Review Summary
Mareza N - May 2022
Overall score
Baie aangename plek om te oornag.
Carmel Villa 's response
Baie dankie Mareza, ons is bly julle het jul verblyf geniet en dit was net 'n plesier om julle te kon ontvang.
Geseende dag, Marcel en Gezina.
Pauline S - May 2022
Overall score
See the stars.
Carmel Villa 's response
Thank you Pauline always a pleasure to host you.
Kindest regards, Marcel and Gezina.
Marizelle E - May 2022
Overall score
Fantasties.
Carmel Villa 's response
Baie dankie Marizelle, ek is baie bly julle het dit geniet. Geseende dag, Marcel en Gezina.
Lynette V - Apr 2022
Overall score
A relaxed overnight stay in the lovely historic home of hospitable hosts.
Johan S - Mar 2022
Overall score
Rustig, gemaklik en vriendelike diens.
Read morePierre J - Mar 2022
Overall score
Slegs een aand oorgebly en die verblyf geniet.
Erika S - Feb 2022
Overall score
Baie skoon, netjies en goed ingerig. Baie vriendelike ontvangs.
Rouxné F - Feb 2022
Overall score
Mooiste plek in Calvinia!
Rietha M - Jan 2022
Overall score
Heerlike rusplek vir reisigers.
Hampie L - Jan 2022
Overall score
Alle verwagtinge oortref.
Sanet E - Dec 2021
Overall score
Die vriendelikste ontvang en die heerlikste ontbyt! Baie lekker om daar te kon bly!
Paul W - Nov 2021
Overall score
Vriendelike mense, netjiese plek!
Gert C - Oct 2021
Overall score
Lekker gebly in 'n aangename omgewing.
Carel S - Oct 2021
Overall score
Heerlik. Vriendelik. Netjies
Hermanus D - Oct 2021
Overall score
Carmel Villa is baie spesiaal en Marcel en Gezina Venter lewer uitstekende kliëntediens.
Dorothy S - Sep 2021
Overall score
Pragtig, skoon en vol karakter.
Sakkie V - Sep 2021
Overall score
Lekker gerus.
Barbara R - Sep 2021
Overall score
Most pleasant. Marcel and Gezina extremely welcoming and attentive. Appreciated the tips on where to view the spring flowers.
Read moreErika D - Sep 2021
Overall score
Pragtige plekkie vir oorslaap en selfs langer. Baie vriendelik ontvang. Verblyf is toegerus met alles wat benodig word.
Hilda B - Sep 2021
Overall score
Heerlik gesellig - heerlike, warm water en warm komberse.
Peter & Margi N - Aug 2021
Overall score
A very pleasant stay with friendly, hospital hosts - delicious breakfast!
Evon S - Jul 2021
Overall score
A charming house with a charming hostess.
Carmel Villa 's response
Dear Evon thank you for the great review and glad you enjoyed your stay.
Kindest regards
Gezina
Adriaan S - Jul 2021
Overall score
Vriendelik.
Nico V - May 2021
Overall score
Baie aangenaam, ontbyt puik.
Emmerentia M - May 2021
Overall score
Baie vriendelike en hulpvaardige diens. Skoon en netjies.
Carmel Villa 's response
Baie dankie Emmerentia dit was regtig aangenaam om jou en Wolf te ontmoet. Ons is regtig bly julle het julle verblyf geniet en vertrou ons sien julle dalk weer in die nabye toekoms.
Geseënde dag Marcel en Gezina.
Pauline S - Mar 2021
Overall score
Always excellent service - see the stars.
Carmel Villa 's response
Baie dankie Pauline ons is bly julle het jul verblyf geniet en dit was lekker om jou weer te sien. Hoop julle het die stap geniet en alles het die keer vlot verloop.
Dalk sien ons julle volgende jaar weer.
Geseende dag
Marcel & Gezina
Valentine S - Feb 2021
Overall score
Value for money and comfortable.
Linda R - Feb 2021
Overall score
Goeie oornagpunt op lang pad.
Lydia N - Feb 2021
Overall score
Ideale verblyf in Calvinia.
Adriaan V - Jan 2021
Overall score
Vriendelike diens en netjiese geriewe. Goed geleë.
Beverley M - Jan 2021
Overall score
A very comfortable stay in a very beautiful house with an excellent breakfast!
Read moreAidene V - Jan 2021
Overall score
Very friendly owner. Enjoyed our stay.
Herman P - Dec 2020
Overall score
Baie vriendelik, en dit was heerlik rustig met alles wat nodig was vir n gemaklike oorbly vir 2 nagte.
Deon B - Nov 2020
Overall score
Wonderlike, lekker gemaklike, skoon eenheid. Swembad en braai area was 'n bonus!
Ruby B - Sep 2020
Overall score
Heerlik oornag.
Lettie J - Sep 2020
Overall score
Die selfsorgeenheid was skoon en goed toegerus. Die bestuurspan het ons vriendelik ontvang en was baie hulpvaardig.
Carmel Villa 's response
Baie dankie Lettie ons is bly jul het jul verblyf geniet en dalk sien ons julle weer in die nabye toekoms.
Seen vir julle,
Marcel & Gezina
Anna T - Sep 2020
Overall score
Fantastiese verblyf! Baie aangename en vriendelike eienaars! Baie gerieflike verblyf! Sal weer daar gaan bly!
Carmel Villa 's response
Baie dankie Anna ons is bly jul het jul verblyf geniet en dalk sien ons julle weer in die nabye toekoms.
Seen vir julle
Marcel & Gezina
Dries C - Aug 2020
Overall score
Was lekker.
Rudolph D - Feb 2020
Overall score
Hospitable, slept well and delicious breakfast!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gasvry, lekker geslaap en heerlike ontbyt!
Pragtige gastehuis met vriendelike eienaars. Sal my vrou eendag daarheen wil saamneem. Waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anthony S - Feb 2020
Overall score
Absolute professional establishment - went beyond the norm to keep me happy and comfortable.
Carmel Villa 's response
Dear Anthony, it is great to hear that you enjoyed your stay. We also loved having you as our guest and enjoyed our chats.
Hope to see you soon.
Kindest regards,
Marcel & Gezina
Marietjie D - Jan 2020
Overall score
Very friendly reception with flexible check-in and check-out times. Neat and clean. The pool and braai area is a beautiful oasis!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie vriendelike ontvangs met buigbare in- en uitkloktye. Netjies en skoon. Die swembad and braai-area is pragtige oase!
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jani M - Jan 2020
Overall score
Rustige nag by Carmel Villa.
Leanie V - Jan 2020
Overall score
It was a good overngiht stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was 'n goeie oornag =stop vir 'n lang reis.
Maklik om te vind en naby aan alles geleë. Die splash pool was lekker om vinnig in af te koel na die lang ryery.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hesta L - Jan 2020
Overall score
Aangenaam, netjies, alles was jy nodig het.
George M - Jan 2020
Overall score
Very nice and interesting establishment with great history.
Callie C - Dec 2019
Overall score
Uitstekend.
Riaan N - Dec 2019
Overall score
Fantasties, skoon en gerieflik.
Read moreCarmel Villa 's response
Baie dankie Riaan, ons is baie bly jul het jul verblyf geniet. Dit was lekker om jul te ontmoet en om julle hier te hê. Gesëende dag Marcel.
Annemieke O - Nov 2019
Overall score
Rustige gemaklike oorslaap.
Carmel Villa 's response
Baie dankie Annemieke, ons is baie bly jul het jul verblyf en ete geniet. Dit was lekker om jul te ontmoet en om julle hier te hê. Gesëende dag Marcel.
Willie A - Oct 2019
Overall score
Smaakvol uitgerus en puik.
Pauline S - Sep 2019
Overall score
Enjoyed superb hospitality, thank you!
Carmel Villa 's response
Baie dankie Pauline, dit was weereens baie lekker om jou te kon ontvang en ook om jou seun te kon ontmoet.
Gesëende dag
Marcel en Gezina
Alicia V - Sep 2019
Overall score
Carmel Villa is topa!
Carmel Villa 's response
Baie dankie Alicia, dit was baie lekker om julle te kon ontmoet en bly julle het jul verblyf geniet.
Geseënde dag
Marcel & Gezina
Coreen V - Aug 2019
Overall score
Everything needed.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alles wat nodig is.
Baie goeie ontvangs en diens. Alles wat nodig is om die oorslaap gerieflik te maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Susan B - Aug 2019
Overall score
Ons is gasvry ontvang en het lekker gekuier.
Patricia J - Aug 2019
Overall score
Absoluut wonderlik!
Carmel Villa 's response
Beste Patricia,
Ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het. Dit was net 'n plesier om julle te kon ontvang.
'n Geseënde dag vir jou.
Groete,
Marcel en Gezina
Sienta F - Jul 2019
Overall score
Perfekte keuse vir oornag tussen Kaap en Kgalagadi.
Nelia (dominic) M - Jul 2019
Overall score
Friendly welcome and hospitality.
Carmel Villa 's response
Thank you, Dominic, it was really nice to have you with us. Regards to Nelia and also all the best for the competition.
Kindest regards,
Marcel and Gezina
Jessie L - Mar 2019
Overall score
Gasvrye mense en heerlike ontbyt.
Carmel Villa 's response
Baie dankie Jessie, dit was so lekker om julle te kon ontvang en ook vir die lekker geselsies. Ons hoop die plantjie maak sommer baie kleintjies. Geseende dag. Marcel en Gezina.
Pauline S - Mar 2019
Overall score
See the stars.
Wendy C - Jan 2019
Overall score
Uitstekende diens.
Althea V - Jan 2019
Overall score
Heerlik geslaap & ontbyt was baie lekker.
Lisette I - Jan 2019
Overall score
Baie lekker gebly, sal weer kom.
Elizma K - Jan 2019
Overall score
Ons het heerlik daar gebly, gasvry, geen klagtes.
Hermien S - Dec 2018
Overall score
Nice and comfy with friendly service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker en gerieflik met goeie en vriendelike diens.
Ons het net vir 1 nag oorgebly. Die kamer was baie netjies en skoon. Ons was baie vriendelik ontvang, met goeie verwysing (en ook sommer bespreking) na 'n restaurant vir die aand. Die ontbyt was ook 100%!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elfred F - Oct 2018

Coreen V - Oct 2018
Overall score
Baie lekker en rustig.
Sandra H - Sep 2018
Overall score
Huis pragtig. Eienaars baie vriendelik.
Hugo R - Sep 2018
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend.
Fantastiese gasheer en gasvrou. Baie netjies en skoon. Goeie waarde vir geld. Sal beslis weer hier bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Frans L - Sep 2018
Overall score
Topklas!
Charmaine B - Aug 2018
Overall score
Pragtige plek, fantastiese host.
Willem C - Aug 2018
Overall score
Pragtige plek, met vriendelike gasheer en gasvrou wat persoonlike diens gee.
Jeanette C - Aug 2018
Overall score
Very helpful owners who made us feel welcome.
Riet V - Aug 2018
Overall score
Bekostigbare, gerieflike en sjiek verblyf.
Louise V - Jul 2018
Overall score
Baie gerieflik en netjies.
Tony K - Jul 2018
Overall score
Wonderful stopover in a very interesting home.
Annelize L - May 2018
Overall score
'n Wonderlike skat in Calvinia.
Marietjie H - May 2018
Overall score
'n Prentjiemooi huis om in te kuier.
Berdine V - Apr 2018
Overall score
Very pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam.
Dit was 'n aangename, verfrissende verblyf in 'n baie netjiese skoon kamer. Eienaars baie vriendelik en gasvry. Hoogs aan te beveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Carmel Villa 's response
Baie dankie Berdine, dit was lekker om jou te ontmoet. Ek vertrou jy het veilig gereis en is weer veilig by die huis.
Geseënde dag,
Gezina
Pauline S - Apr 2018
Overall score
Beautifully furnished and clean.
Jani M - Apr 2018
Overall score
'n Absolute juweel!
Valerie S - Feb 2018
Overall score
Friendly and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelik en rustig.
Baie vriendelike en opregte mense. Die lekkerste ontbyt. Alhoewel klein was die verblyf netjies en aangenaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dan M - Jan 2018
Overall score
Netjies, aangenaam en vriendelike ontvangs.
Madeleen D - Jan 2018
Overall score
Dit was 'n skoon, netjiese kamer met baie vriendelike gasheer/vrou en die ontbyt was besonders!
Mirna M - Dec 2017
Overall score
Regte egte Noord-Kaapse gasvryheid.
Liezel L - Dec 2017
Overall score
Lovely place with lovely people.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lieflike plek met lieflike mense.
Sal self weer daar oorslaap en dit aanbeveel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wynand D - Oct 2017
Overall score
Baie ruim, gerieflike verblyf! Baie dankie!
Anke J - Oct 2017
Overall score
Meer as genoeg.
Linda K - Sep 2017
Overall score
Warm ontvangs in ’n pragtige huis, gerieflike kamers en ontbyt wat jy nie moet mis nie.
Bennie V - Sep 2017
Overall score
Lovely stay in an old, romantic house.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike verblyf in 'n ou, romantiese huis.
Die huis het baie historiese betekenis maar die selfsorg-eenhede is agter in die erf gebou en het nie dieselfde struktuur as die woonhuis nie. Die eenheid was baie beperk maar netjies en skoon. Dit was baie volledig toegerus en die braai by die swembad was iets om te onthou.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Suzette V - Jul 2017
Overall score
Great hospitality and delicious breakfast!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese gasvryheid en heerlike ontbyt!
Ons sal hierdie verblyf vir seker aanbeveel. Ons het baie lekker gebly. Gemaklik, skoon, vriendelike eienaars en heerlike groot ontbyt!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nicolaas V - Jul 2017
Overall score
Lovely beds and warm welcome.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lieflike beddens en warm ontvangs.
Warm ontvangs, skoon en netjies, lieflike beddens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Adele K - May 2017
Overall score
Beautiful house and decor and wonderful host and hostess!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige huis en dekor en wonderlike gasheer en gasvrou!
Hierdie is werklik 'n praghuis met 'n groot geskiedenis en liefdesverhaal. Die dekor is besonders mooi en Gezina en Marcel was so gasvry! Ons het net een aand oorgebly maar ons was regtig bederf met goeie geselskap en ontbyt. Ons sal vir seker weer by Carmel Villa oorbly en kan dit definitief aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Danielle T - May 2017
Overall score
Very nice accommodation in Calvinia!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker verblyf in Calvinia!
Ons het baie lekker gebly by Carmel Villa. Die huis is pragtig en die kothuise is baie goed ingerig met alles wat jy nodig het. Dit is baie netjies en gerieflik. Gezina is 'n baie goeie gasvrou en ons sal dit definitief aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Welma P - Jan 2017
Overall score
Pleasant and nice stopover accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam en lekker oornag.
Baie lekker, vriendelike eienaars, baie akkommoderend. Baie behulpsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jan J - Jan 2017
Overall score
Had a good night's rest.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker geslaap.
Sal Carmel Villa graag aanbeveel vir watter doel ook al.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Florette V - Oct 2016
Overall score
Baie baie lekker verblyf, gashere en dorp.
Wilma F - Sep 2016
Overall score
What a positive experience!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wat 'n positiewe ervaring!
Ons is bederf met ongelooflike gasvryheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Maggie B - Aug 2016
Overall score
'n Antieke huis vol geskiedenis met gasvrye eienaars wat in al jou behoeftes wil voorsien met puik dienslewering.
Chtis C - Aug 2016
Overall score
Nice and comfy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam en gerieflik.
Het ons verblyf baie geniet - sal dit enige tyd aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Eddie & Sarah D - May 2016
Overall score
My wife and I enjoyed our stay, it was wonderful.
Read moreCarmel Villa 's response
Thank you Eddie and Sarah! It was both a pleasure and a delight to have you arrive as guests and leave as friends. You are always welcome in our home and we most sincerely hope to see you in Calvinia soon; not as visitors, but as new inhabitants of our town. We pray that your retirement plans materialise with countless blessings.
Janette D - Jul 2015
Overall score
Carmel Villa is the ideal place for a night or two - comfortable and friendly.
Darell W - Mar 2015
Overall score
Die mooiste dorpie ooit.
Rona V - Dec 2014
Overall score
Aangename verblyf.
- Capacity: 12 people
-
Check-in: 14:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: 19 Pastorie Street, Calvinia, 8190, Northern Cape
- All ages welcome