The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Camelot Guest House & Apartments | TravelGround
+59

Camelot Guest House & Apartments

39 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 39 reviews for Camelot Guest House & Apartments
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Adelle L - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adelle L
Family with teenagers

Baie ruim, netjiese eenheid.

Eenheid is ruim en smaakvol gemeubileer. Heerlike kuierstoep met braaigeriewe. Bestuur het seker gemaak dat ons maklik in-en uitklok. Sal beslis weer hier tuisgaan.

Sanette B - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanette B

Ruim en super netjies.

Ek is pedanties oor netjiese skoon verblyf en dit is presies wat ons by Camelot gekry het. Julle sien ons beslis gou weer.

Mariaan W - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariaan W
Family with young children

Baie skoon, baie hulpvaardig en deeglik in hulle kommunikasie.

Dit was ons derde keer wat ons in Camelot gebly het. Alhoewel meeste mense sal se dat dit duur is, is dit vir ons waarde vir geld. Kamers is uiters netjies en skoon nog elke keer. Kommunikasie van bestuur is baie professioneel en deeglik. Kamers bevat alles wat nodig is vir 'n baie luukse gemaklike verblyf en buite tuin is baie gerieflik want ek het een klein kind en een amper tiener. Ek sal elke keer terug keer na Camelot vir hulle gasvryheid en absolute skoon en gemaklike eenhede.

Martie P - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Martie P
With spouse/partner

Feels like home.

Pleasantly surprised - clean and comfortable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Voel soos huis.

Aangenaam verras - skoon en gemaklik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carin B - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carin B
With spouse/partner

Beautiful place.

Spacious rooms, large bathroom with bath and toilet. Large kitchen and living area. Own garden with braai facilities. The only negative is that the TV works with WiFi. We couldn't watch TV at all because of bad signal.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige plek.

Ruim vertrekke, groot badkamer met 'n bad en 'n toilet. Groot kombuis en leefarea. Eie tuin met braaigeriewe. Al negatief is dat die TV met WiFi werk. Ons kon glad nie TV kyk nie a.g.v. swak sein.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Charlotte T - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Charlotte T
Family with teenagers

Very comfortable.

Convenient place if you visit your kids at NWU.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflik.

Baie gerieflike plek as mens vir jou kinders by NWU gaan kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sello H - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sello H
With friends

Awesome.

Only for clean freaks. This is a nice and clean place. Everything you need is there. Friendly staff members.

Hd G - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hd G
With friends

Very good value for money, thank you.

See you again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goeie waarde vir geld, dankie.

Sien julle weer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Camelot Guest House & Apartments's response

Dear Hd G,
Thank you for taking the time to review us at Camelot Guest House & Apartments. We pleased that you enjoyed your stay and that you found our facilities value for money.
We look forward to welcoming you back for more of the same fantastic service.
Kind regards,
Camelot Guest House & Apartments Management

Camelot Guest House & Apartments
Joe K - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joe K
With spouse/partner

Alles onder een dak, perfek.

Baie lekker verassing, netjies skoon baie behulpsaam, goeie ligging, baie goeie diens ontvang. Boek al klaar volgende bespreking. Sal enige tyd aanbeveel!

Camelot Guest House & Apartments's response

Goeie dag Edna,

Baie dankie vir die mooi terugvoering.
Ons is baie bly om te hoor julle het die tyd by ons geniet en sien uit om julle weer terug te verwelkom.

Vriendlike groete
Ulrike

Camelot Guest House & Apartments
John N - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John N
On business

Die huislike bekendheid en atmosfeer het dit maklik gemaak om rustig to kon slaap in 'n nuwe omgewing.

Die ruim kamers en leefarea het dit maklik gemaak om ons reis geselskap te akkommodeer. Die selfsorg aspek het ons toegelaat om ons self te kon onderhou sou ons wou. Ons sal verseker weer van Camelot se fasiliteite gebruik maak.

Camelot Guest House & Apartments's response

Dear Burnie N,
Thank you for taking the time to review us at Camelot Guest House & Apartments, we pleased to have hosted you and your traveling parties. We will be sure to share your kind words with the rest of the team.
We look forward to your return in the near future.
Kind regards,
Camelot Guest House & Apartments Management

Camelot Guest House & Apartments
Jacqui C - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jacqui C
Family with young children

Very clean and neat.

The apartments are very neat and well equipped. Can definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie skoon en netjies.

Die woonstelle is baie netjies en goed toegerus. Kan dit definitief aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Camelot Guest House & Apartments's response

Dear Hannes C,
Thank you for taking the time to view us at Camelot Guest House & Apartments. We pleased that you found our apartments neat and well equipped for a pleasant stay.
We look forward to welcoming you back to Camelot Guest House & Apartments in the near future.
Kind regards,
Camelot Guest House & Apartments Management

Camelot Guest House & Apartments
Karen D - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Karen D

Effe teleurstellende verblyf.

Ons het die naweek saam met ons studente seun daar gewoon. Die kombuis is baie skraps toegerus en beslis nie ingerig om self kos te maak nie. Daar is slegs drie koffie bekers. Die braaiplek wat adverteer word, staan redelik ver vanaf die woonstel, met geen sitplekkies naby nie. Om die waarheid te sê, dis langs die parkeerplekke, en nie regtig geskik vir 'n gesinsbraai nie. Ons was nogal teleurgesteld, ons seun het verjaar, en wou bietjie kuier met hom. Ons het toe liewer gaan uiteet. Die tekort aan water het nie bygedra tot ons vreugde nie. Ek voel die gastehuis moes 'n plan gemaak het, ons het immers baie duur betaal om daar te woon.

Melanie S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melanie S
Family with teenagers

Camelot se personeel is baie vriendelik. Ek hou van die ligging. Binnehuisversiering hoogste gehalte.

Plek oor die algemeen baie netjies. Van die wynglase en bekers was half gewas gewees. Hulle het 'n braai-area, maar geen braaitoerustings soos bv. 'n braaitang nie. Weereens die vriendelike personeel en ligging, sal maak dat ek weer Camelot se dienste gebruik. Net aan bostaande goed aandag gee, dan geen klagtes nie.

Rina C - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rina C
Family with teenagers

Very neat.

Slept here, very neat. It was just a problem when the previous people didn't want to leave at 10 and we had to wait up to 3 hours because the unit had to be cleaned after they left at 13:00.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies.

Het al hier oorgeslaap, baie netjies. Dit was net 'n probleem toe die vorige mense nie 10 uur wou uit nie en ons moes wag tot 3 uur, want die eenheid moes toe eers skoongemaak word nadat hulle 1 uur daar uit is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Oliver N - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Oliver N
With spouse/partner

Value for money.

Close to university, modern accommodation that is neat and clean. Will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld.

Naby geleë aan universiteit, moderne verblyf wat netjies en skoon is. Sal definitief weer daar oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Camelot Guest House & Apartments's response

Goeiedag Oliver,

Baie dankie vir die posetiewe resensie.
Ons hoop om u weer in die toekoms te sien.
U moet 'n heerlike dag verder hê!

Vriedelike groete
Chanell
Die Camelot Span

Camelot Guest House & Apartments
Arina W - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Arina W
Family with teenagers

Gemaklik, veilig, netjies, naby alles met vriendelike diens.

Dit is my derde keer dat ek daar bly en ek sal weer daar gaan bly.

Camelot Guest House & Apartments's response

Goeiedag Arina,

Baie dankie vir die posetiewe resensie.
Ons hoop om u weer vinnig te sien!
Geniet u dag verder en sterkte vir die week.

Vriendelike groete
Chanell
Die Camelot Span

Camelot Guest House & Apartments
Annemarie M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annemarie M
With spouse/partner

Uitstekend.

Uitstekende en netjiese plek.

Sarel D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarel D
With friends

Fantasties.

Baie netjies en groot eenheid.

Segametsi M - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Segametsi M
Family with teenagers

Great place to visit.

The place is nice and quite.

Annette J - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annette J
Family with young children

Fantasties.

Baie mooi luukse eenhede. Geskik vir 'n gesin met klein kinders. Lekker tuin en ruim kamers.

Chrissie F - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chrissie F

Incredible stay for what I paid!

I really think it's an incredibly neat place, quiet and well looked after. We are very kindly welcomed by our hostess took her time with us and was patient. When I go again, this is the place where I will stay!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflike verblyf vir dit wat ek betaal het!

Ek dink regtig dat dit 'n ongelooflike netjiese plekkie is, stil en goed versorg. Ons is baie vriendelike ontvang deur ons gasvrou wat bereid is om tyd aan ons af te staan sonder om oorhaastig te lyk om van ons ontslae te raak. As ek weer gaan, is dit die plek waar ek sal bly!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Camelot Guest House & Apartments's response

Goeiedag Chrissie,

Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit opreg. Ons is baie bly om te hoor u het u verblyf by ons so geniet.

Ons hoop om u gou weer te sien!

Vriendelike groete,
Chanel en die Camelot Span

Camelot Guest House & Apartments
Marnelda D - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marnelda D
Family with teenagers

Luuks, netjies, skoon, gerieflik, veilig.

Wat 'n pragtige plek. Ons het 'n familie-eenheid bespreek. Dit was soos 'n huis. Wens ek kon intrek. Netjies, modern, heerlike beddegoed en matrasse. Baie spasie en pragtige kombuis. Sal vir seker weer hier bespreek. Vriendelike diens en deeglike inligting verskaf aangaande sleutels en betaling. Puik plek!

Camelot Guest House & Apartments's response

Goeie dag Marnelda,
Ons is baie bly om te hoor u het so lekker gebly. Baie dankie vir die mooi resensie ons waardeer dit opreg baie. Ons kan nie wag om u weer in die toekoms te kan akkommodeer.
Geniet u week verder!
Vriendelike groete,
Chanell
Die Camelot Span

Camelot Guest House & Apartments
Elizabeth M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizabeth M
Family with teenagers

Comfortable, very neat and very centrally located.

Loved it. Apartment very neat with everything you need. Staff were very friendly and helpful. Will definitely stay there again with the following Aardklop.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik, baie netjies en baie sentraal geleë.

Het heerlik gebly. Woonstel baie netjies met alles wat jy nodig het. Personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. Sal beslis weer daar gaan bly met die volgende Aardklop.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Riana S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riana S
Family with teenagers

Baie goeie waarde vir geld. Alles baie netjies met alle benodighede.

Baie goeie waarde vir geld en baie veilig. Alles was baie netjies vanaf die linne tot kombuisware. Alle benodighede is daar om verblyf gerieflik te maak. Die WiFi het soms bietjie gesukkel, maar was nogtans 'n bonus. DStv ook 'n bonus.

Yolanda H - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolanda H

Absolutely fantastic.

The place is beautiful and comfortable. We will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut fantasties.

Die plekkie is beautiful en gemaklik. Ons sal definitief weer hier bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Camelot Guest House & Apartments's response

Hello Yolanda

Baie dankie vir die positiewe resensie.

Ek sal vandag nog die faktuur stuur.

Ek hoop om u gou weer te sien.

Groete
Chanell
Die Camelot span

Camelot Guest House & Apartments
Elsjené S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsjené S
Family with teenagers

Fantastiese verblyf, netjies, skoon en modern.

Heerlik gebly. Bitter netjies en skoon. Fantastiese diens. Baie beïndruk!

Pieter P - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter P
Family with teenagers

Baie netjies en goed geleë.

Baie netjiese verblyf, sal baie gaaf wees as daar waaiers in die kamers is dit nogal warm gewees, anders was dit baie gerieflik.

Camelot Guest House & Apartments's response

Baie dankie, ons waardeer die terugvoering. Die waaiers vir die kamer is reeds bestel. Installasie sal binnekort volg.
Vriendelike groete
Hameed

Camelot Guest House & Apartments
Liane P - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liane P
Family with teenagers

Ongelooflike goeie waarde vir geld.

Fantastiese selfsorg-akkommodasie. Die personeel is vriendelik en baie behulpsaam. Ons sien julle weer!

Christie D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christie D
Family with teenagers

Hoogs tevrede.

Ek en my gesin was hoogs tevrede met die verblyf.

Jackie D - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jackie D
With spouse/partner

Heerlike slaapplek.

Was ongelooflik skoon en modern, baie lekker geslaap, kan dalk net 'n voorstel maak dat daar waaiers in die kamers gesit word. Potch raak nogal warm, maar ons het reeds weer daar plek bespreek en sal nooit weer iewers anders slaap nie.

Jakes & Ena T - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jakes & Ena T
Family with teenagers

Baie netjiese verblyf. Goed geleë. Waarde vir geld.

Ons is baie vriendelik ontvang en het dadelik welkom en tuis gevoel. Die eenheid is baie netjies en prakties. Baie goed geleë in Potchefstroom naby die Bult en NWU Kampus. Sal enige tyd aanbeveel.

Catherine M - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Catherine M

Alles perfek.

Ons was baie ingenome en verras met die pragtige netjiese eenhede. Alles luuks. Die vriendelike ontvangs wat ons van die eienaar Hameed en bestuurder Yvonne ontvang het was 'n pluspunt. Sal vir seker weer daar oorbly. Waarde vir geld en ongelooflik netjies.

Ida D - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ida D
With friends

Netjiese en goed toegeruste eenhede met goeie diens.

Perfekte selfsorg verblyf wanneer mens bietjie eenkant wil wees en weg van die geharwar van aktiwiteite rondom en naby Die Bult tydens Aardklop. Sal Camelot enige tyd kan aanbeveel vir iemand wat hou daarvan om hul eie ding te doen en nie tydgebonde te wees tov etes ens. nie. Daaglikse skoonmaakdienste ook 'n groot aanwins. Ons sal definitief weer van Camelot gebruik maak in die toekoms.

Ronelle P - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronelle P
Family with teenagers

Die verblyf kan aanbeveel word.

Baie veilige verblyf en uitstekende waarde vir geld. Die plek was pragtige mooi en skoon en sal vir seker weer daar gaan bly.

Danielle E - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danielle E
With friends

The apartment was stunning! We enjoyed ourselves thoroughly and definitely recommend staying here!

See stars.

Marisa H - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marisa H
Family with teenagers

Beste gastehuis waar ek nog gebly het.

Baie netjies, skoon, ruim, goed ingerig. Vriendelike ontvangs. Goeie ligging naby aan Mooirivier Mall. Kan definitief Camelot aanbeveel!

Wynand C - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Wynand C
Family with young children

Very neat, clean and spacious accommodation.

Only stayed one night but will definitely use it again in the future if we have to sleep over and rate was also fair for value received.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies, skoon en ruim verblyf.

Het net een nag oorgebly, maar sal definitief in die toekoms weer gebruik as moet oorslaap en tarief was ook billik vir waarde wat ontvang is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Arina W - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arina W
With friends

Lieflike 3 slaapkamer-eenheid. Veilig. Baie geniet. Nuut gebou.

Lieflike, nuut geboude 3 slaapkamer-eenheid. Veilig in 'n kompleks. Naby aan kampus.

Renalda S - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renalda S
Family with young children

Very stylish, neat and comfortable accommodation.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie stylvol, netjies en gemaklike verblyf.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R1 290
per night (for 2 people)
From R1 290
per night (for 2 people)
From R1 290
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 72 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 64 Peter Mokaba Street, Potchefstroom, 2520, North West
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI5Mjk0OTA2LTNiOWYtNDU4My05M2YzLTE0YThkNWZkOGRmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 290  per night (for 2 people) 39 5 1 5 64 Peter Mokaba Street Potchefstroom 2520 North West 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -26.70871757103 27.093653082848
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!