The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Bloukuifloerie | TravelGround
+9

Bloukuifloerie

6 reviews
Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 6 reviews for Bloukuifloerie
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Charlene E - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlene E
With spouse/partner

Ons het heerlik gebly.

Die woonstel is goed toegerus en naby die strand geleë. Die eienaars is baie vriendelik.

Bloukuifloerie's response

Hi Charlene
Baie bly julle het dit geniet.
Sien daarna uit om julle weer te verwelkom.
Groete
Engela

Bloukuifloerie
Rita T - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rita T
With spouse/partner

Veilig en rustig.

Chris en Engela het ons vriendelik ontvang. Die woonstel was gerieflik en alles byderhand. Mooi rustige omgewing en het die kuier baie geniet. Sal Bloukuifloerie beslis aanbeveel vir rustige huislike atmosfeer. Baie dankie.

Bloukuifloerie's response

Hi Rita
Ons is baie bly julle het dit geniet, hoop om julle gou weer hier terug te verwelkom. Mooi bly.
Vriendelike Bloukuifloerie-groete
Engela en Chris

Bloukuifloerie
Koos K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Koos K
With spouse/partner

Pragtige plekkie met baie aangename bestuur.

Baie dankie Chris en Engela, ons het baie lekker gebly daar by julle. Dit is so lekker rustig daar by julle en ons het baie lekker gerus. Ek gaan baie beslis weer by julle bespreek en ek sal enige iemand aanbeveel om by julle te gaan rus. Dankie vir alles.

Bloukuifloerie's response

Hallo Koos & Freda,

Ons is baie bly julle het so lekker gekuier, dit is vir ons netso lekker om rustige mense hierby ons te verwelkom.

Bloukuifloerie groete,
Engela

Bloukuifloerie
Gerhardt E - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhardt E
With spouse/partner

Dierbaarste mense voel dadelik tuis.

Baie oulike woonstel, volledige kombuis, groot yskas, Pennington is 'n lieflike dorpie en goed geleë tussen baie besienswaardighede, baie baie oulike mense voel dadelik tuis, sal vir seker weer kom kuier!

Bloukuifloerie's response

Hallo Gerhardt,

Baie dankie, dit is vir ons lekker om vriendelike rustige mense hier by ons te verwelkom, bly julle het dit geniet.

Vriendelike Pennington groete
Chris en Engela

Bloukuifloerie
Elreda V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elreda V
With spouse/partner

Had a lovely stay. Will go back anytime.

Fell in love with Pennington and plan to stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik gebly. Sal enige tyd weer teruggaan.

Verlief geraak op Pennington en beplan al klaar ons volgende besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bloukuifloerie's response

Hallo Elreda,
Baie dankie vir die terugvoer ons waardeer dit baie.
Ons sien julle weer een van die dae.
Vriendelike groete
Chris & Engela Wehr

Bloukuifloerie
Johan G - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan G
With spouse/partner

Stil en rustig.

Ons het heerlik gebly. Jy het als wat jy nodig het, 'n baie gemaklike bed. Die eienaars is twee baie gasvry, behulpsaam en vriendelike mense. Ons beveel die plek aan.

Bloukuifloerie's response

Hallo Johan

Dit was n groot plesier en ons is bly julle het dit geniet, dankie vir jou terugvoer.
Waardeer baie.

Mooi bly
Chris & Engela

Bloukuifloerie
From R425
per night (sleeps 2)
From R425
per night (sleeps 2)
From R425
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 8 Minerva Avenue, Pennington, 4814, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAidRJYpaCV71vYXBbBamndsM9DFUtzUrG8Mgvc5ixPT7tosEMug?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R425  per night (sleeps 2) 6 5 1 5 8 Minerva Avenue Pennington 4814 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -30.385361307251 30.692145878684
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!