De Grendel Cape Accommodation
Review Summary
Charles L - Jan 2020
Overall score
Aangenaam en veilig.
De Grendel Cape Accommodation's response
Charles, baie dankie, dit was vir ons lekker om julle te ontvang. Kom gerus weer.
Vriendelike groete
Leona van Zyl
Mario K - Jan 2020
Overall score
Bad.
Boeta W - Jul 2019
Overall score
Leona is a fantastic host.
Hermann C - Jul 2019
Overall score
Quiet with all features of a comfortable stay.
Susan B - Jun 2019
Overall score
Veilig en skoon gerieflike kamer.
Christo K - Feb 2019
Overall score
Place is clean and comfy. Close to the freeway.
Stephanie V - Oct 2018
Overall score
Fantastiese gasvryheid.
Dina C - Sep 2018
Overall score
Home away from home.
Read moreElsabe T - Jul 2018
Overall score
Die gasvrou is ongelooflik gasvry en hulpvaardig.
De Grendel Cape Accommodation's response
Elsabe,
Dit was vir ons so lekker om julle te ontvang. Die gesellige kuier om die tafel het ons baie geniet.
Kom gerus weer!
Stefan G - Apr 2018
Overall score
Veilig en gerieflik.
Johalet V - Nov 2017
Overall score
Baie lekker.
Katinka D - Nov 2017
Overall score
Friendly hosts and neat place with everything you need.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike gashere en netjiese plek met alles wat 'n mens benodig.
Die gastehuis het 'n water probleem gehad, maar het ons voor die tyd laat weet en baie moeite gedoen om ons te akkommodeer. Ons het heerlik geslaap en sal dit beslis kan aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Annemarie F - Oct 2017
Overall score
Lekker rustige omgewing in 'n skoon en netjiese kamer met die lieflikste beddens. So lekker geslaap!
Rinel M - Oct 2017
Overall score
Netjies en knus.
De Grendel Cape Accommodation's response
Beste Rinel,
Dit was vir ons so lekker om julle te ontvang. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Leona van Zyl - 33 on De Grendel, Parow North
Gerhard U - Sep 2017
Overall score
Neat, good location, friendly, clean, everything you need.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, goed geleë, vriendelik, skoon, alles wat mens nodig het.
De Grendel is neties, goed geleë, skoon en is alles wat 'n mens nodig het. Dit is ook baie naby aan Panorama Hospitaal vir diegene wat daar naby moet wees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mariaan H - Sep 2017
Overall score
Great accommodation, good location.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike verblyf goed geleë.
Ons was baie hartlike ontvang. Eenheid baie skoon, daar kan werklike geen klagtes nie, sal dit vir seker aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Petro H - Aug 2017
Overall score
Netjies, veilig en vriendelike diens.
Anelle R - Jul 2017
Overall score
Very happy with our stay. Everything was nice and clean, just what we need.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gelukkig gewees met ons besoek. Alles mooi skoon, net wat ons nodig het.
Alles mooi skoon en netjies, net wat ons nodig het vir een nag se verblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Grendel Cape Accommodation's response
Danke Anelle, kom gerus weer.
Louise V - May 2017
Overall score
No complaints, will definitely be back
Rene S - Feb 2017
Overall score
Satisfied my needs, a place to sleep.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit het my behoefte vervul, 'n plek om te slaap.
Het ongelukkig nie in Cape Palms gebly nie, reëlings was tussen eienaars verander. Was in 'n ander plek gevestig. Dit was ok maar nie waar ek gedink het ek gaan bly nie. Eienaar was vriendelik en behulpsaam. Sal waardeer om vooraf te weet dat plek kleiner is en anders lyk. Dankie vir die gasvryheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tania T - Oct 2016
Overall score
Baie goeie waarde vir geld.
De Grendel Cape Accommodation's response
Dankie Tania, julle is meer as welkom. Dit was vir ons lekker om julle te ontmoet.
Groete
Leona
Cape Palms Accommodation
Wayne M - May 2016
Overall score
Will be back again!
Kapuya P - Jan 2015
Overall score
Good
Petro S - Jul 2014
Overall score
Dit is smaakvolle en bekostigbare verblyf!
Natasha Y - Mar 2014
Overall score
The place to go when you need rest!
- Capacity: 11 people
-
Check-in: 14:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: 33 De Grendel Road, Parow-Noord, 7500, Western Cape
- All ages welcome