Brandrivier
Review Summary
Theo K - Jan 2021
Overall score
'n Wonderlike ervaring in die natuur. Luuksheid en gerief in die hart van Namakwaland!
Brandrivier's response
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Kom kuier gerus weer vir ons!
Gerhardus S - Nov 2020
Overall score
Lekker verblyf in die tent. Baie mooi, rustige omgewing.
Brandrivier's response
Baie dankie vir die vriendelike terugvoer. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Alta B - Sep 2020
Overall score
My hart het daar agter gebly!
Brandrivier's response
Dankie Alta,
So bly dat dit vir julle lekker was. Kom kuier gerus weer by ons.
Roelf M - Sep 2020
Overall score
Lieflike plek!
Brandrivier's response
Baie dankie Roelf. 'hoop julle kom weer vir ons kuier in die toekoms!
Christo H - Jan 2020
Overall score
Very peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustig.
Pragtige plek met mooi uitsig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Robyn V - Dec 2019
Overall score
Absolutely beautiful and well equipped.
Anel V - Dec 2019
Overall score
‘n Heerlike oase!
Dirk V - Dec 2019
Overall score
Neat, peaceful, needed.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, salig, nodig.
Brandrivier was ons tweede slaapplek van ons toer. Nie net was dit uiters netjies nie, maar werklik pragtig. Indien jy in daardie rigting gaan, moenie verder soek nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Brandrivier's response
Whaaau dankie.
Ons waardeer sulke positiewe terugvoer.
Kom kuier gerus weer vir ons.
Etienne P - Oct 2019
Overall score
'n Unieke geleentheid om op 'n ander manier uit te span en die natuur te beleef.
Hennie D - Oct 2019
Overall score
Baie lekker. Sal beslis weer oorslaap.
Sabinab B - Sep 2019
Overall score
Beautiful place to stay.
Brandrivier's response
Thank you for the lovely review. Hope to see you again in future!
Hardus M - Sep 2019
Overall score
Baie lekker gerus.
Lara L - Sep 2019
Overall score
Uitstekend.
Nicholas E - Sep 2019
Overall score
Peaceful.
Lalla L - Sep 2019
Overall score
Comfortable and neat accommodation in beautiful surroundings.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik en netjiese verblyf in pragtige omgewing.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gwen A - Aug 2019
Overall score
Perfect privacy.
Elize T - Aug 2019
Overall score
Uitstekend!
Read moreBrandrivier's response
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is op hierdie oomblik besig om die gewraakte stort te herstel. So jammer vir die ongerief. Kom kuier gerus weer.
Magda K - Aug 2019
Overall score
Lovely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik.
Pragtig, netjies en goed toegerus.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sunnet B - Aug 2019
Overall score
Ongelooflike ervaring.
Lisa S - Aug 2019
Overall score
Wow just wow.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wow net wow.
Gaan beleef dit vir julself mense, so rustig en plat op die aarde plek. Amazing.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Len T - Aug 2019
Overall score
Uitstekende, netjiese en baie aangename plekkie.
Heleen D - Jul 2019
Overall score
Lovely and peaceful!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik stil en rustig!
Ons het baie lekker gebly. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Die kinders het die ooptes vreeslik geniet. Die buite stort was 'n absolute wenner! Al wat ek sou verander is om 'n regte braai te hê met hout en nie 'n gasbraai nie. Die gasbraai is nie so gesellig nie. Verder was alles perfek!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Brandrivier's response
Baie dankie vir die terugvoer, Heleen. Ons is bly julle het lekker gebly.
Ja, die gasbraai is 'n strategiese besluit omrede dit in 'n baie droë area is met baie wind, wat 'n groot brandgevaar skep vir ons eie plaas sowel as vir aangrensende plase.
Kom kuier gerus weer!
Christian V - May 2019
Overall score
Baie aangenaam.
Andri N - Feb 2019
Overall score
Breathtaking scenery and silence.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Asemrowende skoonheid en stilte.
Bakoor is baie netjies, skoon en het alles wat jy nodig het vir oornagverblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Poens - Jan 2019
Overall score
Baie lekker gekuier in mooi, goed toegeruste eenhede.
Odette V - Dec 2018
Overall score
Stil en rustig.
Nita B - Oct 2018
Overall score
Rus vir die siel.
Elza C - Oct 2018
Overall score
'n Weggesteekte juweel. Ideaal as basis vir blommekyk.
Martin S - Sep 2018
Overall score
Waarde vir geld.
Read moreSusan S - Sep 2018
Overall score
Dit was wonderlik.
Peter B - Sep 2018
Overall score
Quiet and peaceful.
Brandrivier's response
Thank you for the lovely feedback. We would love to host you again.
Pietie V - Sep 2018
Overall score
Verrassing!
Brandrivier's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Kom kuier gerus weer vir ons!
Annique V - Sep 2018
Overall score
Good for the soul.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goed vir die siel.
Ons het ‘n heerlike tyd daar gehad.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Brandrivier's response
Baie dankie vir die terugvoer, bly julle het dit geniet by ons. Kom kuier gerus weer!
Maarten G - Sep 2018
Overall score
Extremely neat and clean. Very comfortable stay and very safe.
Brandrivier's response
Maarten,
Thank you so much for the lovely review. Hope to see you again soon.
Jan W - Aug 2018
Overall score
Rustige plaasatmosfeer met baie blomme.
Nicolette K - Aug 2018
Overall score
Juweel wat ek eintlik vir myself wil hou.
Brandrivier's response
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer, Nicolette. Ons hoop julle kom kuier gou weer by ons.
Maria M - Aug 2018
Overall score
Uitstekende verblyf!
Brandrivier's response
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer Maria. Ons hoop regtig julle kom kuier weer vir ons.
Ernest M - Aug 2018
Overall score
Wonderlike verblyf en so ontspannnend.
Read moreBrandrivier's response
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer, kom kuier gerus weer!
Lorette D - Jul 2018
Overall score
Wat 'n fantastiese glamping ondervinding.
Brandrivier's response
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons hoop julle kom gou weer kuier.
Pieter S - Jun 2018
Overall score
Uitstekend. Alles gerieflik en meer as wat `n mens verwag.
Karen S - Oct 2017
Overall score
Pragtige stukkie paradys.
Brandrivier's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dis altyd lekker om te weet om gaste het lekker gekuier. Kom gerus weer.
Pierre D - Sep 2017
Overall score
Overpriced considering the road noise from the N7.
Read moreBrandrivier's response
Hi Pierre,
Thank you for the feedback. I am very sorry to hear that your stay was not as expected. Our other customers usually enjoy the stay with us, as can be seen below in all the lovely reviews we receive. I hope the rest of your trip was enjoyable.
Kind Regards,
Erika
Len T - Aug 2017
Overall score
Baie netjiese plek met 'n mooi uitsig.
Linde En Willem H - Jul 2017
Overall score
Heerlike verblyf in ongewone akkommodasie ( luukse tent) in pragtige omgewing. Beslis aan te beveel.
Brandrivier's response
Baie dankie vir die terugvoer. Dis vir ons lekker om te hoor dat ons gaste Brandrivier geniet. Kom kuier gerus weer by ons!
Lourens B - Jul 2017
Overall score
Breathtaking.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Asemrowend.
Prentjiemooi natuurskoon!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Brandrivier's response
Dankie vir die positiewe terugvoer. Dis lekker om te weet ons gaste geniet dit by ons. Kom weer!
Groete, Brandrivier span.
Shan L - Apr 2017
Overall score
Beautiful accommodation.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige verblyf.
Ons hele gesin het die verblyf by Brandrivier regtig baie geniet. Die permanente tent was weer iets anders as die ander oornagplekke op ons toer en tog het dit geen van die luukshede ontbreek nie. Alles was pragtig netjies en skoon, die uitsig ongelooflik en die kleiner detail soos sjokolades en selfs 'n bottel wyn, het ons baie welkom laat voel. Die stap op die plaas is iets wat ons nooit sal vergeet nie. Ons was selfs so gelukkig om die eerste reën van die seisoen te kon beleef. Baie dankie dat julle hierdie pragtige deel van ons land met ons gedeel het. Volgende keer sal ons definitief langer bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Brandrivier's response
Dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons hoop julle kom gou weer.
Groete,
Brandrivier span.
Susann B - Aug 2016
Overall score
Wat 'n spesiale plek om te besoek!
Stefanie V - Jul 2016
Overall score
An accommodation option in a beautiful area where attention is paid to the finer details.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Verblyfopsie in 'n pragtige omgewing waar daar aandag gegee word aan die fyner detail.
Ons het Brandrivier baie geniet en sal beslis weer daarvan gebruik maak. Die huis/tent-kombinasie was vir my kinders baie opwindend. Die akkommodasie is baie goed toegerus met aandag geskenk aan selfs die fyner detail.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Brandrivier's response
Hallo Stefanie,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. ek hoop ons sien julle gou weer!
Groete
Erika
Ina V - May 2016
Overall score
Na aan die natuur.
Brandrivier's response
Baie dankie vir die terugvoer. Dis altyd lekker om positiewe kommentaar te kry. Kom gerus weer.
Groete
Erika
Brandrivier Accommodation
Madelein M - Mar 2016
Overall score
Wow! Fantastiese ervaring!
Read moreBrandrivier's response
Hallo Madelein,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer, ons hoop om julle gou weer te sien!
Groete
Erika
Brandrivier Accommodation
Carin T - Jan 2016
Overall score
Fantastiese plek, mooi uitsig, stilte wonderlik.
Justine B - Jan 2016
Overall score
Wat 'n reuse verassing en 'n heerlike verblyf!
Riaan B - Oct 2015
Overall score
Uitstekende verblyf vir mense wat lief is vir die natuur en buitelewe. Meer as genoeg om te doen vir jong kinders met avontuurlus.
Valmarie P - Jul 2015
Overall score
Hou van die opset! Baie, baie netjies en skoon, lekker warm water! Kon stap in die natuur. Blommetyd sal dit 'n 5-ster bestemming wees!
Jaco D - Apr 2015
Overall score
Stunning setting and facilities, but for the constant road noise.
Marelize G - Jan 2015
Overall score
'n Ongelooflike juweel van 'n plekkie.
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 15:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Farm Brandrivier, 30 km from Springbok, 8240, Northern Cape
- All ages welcome