Buffelshoek Tented Camp
Review Summary
Margot M - Aug 2019
Overall score
Great place to do game drives and eat well!
Robert G - Jul 2018
Overall score
An incredible experience close to nature.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflike ervaring naby aan die natuur.
Baie dankie aan die span by Buffelshoek. Ons het 'n onvergeetlike 4 dae by julle geniet. Altyd vriendelik en behulpsaam. Ons het heerlik geëet, gekuier en ongelooflike wild en interaksies gesien. Basiese heerlike geurige kos en basiese gerieflike akkommodasie in die natuur.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Maryke S - Jun 2018
Overall score
Buffelshoek Tented Camp kan jy die stad se gewoel en werskaf agterlaat terwyl die natuur wat jou omhels.
Read more- Capacity: 10 people
-
Check-in: 13:00 to 17:00
Check-out: 11:00 - Address: Buffelshoek Camp Road, Manyeleti Game Reserve, 1360, Mpumalanga
- All ages welcome