Caledon Country House
Review Summary
Ryno O - Jul 2019
Overall score
Was amazing. Will go back.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was ongelooflik lekker. Sal defnitief weer soontoe gaan.
Was pragtige blyplek asook wonderlike uitsig. Sal vir enigiemand aanbeveel vir ontspanne wegbreek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Maritza V - Feb 2019
Overall score
Great place!
Jaun V - Jul 2018
Overall score
Lovely place for a weekend away.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker plek vir 'n naweek weg.
Ons het baie lekker by Caledon Country House gebly. Sal gerus weer daar bly vir 'n naweek saam vriende. Ek sal net voorstel dat hulle seker maak die ligte werk. Daar was 'n paar wat nie gewerk het nie. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Willie V - Apr 2017
Overall score
Vol avontuur.
Francoise P - Jan 2016
Overall score
Mooi uitsig. Ontspanne atmosfeer. Rustig.
Eric B - Nov 2015
Overall score
Rustig en onspanne.
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Bethel Estate, Clarens, 9707, Free State
- All ages welcome