The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Bo Kouga Mountain Retreat | TravelGround
+154

Bo Kouga Mountain Retreat

Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 35 reviews for Bo Kouga Mountain Retreat
Cleanliness
4.8/5
Service
4.7/5
Location
4.5/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Belinda V - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Belinda V

'n Wonderlike wegbreektyd in pragtige natuur.

'n Heerlike tyd waar ons diskonnekteer het van die buite-wêreld sodat ons weer kon konnekteer met onsself. Pragtige natuurskoon. Die kothuis is gerieflik ingerig en baie netjies. Ons honde-kinders het die stappies geniet en was veilig en toegekamp terwyl ons ontspan het. Lieflike kaggel binne en genoeg hout het ons lekker laat kuier selfs met die koue en nat weer. Ons sal beslis weer kom kuier.

Anita S - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anita S
Family with teenagers

Plek vir natuurliefhebbers, weg van die gejaagde rotresies.

Weggesteek tussen berge en valleie met die mooiste uitsig vanuit kothuis 5. Die plaas en kothuis is ruim en ons het niks kortgekom nie. Tyler was hulpvaardig en ons drie nagte was eintlik te kort, selfs al het ons 2 van die 3 aande gesukkel om die warm water te beheer met die laedruk-geiser. Ons woefkind het dit net so baie geniet! Dit was goed om nie selfoonsein te hê nie. Pak genoeg kos en vergeet vir 'n wyle van die res van die wêreld. Die sebras en elande se voertyd was spesiaal en die stilte van die nag op gerieflike beddens was 'n groot bederf. Die pad waterval toe vir 'n onfikse soos ek was moeilik, die laaste klim oor rotse en los klippe, maar ek is dankbaar vir die mooi natuurskoon wat ons kon verken. Daar's pragtige rotsformasies, proteas, waterstroompies en 'n yskoue poel by die waterval se eindbestemming om moeë voetjies in af te koel. Neem maar 'n stapstok saam vir 'n hupstootjie. Saans was die kaggelvuur, maan en sterre 'n bonus en hierdie versteekte wegbreek word aanbeveel vir ieder en elk.

Santa R - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Santa R
With spouse/partner

Rustige, asemrowende omgewing.

Dit is die mooiste plek tussen berge en die suikerbosse is in blom. Ons het waterval toe geloop en oral vergaap jy jou aan die natuurskoon. Die huisie is knus en goed toegerus en elke dag het die groot skilpad en die katte kom dagsê. Ons sal vir seker weer daar gaan uitrus.

Anton V - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Anton V
With spouse/partner

Great stay, very pet friendly! Completely closed off yard with lawn, dogs loved it.

Only advice I can give to travellers is to try and plan their trips to do the last 20 km during daylight. The dirt road is drivable for any normal car with a responsible driver, lowered suspension sports cars or vehicles with very low front spoilers might have issues.

Alba D - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Alba D

Ons het 'n onvergeetlike Kersnaweek saam met familie gevier by Bo Kouga Mountain Retreat en dit was 'n groot fees!

Die kamers en kothuise was almal ruim en netjies en goed toegerus met die nodige kombuistoebehore en breekware ens. Die omgewing is asemrowend mooi en die tuine en gronde rondom die kothuise baie mooi versorg. Baie dankie aan Tyler wat 24/7 op bystand was en gehelp het toe die watertoevoer na een van die kothuise opgeraak het! Ons waardeer dit ongelooflik baie dat jy jou Kersnaweek vir ons opgeoffer het! Ons sal definitief Bo Kouga vir almal aanbeveel wat vir n paar dae wil wegbreek van die Tuinroete se besige strande en net wil "asemhaal" en die diep stilte van die Klein Karoo eerstehands wil ervaar.

Paul G - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Paul G
On business

Rustig tussen die berge.

Stap na waterval vir die stapper 'n goeie ervaring.

Jaco K - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco K
Individual traveler

Absoluut asemrowend

Gemaklike kuier, werklik mooi, atmosfeer is rustig en goed vir die siel. Die inry op die grondpad was ongelukkig in die donker, maar die pad was in uitstekende toestand soos grondpaaie kom. As ek die tyd gehad het sou ek maklik nog 'n paar dae gebly het.

Gordon H - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gordon H
With friends

Loved it.

The drive there was beautiful and the place was a lovely surprise. Went for a walk to the waterfall. Great place.

Patrick C - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Patrick C
With spouse/partner

Just stayed overnight.

Great location in hills on farm. Cottage was spotless and had character and charm. Peace and quiet and privacy - just what we wanted. Saw Mountain Zebra and buck near cottage as well. Quite a long drive to get there, but definitely worth the drive. Would definitely return.

Irene A - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Irene A
Family with young children

Very far to drive with lots of gates and no signal. Signs were not clear and we were constantly doubting whether we were on the right track.

The unit was clean but the furniture is old and neglected. If you sit on the couch, you fall into a hole. The shower curtain is very old and creepy and rags/drapes in front of windows are ragged. This requires a serious upgrade. Can't compare to other accommodation where we slept and paid the same. I would have liked to know that it would take us an hour from the turn-off to the farm. The kilometres are close, but it takes a long time to get there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie ver pad om in te ry met baie hekke en geen sein. Borde was nie duidelik nie en ons het heeltyd getwyfel of is ons op regte pad.

Die eenheid was skoon, maar die meubels is oud en verwaarloos. As jy op die bank gaan sit, val jy in 'n gat. Die stortgordyn is baie oud en grillerig en lappe/draperings voor vensters is vodde. Dit kort 'n ernstige opgradering. Kan nie vergelyk met ander oorslaapplek waar ons geslaap het en dieselfde betaal het nie. Ek sou graag wou weet dat dit ons 'n uur sou neem van die afdraai tot by die plaas. Die kilometers is naby, maar dit neem lank om daar uit te kom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sam B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sam B
Family with young children

Pragtig.

Skoon, mooi, gemaklik en vriendelik.

Michelle S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Michelle S
With spouse/partner

Teleurstellend.

Ons het vir vier aande bespreek, maar het na die eerste aand opgepak en gery. Ons sal voorstel dat mense ingelig word dat dit 'n lang grondpad is na Bo-Kouga en die enigste winkels vir kos ens. is 'n verdere 10 km uit na Uniondale. Die eienaar was nie daar, en daar was 'n paar baie, baie honger jong katjies. Die persoon wat ons 'ontvang' het sou later terugkom met 'n toeristevorm. Dit het nooit gebeur.

Bo Kouga Mountain Retreat 's response

Hello Michelle,
You booked for 4 nights and on the day of arrival phoned to say you would only arrive on the third day. With your booking confirmation, I sent you detailed directions to the farm where I indicated we are 29 km from Uniondale.
When you booked, you booked a self-catering cottage. The staff thought you might have brought too little food when you asked them if they could make you some food. If we were on the farm that weekend we would have invited you to dinner but unfortunately, we were not.
The staff also checked if everything was okay and if you were settled and you did not mention any concern.
Regarding the cats, they do get excited around mealtime when people come up to them. I apologise that your trip did not work out as you had planned and wished.

Bo Kouga Mountain Retreat
Antoon R - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Antoon R
Family with young children

Spectacular, scenery and remoteness can only be appreciated.

See stars.

Louisa L - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louisa L
With spouse/partner

Hoe beskryf jy 'n juweel.

As jy die lig afskakel is dit net die natuur en niks van die gejaagde wêreld daarbuite.

Erika M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erika M
Family with teenagers

As jy op ‘n plaas wil oornag, is dit die een!

Die plaas is tussen die klowe van Uniondale. Doodstil met duisende sterre in die skoon lig. Die stap na die waterval was great!

Miranda B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Miranda B
With spouse/partner

Al wat jy hoor is die natuur - op hierdie rustige plaas gesels net die plaasdiere!

Zebra Cottage is goed geleë met 'n uitsig oor die plaas en omliggende heuwels. Dis die ideale plek vir hond se kind om saam te kom vakansie hou met die omheinde erf. Kothuis is netjies en goed toegerus met 'n heerlike stoep vir kuier en braai. Dis heerlik om na die waterval met sy mooi poele te gaan vir 'n piekniek en afkoel. Die onfikses moet liefs met 'n 4x4 ry tot by die parkering en daarvan 150 m loop (trek maar eerder stapskoene aan om oor die rif te kom). Die wild is gewoond aan mense en drentel normaalweg rondom hul voerbakke rond sodat mens hul goed kan bekyk. Heerlike plek om net te ontspan en die minimum te doen.

Anja D - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anja D
Family with young children

Pragtig.

Netjiese plek waar mens werklik kan afskakel. Ons het die kaggel geniet, asook die stoep met sy besonderse uitsig. Belangrik om te weet: Dis net-net te ver uit die dorp om sommer net winkel toe te ry, koop alles vooraf. Daar is 'n groot yskas met genoeg plek. Die kombuis het slegs 'n stoof en mikrogolf met 'n grill-funksie, geen oond nie. Ons het dit geniet om sonder sein en WiFi te wees. Die beskikbare speletjies het vir genoeg pret gesorg.

Riaan D - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Riaan D
With spouse/partner

Rest and peace for the soul.

Bo Kouga is just the place if you want to escape the hustle and bustle of the city. There's no cell reception which provides you with the perfect opportunity to really relax and spend time in nature.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rus en vrede vir die siel.

Om weg te kom van die stad se gejaag is Bo Kouga net die plek om te gaan. Geen selfoonopvangs gee jou die perfekte geleentheid om werklik te kan ontspan en tyd in natuur te spandeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jean G - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jean G
With spouse/partner

Pragtig, rustig, beeldskoon - sal weer teruggaan.

'n Wonderlike paar dae in natuur, vol rus en vrede. Die natuur is perfek mooi en die mense gasvry en baie vriendelik. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. 'n Wonderlike ervaring!

Wicus G - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wicus G
With spouse/partner

Dit was bo-verwagting!

Die huisie is byna nuut en uiters luuks en smaakvol toegerus. Alles in 'n pragtige rustige Karoolandskap, rustig en vreedsaam tussen die berge.

Joanne U - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joanne U
Family with teenagers

Great location and accommodation.

Lovely setting for our two families. Plenty of space, well equipped and comfortable. The entertainment area was a big hit with the teenagers.

Wim K - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wim K
Family with teenagers

Rustig.

Rustige tyd om van alles af te skakel.

Nileen E - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nileen E

'n Lewe!

Dit is my droomwêreld wat ek nog 'n realiteit gaan maak om daar te gaan woon.

Nanet B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nanet B
Family with young children

Beautiful accommodation and stunning view.

We had a wonderful stay. Will definitely go back again. Love the peace and quiet. Cottages are stunning.

Madeleine D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madeleine D
With spouse/partner

Amazing experience!

Having travelled and stayed in many self-catering places over the years, I must say that Bo Kouga are one of only a handful of self-catering places in the country that can really say that they are pet friendly. We were extremely impressed by the sturdy fences around the cottage which allowed us to relax while the dogs explored. Ian met us when we arrived and must be one of the kindest people we have met in a long time. He made us feel right at home from the moment we got there. Zebra Cottage itself is equipped with everything you need and very comfortable. We spent most of our days reading on the veranda which overlooks the valley, sat chatting by the fire at night and loved the walk to the mountain pools and waterfall. There is no cellphone signal, which was great! Using a strong router we were able to pick up relatively steady MTN signal strong enough to send emails and work from there though. If we are ever in the region again, we will definitely go back to Bo Kouga, it really was one of the best experiences we have had during our entire holiday.

Yolandie B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolandie B
With friends

Fanatiese plek, definitief 'n plek om te rus.

'n Vreeslike mooi plek en die eienaar/bestuurder is baie bedagsaam. Ons het dit baie geniet.

Thomas V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thomas V
With spouse/partner

Die omgewing en akkommodasie is uitstekend.

Dit is alles wat ons verwag het.

Rian J - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rian J
With friends

Had a pleasant evening, everything was well-equipped and very neat and clean.

It is a long drive on the road, especially with a SUV, but the city folk will enjoy the break-away in nature. We didn't have time to explore the surroundings, but the walkways are very tempting. The accommodation is perfect.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangename aand daar deurgebring, alles goed toegerus en volledig, en baie netjies en skoon.

Dis ver om vanaf teerpad tot daar te ry, verkieslik met 'n SUV, maar die stedelinge sal seker hou van 'n wegbreek in die natuur. Ons het nie tyd gehad om die omgewing te verken nie, maar die wandelpaaie lyk aanloklik. Die akkommodasie self perfek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ruvé S - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruvé S
Family with young children

Lieflike goed ingerigte kothuis met asemrowende uitsig!

Perfekte plaas wegbreek naby aan George. Die kothuise is pragtig en gerieflik met prentjiemooi uitsigte. Veilige omgewing waar kinders kan baljaar en die buitelug geniet. Dat ons twee honde kinders kom saamkom was bonus!

Sakkie W - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sakkie W
With spouse/partner

Fantasties.

Baie netjiese, gerieflike verblyf. Heerlik gebly. Sal definitief weer daar bly. Ons 2 hondekinders het dit net so baie geniet.

Bo Kouga Mountain Retreat 's response

Baie dankie vir die terugvoer. Dit beteken baie vir ons.

Bo Kouga Mountain Retreat
Louise S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise S
With spouse/partner

Pure bliss.

Vriendelike diens, natuurskoon, gemak, veiligheid. Alles wat die hart begeer. En natuurlik Phebe wat in mens se hart inkruip met haar kort beentjies en hart van 'n leeu.

Trudie F - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Trudie F
With spouse/partner

Sielskos

As jy rustigheid vir jou siel soek is hierdie net die plek. Dankie tog daar is min selfoon opvangs, want dit laat jou toe om heeltemal af te skakel en die natuur en stilte in te drink. Zebra cottage it pragtig, dit is luuks met alles wat jy sou benodig. Dit was heerlik koud so 'n glasie wyn voor die kaggel was 'n groot bederf. Dankie aan die eienaars dat julle jul stukkie hemel met ons ander deel. Ons kan nie wag tot ons weer kan gaan nie!

Carmen H - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Carmen H

Fantastiese plaaswegbreek!

Die huisie het presies gelyk soos op die foto's geadverteer - skoon en netjiese linne, ten volle toegeruste kombuis. Pragtige plaas. Was heerlik gewees!

Anastasia D - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anastasia D
With friends

Lovely, comfortable accommodation with beautiful Karoo views.

See star rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike, gemaklike blyplek met pragtige Karoo-uitsigte.

Sien die ster-gradering.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Liesl V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liesl V
With spouse/partner

Dit was die perfekte, stil wegbreek.

Ons het in Zebra gebly. Die eienaars het werklik aan alles gedink. Die kaggel (insluitend die groot hoeveelheid hout) het gesorg vir 'n gesellige atmosfeer in die huisie. Die elektriese kombers en vere duvets was 'n groot pluspunt. Die stilte en natuurskoon was presies wat ons nodig gehad het. Jenga het ook gesorg vir verdere vermaak. Ons sal dit vir almal aanbeveel.

From
R825
per night (sleeps 2)
From
From R825
per night (sleeps 2)
From
R825
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 16 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Bo Kouga, De Hoop Road, Uniondale, 7129, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc2ZGI5YWNlLWE0Y2EtNDFjMS05NmNiLWE1MGZhOTg0NjQ0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R825  per night (sleeps 2) 35 5 1 5 Bo Kouga De Hoop Road 7129 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.66426 23.353834
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!