Review Summary
Hendrik W - Feb 2020
Overall score
Neat, no frills, good value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, geen tierlantyntjies, goeie waarde vir geld.
Effe ver van Hoedspruit, maar steeds goed geleë om die omgewing te verken!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marche D - Dec 2019
Overall score
Fantastiese vriendelike diens.
Marietjie S - Mar 2019
Overall score
Ontspanning in 'n pragtige omgewing.
Lindi N - Dec 2018
Overall score
The rooms are not to the standard of the price.
Lu-rae D - Aug 2018
Overall score
Baie dankie Jan vir jul gasvryheid. Die aandetes was heerlik voorberei. Beveel enige tyd aan.
Japie S - Aug 2018
Overall score
'n Aangename en gemaklike ervaring.
Read moreAlet T - Apr 2018
Overall score
Oom Jan en tannie Petro laat jou tuis voel uit die staanspoor. Vriendelik en aangenaam, puik diens. Sal vir seker weer gaan besoek!
Karin S - Mar 2018
Overall score
Was net een nag, maar baie netjies.
Karen H - Mar 2018
Overall score
Lovely setting and scenery and family home feeling.
Blue Cottages's response
Hi Karen,
We are glad that we could create a home for you, away from home
We hope to see you again in future.
Best regards,
Jan and Petro
Blue Cottages
Letitia B - Jun 2017
Overall score
The unit was lovely, spacious and private!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die eenheid was lieflik, ruim en privaat!
Alhoewel die verblyf perfek was, was dit ongelukkig nie baie lekker nie a.g.v. baie harde musiek wat heelnag op die perseel langsaan gespeel was elke aand. Dit was ontsettend frustrerend, veral omdat my man in die Vets Tour Cycle Race by Swadini deelgeneem en en bitter min rus kon kry. Ek het die 2de aand vir die eienaar gevra of hy die bure kan kontak maar hy het gesê daar is niks wat hy daaromtrent kan doen nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Blue Cottages's response
Dankie vir die positiewe gedeelte van die boodskap. Hoop u maak weer van ons akkommodasie in die toekoms gebruik.
Wil net weer u aandag terugbring na die boodskap wat u om 20h00 die aand van 17/6/2017 aan my gestuur het met die versoek dat die "bure" gevra moet word om aub hul musiek sagter te stel sodat u man kan rus vir die fietswedren waaraan hy deel geneem het.
Ek het u om 20h19, volgens my foon data, geskakakel. Ek stem saam dat ek aan u gese het dat ek ongelukkig niks aan die aangeleentheid kon doen nie aangesien die musiek vanaf `n ander woonbuurt ongeveer 4 kilometer van ons eenhede afkomstig was en dit dus nie vir my moontlik en buite my beheer was om enigsins op te tree.
Van ons ander gaste wat in die eenheid langs u was het my ook gekontak en die selfde verduideliking was aan hulle verskaf.
Ek kan u verseker indien dit binne my vermoe was om op te tree sou ek beslis iets aan die situasie gedoen het.
Groete en hoop u man het die wedren suksesvol voltooi.
Jan en Petro
Blue Cottages
Mariana S - Jul 2016
Overall score
Peaceful and leafy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige boomryke atmosfeer.
Baie vriendelike nuwe eienaars. Rustige, boomryke plaasverblyf net buite Hoedspruit. Net 'n uur se ry vanaf Orpenhek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Yvonne S - Jan 2016
Overall score
Rustige atmosfeer, mooiste bome & heelwat voëls. Ontspannend.
Anya S - Aug 2015
Overall score
Super plek en super ontvangst, heel erg lekker gegeten.
Debbie K - Jul 2015
Overall score
Die verblyf is skoon en netjies, maar basies.
Thea D - Jul 2015
Overall score
Sleg.
Read morePeet D - Jun 2015
Overall score
Skoon en stil.
Anemie M - Apr 2015
Overall score
Badkamer apart en geen DStv.
Mariana S - Mar 2015
Overall score
Oornag op pad na die Krugerwildtuin.
Lise V - Oct 2014
Overall score
Oornag-akkommodasie vir 'n vriend se troue.
Richard C - Sep 2014
Overall score
A lovely tranquil place to stay
Santie O - Jul 2014
Overall score
'n Rustige gesinsrondawel op pad na die wildtuin.
Pieter B - Jul 2014
Overall score
Baie lekker!
Louis S - Jun 2014
Overall score
A very pleasant stop-over
George B - May 2014
Overall score
Baie vriendelike mense en lekker area. Sentraal geleë!
Theo S - Apr 2014
Overall score
Baie vriendelik en gasvry!
Louis V - Apr 2014
Overall score
Dit was lekker en skoon.
Giel D - Jan 2014
Overall score
Baie aangenaam en rustig.
Faan M - Dec 2013
Overall score
Rustigheid vanself!
Nico V - Nov 2013
Overall score
Ruim, maar kort opknappingswerk.
Louis P - Oct 2013
Overall score
Dit was awesome!
Schalk V - Sep 2013
Overall score
Heerlike aandete en baie gasvrye bestuurder en vrou.
Gert R - Aug 2013
Overall score
Ons was gasvry ontvang deur Tertia en Tony en ons het lekker gekuier.
Crystal K - Aug 2013
Overall score
Eienaars het uit hul pad gegaan om kliënt tevrede te hou.
Villiers D - Jul 2013
Overall score
Pragtige omgewing.
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 12:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Lydenburg Road, Margate Farm, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- All ages welcome