The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Boston Ivy | TravelGround
+39

Boston Ivy

15 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 15 reviews for Boston Ivy
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.5/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Granville P - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Granville P
Family with teenagers

Wonderlike gashere.

Pragtige, private verblyf. Netjies ingerig met meer as genoeg geriewe. Uiters billike pryse.

Boston Ivy's response

Baie dankie, Granville. Ek waardeer jou mooi woorde opreg. Hoewel daar 'n paar probleme was met aankoms, kon ons dit darem vinnig uitsorteer. Weereens dankie en julle is altyd weer welkom.

Boston Ivy
Ilza V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilza V
Individual traveler

Adri is fantasties.

Die plek en die diens was ongelooflik. Alles wat nodig was, was daar en sy het aangebied om vir 2 dae na my hondjie om te sien. Wat ‘n ongelooflike diens. Ek sal altyd weer daar tuisgaan. Dit is sentraal, gerieflik, netjies en net reg.

Boston Ivy's response

Baie dankie vir jou mooi woorde, Annalie. Jullei is altyd welkom.

Boston Ivy
Pieter R - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter R
Individual traveler

Excellent service.

Very good value for money. Comfortable unit.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende diens.

Baie goeie waarde vir geld. Gerieflike oorbly-eenheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Boston Ivy's response

Ons is baie dankbaar vir die positiewe terugvoer, Pieter. Hoop ons kan jou weer in die toekoms akkommodeer.

Boston Ivy
Marelize D - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marelize D
Individual traveler

Lekker.

My dogter het haar verblyf baie geniet en ons sal definitief weer van hulle gebruik maak.

Boston Ivy's response

Baie dankie, Marelize.
Altyd welkom!

Boston Ivy
Madelein D - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madelein D

Uitsonderlike waarde vir geld.

Ek moes vir ma én haar katte verblyf reël en ons was so gelukkig om by Boston Ivy uit te kom. Vir die prys gaan jy nie beter kry nie! Huislik, skoon en mooi met goeie geriewe en boonop troeteldiervriendelik! Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam.

Boston Ivy's response

Baie dankie Madelein en Verna. Ons sien uit daarna om julle weer te akkommodeer. Dis altyd heerlik om gemaklike en vriendelike gaste soos julle te ontvang. Baie bly die katte geniet dit ook.

Boston Ivy
Kobus C - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus C
With friends

Uitstekend.

Dit is sentraal geleë, maklik bereikbaar, netjies en goed toegeruste woonstel. Baie veilig. Ons het heerlik gebly en kan dit aanbeveel vir ander gaste. En as ons weer verblyf in die Kaap benodig sal ons weer van hulle gebruik maak.

Boston Ivy's response

Baie dankie Kobus. Julle sal altyd welkom wees. Julle was stil, rustige en baie netjiese gaste. Dit word altyd opreg waardeer. Ook wil ek bitter graag baie dankie sê vir julle uitsonderlike poging om water te bespaar tydens julle verblyf, dit word ook opreg waardeer. Hoop ons sien julle gou weer.

Boston Ivy
Sonet B - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonet B
On business

Gemaklik, voldoende, baie netjies, gerieflik en vreedsaam.

Boston Ivy is 'n heerlike gesellige woonstel ten volle toegerus. Baie netjies, skoon en privaat. Gerieflike toegang en naby hoofweë.

Boston Ivy's response

Baie dankie Sonet. Dis altyd lekker om gaste soos julle te hê. Altyd welkom by Boston Ivy.

Boston Ivy
Altaf H - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Altaf H
With friends

Awesome.

Nice place, love it, nice people, great place, we all enjoyed.

Boston Ivy's response

Thank you, Altaf. We're glad you enjoyed it and had a good time in Cape Town. Please visit again.

Boston Ivy
Beatrix S - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Beatrix S
With spouse/partner

Hoogs aan te beveel, beste gasvryheid en pragtige ruim woonstel.

Ons sal vir seker weer van die akkommodasie gebruik maak wanneer ons weer akkommodasie in Kaapstad omgewing soek. Die ligging is ook gerieflik.

Boston Ivy's response

Baie dankie, Bernard. Julle sal altyd welkom wees en was wonderlike gaste.

Boston Ivy
Marietjie N - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietjie N

Een van die lekkerste blyplekkies in 'n tuinwoonstel. Rustig, veilig en beslis waarde vir geld.

Puik waarde vir geld. Veilig en baie netjies. Die wit beddegoed en handdoeke voel net so "wit". Die verversings is iets spesiaals en dat dit dan nog aangevul kan word is wow.

Boston Ivy's response

Baie dankie, Marietjie. Julle is altyd welkom. Julle was aangename en netjiese gaste. Ons waardeer dit opreg.

Boston Ivy
Ignatius M - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ignatius M
Individual traveler

Beste verblyf waar ek nog was en meer as gewillig om aan te beveel.

'n Definitiewe 5 sterre op alle areas van my af en in alle opsigte.

Boston Ivy's response

Dankie Ignatius, jy was 'n puik en vreeslik netjiese gas en is altyd welkom!

Boston Ivy
Pieter M - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Pieter M
Individual traveler

Rustig.

Plek is maklik verkrygbaar en rustig.

Boston Ivy's response

Dankie Piet. Altyd wekom.

Boston Ivy
Koos B - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Koos B
With spouse/partner

Ons het lekker gebly.

Die plekkie is baie netjies, skoon en privaat. Dit is goed ingerig met al die benodighede wat mens nodig het. Beddens is lekker gemaklik en my motor was veilig geparkeer onderdak. Ek sal weer daar oorslaap as ek in die Kaap is. Dankie.

Boston Ivy's response

Baie dankie, Koos. Julle was voorwaar wonderlike gaste. Julle het my plekkie so mooi skoon en netjies gehou. Sulke gaste word opreg waardeer en is altyd welkom.

Boston Ivy
Errol N - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Errol N

My accommodation was very nice, the place is beautiful and clean.

The people are friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

My verblyf was lekker, die plek is mooi en skoon.

Die mense is vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Boston Ivy's response

Baie dankie, Errol. Hoop ons kan julle weer in die toekoms akkommodeer.

Boston Ivy
Jacques M - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques M
Individual traveler

Absolutely awesome!

Very clean and comfortable with absolutely everything you can think of. 10/10 for Boston Ivy!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut awesome!

Baie skoon en gemaklik met absoluut alles wat mens aan kan dink as benodighede. 10/10 vir Boston Ivy!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Boston Ivy's response

Baie dankie Jacques. Baie bly jy het dit geniet.

Boston Ivy
was R1 100
From R825
per night (for 3 people)
was R1 100
From R825
per night (for 3 people)
was R1 100
From R825
per night (for 3 people)
Make a Booking
  • Capacity: 3 people
  • Check-in: 16:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 50 Rhos Street, Boston, Cape Town, 7530, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQuUntRuc039W7kGWu34Z65RmJxUHy1cgzRCoMwQzAmAcMw5dn3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100, now From R825  per night (for 3 people) 15 5 1 5 50 Rhos Street Boston 7530 Western Cape 0860 022 102 16:00-19:00 10:00 -33.895892 18.624678
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!