The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at C-Rus | TravelGround
+22

C-Rus

26 reviews
Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 26 reviews for C-Rus
Cleanliness
4.5/5
Service
4.4/5
Location
4.6/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.4/5
Elizabeth F - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizabeth F
With friends

Fantastiese naweek

Di ligging is ideaal.was baie veilig ...uitsig was perfek.sal definitief C-rus aanbeveel vi naweek weg.

Ronel K - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ronel K

Lekker gerus en verandering van omgewing.

Met die lockdown het die verandering van omgewing my goed gedoen, veral omdat ek van die huis af werk. Die Strand het 'n kalmerende effek en het lekker gerus.

C-Rus's response

Baie dankie Ronel, hoop ons sien jou weer!

C-Rus
Kaylin O - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kaylin O
With spouse/partner

Very cosy.

Lovey place to go with a partner. Close to everything and very neat.

C-Rus's response

Thank you, hope to see you again!

C-Rus
Ralf S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ralf S
Family with young children

Fantasties.

Netjiese woonstel, baie mooi ingerig uitsig is asemrowend. Ons as gesin het dit regtig waar baie geniet en sal definitief weer in die toekoms by C-Rus kom kuier.

C-Rus's response

Baie dankie, ons waardeer die terugvoer. Ons hoop ons sien julle gou weer.

C-Rus
Salomé F - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Salomé F
On business

Baie modern en gemaklik.

Die verblyf was baie aangenaam en sal definitief kan aanbeveel.

Marietjie C - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietjie C
Family with teenagers

Very nice and affordable.

To our hostess just keep going, your place very neat and clean and thank you for the concession you made. Will use again if I want to come to Strand.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker en bekostigbaar.

Vir ons gasvrou hou net so aan, jou plek baie netjies en skoon en dankie vir die toegewing wat jy gemaak het. Sal weer gebruik maak as ek Strand toe wil kom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sondra H - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sondra H
Family with young children

Perfekte ligging.

Perfek geleë naby alles. Veilige parkering en groot woonstel. Wasmasjien en droeër groot pluspunt. Baie pakplek ook vir langer verblyf. Ongelukkig voel dit bietjie of die plekkie afgeskeep is. Badprop lek baie water. Nog voor jy begin bad is meeste water uit. Met ‘n klein kind kan ons nie stort nie so probeer almal saam bad om water te spaar, maar alles loop uit by die prop. Tuimeldroërdeur stukkend so moes met tape dit vasplak of al jou klere val uit. Klere-afdroog rak is stukkend so moes ook met tape dit probeer regmaak. het net twee groot handdoeke en een hand towel gekry vir die 8 aande tussen 3 mense. Groot negatief was die netheid. Die dame het op inklok genoem hulle is kort van personeel, maar daar is stof en muf wat definitief oor maande gevorm het. Die dakwaaiers was aangepak met swart stofbolle, asook die kombuisligte en in die kas waar die wasmasjien was. Die badkamer se dak- en muurteëls is vol swart muf (black mould), wat skadelik is vir mense. Ek het ‘n bottel Jik gekoop en die hele woonstel skoongemaak en vloere gewas. Die muf kom maklik af as iemand net dit skoonmaak. Vloere was ook baie vuil op die eerste dag wat ons ingeboek het. Kas in kleiner kamer het heel onder iemand se sokkie en belt ingehad so dit was nie skoongemaak voor ons koms nie. Baie oulike plek en sal weer wil kom, maar netheid kos niks en met so bietjie aandag sal dit die plek perfek maak.

C-Rus's response

Hi Sondra, Ek wil net laat weet dat ek van 1 November oorgeneem het by C-rus en reel nou die skoonmaak en alles van die woonstel. Ek is jammer om te hoor dat julle 'n slegte ondervinding gehad het met die skoonmaak. Daar is klomp verbeterings gemaak by woonstel soos nuwe dubbel bed, nuwe linne en nuwe handdoeke. Ons het reeds die plek 'n goeie spring clean gegee, en sal dit ook gereeld doen om te voorkom dat veral die stort muf en aanpak. Ons maak seker om woonstel skoon te maak na gaste vertrek en doen weer 'n opvolg voor nuwe gaste ingaan om seker te maak alles is perfek. Die tuimeldroër se deurtjie is ook reg gemaak en die voor deur slot is vervang.

Ek hoop ons sal julle ontmoet in die toekoms.

Chantel

C-Rus
Jovene F - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jovene F
Family with young children

Verblyf was wonderlik, skoon en netjies.

Verblyf was lekker en rustig. Plek was skoon en netjies. Eetgerei moet vervang word, borde en bakkies is gekraak. Toiletpapier kan met 2 ply vervang word. Julle kan ook daaraan dink om 'n veiligheidshek voor aan te bring. Verder was die verblyf wonderlik het lekker gerus. Dankie C-Rus. Julle is tops.

Giradot B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Giradot B
Family with teenagers

Teleurstellend.

Ons koms was nie verwag nie. Beddegoed en handdoeke nie op standaard. Sou nie my vriende daarheen verwys nie. Kombuis se netheid kan ook verbeter.

C-Rus's response

Hi Giradot, Ek wil net laat weet dat ek van 1 November oorgeneem het by C-rus en reel nou die skoonmaak en alles van die woonstel. Ons het ook die dubbel bed matras vervang en nuwe linne en handdoeke vir die woonstel gekoop. Ek het deur alles in die woonstel gegaan en seker gemaak alles is op standaard. Ons vat dit baie erenstig op om seker te maak woonstel is skoon en netjies voor gaste in gaan, ek hoop julle sal ons nog 'n kans wil gee in die toekoms.

Chantel

C-Rus
Tommy O - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tommy O
With spouse/partner

It was nice and what you see is what you get.

See rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was aangenaam en wat jy sien is wat jy kry.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gert K - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gert K
Family with young children

Very quiet area.

As a family we enjoyed the time here.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustige omgewing.

Ons as gesin het tyd hier baie geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Adele B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele B
Family with young children

Dit is `n juweeltjie!

Ons was aangenaam verras gewees met die woonstel. Die woonstel is toegerus met alles wat mens nodig het vir `n huishouding met 3 klein kindertjies, weg van jou eie huis. Tammy is dierbaar en regtig `n aanwins vir C-Rus! Ons sal vir seker C-Rus weer oorweeg.

C-Rus's response

Só bly om te hoor jul het die kuier by C-Rus geniet. Sal jul graag weer daar wil ontvang.

Ons stem saam - Tammy is ‘n ster - sou dit nie sonder haar kon doen!

Groete,

Marieta en Annette (Eienaars)

C-Rus
Abraham J - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Abraham J
With spouse/partner

Peaceful and private.

A definite choice for couples needing quiet time. The beach is just across the road, parking is guaranteed and eateries close by.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig en privaat.

'n Definitiewe keuse vir paartjies wat stilte nodig het. Die see is oorkant die, veilige parkering is gewaarborg en eetplekke naby.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elroy F - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elroy F
With friends

Fantasies, sal enige tyd weer gaan.

Baie vriendelike kliëntediens. Mooi netjiese en veilige plek en lekker geleë naby winkels, die Strand ens.

Sharnell B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sharnell B
Family with young children

Was very clean and comfortable.

It felt like home away from home. Will definitely make use of you guys again.

Cheryl J - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cheryl J
Family with young children

Comfortable.

It was very good on such short notice. We were welcomed with open arms and the apartment is well equipped and comfortable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik.

Op kort kennisgewing was dit regtig 'n baie lekker. Ons is hartlik verwelkom en die woonstel is goed toegerus en baie gerieflik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nadine R - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadine R
With spouse/partner

Baie lekker.

Dit was netjies en veilig. Baie aangenaam gewees.

Christo V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Christo V
Family with teenagers

Skoon, netjies, goed toegerus.

Skoon en netjies. Tammie baie behulpsaam. Jammer dat geen elektriese toestelle behoorlik gewerk het nie.

Eric J - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Eric J
With friends

Veilige, skoon blyplek.

Naby aan eetplekke en strand. Vriendelike diens.

Melony V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Melony V
With friends

Such a lazy weekend.

The apartment has everything and more that you could possibly need. I was very impressed with the tidiness and cleanliness. The complimentary coffee and tea makes you feel so special. The spaciousness of the apartment made me feel free and at home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was 'n baie luilekker naweek gewees.

Die woonstel het als en meer wat jy benodig. Was baie beïndruk met hoe netjies en skoon dit was. Die komplimentêre tee en koffie het mens so spesiaal laat voel. Die ruimheid van die woonstel het mens so tuis en vry laat voel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lara A - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lara A
With spouse/partner

Rustig en vreedsaam.

Dit was baie rustig en vreedsaam daar. Oorkant die strand en naby winkels.

Landie C - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Landie C
Family with teenagers

Dit was baie goed georganiseer, alles is deurgegee, goeie ontvangs gehad. Plek was skoon netjies en ruim.

Die woonstelblok is goed versorg, veiligheid uitstekend. Goeie ligging, ons was naby alles.

Donique C - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Donique C
With friends

Waarde vir jou geld!

Dit was 'n aangename naweek by C-rus verblyf. Geen mense wat kort-kort kom kyk of jy nie hulle woonstel afbreek nie, maar dit het vir ons soos ons huis gevoel waar ons veilig was. Dit is die beste diens wat ek nog ooit by 'n gastehuis gekry het. Bring net jou kos en klere, want daar is alles! Ek sal beslis weer daar gaan bly!

Sandra L - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sandra L
Family with young children

Great getaway weekend in a clean, safe flat.

We really enjoyed our very comfortable stay. The flat was well equipped and met our requirements. Thanks for good customer service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Lekker wegbreeknaweek in 'n veilige en skoon woonstel.

Ons het die verblyf baie geniet en het baie gemaklik gebly. Die woonstel was goed toegerus en het in ons behoeftes voorsien. Baie dankie vir goeie kliëntediens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

C-Rus's response

Baie dankie Sandra, hoop julle kom kuier weer!

C-Rus
Fagmie R - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fagmie R
Family with teenagers

It was a wonderful relaxing time by the sea and a convenient, modern apartment.

Feedback from the owner was quick and very detailed. Annette, the lady who welcomed us, was friendly, professional, kind and very helpful. The apartment was clean, neat and had all the modern appliances. Just bring your clothes and food. The view was also fantastic. Apartment is across the sea and close to various shops and restaurants. My 2 teenagers and I enjoyed our weekend a lot.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was wonderlike ruskansie by die see en 'n gerieflike moderne woonstel.

Terugvoering van die eienaar was spoedig met volledige besonderhede. Annette, die dame wat ons ontvang het, was vriendelik, professioneel, gaaf en baie hulpvaardig. Die woonstel was skoon, netjies en het alle moderne toebehore. Bring net jou kos en klere. Die uitsig was ook fantasties.Woonstel is oorkant see en naby verskeie winkels en eetplekke. Ek en my 2 tienerkinders het ons naweek baie geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

C-Rus's response

Baie dankie, Fagmie, ons waardeer die terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer!

C-Rus
Gaillene J - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gaillene J
With friends

Relaxing.

Had a chance to relax. Friendly reception. Neat apartment with great view on the mountains. Highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker rustig.

C-Rus was baie lekker rustig en die persoon wat ons ontvang het was baie vriendelik. Wwoonstel was netjies en `n mooi uitkyk op die berge. Sal vir enigeen aanbeveel en sal definitief weer gaan!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

C-Rus's response

Baie dankie, ons ontvang julle graag weer by C-Rus!

C-Rus
From R1 200
per night (sleeps 4)
From R1 200
per night (sleeps 4)
From R1 200
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 95 Beach Road, Strand, 7140, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2840571e404d7756101b5c1dd9961d20d1847bde3c5c51674cb42a4ea8653f1fb587b9c359a75fa42a2219d0b872742f67d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 200  per night (sleeps 4) 26 5 1 5 95 Beach Road Strand 7140 Western Cape 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -34.117076197993 18.826334822021
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!