The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Brinksfontein Guest House | TravelGround
+30

Brinksfontein Guest House

15 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 15 reviews for Brinksfontein Guest House
Cleanliness
4.7/5
Service
5.0/5
Location
4.7/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.9/5
Cobus O - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cobus O
Family with teenagers

Rustige naweek in die sneeu.

Ons gesin van 5 het baie lekker gekuier, gestap, slaap ingehaal en in die sneeu gespeel. Niemand het TV of sosiale media gemis nie. Ons is lief vir die Karoo en vir die isolasie en daarom kan ons Brinksfontein sterk aanbeveel.

Ammie H - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ammie H
With spouse/partner

Beautiful, quiet farmhouse where you can recharge yourself!

Brinksfontein was exactly what we needed to relax and appreciate the beautiful starry sky in the evening! The dinner we ordered was wonderful and the pot bread unbeatable! It was a lot, we spent more than 2 days eating it. We spent the whole of our 2 days right there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige, stil plaashuis waar mens jouself kan herlaai!

Brinksfontein was presies wat ons nodig gehad het om te ontspan en die pragtige sterre hemel in die aand te waardeer! Die aandete wat ons bestel het was wonderlik en die potbrood onverbeterlik! Dit was so ruim ons het sommer meer as 2 dae daaraan geëet. Ons het sommer ons 2 dae net daar gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Patricia D - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Patricia D
With spouse/partner

Awesome, rustig.

Vir 'n wegbreeknaweek is dit die plek om te wees. Daar kort net 2 perde om die asemrowende plek te explore.

Salome E - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Salome E
With friends

Rustigheid.

Was heerlik verras deur warm tuisgebakte brood en konfyt, lekker bottel koue wyn in die yskas. Baie vriendelik ontvang deur Rae en klein Brink. Saterdag het Alwyn en Rae vir ons verder op die plaas gewys waar hulle met uie boer. Die rustigheid was ongelooflik en die vars lug. Geen selfone of iPads heel naweek! Heaven! Die sterre was iets wat mens net van lees.

Cr S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cr S
With friends

Baie gerieflik en rustig.

Ons het die kuier so geniet. Net ontspan en die Karoo se rustigheid ervaar. Ons was baie mooi ontvang en sulke vriendelike mense.

Sandrea A - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandrea A
Family with teenagers

Uitgerus.

Dit was net wat ons nodig gehad het. Ongelooflik mooi en doodstil. Die grondpad is bietjie lank, maar sal dit weer ry om daar te bly. Dis die plek waar jou kop en siel weer bymekaar kom. Wens ons kon langer gebly het.

Leana S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leana S

Gerieflik met alles wat nodig is, selfs meer as genoeg sonkragbeligting, elektrisiteit word nie eers gemis.

Brinksfontein is die ideale Karoowegbreek. Die stilte ver van stadsgeruis, stroop jou gedagtes tot rus. Verskote klipgesaaide landskap met sy unieke prag, 'n ywerige fotograaf se droom. Die huis is gerieflik ingerig, en vir die koeler aande is die gesellige binnebraai 'n plus. Die beddens is ook gemaklik, met snoesige donsduvets en kussings. Rae se gulhartige bederf met stomende tuisgebakte brood, en 'n fles koffie, heerlik op die stoep. Wat meer kan mens vra. 'n Baie spesiale "Trip down memory Lane". Baie dankie Rae.

Peter L - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Peter L
With spouse/partner

Bliss and peace for the soul.

The two nights at Brinksfontein was way too little. Now we will need to go again. The secluded silence is just wat we were looking for. We could walk around on the farm and explore. The house had everything we needed, although towels would've been great. Luckily we packed. We will visit again when there is no moon, because I need to come and take more photo's of the Karoo's starry heavens.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Saligheid, vrede en rus vir die siel.

Die twee nagte by Brinksfontein was hopeloos te min. Nou sal ons weer moet gaan. Die afgeleë stilte is net wat ons gesoek het. Ons kon heerlik stap om die berge en vlaktes op die plaas te verken. Die huis het alles gehad wat nodig is, alhoewel 'n stel handdoeke gaaf sou gewees het. Gelukkig het ons ingepak. Ons sal weer kom as dit donkermaan is, want ek moet nog foto's van die Karoo sterrehemel kom neem.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Brinksfontein Guest House's response

Hallo Peter

Ek is bly julle het dit geniet. Ons wag julle, vir donkermaan.

Goeie dag verder.

Brinksfontein Guest House
Danie O - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie O
With spouse/partner

Die Karoo met sy magiese krag en mooi het ons by Brinksfontein gastehuis ontvang in oorvloed, wat 'n voorreg!

'n Vars gebakte brood het ons met aankoms by Brinksfontein ingewag, heerlik! Liglanterns, sonlaaiers, gasstofie en gas-warmwater het elektrisiteit onnuttig gemaak. Dié plaashuis met sy dik mure was heerlik warm en gasvrou, Rae, het gesorg vir pragtige beddegoed en eetgerei. Ons kuier van twee nagte was te kort, maar het dit terdeë geniet. Sal beslis weer kom kuier.

Piet S - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Piet S
With spouse/partner

Experience Karoo hospitality.

We booked because of Jan Braai's program and we are not disappointed. Rea went the extra mile with home-made jam and Muscadel for the cold.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ervaar Karoo-hartklop en -gasvryheid.

Ons het bespreek a.g.v. Jan Braai se program en is nie teleurgestel nie. Rea het die ekstra myl geloop met heerlike tuisgemaakte konfyt en Muskadel vir die koue.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hester B - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hester B

Asemrowende Karoonag.

Die grondpad het soos 'n ewigheid gevoel ... maar elke stukkie die moeite werd. Ons het van kleuters tot tieners gehad en almal sê een oorslaap is te kort. Sal dit graag weer wil doen vir langer.

Johan P - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan P
With spouse/partner

It was a wonderful and unforgettable experience.

For someone that wants to visit the Big Karoo, you find a better place. The hospitality and comfort of the accommodation is excellent. We'll visit again and strongly recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n wonderlike en onvergeetlike ervaring.

Vir iemand wat die Groot Karoo wil ervaar sal jy nie 'n beter plek kry nie. Die gasvryheid en gemak van die verblyf is voortreflik. Ons sal verseker weer gaan en beveel dit beslis sterk aan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pieter M - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter M

Die hoogtepunt van ons vakansie!

Na 'n lang grondpad was dit 'n aangename verrassing om so 'n goed toegeruste huis met alle nodige geriewe te kry. Sal definitief terugkom, veral in die winter en dan sommer 'n paar dae bly.

Natashe J - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natashe J
Family with teenagers

Excellent accommodation under the stars.

The dirt road there makes one sceptical, but all our expectations were exceeded when we arrived. It was nice and clean, neat and well equipped ─ you completely forget that there is no signal or electricity. We will definitely stay there again and recommend it!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Puik verblyf onder die sterre.

Die grondpad soontoe maak mens skepties, maar ons verwagtinge was oortref toe ons daar aankom. Dis mooi skoon, netjies en goed toegerus - mens vergeet skoon daar is geen sein of elektrisiteit nie. Ons sal beslis weer daar gaan kuier en aanbeveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pieter S - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter S
Family with young children

Afgesonder en Karoo stilte op sy beste!

Ongelooflike mooi area, afgesonder en stil. Sal volgende keer vir ten minste 4-5 dae hierheen wegbreek. Oorgenoeg stapplek en bergfietsry plek. Huis is baie goed ingerig, en speletjies en inkleurboeke vir kleuters. Roete tot by die huis liefs met SUV of bakkie, 'n gewone sedan sal sukkel. Beplan mooi en vat genoeg eet en drinkgoed, die dorp is ver. Definitief 'n bestemming as jy wil wegbreek na 'n veilige, afgesonderde area met die mooiste Karoo natuurskoon.

From R1 750
per night (for 8 people)
From R1 750
per night (for 8 people)
From R1 750
per night (for 8 people)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Brinksfontein, Laingsburg, 6900, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5N2EwZGM5LTJiNzctNDRlMS1iYWRhLTM0ZTQxNTJiYjJmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 750  per night (for 8 people) 15 5 1 5 Brinksfontein Laingsburg 6900 Western Cape 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -32.728154670323 20.932189332379
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!