. Dit was 'n pleasier om julle te kon akkomodeer. Baie aangename gaste! Hoop om jul gou weer te sien
Groete,
Theresa

Blou Porselein Gasteplaas
Connie J - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Connie J
Family with young children

Ruim plaashuis met al die nodige geriewe.

Hierdie is 'n ruim plaashuis wat al die nodige geriewe insluit vir 'n heerlike naweek met kinders en kleinkinders. Dis veilig, daar is speelplek buite vir kinders en 'n braaiplek. Neem asb. Tabbard of Doom saam: die muskiete is volop langs die rivier!

Blou Porselein Gasteplaas's response

Dankie Connie. Dit was 'n plesier om julle familie te akkomodeer. Wat 'n heerlike atmosfeer met al die kinders wat lekker speel. Groete Theresa

Blou Porselein Gasteplaas
Henko W - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henko W
With spouse/partner

Great accommodation on the farm!

It's a great place to stay. You can take nice walks through the area. The house is neat and fully equipped. The people are very friendly and helpful. You would enjoy!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker verblyf op die plaas!

Dis baie lekker plekkie om te bly. Jy kan lekker stap deur die omgewing. Die huisie is netjies en kompleet ingerig. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Jy sal geniet!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Blou Porselein Gasteplaas's response

Baie dankie Henko. Julle was aangename gaste. Kom gerus weer. Theresa

Blou Porselein Gasteplaas
From R700
per night (for 2 people)
From R700
per night (for 2 people)
From R700
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Farm Bootsmans Drift, Off the R46, Malmesbury, 7308, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAW67ArKr7uda1Czwbdv6Wk1T25FuTHm2luvTSC6LroRzCiywA7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R700  per night (for 2 people) 12 5 1 5 Farm Bootsmans Drift Off the R46 7308 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -33.480209 18.935546
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!