The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Bodega Fuchs | TravelGround
+25

Bodega Fuchs

26 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 26 reviews for Bodega Fuchs
Cleanliness
5.0/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.9/5
Valerie Heidi V - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Valerie Heidi V
Individual traveler

'n Heerlike en rustige wegbreek.

Mandi is 'n wonderlike gasvrou wat jou dadelik tuis en gemaklik laat voel. Die verblyf is keurig, skoon en netjies met alles wat benodig mag word tydens 'n kuier daar. Die rustigheid by Bodega Fuchs is onvervangbaar én onbetaalbaar, tog is mens binne kort afstand van eetplekke, winkels en besienswaardighede. As ywerige stapper, het die gasvrou ook alle inligting beskikbaar gestel oor al die stapplekke sowel as die gemak en veiligheid van die staproetes. Gaan en geniet gerus Bodega Fuchs se wonderlike verblyf. Die walvisse is 'n bonus.

Melanie V - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Melanie V
With spouse/partner

Baie lekker gebly

Baie lekker gebly. Die plekkie is baie pragtig ingerig en lekker bederfies met 'n vriendelike host, sal dit beslis aanbeveel.

Hennie L - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie L
With spouse/partner

Lekker wegbreek saam met honde.

Baie lekker rustig gekuier. 2 volwassenes en 2 klein honde. Goeie waarde vir geld. Uitstekende gasheer.

Joseph P - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joseph P
With spouse/partner

Uitmuntend en ontspannend.

Alles was puik en die gasvrou en opset baie aangenaam.

Anita F - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anita F
With spouse/partner

Pragtige verblyf, luukse afwerking.

Ons is gasvry verwelkom en die kamer is regtig baie mooi en ruim. Ons het heerlik geslaap in 'n goeie bed met luukse beddegoed. Lekker bederf.

Monique C - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Monique C
With spouse/partner

Heerlike wegbreek

Baie vriendelike gasvrou en gasheer. Alles was daar wat jy kon nodig kry en nog meer. Sal beslis weer daarheen gaan.

Hennie V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie V
Individual traveler

Lekker rustig en stil

Wonderlike gashere. Daar is meer as wat verwag word beskikbaar in die woonstel.

Sandy K - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandy K
With spouse/partner

Dit is ideaal om hier tot stilstand te kom om te rus by hierdie pragtige plekkie.

Marius en Mandi is die dierbaarste mense wat regtig omgee. Rustigheid en vrede heers hier. Ons het só geniet dankie. Kom kyk self!

Annemie H - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annemie H
With spouse/partner

Fantasties.

'n Ongelooflike pragtig plek met smaaklike en kunstige decor. Ook ekstras en heerlike ontbyt. Die ontbyt was meer as wat ons kon op eet en 'n groot verskeidenheid om by almal se smaak aan te pas. Die uitsig oor die see is fantasties gewees. Die omgewing is rustig en veilig. Tannie Mandi en oom Marius is ongelooflike gawe mense met wie mens gemaklik gesels. Die eenheid het meer as wat jy nodig het in. Die plekkie was definitief een van ons gunstelinge gewees. As ons weer in die Struisbaai/Aghulas-omgewing moet bly sal ons weer daar gaan bly. Ek dink wat vir my 'n groot pluspunt was, was die flipfile met kaart en ook 'n lys van restaurante en aktiwiteite in die omgewing.

Linden L - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linden L
With spouse/partner

Great place to stay!

Our stay at Bodega Fuchs was amazing. The room had everything we needed and more. Thanks, Mandi and Marius for your amazing hospitality!

Yvonne D - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Yvonne D
With spouse/partner

My wens is dat ek langer kon bly.

Mandi is 'n uitstekende gasvrou maar alles was reeds in plek - die plekkie is kunstig versier, selfs vars orgidiee! Ontbytbestandele was 'n heerlike bederf dus kon ons heerlik inlê ,eet en dan die dag gaan aanpak. Definitief weer my oorslaapplek.

Darren P - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Darren P
With friends

Fantasties.

Bodega Fuchs is die idealeplek vir 'n paar dae (nagte).

Sd V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Sd V
With spouse/partner

Hier was alles wat mens nodig het.

Op ons reis was dit die gastehuis wat die beste toegerus was, en baie gerieflik. Alles wat ons kon benodig was daar. Alles ingesluit in die prys. Sal weer daar wil bly.

André V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
André V
With spouse/partner

'n Volstrekte JA vir alles

Ek sal Bodega Fuchs sonder enige huiwering aanbeveel. Uitstekende gerief, goed toegerus en waarde vir geld. Die detail waaraan gedink is en voorgehou word is uit die boonste rakke. As die geleentheid weer daar is sal ons weer by Bodega Fuchs gaan oornag. Baie dankie

George M - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
George M
With spouse/partner

Stylish, comfortable, arty, amazing!!

This is not your average B+B.... beautiful interior (very artistic) -makes you feels so special!, crisp white linen on king size bed , WITH AN ELECTRIC BLANKET :) when the evening chill moves in from stunning blue ocean..! Little unexpected spoils in the fridge etc etc and best of all our little miniature Dachshund, Nino was treated like royalty! Our 4x4 vehicle loaded with fridge and roof rack overnight in lock up facility adjacent to our room! The hostess and her husband are relaxed people-people - highly recommended!! We will return no doubt

Angela K - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Angela K
With spouse/partner

Groot gerieflik en netjies.

Ruim, privaat en smaakvol versierde eenheid. Die bed is groot en baie gemaklik, kombuis is baie klein maar het als om iets vinnig en maklik voor te berei. Die badkamer is ruim, nuut en netjies. Die dekor is pragtig en van baie hoë gehalte.

Trevor E - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Trevor E
With spouse/partner

Excellent and more.

I booked a weekend break for my wife's birthday, we hit the jackpot! Other reviews mention extras, they true. Would definitely not stay anywhere else in Struisbaai or Agulhas.

Antoinette R - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Antoinette R
With spouse/partner

We loved staying there. Beautiful place and well equipped. Will recommend it 100%.

Very friendly, helpful people. Mandi even put out food for breakfast! We loved the king size bed. And the lovely big bathroom - with bath robes and slippers. We really felt spoiled. Thank you very much for all the little treats and hospitality.

Attie D - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Attie D
With spouse/partner

Heerlik ontspanne.

Ruim, netjies, goed toegerus vir koue aande.

Johannes K - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johannes K
With spouse/partner

Fantasties, vriendelik, behulpsaam, rustig, alles wat nodig is en nog baie meer. Baie dankie, Mandi en Marius Fuchs.

Yskas vol basiese eetgoed, badkamer toegerus met alles wat nodig kan wees. Ons het alles so waardeer, dit was soos 'n 5 ster-hotel .

Ronel D - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel D
With spouse/partner

Dit was fantasties. Gasvrye mense,jy voel tuis. Baie netjies.

Ek sal Bodega Fuchs Gastehuis vir enige een aanbeveel. Sal ook weer daar gaan slaap as nodig. So mooi uitsig en stil. Liefdevolle,,gasvrye mense wat graag hul gaste bederf.

Riana F - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riana F
With spouse/partner

Ek het lanklaas so spesiaal gevoel! Kosbare eienaars en baie mooi verblyf. Ek beveel dit met 'n oop hart aan!

Die gasvrou het ons geakkommodeer deur ons baie laat in te boek. Dit het egter nie daar gestop nie. Ons was nie net sommer nog gaste nie, hulle het hulle huis vir ons oopgemaak. Hulle was baie behulpsaam met baie goeie inligting oor die omgewing. Hulle is kosbaar!

Ockie B - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ockie B
With spouse/partner

Baie meer waarde gekry as wat ek voor betaal het.

Uitstekend. Sal baie beslis aanbeveel.

Fantie L - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fantie L
With spouse/partner

Sou graag nog langer wou bly.

Mandi en Marius kan met reg trots wees op hierdie stukkie paradys langs die see! Die hartlike ontvangs na 'n lang reis, het ons sommer dadelik laat tuis voel. Wat 'n heerlike ervaring was dit nie om die pragtige kamer te betree nie? Die smaakvolle dekor het getuig van 'n fyn hand en die blyplek was toegerus met absoluut alles wat nodig is om enige gas te akkommodeer. Die uitsig van die terras af, was asemrowend! Baie dankie vir 'n wonderlike ervaring!

Bodega Fuchs's response

Ai, dit is n groot plesier. Julle is altyd welkom

Bodega Fuchs
Jakkie L - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jakkie L
With spouse/partner

Excellent stay!

We were welcomed with love and attention to detail. Accommodation was perfect. We needed nothing more. I will recommend Bodega to anyone any day. Extras in the room were unexpected, but relayed the care and attention that was given to us.

Ashley F - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ashley F
With spouse/partner

The place was more than we expected.

Mandi and Marius are amazing people. They were friendly and even said we didn't need to be out at 10 the next day. Wish I booked an extra night. Breakfast was left for us and the place is absolutely just amazing. Got much more than was expected. We will definitely be back soon.

From R750
per night (sleeps 2)
From R750
per night (sleeps 2)
From R750
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Eloise Street, Oceanview Heights, Struis Bay, 7285, Western Cape
  • No children under 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5518bd1e32a4a6b3d3914506d7256ca409c8c5fdf9494a55c49286ae0a6c1f71646f71de44f72dff31b92d29936c37745dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R750  per night (sleeps 2) 26 5 1 5 Eloise Street Oceanview Heights 7285 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.8117911 20.0304945
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!