The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Cabana Del Mar 53 | TravelGround
+20

Cabana Del Mar 53

Self Catering

Review Summary

4.2 out of 5from 4 reviews for Cabana Del Mar 53
Cleanliness
4.5/5
Service
4.0/5
Location
4.5/5
Safety
3.8/5
Value for money
4.3/5
Gale N - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Gale N
Family with young children

Pragtige plek, baie goeie sekuriteit.

Cabana Del Mar is 'n baie mooi plek en veilige plek. Die kinders het veral die swembad vir kinders geniet. Ek is net nie tevrede met die kliëntediens van Woonstel 53 nie. Die fan het nie gewerk in die hoofslaapkamer nie en dit was verskriklik warm in die woonstel. Dit nodig beslis 'n air-conditioning.

Cabana Del Mar 53 's response

Dankie Gale, vir u terugvoer.
Die waaier was in 'n werkende toestand voor u besoek, en toe u vertrek, het ons gesien dat die tou om aan te skakel beskadig is, maar die waaier het nog gewerk. Ons het gekom om dit tydens u verblyf uit te sorteer, maar u was die meeste van die tyd.

Wat die klantediens betref, het ons by Cabanas Del Mar 53 altyd ons eerste plek geplaas soos u weet, ek het u met 'n ekstra kind bygestaan om te bly sonder enige probleem of ekstra koste.
Ek kommunikeer altyd met my gaste om te sien hoe ons daar vakansie 'n onvergeetlike een kan maak.
Ons sal beslis na lugversorging kyk.

God seën
Dankie.

Cabana Del Mar 53
Edwin M - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Edwin M
Family with young children

Awesome.

Definitely will be coming back soon.

Cabana Del Mar 53 's response

We will love to have u back. Was a pleasure having you and the family over.

Cabana Del Mar 53
Lindie B - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lindie B
Family with young children

Fantasties.

Was baie lekker plek en het als in wat jy nodig het.

Cabana Del Mar 53 's response

Dit was wonderlik om jou by Cabana Del Mar te hê.
Ons sal jou graag weer wil sien. Baie dankie.

Cabana Del Mar 53
Jolandi M - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jolandi M
Family with teenagers

Weereens baie dankie aan Samantha, sy was so behulpsaam en het heeltyd kontak gemaak en opgevolg.

Haar diens was uitstekend! Ons deposito was die volgende dag reeds terug betaal. No 53 is baie netjies en oulik toegerus met alles wat benodig is. Die fasiliteite in die kompleks is puik. Die swembaddens, braaiers en tuine word daagliks skoongemaak. Die sekuriteit is uitstekend! Niemand word toegelaat as hulle nie inwoners is nie. Die stap strand toe was die lekkerste. Dis so naby! Die strand is ook baie netjies. Beslis 'n lekker plek om te woon as jy teen die strand wil woon met fasiliteite en speelplek vir kinders. Die diens was uitstekend!

Cabana Del Mar 53 's response

Goeie dag Jolandi
Ek is bly dat u lekker gebly het. Ons sien uit daarna dat u ons weer in die toekoms sal besoek. Ons by Cabana Del Mar 53 plaas altyd ons beste eerste. Dit is ons prioriteit dat u altyd gemaklik is. Solank ons gelukkig is.
Ons hoop om u binnekort te sien.
Dankie weer.

Cabana Del Mar 53
From
R1 500
per night (sleeps 6)
From
From R1 500
per night (sleeps 6)
From
R1 500
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 45 Ellcock Road, Warner Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d56b371d063654bc909c8f4263ddcf1227ec28e9467b30287c7db5029573b52b0108dfc026d7ff3c5761192a032e9a7028c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 500  per night (sleeps 6) 4 5 1 5 45 Ellcock Road Warner Beach 4126 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -30.092166190794 30.86161490716
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!