C'est La Vie Self Catering Apartment
Review Summary
Hilde N - Jan 2021
Overall score
Rustige verblyf, mooi sonsondergange en baie gerieflik.
C'est La Vie Self Catering Apartment's response
Dankie Hilde vir die resensie. Ek is baie bly julle het lekker gekuier. Ek moet nog ietsie vir jou pos. Groete, Jacques
Louise D - Dec 2020
Overall score
Gasvryheid op sy beste! Baie netjies en ten volle toegerus. Pragtige see uitsig.
C'est La Vie Self Catering Apartment's response
Baie dankie Louise vir die resensie. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Jacques en Gerda
Adri S - Dec 2020
Overall score
Lekker by die see.
Bertha M - Feb 2020
Overall score
Wonderlike plekkie met asemrowende uitsig.
C'est La Vie Self Catering Apartment's response
Baie dankie Bertha vir die mooi "review". Ek hoop werklik dat alles reg sal uitwerk vir julle in die komende maande. .
Bea S - May 2019
Overall score
Fantastiese wegbreek.
Bernd J - Feb 2019
Overall score
A lovely apartment, with stunning views, 1 block from the beach, with everything you could need.
C'est La Vie Self Catering Apartment's response
Thanks for the review Bernie and thank you for the gift.
Regards,
Jacques
Lana B - Apr 2018
Overall score
Had a wonderful, relaxing stay by the beach.
C'est La Vie Self Catering Apartment's response
Thanks for the lovely review Lana. May you have a wonderful marriage.
André O - Mar 2018
Overall score
Baie aangenaam.
C'est La Vie Self Catering Apartment's response
Baie dankie vir die voorstel Andre. Ons het nog nie voorheen klagtes/voorstelle gehad oor die gerieflikheid van die rusbanke nie. Ons sal vir seker spoedig werk maak daarvan en as julle weer kom kuier sal daar ander rusbanke wees. Vriendelike groete, Jacques
Wendy E - Mar 2018
Overall score
Baie aangename verblyf
Adalene K - Feb 2018
Overall score
Beautiful, perfectly appointed accommodation!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige, perfek ingerigte verblyf!
Pragtig, oulik ingerig en baie cozy! Sal die see-wegbreek vir almal aanbeveel. Dierbare eienaars wat mens welkom laat voel. Mooi see-uitsig daarby. Sien julle weer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
C'est La Vie Self Catering Apartment's response
Baie dankie vir die mooi resensie Adalene. Ons hoop ons sien julle gou weer. Geniet die res van 2018
Groete
Jacques en Gerda
Heidi U - Jul 2017
Overall score
Relaxing break.
Lewies V - Jan 2017
Overall score
Fantastic value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese waarde vir geld.
Vanaf dag een met ons aankoms het Jacques uit sy pad uit gegaan om dit vir ons aangenaam te maak. Die wyn in die yskas was 'n lafenis. Die beste sonsondergange wat jy ooit sal beleef in die Kaap. Sal beslis die plek weer besoek en beveel dit ten sterkste aan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
C'est La Vie Self Catering Apartment's response
Baie dankie vir die mooi resensie, Lewies. Ek hoop julle het n wonderlike 2017.
Groete
Jacques
Quentin V - Dec 2016
Overall score
Goed toegerus!
C'est La Vie Self Catering Apartment's response
Dankie Quentin vir die resensie. Groete Jacques
Andre M - Nov 2016
Overall score
Look, the ocean. From here to there!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Kyk die see. Van daar tot doer!
Jacques en Gerda is baie ontvanklike gashere wat jou gou laat tuis voel. Wyntjie in die yskas, vuurmaakhout, sout en peper en botteltjie olie in die koskas. Biblioteek vol boeke wat ek graag wil lees. Voel soos my eie strandhuis.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
C'est La Vie Self Catering Apartment's response
Baie dankie Andre vir die resensie. Ons hoop ons sien julle gou weer in die mooiste Kaap. Groete Jacques en Gerda.
Wouter H - Aug 2016
Overall score
Vars lug in 'n skoon, netjiese selfsorg-eenheid in 'n veilig area by die see!
Read moreC'est La Vie Self Catering Apartment's response
Baie dankie Wouter vir die resensie. Julle is baie welkom om weer te kom kuier as julle in SA is.
Ns. Die lig by die trappe is nou uitgesorteer maar dit bly 21 trappe.
Groete,
Jacques
Chris M - Mar 2016
Overall score
Lekker gebly!
Lizelle K - Feb 2016
Overall score
Pragtige woonstel met alles wat jy nodig het.
Elaine D - Jan 2016
Overall score
Blyplek is puik.
C'est La Vie Self Catering Apartment's response
Baie dankie Celeste vir die resensie. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete Jacques
Christie S - Jan 2016
Overall score
Aangenaam verras deur dié juweeltjie!
C'est La Vie Self Catering Apartment's response
Baie dankie vir die resensie Christie. Sien julle weer. Groete Jacques
Tessa S - Dec 2015
Overall score
Baie netjies, en die ligging het die mees ongelooflikste sonsondergange.
C'est La Vie Self Catering Apartment's response
Baie dankie Tessa vir die mooi review. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete Jacques
Brian L - Nov 2015
Overall score
A nice stay.
Leonie M - Nov 2015
Overall score
Uitstekende verblyf, naby openbare vervoer, tog privaat, netjies en pragtig ingerig.
Read moreC'est La Vie Self Catering Apartment's response
Dankie Leonie vir die mooi review!
Groete,
Jacques
Alta V - Oct 2015
Overall score
Pragtige plek wat soos jou eie huis voel.
Charl P - Oct 2015
Overall score
Baie lekker!
C'est La Vie Self Catering Apartment's response
Baie dankie vir die terugvoer, Charl.
Groete,
Jacques
Susan V - Apr 2015
Overall score
Baie lekker gebly!
Eben V - Apr 2015
Overall score
Aangenaam!
Julian V - Jan 2015
Overall score
Uitstekende waarde vir geld!
Louise N - Jan 2015
Overall score
Netjiese verblyf in 'n rustige omgewing met beeldskone uitsigte.
Read more- Capacity: 3 people
-
Check-in: 14:00 to 22:00
Check-out: 11:00 - Address: 106 Charles Hoffe Street, Van Riebeeck Strand, Melkbosstrand, 7437, Western Cape
- All ages welcome