The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Bly & Gly Guest House | TravelGround
+47

Bly & Gly Guest House

6 reviews
Guest House

Review Summary

3.8 out of 5from 6 reviews for Bly & Gly Guest House
Cleanliness
3.5/5
Service
4.0/5
Location
4.0/5
Safety
3.7/5
Value for money
3.7/5
Riaan D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Riaan D
Family with teenagers

Lawaaierige geen-rus "oorslaap" plek.

Teleurstellend om die minste te sê. Kamers en geriewe kort 'n drastiese opknap. Ergste is egter die kroeg van die gastehuis blyk die plaaslike nagklub/uithangplek van die gemeenskap te wees. Geen waarskuwings vooraf op die webtuiste nie, maar met ons aankoms merk ons waarskuwings van harde musiek wat soms tot 02h00 snags "mag" aangaan ... en dis presies wat met ons gebeur. Harde musiek, dansery, cheering en "saamsingery" tot 02h00 is ons heerlike agtergrondmusiek terwyl ons moeg probeer uitrus op ons lang tog see toe! Gly eerder by hierdie pitstop verby!

Bly & Gly Guest House's response

Beste Riaan en familie,
Ons webtuiste meld wel dat ons Putstop Sportsbar op perseel is. Verder meld u dat u waarskuwings op ons perseel opgemerk het van harde musiek tot 02h00 wat mag aangaan. Ons het nie enige sulke waarskuwings op ons perseel nie. Enigste kennisgewing wat ons wel op het, is dat Putstop tot 02h00 mag oopwees wat ons dranklisensie toelaat.
Nietemin vra ek nederig om verskoning dat ons gastehuis nie aan u en u familie se vereistes/behoeftes voldoen het nie. Wat die harde musiek/lawaai aanbetref vra ek ook verskoning, daar was 'n jaareindfunksie wat dalk bietjie oordrewe was. Normaalweg vra ek my huurder van Putstop om gaste in ag te neem met harde musiek, maar duidelik volgens u het dit daardie aand nie gebeur nie. My apologie weereens, en sal die probleem aangespreek word.
Items waarmee u ontevrede was rondom gastehuis self, sal ons aandag geniet.
Ons bid u 'n Geseende 2018 toe.
Vriendelike groete,
Sakkie en Loraine - Bly & Gly Guesthouse

Bly & Gly Guest House
Danie S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie S
With spouse/partner

Was baie lekker en ons Oos-Kaapenaars het darem reën gesien.

Sakkie is 'n baie nice ou, hy was met ons aankoms in die reën ons kamer vir ons gaan wys. Het ons op ons gemak en tuis laat voel en verduidelik waar die eetpleke is. Het ons tot vir 'n dop genooi. Hulle het uit hulle pad gegaan, dit vir ons aangenaam te maak na 'n lank reis. Hou so aan Sakkie, julle is bakgat mense.

Bly & Gly Guest House's response

Voel of ek die Lotto gewen het toe ek julle "review" lees ! Vreeslik dankie , my ou hart klop nou 50/55 soos ou Tolla altyd gese het. Dit was nog in die ou dae toe daai spoed gevaarlik begin raak het vir voertuie. Ou vriend van my al oorlede het gesegde gehad, dis lekker om mens te wees as jy n lekker mens is, en weereens baie dankie vir julle vriendelike woorde en was dit vir ons n voorreg om jul te ontmoet en effe kon leer ken. Gods Rykste Seen. Sakkie & Loraine / Bly & Gly Guesthouse Zastron

Bly & Gly Guest House
David R - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David R
With spouse/partner

Friendly owners.

Great place!

Bly & Gly Guest House's response

Thank you for your valued response. Pardon the afrikaans: "Dis lekker om mens te wees solank jy 'n lekker mens is", and it was great to meet people like you. Thank you for payment received.

Warm regards,
Sakkie and Loraine

Bly & Gly Guest House
Wynand F - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Wynand F
With spouse/partner

Swakste blyplek nog,

Plek is misleidend. Swak.

Bly & Gly Guest House's response

Beste Wynand,
Tot op hede het u geen persoonlike melding teenoor my gemaak oor enige griewe of probleme wat u tydens u verblyf hier ondervind het nie, en ek was by met u aankoms sowel as u vertrek.
Indien u my n tyd gee wat vir u gerieflik is, sal ek u met graagte bel, sodat u die geleentheid het om u griewe te lig. Ons strewe om ons gaste waarde vir geld aan te bied, maar kan nie verbeter indien gaste ons nie inlig van hul griewenie.
Vriendelike Groete,
Sakkie Potgieter

Bly & Gly Guest House
Rina N - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rina N
On business

Peaceful farm atmosphere.

Thank you, Lorraine and Sakkie, for your hospitality and for making a plan with the mosquitoes. We slept well.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige plaasatmosfeer.

Baie dankie, Lorraine en Sakkie, vir jul gasvryheid en vinnige plan met stekelrige-6-poot-gevleuelde-vriende (muskiete). Ons het heerlike 'n nagrus gehad.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chris W - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Chris W
With spouse/partner

Very interesting décor.

Was an interesting overnight stay. Poverty is rife in the whole town and the people do their best under the circumstances.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie interessante decor.

Was 'n interessante oornag. Armoede vier hoogty in die hele dorp en die mense doen die beste wat hulle kan onder hierdie toestande.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bly & Gly Guest House's response

Putstop Sportsbar has been away from the residential area for guests at Bly & Gly Guesthouse, and no longer pose a nuisance to guests.

The Sportsbar was in place before the Guesthouse was developed. With our rates being the best in town, the Sportsbar was actually the only problem guests experienced with our facilities.

Give us another try and then present your remarks again.

Thank you to Chris for their review.
Kind regards,

Sakkie Potgieter, Owner.

Bly & Gly Guest House
From R500
per night (sleeps 2)
From R500
per night (sleeps 2)
From R500
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 23 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 52 Reichenberg Street, Zastron, 9950, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f73b01714c952bc41a151146bce597e65774b4fbd471d7b7ae6bc087cd1e2dd5d1d9dd72d9b9eeb7fc0d751ccc8d497b35d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R500  per night (sleeps 2) 6 5 1 4 52 Reichenberg Street Zastron 9950 Free State 0860 022 102 14:00-19:00 09:00 -30.304299372656 27.082815580009
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!