Hoedspruit Accommodation at Bushbaby River Lodge | TravelGround
+61

Bushbaby River Lodge

Lodge

Review Summary

4.9 out of 5from 11 reviews for Bushbaby River Lodge
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.9/5
Fran V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Fran V
With spouse/partner

Die eienares se aandag aan elke klein detail was vir ons 'n baie positiewe ondervinding en daarom sal ons dit aanbeveel.

Bushbaby Lodge bied aan enige paartjie 'n aangename ondervinding wat goeie waarde vir geld is, met baie aandag aan die klein detail wat nie die norm is nie.

Bushbaby River Lodge's response

Baie dankie vir jou fantastiese resensie. Dit was een groot plesier om julle as ons gaste te bedien.

Bushbaby River Lodge
Ulrich P - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ulrich P
With spouse/partner

A wonderful, quiet little lodge with very personal service!

And you can see galago.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Wonderlike, rustige, klein lodge, met baie persoonlike diens!

En mens kan nagapies sien.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bushbaby River Lodge's response

Baie dankie vir jou fantastiese resensie. Dit was een groot plesier om julle as ons gaste te bedien.

Bushbaby River Lodge
Anneleen M - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anneleen M
With friends

Beautiful place, luxurious, neat and clean.

Very friendly service. Very neat and clean. Rooms are well equipped. The place is beautiful and luxurious.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Pragtige plek, baie luuks, netjies en skoon.

Uitstekende vriendelike diens! Dis baie netjies en skoon. Kamers goed toegerus met alles wat nodig is. Plek is pragtig en luuks.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bushbaby River Lodge's response

Baie dankie vir jou fantastiese resensie. Dit was een groot plesier om julle as onse gaste te bedien.

Bushbaby River Lodge
Lucas S - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lucas S
With spouse/partner

Fantastic.

Very clean, modern rooms. The people are friendly and it was very nice. Will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Baie skoon, moderne kamers. Die mense is vriendelik en dit was net baie lekker gewees. Sal definitief weer daar oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bushbaby River Lodge's response

Baie dankie vir jou fantastiese resensie. Dit was een groot plesier om julle as onse gaste te bedien.

Bushbaby River Lodge
Delarey T - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Delarey T
With spouse/partner

Rustig en mooi.

Bushbaby is presies wat hul adverteer. Sal beslis aanbeveel en self weer gaan.

Bushbaby River Lodge's response

Baie dankie vir jou fantastiese resensie, ons sal julle graag weer wil verwelkom. Dit was een groot plesier om julle as gaste te ontvang.

Bushbaby River Lodge
Rick V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rick V
Family with young children

Amazing place in the bush.

We had an amazing stay at the lodge. It’s located in a quiet spot in the Wildlife Estate. The rooms are great, breakfast is perfect and the staff is very friendly and helpful. One of the best accommodations I’ve ever stayed in SA.

Prof Hannes V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Prof Hannes V
With spouse/partner

Excellent.

Bushbaby River Lodge is a must for every nature lover. The owners paid personal attention. Everything was very neat and relaxing. It comes highly recommended. We would stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Puik.

Bush Baby River Lodge is ‘n moet vir die natuurliefhebber. Die eienaars het persoonlike aandag gegee. Alles is baie netjies en rustig. Dit word hoogs aanbeveel. Ons sal dit beslis weer besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bushbaby River Lodge's response

Baie dankie vir u fantastiese resensie, ons sal u graag weer verwelkom. Dit was een groot plesier om u as gaste te kon ontvang.

Bushbaby River Lodge
Meagan S - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Meagan S
With spouse/partner

Lovely.

Such a nice place, friendly owners and workers, delicious food, affordable accommodation. We would definitely return.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik.

So 'n lekker plek, vriendelike eienaars en werkers, heerlike kos, bekostigbare verblyf, ons sal vir seker weer teruggaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bushbaby River Lodge's response

Hi Meagan,
Thank you so much for your lovely review, and we would love to welcome you back some day.
Kind regards,
The Bushbaby River Lodge team.

Bushbaby River Lodge
Nicole W - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicole W
With spouse/partner

Very relaxing.

Bush baby river lodge is an absolutely stunning place and also very relaxing hubby and I definitely enjoy our stay. Thank you for a wonderful weekend.

Bushbaby River Lodge's response

Baie dankie vir jou fantastiese resensie, ons sal jou graag weer wil verwelkom. Dit was een groot plesier om julle as gaste te kon ontvang.

Bushbaby River Lodge
Antonio L - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antonio L
With spouse/partner

Fantasties, ons het bespreek vir een aand maar het toe twee geraak.

Als was perfek gewees, mooi nuut en skoon.

Bushbaby River Lodge's response

Baie dankie vir jou fantastiese resensie, ons sal jou graag weer wil verwelkom! Dit was een groot plesier om julle as gaste te kon ontvang.

Bushbaby River Lodge
Elzabe D - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elzabe D
With spouse/partner

Onverbeterlike verblyf in Hoedspruit.

Ons gasvrou, Yvette, was uitstekende en vriendelike geselskap en het ons uiters welkom laat voel. Sy het presies geweet hoeveel persoonlike kontak ons benodig, en hoeveel privaatheid. Die kamer is luuks met alles wat ons benodig het. Ons het heerlik op die stoepie gesit en die stilte geniet. Yvette was baie behulpsaam met daaglikse aktiwiteite en het bespreek waar nodig. Die lodge is naby aan baie aktiwiteite en die omgewing van die lodge self het baie wild. Ongetwyfeld een van die lekkerste plekke waar ons nog ooit was en Yvette se mooi geaardheid en professionaliteit het daartoe bygedra. Brekfis was ook heerlik. Ek gee alles 110%.

Bushbaby River Lodge's response

Baie dankie vir die fantastiese resensie. Dit was een groot plesier om julle as gaste te hê. Ek is dankbaar vir die kans om my Afrikaans te oefen.

Bushbaby River Lodge
From R2 200
per night (for 2 people)
From R2 200
per night (for 2 people)
From R2 200
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 700 Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU5MjRmODk4LTRlZjMtNGQ4OC1hNzBiLTVhY2VkMjU1OGM4NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 200  per night (for 2 people) 11 5 1 5 700 Hoedspruit Wildlife Estate Hoedspruit 1380 Limpopo 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -24.346429511241 31.007052361965
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com