Branderkant 7
Review Summary
Johan V - Jan 2021
Overall score
Gerieflik, veilig naby strand.
Branderkant 7's response
Dankie Johan. Bly julle het die tyd geniet.
Nicolene G - Jan 2021
Overall score
Lekker gerus met 'n wonderlike uitsig oor die see.
Branderkant 7's response
Dankie Nicolene. Ek is bly dat julle die vakansie geniet het. Hoop jy kon die twee duikers ook gesien het.
Lall S - Nov 2020
Overall score
Braderkant location is excellent and tranquil.
Read moreNatasha G - Oct 2020
Overall score
Waarde vir geld, memorable!!
Branderkant 7's response
Baie dankie Natasha. Ek is bly julle het die wegbreek geniet.
Francois D - Mar 2020
Overall score
Excellent value for money!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende waarde vir geld!
'n Baie lekker plekkie en baie veilig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Branderkant 7's response
Dankie Francois.
Gerrit L - Feb 2020
Overall score
Perfectly located, clean and safe.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Perfek geleë, skoon en veilig.
Strand net 'n paar tree van woonstel. Woonstel is gerieflik en word daagliks skoongemaak. Het geen probleme ondervind. Sal weer daar gaan bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Branderkant 7's response
Baie dankie, Gerrit. Ek is bly julle het dit geniet.
Reinette L - Feb 2020
Overall score
Branderkant 7 was alles wat ons nodig gehad het. Skoon en netjies en jy is regtig net 'n klipgooi van die strand af.
Branderkant 7's response
Ons is baie bly dat julle die vakansie geniet het, Reinette. Ons sien uit na jou volgende kuier.
Martin D - Jan 2020
Overall score
Pragtige See uitsig! Baie naby aan die huis 35 m van die strand af.
Branderkant 7's response
Baie dankie Martin. Ek is bly julle het dit geniet.
Hilda B - Dec 2019
Overall score
Most relaxed location for a sea holiday!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Mees ontspanne ligging vir 'n see-vakansie!
Om by Branderkant 7 tuis te gaan is om by jou huis te wees, jy is net langs die mooi blou see! Dis netjies, ideaal geleë, baie veilig en bied aan jou alles wat jy nodig het en is fantasties ingerig vir die vakansieganger! Branderkant 7 sien ons gesin binnekort weer!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Branderkant 7's response
Baie dankie Hilda. Ek is bly julle het die vakansie geniet en ons sien uit na jou volgende kuier.
Zelda F - Nov 2019
Overall score
Lovely stay.
Branderkant 7's response
Thank you Zelda. I am glad your parents enjoyed their stay.
Jp F - Oct 2019
Overall score
Welkom tuis gevoel soos jou ander huis.
Branderkant 7's response
Dankie JP. Ons sien uit om jou volgende jaar weer te verwelkom.
Lelanie P - Sep 2019
Overall score
Great location, loved every minute!
Branderkant 7's response
Thank you Lelanie. I am glad you enjoyed your stay and we look forward to your next visit.
Liandri W - Sep 2019
Overall score
In ons noppies!
Branderkant 7's response
Baie dankie Liandri,
Ek is bly julle het lekker gebly.
Monique V - Aug 2019
Overall score
Absolute bliss.
Read moreBranderkant 7's response
Thank you for your kind words Monique. Glad you enjoyed your stay.
Maureen S - Jul 2019
Overall score
Had a super holiday.
Branderkant 7's response
Thanks Maureen. Glad you enjoyed your stay.
Andre H - May 2019
Overall score
I will definitely come again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ek sal definitely weer kom.
Dit is baie veilig vir mens se gesin. Mens het 'n baie lekker see view. Van mens se kar hoef mens nie oor te stres nie, baie veilig, het sy eie garage parking. Die plekkie was baie mooi binne, als wat mens nodig het en meer, baie naby aan die strand, baie naby aan al die lekker eetplekke wat loopafstand is as jy lekker vakansie wil hou met gesin of vriende wat baie veilig is, sal ek definitely Branderkant 7 aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Branderkant 7's response
Baie dankie Andre. Ek is bly julle het die vakansie geniet.
Simone P - May 2019
Overall score
Rustig en gerieflik.
Branderkant 7's response
Baie dankie Simone. Net baie jammer oor die slegte weer tydens julle vakansie.
Peter H - Apr 2019
Overall score
Comfortable, well appointed and in a good location.
Read moreBranderkant 7's response
Thank you for your review Peter. The TV was, in fact, working, just needed to be on the correct channel. As for the bath towels, maybe a misunderstanding as I stated that there are no toiletries supplied. I will be sure to make mention in the future. Your comments are very helpful and I am glad that you enjoyed the stay.
Rene G - Apr 2019
Overall score
Baie gerieflik.
Branderkant 7's response
Baie, baie dankie vir die mooi woorde Rene. Ek is bly julle het die vakansie geniet.
Eloise C - Mar 2019
Overall score
Gerieflik en alles wat mens nodig het vir 'n wegbreek.
Branderkant 7's response
Dankie Eloise. Ek is bly julle het die wegbreek geniet en ons sien uit om jou weer te verwelkom.
Rene F - Mar 2019
Overall score
Ongelooflik rustig, privaat strand 'n 100% bonus.
Branderkant 7's response
Baie dankie, Rene. Dit is 'n lekker strand, ek is bly julle het geniet.
Linette B - Feb 2019
Overall score
Baie veilig en goed geleë.
Branderkant 7's response
Baie dankie, Linette, bly julle het lekker gekuier.
Manny D - Feb 2019
Overall score
Apart from the flat being a duplex style unit and a lot of stairs to climb between the living areas and toilets, it was well maintained, super clean and had all the home comforts one could wish for.
Read moreBranderkant 7's response
Thank you, Manny. Glad you enjoyed your stay.
Andre M - Feb 2019
Overall score
Wonderful, beautiful garden close to the beach.
Branderkant 7's response
Thank you Andre. So glad you enjoyed your stay.
Etienne N - Feb 2019
Overall score
Perfek.
Branderkant 7's response
Dankie Etienne. Ek is bly julle het die tyd geniet.
Verushca V - Jan 2019
Overall score
It was incredible.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was ongelooflik.
Alles is toegerus in die plekkie, niks meer nodig gehad nie. Die see daar is amazing en privaat. Naby aan alles sal dit vir almal aanbeveel. Sal enige tyd weer gaan. Dankie Marc.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Branderkant 7's response
Baie dankie Verushca. Ons sien uit na jou volgende bespreking.
Claude F - Jan 2019
Overall score
Comfortable and nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik en lekker.
Branderkant7 was 'n baie lekker ondervinding gewees. Die blyplek het alles wat mens kan aan dink of sou miskien nodig het. Marc die eienaar het aan alles gedink! Daar is ook baie lekker restaurante stapafstand vanaf die woonplek. Die privaat strand was ook skoon wat 'n groot pluspunt was. Die slaapkamers het ook 'n baie mooi uitsig oor die see! Ons sal definitief weer hier kom bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Branderkant 7's response
Baie dankie Rozelle. Bly julle het dit geniet.
Jaunita C - Dec 2018
Overall score
Small upkeep needed for e.g. the shower pressure and locks need some TLC.
Branderkant 7's response
Thank you for the feedback. Water pressure is unfortunately controlled by Ugu Municipality. Glad you enjoyed the stay otherwise.
Bren B - Nov 2018
Overall score
The location is excellent and a wonderful atmosphere.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit is uitstekend geleë en 'n wonderlike atmosfeer.
As Branderkant 7 'n persoon was, sou jy dit aan jou ouers wou voorstel. Ons het ongelooflik lekker gebly, die eenheid is skoon en netjies en mens voel sommer tuis.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Branderkant 7's response
Baie dankie vir jou mooi woorde Bren! Ek is baie bly dat julle die vakansie geniet het en ek sien uit na jou volgende bespreking.
Wouter M - Oct 2018
Overall score
Baie lekker hier gewoon.
Read moreBranderkant 7's response
Baie dankie Wouter. Ek is bly julle het die tyd geniet.
John D - Sep 2018
Overall score
Excellent.
Branderkant 7's response
Thank you John, we are glad you enjoyed your stay. You are very lucky to have seen the whales.
Ronnie S - Aug 2018
Overall score
Baie lekker, stil en gerieflik.
Branderkant 7's response
Dankie vir jou terugvoering Ronnie. Bly julle het lekker gebly.
Jurie F - Aug 2018
Overall score
Fantastiese, rustige vakansie by die see.
Branderkant 7's response
Dankie Jurie. Bly jy het die vakansie geniet.
Gert D - May 2018
Overall score
Had a very nice stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly.
Baie netjies en alles wat mens nodig het is daar. Mooi uitsig van die slaapkamers af selfs van die toilet af deur die venster.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Branderkant 7's response
Dankie Gert, bly jy het die tyd geniet. Dankie vir die idee van die toilet.
Sandra M - Mar 2018
Overall score
Ons het heerlik gekuier.
Branderkant 7's response
Jammer vir die ongerief, Sandra. Die probleme word tans reg gemaak. Ek is bly julle kon darem die vakansie geniet.
Calvin I - Mar 2018
Overall score
Awesome.
Branderkant 7's response
Thank you Calvin. I am glad you enjoyed your stay.
Neels V - Dec 2017
Overall score
Genoeg ruimte en gesellig met mooi uitsig.
Branderkant 7's response
Baie dankie Neels. Ek is bly julle het die tyd geniet.
Elize J - Nov 2017
Overall score
Naby die strand, veilig en gerieflik.
Read moreBranderkant 7's response
Dankie Elize. Ek waardeur jou terugvoering. Die advertensie meld wel dat daar een toilet en een badkamer apart is so miskien was daar n misverstand.
Ek is bly julle het anders lekker gebly.
Mike C - Oct 2017
Overall score
Very peaceful area and clean spacious unit.
Branderkant 7's response
Thank you very much, Mike. I am really glad you enjoyed your stay and I look forward to your next stay.
Marc
Bart N - Oct 2017
Overall score
Net een woord: Fantasties.
Branderkant 7's response
Baie dankie Bart. Ek is bly julle het die tyd geniet. Net jammer oor die weer.
Groete.
Magdaleen C - Sep 2017
Overall score
Relaxing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig.
Marc het baie moeite gedoen om seker te maak ons is goed ingerig. Sal graag weer daar bly. Pluspunt dat dit veilig is en die is regtig net 'n paar tree ver. Dankie Marc.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Branderkant 7's response
Dankie vir die mooi woorde, Magdaleen.
Paul L - Sep 2017
Overall score
Outstanding value for money. Excellent location.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende waarde vir geld. Puik ligging.
Ons het regtig heerlik gekuier. Die privaat strand is asemrowend en is letterlik by die kompleks se hek uit en jy is op die strand. Die kompleks is lekker klein en stil so daar is geen geraas nie. Ek sal beslis weer dit gebruik in die toekoms.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Branderkant 7's response
Baie dankie Paul, bly julle het die naweek geniet.
Nikette L - Jul 2017
Overall score
Lovely for a breakaway.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik vir 'n wegbreek.
Verskriklik lekker gebly in die dubbelverdieping-eenheid. Die twee slaapkamers kyk uit oor die see en soggens kom begroet die dassies jou. Die leefarea was gemaklik en ruim en leefbaar en die groot tuin met braaigeriewe ook netjies. Die tuin maak dit moontlik vir 'n kind/kinders om bal te skop en te beweeg as om net tussen mure "vas gevang te wees". Die eenheid is letterlik by die "voordeur" uit, oor die grasperk en dan is jou tone in die seesand en dit is 'n prag strand - ruim en oop. Jy kan lekker stap. Sekuriteit is goed. Die eienaar, Marc, was ook baie besorgd en het met als opgevolg. Dankie Marc! Branderkant 7 sal ons weer sien in die toekoms. Jou eenheid en diens is tops. Knapgedaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Branderkant 7's response
Baie dankie! Bly julle het dit so baie geniet en ek sien uit om julle weer te verwelkom.
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 2 Ray Road, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- All ages welcome