The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
 at Buitehof Gasteplaas | TravelGround
+48

Buitehof Gasteplaas

Self Catering

Review Summary

3.9 out of 5from 24 reviews for Buitehof Gasteplaas
Cleanliness
4.0/5
Service
3.9/5
Location
3.8/5
Safety
3.7/5
Value for money
3.9/5
Johan M - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan M
With friends

Wonderlik, pragtige rustige plek.

Great plek, skoon en mense was gasvry.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Wonderful, beautiful peaceful place.

Great place, clean and people were hospitable.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Jan G - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Jan G
With spouse/partner

Aangename ervaring.

Aangename ervaring in rustige plaasatmosfeer.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Pleasant experience.

Pleasant experience in peaceful farm atmosphere.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Pieter G - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter G
Family with young children

Baie gasvrye eienaars. Het ons soos familie laat voel. Sal vir seker terug wees.

Die akkommodasie het verwagtinge oortref in terme van gemaklikheid. Die eienaars is baie tegemoetkomend en ons het baie lekker gebly. Kamers is redelik basies maar netjies en skoon. Die gstehuis is geleë op 'n plaas en die rustigheid kan nie vergelyk word met enige blyplek in die dorp nie. Ons het ook op geen stadium onveilig gevoel nie. Ons sal Buitehof vir seker aanbeveel vir enkelpersone, sowel as vir gesinne en alles tussenin.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Very hospitable owners. Made us feel like family. Will be back for sure.

The accommodation exceeded expectations in terms of comfort. The owners are very accommodating and we had a very nice stay. Rooms are quite basic but neat and clean. The guest house is located on a farm and the tranquility cannot be compared with any place to stay in the town. We also did not feel unsafe at any point. We would definitely recommend Buitehof to singles, as well as families and everything in between.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Anita R - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Anita R

Nie wat ek verwag het vir die geld wat ek betaal het nie.

Eerste aand het ons nie warm water gehad nie, want die geyser was nooit aangesit nie. Die bed staan voor glasdeure sonder gordyne. Ek moes vra vir 'n ketel in my kamer. Nie genoegsame komberse nie. Geen verwarmer in kamer.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Not what I expected for the money I paid.

First night we didn't have hot water because the geyser was never turned on. The bed is in front of glass doors without curtains. I had to ask for a kettle in my room. Not enough blankets. No heater in room.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Buitehof Gasteplaas 's response

Die krag het getrip en nadat u ons in kennis gestel het ,het my man dit onmiddellik gaan aansit. Die glasdeur waarvan u praat is glas wat geruit is met n blinder wat net moet laat sak word. Daar is nie n verwarmer nie omdat daar n airconditioner in die kamer is wat warm gestel kon word. Ons het elke dag gevra of alles in orde is en u het nie gekla oor komberse nie, daar is wel n dons duvet op die bed. Ongelukkig was u voor 12 reeds in die woonstel en ons het nuwe ketels laat aankoop en u was nog nie terug van die dorp nie.

Buitehof Gasteplaas
Lenie L - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Lenie L
Family with young children

Afgeskeepte woonstel.

Ons het in die tweeslaapkamer woonstel geslaap. Die standaard daarvan is glad nie dieselfde as mens dit vergelyk met die foto's van die ander kamers op die website nie. Daar is outydse staalraam-beddens met cheap sponsmatrasse en geen bedkassies, of bedliggies, of selfs prente teen die mure. Die mikrogolfoond was stukkend. Die foto van die kombuis op die website is nie hierdie woonstel s'n nie. Die plek was nie baie skoon toe ons daar opdaag nie. Daar was wel iemand gedurende die naweek om skottelgoed te was en beddens op te maak. Ons sal hierdie woonstel nie aanbeveel nie.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Neglected apartment.

We slept in the two bedroom apartment. Its standard is not at all the same if you compare it with the photos of the other rooms on the website. There are old-fashioned steel frame beds with cheap spongy mattresses and no bedside tables, or bedside lights, or even pictures on the walls. The microwave oven was broken. The photo of the kitchen on the website is not of this apartment. The place was not very clean when we got there. There was someone during the weekend to wash dishes and make beds. We would not recommend this apartment.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Buitehof Gasteplaas 's response

Beste Lenie,

Baie dankie vir die terugvoer.

Tans is daar geen foto's op die profiel van die eenheid wat deur julle bespreek is nie. Ons is besig om die plek oor te doen te word en foto's sal wel geplaas word.

Die beddens in die eenheid is dubbeldekker bedjies wat van mekaar afgehaal is omdat die kinders klein is.

Die mikrogolfoond het gewerk toe julle my in kennis daarvan gestel het dat dit nie werk nie.

Die eenheid word daagliks gediens en was skoon ten tye van jul aankoms om 22:00.

Buitehof Gasteplaas
Pieter P - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Pieter P
With spouse/partner

Swak.

Bed is stukkend en krag trip die heeltyd.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Terrible.

Bed was broken and power kept going out.

This review has been translated.
View original in Afrikaans.

Buitehof Gasteplaas 's response

Goeiedag,

Die beddens is almal vervang met splinter nuwes. Die krag was ongelukkig Eskom se fout.

Buitehof Gasteplaas
Machelle K - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Machelle K
Family with teenagers

Nice place for a quick stay over.

Annette really went out of her way to make our stay as comfortable as possible. Thanks, Annette.

Maryna M - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryna M
Family with teenagers

Rustig.

Sien sterre.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Relaxing.

See the stars.

This review has been translated.
View original in Afrikaans.

Johan D - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Johan D
Family with teenagers

Aangename verblyf sonder komplikasies.

Sien sterre.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Pleasant stay without complications.

See stars.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Clinton B - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Clinton B
Family with young children

The bed was far from being acceptable.

Please see our rating.

Buitehof Gasteplaas 's response

Hy het nie 'n woord vir my gesê nie en ook die eerste persoon wat kla oor die bed.

Buitehof Gasteplaas
Jenny E - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Jenny E
With spouse/partner

Eienaar vriendelik en eenheid netjies en volledig toegerus behalwe die yskas is hopeloos te klein.

Vir 'n selfsorg eenheid, behoort daar 'n groter yskas te wees, nie net 'n kroeg yskas nie. Die kwotasie wat ek ontvang het van LekkeSlaap was vir 'n bedrag van R3,500 wat my kleinseun se 1 nag oorslaap ingesluit het maar ons moes 'n addisionele R200 betaal vir die 1 nag?

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Owner friendly and unit neat and fully equipped except the fridge is hopelessly too small.

For a self-catering unit, there should be a larger fridge, not just a bar fridge. The quote I received from LekkeSlaap was for an amount of R3,500 which included my grandson's 1 night stay but we had to pay an additional R200 for the 1 night?

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Buitehof Gasteplaas 's response

Goeiedag, die kwotasie was aangevra vir 2 persone. Die kostes sluit ook 'n afslag in, gegee vir 7 nagte teen R 3500.00, terwyl die kostes vir die eenheid R 800.00 per nag beloop. Ek het ook op die kwotasie gesê dat die eenheid net vir 2 persone is. Ek sal kyk na die yskas grootte.

Buitehof Gasteplaas
Heila V - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heila V
Family with young children

Dit was baie lekker, netjies en ordelik gewees.

Ek sal dit vir enigiemand aanbeveel.

Helienka B - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Helienka B
Family with young children

Oorgeslaap vir 1 aand.

Netjies en stil. Kinders het dit baie geniet.

Jaco K - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jaco K
Individual traveler

Ek sal enige iemand aanbeveel om daar te gaan slaap.

Dit was baie rustig en ek het dit baie geniet. Die diens was baie goed. Dankie vir alles!

Jo G - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Jo G
With spouse/partner

'n Heerlike plaasomgewing, maar die fasiliteite is al bietjie oud.

Vir die prys wat ons betaal het, het ons lekker gebly. Die huisie moet beslis opgeknap word. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

Helena V - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helena V

Vreeslik gasvry en vriendelik! Ons groep sal dit 'n jaarlikse bespreking maak!

Vreeslik lekker! Annet is 'n ware gasvrou en het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer!

Annelize D - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Annelize D
Family with teenagers

Skoon en netjies, dankie. 'n Lekker warm bed en bad!

Baie dankie!

Louise V - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise V
With spouse/partner

Waarde vir geld!

Sien die sterre hieronder.

Christo N - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Christo N
With friends

Netjies en skoon met vriendelike kliëntediens!

'n Rustige plaasatmosfeer.

Johan L - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Johan L
With spouse/partner

Verblyf was oor die algemeen goed.

Die verblyf en die bedrag per persoon kom ooreen.

Sonnika N - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonnika N
With friends

Baie aangenaam en heerlik gasvry!

Alles was mooi skoon, die kamers is ruim en die huis is goed ingerig.

Riaan O - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Riaan O
With friends

Heerlik!

Sien die sterre hieronder.

Marie S - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marie S
With spouse/partner

Dit is 'n baie rustige omgewing met die mooiste sonsondergang!!

Ons het baie lekker gebly daar, alles is baie gerieflik!

Elsa K - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Elsa K
On business

Rustig en aangenaam.

Vriendelike ontvangs en lekker verblyf.

From R750
R750 R638
per night, for 2 ppl
From R750
R750 R638
per night, for 2 ppl
From R750
R750 R638
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 31 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Buitehof Guest Farm, Lichtenburg, 2740, North West
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmMGQzZWZkLWI5NTgtNDcyOC1hZTdiLWYyOWM4OTZlMDQ3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750, now From R638  per night, for 2 ppl 24 5 1 4 Buitehof Guest Farm Lichtenburg 2740 North West 021 201 8900 14:00-20:00 10:00 -26.124540136559 26.249985694885
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!