Canary's Nest
Review Summary
Heleen V - Feb 2020
Overall score
Veilige omgewing en puik waarde vir geld.
Canary's Nest's response
Beste Heleen baie dankie vir die terugvoering, dit word hoog op prys gestel en verseker dan dat ons ook ten alle tye goeie diens aan ons gaste bied. Ons hoop jy maak weer van ons diens gebruik in die toekoms.
Groete,
Clem en Petra
Francois H - Jan 2020
Overall score
Kuier was baie lekker, plek is baie skoon en eienaar doen moeite om beste diens te lewer.
Canary's Nest's response
Dankie vir terugvoering. Dit verseker dat ons ten alle tye verblyf van hoë gehalte kan aanbied.
Hilda N - Sep 2019
Overall score
Very neat accommodation in a quiet area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjiese verblyf in 'n rustige omgewing.
Baie dankie vir baie aangename verblyf, goed geleë in 'n veilige omgewing. Die kamer is baie funksioneel ingerig en die diens voortreflik!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Canary's Nest's response
Baie dankie Hilda, terugvoering word altyd opreg waardeer. Slegs met terugvoering kan ons altyd verseker ons gaste kry goeie diens. Groete, Clem en Petra.
Kerry D - Mar 2019
Overall score
Very clean room and bathroom and the hosts are fantastic!
Anna-marie D - Mar 2019
Overall score
Peaceful.
Canary's Nest's response
Dear Anna-marie,
Hope you are well. We sincerely appreciate your feedback. Thank you for being an excellent guest, respecting our accommodation and leaving the room in a very clean and tidy state. We shall continue to maintain a high standard of accommodation. Hoping to see you soon.
Have a blessed day,
Petra and Clem
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: 61 Canary Avenue, Cashan, Rustenburg, 0299, North West
- No children under 18