The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Brandkraal Gastehuis | TravelGround
+5

Brandkraal Gastehuis

3 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 3 reviews for Brandkraal Gastehuis
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.7/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.7/5
Philip O - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philip O
With friends

Was fantasties.

Ek sal daar gaan bly elke keer as ek in Murraysburg oorslaap.

Brandkraal Gastehuis's response

Baie dankie, Philip ek waardeer dit baie. Dit was so lekker om julle te kon ontvang. Ons sien uit na die volgende keer.

Brandkraal Gastehuis
Francois L - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Francois L
Family with teenagers

Lekker plaasverblyf op 'n Karooplaas.

Was 'n heerlike oornagverblyf op 'n tradisionele Karooplaas. Het my laat terugverlang na my dae as tiener en my kinders die geleentheid gegee om bietjie van die plaaslewe te ervaar. Maryn is regtig vreeslik vriendelik en het mens dadelik tuis laat voel. Die verblyf is ruim, baie netjies en gerieflik. Ek sal enige tyd weer hier oornag.

Brandkraal Gastehuis's response

Baie baie dankie! Waardeer die positiewe terugvoer baie. Dit was vir ons heerlik om jul te kon ontvang. Hoop ons sien julle weer.
Alles wat mooi is.

Karoogroete
Peet

Brandkraal Gastehuis
Charlotte P - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlotte P
Family with young children

Bietjie duur vir laat nag oorslaap en vroegoggend vertrek, maar verder was dit skoon en netjies.

Dankie vir eienaar wat laatnag gewag het om oop te sluit. Website kan opgedateer word om korrekte afstand aan te dui, maar verder was alles reg. Net bietjie duur vir net laatnag oorslaap en weer vroeg vertrek.

From R2 100
per night (for 6 people)
From R2 100
per night (for 6 people)
From R2 100
per night (for 6 people)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Brandkraal Plaas, Murraysburg, 6995, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyYzUzNzVmLWIwZmUtNGIxMi1hNjE3LTk0OTRiOTNmZmVhMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 100  per night (for 6 people) 3 5 1 5 Brandkraal Plaas Murraysburg 6995 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -31.96227240282 23.73509512632
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!