Review Summary
Nico M - Oct 2019
Overall score
Very neat and convenient, with everything you could need.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en gerieflik met alles wat jy nodig het.
Die kamer is smaakvol en kraaknetjies. Alles wat jy moontlik kan nodig kry, word voorsien. Die private buitestoepie, die swembad, grasperke, dam en werf as geheel skep 'n stil, rustige atmosfeer. Alles natuurlik uiters netjies met werkers wat vroegoggend reeds die sitplekkies buite skoonmaak en alles versorg. Die ontbyt is uit die boonste rakke en die gasvroue verskriklik aangenaam, verwelkomend en behulpsaam. Ook al die personeel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Amor V - Feb 2019
Overall score
Rustig, vriendelike mense, netjies en huislik.
Pieter D - Oct 2018
Overall score
Gerieflike ligging, uitstekende ontbyt.
Billy S - May 2018
Overall score
Rustig.
Railton S - Apr 2016
Overall score
Rustig en gemaklik.
Elmarie V - Feb 2015
Overall score
Die gevoel van natuur om mens het dit lekker en rustig gemaak en die lafenis van die swembad was net heerlik.
Ilse D - Jan 2014
Overall score
VRIENDELIKE GASVROU
Sarette D - Jan 2014
Overall score
Oasis after a long drive
- Capacity: 14 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 11:00 - Address: Bydand Farm, Valentine Road, Addo, 6105, Eastern Cape
- All ages welcome