The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Bly in Styl | TravelGround
+13

Bly in Styl

Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 12 reviews for Bly in Styl
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Frederick D - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frederick D
With spouse/partner

Heerlik gebly by opreg vriendelike mense.

Lydia het ons baie vriendelik ontvang en was baie tegemoetkomend. Ek sou selfs 'n sesde ster vir diens en vriendelikheid gegee het as ek kon!

Bly in Styl 's response

Baie dankie Frederick, vir hierdie mooi resensie. Ons sien uit na julle volgende kuier by ons. Julle is altyd welkom.

Bly in Styl
Pieter F - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter F
With spouse/partner

Stylvol.

Alle geriewe van die hoogste gehalte.

Bly in Styl 's response

Baie dankie vir die goeie resensie. Ons waardeer dit baie. Julle sal altyd welkom wees.

Bly in Styl
Willna H - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willna H
With spouse/partner

Heerlik, gerieflik en vriendelike gasvrou.

Uitstekende waarde vir geld, behulpsame gashere.

Bly in Styl 's response

Baie dankie vir jul mooi resensie. Waardeer.
Kom kuier gerus weer. Julle is altyd welkom.

Bly in Styl
Amanda J - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda J
With spouse/partner

Great location and apartment. Highly recommend.

Great location with nice views, lovely garden, great apartment which is very nicely furnished and well maintained and has everything one could need. Very friendly and extremely helpful hostess. Would love to stay there again.

Bly in Styl 's response

Thank you Amanda for the review. Much appreciated. You are always welcome.

Bly in Styl
Willna H - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willna H
With spouse/partner

Heerlik, aan te beveel.

Baie mooi en stylvol, alles wat jy nodig het en vriendelike gasheer en sy vrou.

Anton P - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton P
With spouse/partner

Fasiliteite baie goed en stil omgewing. Veilige parkering.

Lydia is 'n uitstekende gasvrou - het ook ons wasgoed gewas. Dankie!

Bly in Styl 's response

Baie dankie vir die mooi resensie. Julle sal altyd welkom wees.

Bly in Styl
Leslie P - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leslie P
With spouse/partner

Absolutely a must visit.

Thanks to Lydia and Chris we thoroughly enjoyed our stay and even discussed staying longer, but we unfortunately had to make our way back to RSA.

Bly in Styl 's response

Baie dankie vir die mooi resensie. Dit bly vir ons n voorreg om Suid Afrikaners te verwelkom. Kom kuier gerus weer vir ons.

Bly in Styl
Angie R - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Angie R
With spouse/partner

Lydia was quick to response and really helpful.

Accommodation was perfect and clean with everything you need for long or short stay. Magnificent view. Thank you for a wonderful stay Lydia.

Bly in Styl 's response

Thank you for this review. Much appreciated. You will always be welcome.

Bly in Styl
Dane P - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dane P
With spouse/partner

Fantasties.

Goeie diens, skoon en netjiese verblyf. Waarde vir geld.

Bly in Styl 's response

Baie dankie vir die mooi en goeie resensie. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon hê. Kom kuier gerus weer asseblief.

Bly in Styl
Anri O - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anri O
Family with teenagers

Uiters bekostigbaar. Regtig waarde vir wat in woonstel is.

Die woonstel is uiters netjies. Dis veilig. Daar is TV met Wi-Fi. Beskuit en koffie. Eienares is vriendelik en baie behulpsaam. Ons was 4 volwassenes vir 1000 'n aand. Dis regtig waarde vir geld as jy vat wat alles ingesluit is!

Bly in Styl 's response

Baie dankie vir die mooi resensie. Julle sal altyd welkom wees. Ons sien uit na n volgende kuier.

Bly in Styl
Paul K - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul K
Family with teenagers

Fantasties!

Bly in Styl was absoluut 'n plesier. Die eienaars is baie aangenaam, vriendelik en hulpvaardig. Die diens is uitstekend. Die fasiliteite is goed, netjies en veilig. Jy het alles wat jy nodig het by die plek. Veiligheid is baie goed. Sal dit beslis vir enigiemand aanbeveel.

Bly in Styl 's response

Baie dankie vir die pragtige verwysing. Julle sal altyd welkom wees om weer by ons te kom kuier.

Bly in Styl
Lynette S - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette S
Family with teenagers

Dit was 'n heerlike rustige kuier met vriendelike mense en baie behulpsaam.

As jy inboek hoef jy absoluut niks saam te vat nie, net jou kos en hout. Alles is daar.

Bly in Styl 's response

Baie dankie vir jou mooi resensie. Ek waardeer dit opreg.

Bly in Styl
From
R1 200
per night, for 4 ppl
From
From R1 200
per night, for 4 ppl
From
R1 200
per night, for 4 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 12:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 12a Phillip Shiimi Street, Klein Windhoek, Windhoek, 0000, Khomas
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA881a179d1f8f51a8e11be05c15cb0d442d86859b044910edea1c561434eff77452388d17d0c88fe8e96432b01fc19e14e432?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 200  per night, for 4 ppl 12 5 1 5 12a Phillip Shiimi Street Klein Windhoek 0000 Khomas 0860 022 102 12:00-23:00 10:00 -22.57121716655 17.120275262288
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!