Lawrence Rocks Accommodation at Calamari 9 | TravelGround
+24

Calamari 9

32 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 32 reviews for Calamari 9
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
5.0/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.8/5
Nico L - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Nico L
With spouse/partner

Excellent, we enjoyed it a lotl.

It's so nice because you have direct access to the beach.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend, ons het dit baie geniet.

Dis so lekker, want jy het direkte toegang tot die strand.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wilma D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilma D

Perfekte vakansie.

Calamari 9 is definitief 'n lekker plek om te gaan rus voor die besige jaar begin. Woonstel was baie gerieflik en skoon. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Marius K - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius K
With spouse/partner

Uitstekende ligging, ruim vertrekke, baie skoon en netjies.

Ons was aangenaam verras met die netheid van die eenheid en die geriewe, met twee badkamers, aparte toilet en volledig toegeruste kombuis met wasmasjien en droër. Die DStv, met die volledige pakket van programme, was ook 'n pluspunt. Hierdie eenheid, reg op die strand, bied heelwat privaatheid met natuurlike bos wat behoue gebly het as windbrekers.

Casper T - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Casper T
With spouse/partner

Dit was baie aangenaam en baie netjies, skoon naby aan die see.

Ons het lekker gekuier alles was net fantasties. Ons almal het dit so geniet tot ons twee woefies. Ek beveel Calamari 9 sterk aan en ons sal enige tyd weer die akkommodasie gebruik - was baie awesome!

Andre J - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre J
Family with young children

Baie stil en lekker naby aan die see.

Die plek was baie lekker, die mense toe ons per ongeluk die uitklokdatum verkeerd gehad het, was baie ongeskik en het nie eens ander verblyf vir ons aangebied nie. Ons het 2 uur die middag 12 ure terug huis toe gery.

Calamari 9's response

Hi Andre,

To be fair, you were supposed to check out at 09:00 on the 22nd of December 2019. We tried calling you so many times and you had gone out and left the phone inside the unit. We had another guest arriving at 14:00, and I was panicking as I could not get hold of you. As a matter of fact I had to pay for the guest to stay at another unit, at my own cost, for the night, as they could not check into this unit on that afternoon.
The apartment was left in a terrible state, and I suppose it was because you were in a rush to leave and you probably couldn't clean it properly. You also never asked for any other accommodation, so if you had asked I could have perhaps assisted you, but I didn't know. I also had no idea how long you needed to travel, so I apologize for your inconvenience, but you really need to check your departure dates in future when making a booking.

Regards,
Mandy.

Calamari 9
Sally-anne D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sally-anne D
Family with teenagers

Pragtige plek! Was ons tweede keer daar sal definitief weer gaan.

Pragtige plekkie op die strand. Naby alles. Baie lekker stil strand. Personeel was baie vriendelik Mandy het uit haar pad gegaan om alles vir ons perfek te maak, baie vriendelik en hulpvaardig gewees. Dankie ook vir Claudete by die webtuiste soos gewoonlik was haar diens en hulpvaardigheid uit die boonste rakke! Sal beslis weer by Calamari bly.

Ahmed S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
4/5
Ahmed S
With friends

Keep it up.

The view is spectacular and easy access, plus fishing is a bonus.

Thabo P - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thabo P
Family with young children

The place is beautiful.

I really enjoyed my stay there.

Anton N - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton N
With spouse/partner

Baie lekker dankie.

Lekker rustig en ontspanne rustyd geniet.

Suzanne B - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzanne B
With spouse/partner

Woonstel was gerieflik en netjies, sal beslis weer hier bly.

Die woonstel was baie gerieflik en netjies. Ons sal beslis weer hier bly.

Nelia D - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nelia D
Family with young children

Awesome breakaway from the city.

Lovely place to relax with the sound of the waves soothing you to sleep. Loved having a braai with the most beautiful view.

Alta C - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Alta C
Family with young children

Baie geniet, home away home!

Die woonstel is baie goed geleë, en baie mooi skoongehou. Die woonstel het al die benodighede wat 'n mens moet hê in 'n kombuis. Hulle voorsien jou van handdoeke, en seep in die badkamers. Die skoonmaakdames is supervriendelik en baie behulpsaam, en maak baie mooi skoon.

Annemarie V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annemarie V
Family with teenagers

Great place.

Awesome view and lovely ocean to swim in.

Illse N - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Illse N
Family with young children

Perfekte vakansieplek.

Groot groen oop grasperke met die seesand reg langs dit, het hierdie 'n onvergeetlike vakansie gemaak. Pragtige huis met alles wat ons nodig gehad het.

Annelize B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelize B
Family with teenagers

Was baie lekker en gerieflik.

Alles is lekker skoon en gemaklik gewees. Het nes ons eie huis gevoel. Wat baie lekker is as jy uitgaan en terugkom is huisie skoon, dankie daarvoor.

Corrie C - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Corrie C
With spouse/partner

Happy with accommodation.

Good value for money. Thanks, Mandy.

Christian P - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christian P
Family with young children

Fantastiese plek, sal enige tyd teruggaan. Op die strand, naby alles baie mooi!

'n Paar tree dan is jy op die strand, wat meer wil 'n mens hê. Alles was daar wat nodig was en wat nie eens nodig was nie! Baie mooi plek, goed geleë naby lekker strande en die uitsig is asemrowend. Sal beslis Calamari 9 aanbeveel.

Sydney L - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sydney L
Family with teenagers

Absolute juweel met die mooiste uitsig oor die see.

Wat 'n heerlike vakansie by een van die beste selfsorg-eenhede waar ons nog gebly het. Ons het heerlik tuisgegaan in Calamari 9 en ek sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand wat van 'n stil strand hou sonder die massas mense. Die eenheid is ten volle uitgerus en 'n mens kan sien daar is moeite gedoen om jou tuis te laat voel weg van jou huis af, absoluut niks het gekort nie en die braaiplek is lieflik met 'n pragtige uitsig op die see en die strand wat letterlik op jou stoep is, veral met tieners wat kortkort see toe en terug wil gaan. Ek sal dit enige tyd weer bespreek, goeie waarde vir geld, goed geleë naby die ander hoofstrande, veilig en baie rustig.

Sally-anne D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Sally-anne D
Family with young children

Pragtig, netjies met alles wat jy nodig het.

Dit was 'n wonderlike vakansie, Calamari 9 is 'n hoek-eenheid so niemand het verby ons woonstel beweeg nie. Dit is reg op die strand met die mooiste uitsig oor die see. Daar is dassies wat tot naby ons stoep gekom het en ons het dit vreeslik geniet. Kon dolfyne en 'n rob sien. Die woning is skoon en netjies en gerieflik. Alles wat jy nodig het is daar. Die aircon was lekker en die vol DStv 'n bonus. Ons het reeds ons volgende vakansie daar bespreek sal nie weer na 'n ander plek gaan nie dit is nou ons vakansie tuiste. Die strand was skoon en lekker stil. Pragtig!

Jana T - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jana T
Family with teenagers

Fantasties geleë!

Ons het heerlik tuisgegaan in Calamari 9 en ek sal dit beslis weer bespreek. Die dekor en interieur is pragtig en daar is meer as genoeg kombuisware en lekker stoele. Dit was lekker om daar te kon wasgoed was, ek sou wel 'n tuimeldroër bo 'n skottelgoedwasser verkies het aangesien die hoë humiditeit maak dat handdoeke nie altyd droog word nie. Die braaiplek is ook lieflik met 'n uitsig op die see.

Tersia K - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tersia K
With friends

Absolutely beautiful.

Would love to return. Lovely view and the beach right on your doorstep. The house is neat and everything is comfortable. Thank you!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut pragtig.

Sal enige tyd teruggaan. Die uitsig is pragtig en die strand is op jou stoep. Die woning is netjies en alles is baie gerieflik. Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Juanita B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juanita B
Family with young children

Fabulous weekend away.

We had such a lovely weekend away. We would recommend to friends and family.

Breggie E - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Breggie E
Family with young children

Rustig gerieflik.

Dis waarlik die netjieste plek waar ek nog was. Die uitsig en die nabyheid van die see is gerieflik met klein kinders wat heeldag wil op en af strand toe. En met dié dat ek my hondjie oral saamneem was dit so gerieflik en dit word waardeer dat daar vakansiehuise is wat dit toelaat. Sal beslis weer wil besoek.

Neil R - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Neil R
Family with young children

10 uit 10

Wat 'n lekker netjiese plekkie. Sal enige tyd weer daar vakansie gaan hou.

Daniella B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daniella B
With spouse/partner

Beautiful views and fully equipped house! it was great

It was great!

Armando D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Armando D
With friends

Uitstekend toegerus en uitstekende ligging.

Topklas, goeie ligging, puik toegerus.

Marthe-mari R - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marthe-mari R
With spouse/partner

Ongelooflik, kan nie vir meer vra nie.

Die plekkie is 'n regte juweel en ek sal die plekkie hoog aanbeveel. Reg op die strand, met 'n braai wat op die see uitkyk en lieflike see-uitsigte vanuit die kamers. Die plekkie is ook perfek ingerig met alles wat jy nodig het.

Olive P - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Olive P
Family with young children

Apartment is very comfortable and neat, fully equipped. Pleasure to have been able to stay there!

Calamari 9 is a very comfortable apartment. Very well equipped with everything you could need. Clean and neat bedding and decent pillows (which is usually a problem for us). Very nice to be so close to the beach and to be able to enjoy the beautiful ocean view.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Woonstel is baie gerieflik en netjies, volledig toegerus, plesier om daar te kon bly!

Calamari 9 is 'n baie gerieflike woonstel. Baie goed toegerus met alles wat mens nodig het. Skoon en netjiese beddegoed en ordentlike kussings (wat gewoonlik vir ons 'n probleem is). Baie lekker om so naby die strand te kan wees en die pragtige see-uitsig te kon geniet!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nicki L - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Nicki L
Family with teenagers

Room with a view.

Wonderful self-catering units right on the beach! This was the second time we stayed at the Calamari flats and as before we had a great stay. Dog friendly on arrangement, which was wonderful for us. The sea is just a few meters from the front patios over a well kept lawn. Would recommend to anyone wanting a secluded spot to relax away from the main hustle and bustle but also close enough to walk across the beach to Ramsgate's main beach or Margate beach. Will definitely be back.

Eugene V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eugene V
With spouse/partner

Very neat and comfortable.

See stars.

Michele J - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Michele J
With spouse/partner

Fantastic.

It is the most well thought-out place we have ever stayed. The attention given to the kitchen/cooking equipment and beach equipment - you don't need to take anything with.

Willem K - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem K
With spouse/partner

Fantasties.

Baie dankie dat ons kon gebruik maak van Calamari 9. Die plek was skoon en netjies met ons aankoms. Alles wat mens benodig is daar en mens voel sommer veilig met die alarmstelsel wat daar is. Dit was regtig baie aangenaam om op die stoep te sit en uitkyk oor die see terwyl die vleis op die braai is. Ek sal beslis die plek aanbeveel.

From R1 000
per night (sleeps 6)
From R1 000
per night (sleeps 6)
From R1 000
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 09:00
  • Address: Ray Road, Calamari Unit 9, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa31207f49794116b23b5adafff2455b1246a794ecddbc06cb244a2e8f21ae232d57acc0112ac80f1072840aff5cc6fc810ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 000  per night (sleeps 6) 32 5 1 5 Ray Road Calamari Unit 9 4285 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-23:00 09:00 -30.874566416747 30.362365990877
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com