The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Carrick-A-Rede | TravelGround
+19

Carrick-A-Rede

27 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 27 reviews for Carrick-A-Rede
Cleanliness
4.4/5
Service
4.6/5
Location
4.9/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.4/5
Biance R - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Biance R
Family with young children

Goeie ligging maar swak onderhou.

Alhoewel hierdie woonstel op 'n goeie ligging is, word hierdie plek glad nie onderhou nie. Die algemene higiëne is skokkend. Ons moes die woonstel met kakkerlakke en vuil meubels deel. Die dakwaaiers is swart aangepak. Die oond en wasmasjien is buitewerking en die krane lek. Die vensterrame en handvatsels is verweer en kan nie toemaak nie. Dis 'n ope uitnodiging vir inbrekers. Ons versoek die eienaars om asb dringend herstelwerk te doen. Dis hartseer om te sien hoe so lekker woonstel so aan sy eie genade oorgelaat word. Ons sal weer hier kom kuier sodra die onderhoud gedoen is.

Carrick-A-Rede's response

Beste Biance,

Baie dankie vir jul resensie oor ons geliefde seehuisie wat reg voor op die see is met die asemrowendste onbelemmerde see uitsig wat ons graag deel met vakansiegangers soos julself, en graag met goeie afslag soos wat julle ontvang het. Hierdie seefront-ligging bring mee dat die huise voortdurend geteister word met erge roes, selfs vlekvrye staal soos by ons huisie staan nie 'n kans daarteen nie. Die sekuriteit by ons kompleks word gedurig opgeskerp, daarom weet ons dat ons vakansiegangers met gemoedsrus ontvang kan word, hoewel dit hul verantwoordelikheid bly om te alle tye paraat en versigtig te wees. Ons waardeer jul terugvoer tov die netheid en ons kan bevestig dat die nodige aandag gegee is, ongelukkig is daar geen keer indien ongevraagde plae skielik uitbroei nie, dan help slegs aggressiewe plaagbeheer. Ons doen enige tyd moeite vir ons vakansiegangers, enige ander probleme kon net so maklik opgelos word met 'n oproep, veral indien 'n belangrike stoof ingewikkeldheid veroorsaak, maar die wasmasjien gebruik was definitief nie deel van die inventaris lys beskikbaar nie. Dit is in ons almal se belang om jul met gerief so vêr moontlik te kon ontvang, daarom die gedetailleerde e-pos wat jul vooraf ontvang het met alle nodige inligting oor hierdie selfsorgeenheid. Ons waardeer jul terugvoer en glo julle het jul seevakansie baie geniet. Julle is altyd welkom, skakel gerus.

See-groete Zelna Grobbelaar

Carrick-A-Rede
Johan C - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan C
Individual traveler

Beautiful sea views.

Good location and beautiful sea views.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige uitsig oor die see.

Goeie ligging en pragtige uitsig oor die see.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carrick-A-Rede's response

Beste Johan, baie dankie, ons is baie bly julle het dit waardeer om ons stukkie "Walking on Sunshine"-seehuis te geniet.
Weet julle is altyd welkom!
See-groete,
Zelna

Carrick-A-Rede
Morne P - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Morne P
Family with young children

Maintenance please.

Carrick-A-Rede is a nice place that unfortunately no one is maintaining. Only half of the windows can open. Needs decent cutlery. The braai grill was so rusted. Make sure you take your own. The fans were full of dust including the ceilings. Clearly not cleaned for months. Still waiting for the DStv person to come and connect us. I really hope the owners can resolve this issues to make this a fantastic place, but that is up to them. Thank you anyway for the stay ─ you will not see me again.

Carrick-A-Rede's response

Dear Morne, thank you for your kind review. We respectfully acknowledge your valued review and appreciate your visit to our beloved sea house. We are grateful that the two weeks you spent over the very busy Christmas and New Year season. Take care, Zelna Grobbelaar.

Carrick-A-Rede
Catheriena S - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Catheriena S
Family with young children

Best place.

Will definitely go back, best service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beste plek.

Sal vir seker weer by hul boek, beste diens gewees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carrick-A-Rede's response

Beste Catheriena,
Baie dankie, ons is baie bly julle het dit waardeer om ons stukkie "Walking on Sunshine"-seehuis te geniet. Weet julle is altyd welkom!
See-groete
Zelna Grobbelaar

Carrick-A-Rede
Makhosazane K - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Makhosazane K
With friends

Amazing!

Our stay was absolutely amazing. The owners of the house were available anytime of the day via phone call or WhatsApp if there was anything we needed. The house is situated in an absolutely breathtaking location with peace and quiet. We didn't even want to checkout on Sunday.

Jan D - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan D
With friends

Very nice accommodation with the best stoep with a 180 degree sea view.

Wish I could own the place and retire there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker verblyf met die beste stoep met 180 grade-uitsig oor die see.

Wens ek kon die plek besit en daar aftree.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carrick-A-Rede's response

Beste Jan,

Baie dankie, ons is baie bly julle het dit waardeer om ons stukkie "walking on sunshine" seehuis te geniet.

Weet julle is altyd welkom!

See-groete,
Zelna Grobbelaar

Carrick-A-Rede
Anel E - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anel E
With friends

Soul food, breathtakingly beautiful. The view leaves you speechless!

Carrick-A-Rede is indeed a home away from home. We enjoyed it very much and with the sea view there was really nothing to complain about. Just remember once again how spoiled we are with God's beautiful creations. Thank you for opening your place to people like us.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sielskos, asemrowend mooi. Die uitsig laat jou speechless!

Carrick-A-Rede is voorwaar 'n huis weg van die huis. Ons het dit verskriklik baie daar geniet en met die see-uitsig was daar werklik niks om oor te kla nie. Net weereens herinner aan hoe bederf ons is met God se pragtige skeppings. Dankie dat jul jul plekkie oopmaak vir mense soos ons.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carrick-A-Rede's response

Baie dankie Anel, ons is baie bly julle het dit waardeer om ons stukkie "walking on sunshine"-see huis te geniet. Weet julle is altyd welkom, skakel gerus.
See-groete,
Zelna Grobbelaar

Carrick-A-Rede
Dawie S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dawie S
With spouse/partner

Wonderful location.

What more can you look for? On the sea, just the tar road separating you and the sea. Beautiful and comfortable accommodation, enough for a large family or two standard families. Will recommend it anytime, affordable, watch the whales and dolphins play off your stoep. Nice man, next time I will definitely stay longer. Thank you!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike ligging.

Wat meer kan jy soek? Op die see, net die teerpad wat jou en die see skei. Pragtige en gerieflike verblyf, genoeg slaap plek vir 'n groot gesin of twee standaard gesinne. Sal dit enige tyd aanbeveel, bekostigbaar, sien hoe die walvisse en dolfyne baljaar van jou stoep af. Lekker man, volgende keer bly ek beslis langer. Dankie julle!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carrick-A-Rede's response

Baie dankie Dawie, ons is baie bly julle het dit waardeer om ons stukkie "walking on sunshine"-see huis te geniet. Weet julle is altyd welkom, skakel gerus.
See-groete,
Zelna Grobbelaar

Carrick-A-Rede
Barbara M - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barbara M
With spouse/partner

Lovely, walking distance from the business center.

We were personally received by the agents and explained everything. Friendly and helpful. Apartment was clean and neat with beautiful sea views. Will recommend it to prospective visitors.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik, loopafstand van sakekern.

Ons was deur die agente persoonlik ontvang en alles verduidelik. Vriendelik en behulpsaam. Woonstel was skoon en netjies met pragtige see-uitsig. Sal dit aan beveel vir voornemende besoekers.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carrick-A-Rede's response

Baie dankie Barbara Mostert, Ons is baie bly julle het dit waardeer om ons stukkie "walking on sunshine"-see huis te geniet. Weet julle is altyd welkom, skakel gerus. See-groete, Zelna Grobbelaar

Carrick-A-Rede
Jacqueline C - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacqueline C
Family with young children

Was very nice and quiet.

Was quiet, safe and clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was baie lekker en rustig.

Was rustig, veilig en skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carrick-A-Rede's response

Baie dankie Jacqueline & Familie,
Ons is baie bly julle het dit waardeer om ons stukkie "walking on sunshine"-see huis te geniet. Weet julle is altyd welkom, skakel gerus.
See-groete,
Zelna Grobbelaar

Carrick-A-Rede
Chris J - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris J
Family with teenagers

Nice plekkie.

Baie lekker plek om vakansie te hou. Is net die kokkerotte in die kombuis wat 'n bietjie van 'n probleem was. Lyk my hulle het daar iewers uitgebroei, want daar was honderde kleintjies.

Carrick-A-Rede's response

Baie dankie Chris & Familie, Ons is baie bly julle het dit waardeer om ons stukkie "walking on sunshine"-see huis te geniet. Ons waardeer jul terugvoer tov die netheid en ons kan bevestig dat die nodige aandag gegee is, ongelukkig is daar geen keer indien ongevraagde plae skielik uitbroei nie, dan help slegs aggressiewe plaagbeheer. Weet julle is altyd welkom, skakel gerus. See-groete Zelna Grobbelaar

Carrick-A-Rede
Casper K - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Casper K
Family with teenagers

It is a nice area to spend your leave in.

The accommodation was nice and right at the beach. The website's service was fantastic. The owner of Carric-A-Rede nr. 1 was not helpful at all. There are a lot of things listed in the inventory that was not in the unit. The washing machine does not work. There is almost no window that can be opened. The owner's response is that we'll have to use the fan then, because they can't get the windows fixed. They recommended a laundromat where one can do your washing for R97 per 5kg, all because they can't fix their washing machine. This is quite a large amount if you are 7 people, wearing one kg of clothing per day for 6 days. I've already paid a lot of money to stay there. I would not recommend booking at Carrick-A-Rede. Thank you very much.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit is 'n baie lekker area om jou verlof te spandeer.

Die verblyf was baie lekker en op die strand. Die webtuiste se diens was fantasties. Die eienaar van Carric-A-Rede nr. 1 was glad nie behulpsaam nie. Daar is baie van die genoemde goed in die inventaris wat glad nie daar is nie. Die wasmasjien werk nie. Daar is amper geen venster wat kan oopmaak nie. Die eienaar se reaksie was dat ons maar die dakwaaiers moet gebruik, want hul kan nie die vensters laat regmaak nie en dan beveel hul 'n wassery aan waar ons R97.00 vir bondeltjie wasgoed van 5 kg moet betaal omdat hul nie wasmasjien kan laat regmaak nie. Dit is nogal 'n redelike groot bedrag as jy nou uitwerk vir 7 persone elk net een kg klere per dag vir 6 dae. Ek het alreeds baie geld betaal om daar te bly. Ek sal nie aanbeveel om by Carrick-A-Rede te boek nie. Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carrick-A-Rede's response

Baie dankie Caspar en familie, Ons is baie bly julle het dit waardeer om ons stukkieloop op sonskyn-see huis te geniet. Onvoorsiene omstandighede gebeur en ons probeer altyd ons gaste te hulp wees soos moontlik, dit is werklik ongelukkig dat 'n stukkende wasmasjien jul vakansie-gevoel so omgekrap het. Gewis was jul vakansie-hou mos nou in somertyd wat moes beteken swem- en rustyd; wasgoed doen moes jul minste bekommernis gewees het en ons vra opreg onverskoning vir die ongerief daarvan. Weet julle is altyd welkom, skakel gerus.
See-groete Kevin and Zelna Haywood

Carrick-A-Rede
Johan S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan S
With spouse/partner

Super nice.

Very quiet and safe property right across the tidal pool.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Super lekker.

Baie rustige en veilige woning reg oorkant die tidal pool.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carrick-A-Rede's response

Baie dankie Johan en familie, Ons is baie bly julle het dit waardeer om ons see huis te geniet. Weet julle is altyd welkom.

See-groete
Kevin

Carrick-A-Rede
Marié S - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Marié S
With spouse/partner

Baie gerieflik by die strand met 'n mooi uitsig.

Veiligheid kan opgeskerp word - daar was 'n inbraak by no.5 eenheid terwyl ons daar was.

Carrick-A-Rede's response

Baie dankie Sutherland Gesin, Ons is baie bly julle het dit waardeer om ons stukkie "walking on sunshine"-see huis te geniet. Ons waardeer jul terugvoer tov die sekuriteit en ons kan bevestig dat die kompleks verder beveilig is. Ongelukkig is daar geen keer indien kriminele doelgerig hul planne uitvoer nie, dan kan net paraatheid en Genade van Bo ons beskerm. Weet julle is altyd welkom, skakel gerus. See-groete Kevin & Zelna Haywood

Carrick-A-Rede
Annatjie E - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Annatjie E
Family with young children

Fantasties!

Dit is 'n baie lekker plek met als wat jy benodig en op die regte plek!

Carrick-A-Rede's response

Baie dankie Annatjie Els & Familie, Ons is baie bly julle het dit waardeer om ons stukkie "walking on sunshine"-see huis te geniet. Weet julle is altyd welkom, skakel gerus. See-groete Kevin & Zelna Haywood

Carrick-A-Rede
Valarie K - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Valarie K
Family with teenagers

Really enjoyed my stay.

If the weather was better we would have stayed longer. The beach and shops were close by and that helped a lot.

Carrick-A-Rede's response

Baie dankie Valarie. Ons is baie bly julle het dit waardeer om ons stukkie, loop op sonskyn, see huis te geniet. Weet julle is altyd welkom, skakel gerus. See groete, Kevin en Zelna Haywood.

Carrick-A-Rede
Cozette O - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Cozette O
With spouse/partner

Awesome.

Beautiful sea view. Place is neat and clean. Nice stay and did not want to go home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Awesome.

Pragtige see-uitsig. Plek netjies en skoon. Lekker gebly en wou nie huis toe gaan nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carrick-A-Rede's response

Baie dankie Rodney en Cozette. Ons is baie bly julle het dit waardeer om ons stukkie "walking on sunshine" see huis te geniet. Weet julle is altyd welkom, skakel gerus. See groete Kevin en Zelna Haywood

Carrick-A-Rede
Bianca V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Bianca V
Family with teenagers

Goeie ligging en rustige omgewing.

Pragtige ligging en plek. Net jammer dit word nie onderhou nie. Basiese goed is nie in plek nie. Stoof wou nie werk nie, moes self regmaak. Gangligte se gloeilampe werk nie. Lampe het nie gloeilampe en kragproppe aan nie. Toilette stink, geen toiletpapier. Plugs is oop. Baie kokkerotte. Deure roes en vensters kan nie oop nie. Indien die klein goedjies in plek is, is dit 'n heerlike vakansieplekkie.

Carrick-A-Rede's response

Liewe Bianca,

Baie dankie vir jul resensie oor ons geliefde seehuisie wat reg voor op die see is met die asemrowendste onbelemmerde see uitsig wat ons graag deel met vakansiegangers soos julself, en graag met goeie afslag soos wat julle ontvang het.

Hierdie seefront-ligging bring mee dat die huise voortdurend geteister word met erge roes, selfs vlekvrye staal soos by ons huisie staan nie 'n kans daarteen nie.

Ons doen enige tyd moeite vir ons vakansiegangers indien hulle ons skakel, soos in jul geval wat julle graag vroeër wou inboek vir jul kleingoed se onthalwe. Enige ander probleme kon net so maklik opgelos word met 'n oproep, veral indien 'n belangrike nuwe stoof of gloeilampe wat oornag besluit om ook vakansie te gaan hou, moeilikheid veroorsaak, die dat ons die TV situasie met jul ook telefonies bespreek het en dit uitgesorteer was voor julle opgedaag het.

Dit is in ons almal se belang om jul met gerief so vêr moontlik te kon ontvang, daarom die gedetailleerde e-pos wat jul vooraf ontvang het met alle nodige inligting oor hierdie selfsorgeenheid, insluitend skoonmaakmiddels, swartsakke en daardie belangrike toiletpapierrolle.

Ons waardeer jul terugvoer en glo julle het jul seevakansie baie geniet.

See-groete,
Carrick-A-Rede

Carrick-A-Rede
Hennie E - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie E
Family with young children

Very nice.

It's a very nice place and area. Highly recommended. Something for everyone - sea view, beach, fishing and much more.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vreeslik baie baie lekker.

Dis 'n baie lekker plek en omgewing. Sal vir enige persoon aanbeveel. Daar is iets van alles - see-uitsig, strand, visvang en nog meer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carrick-A-Rede's response

Baie dankie Hennie Els & Familie, Ons is baie bly julle het dit waardeer om ons stukkie "walking on sunshine"-see huis te geniet. Weet julle is altyd welkom, skakel gerus. See-groete Kevin & Zelna Haywood

Carrick-A-Rede
Herman W - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herman W
Family with teenagers

Super lekker met die mooiste see uitsig.

Vir die tydjie wat ons wel daar was, kan ons Carrick-A-Rede vir enigeen aanbeveel. Dis 'n tuisvoel plekkie en sal enige tyd met enige weer daar sal wil vakansie hou. Ons vakansie was ongelukkig kortgeknip deur slegte tyding vanaf ons huis, die 4 dae uit 11 dae vakansie was elke oomblik werd.

Veronica V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Veronica V
With spouse/partner

Was a relaxing weekend with the sea right by your front door.

Unbelievably nice! I'd recommend this place to anyone! We will definitely be back!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was 'n rustige week met die see reg voor jou deur!

Onbeskryflik lekker! Ek sal die plek vir almal aanbeveel! Ons sal definintief weer gaan!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carrick-A-Rede's response

Baie dankie Veronica Vorster & Familie, Ons is baie bly julle het dit waardeer om ons stukkie "walking on sunshine"-see huis te geniet. Weet julle is altyd welkom, skakel gerus. See-groete Kevin & Zelna Haywood

Carrick-A-Rede
Annarin W - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annarin W

Best vacation ever.

Best ever, we didn't even want to go home. Will definitely go there again as soon as possible.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was die lekkerste vakansie ooit.

Dit was die lekkerste vakansie ooit, ons wou glad nie huis toe nie, ons gaan definitief weer soontoe so gou as moontlik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carrick-A-Rede's response

Baie dankie Annarin Wessels & Familie,

Ons is baie bly julle het dit waardeer om ons stukkie "Walking on Sunshine"-see huis te geniet. Weet julle is altyd welkom, skakel gerus.

See-groete Kevin & Zelna Haywood

Carrick-A-Rede
Amanda S - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda S

Peaceful

Took my parents there to relax a bit and it really was lovely. Wake up, see and smell the ocean the whole day. Everything is within walking-distance and all the facilities inside to ensure that you can just relax.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig

Het my ouers geneem om te gaan rus en dit was voorwaar heerlik. Staan op, sien en ruik die see heeldag. Alles binne loop afstand en al die geriewe binne om te verseker jy kan net rus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Amelia V - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Amelia V

It was very relaxing and peaceful, everything was neat and comfortable.

Carrick-a-Rede is a wonderful place to stay. When it rains, you can still sit on the veranda and watch the sea. My husband and I love being this close to the beach and Carrick-A-Rede is an amazing place for this. Everything was neat and comfortable with a washing machine and a tumble dryer too. There is more than enough space in the main bedroom for a beg family and then there is space in the spare room for friends who want to join. Thank you, LekkeSlaap, for your help and helping to make our holiday so lovely.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie ontspannend en rustig, alles was netjies en gemaklik.

Carrick-a-Rede is vir my 'n wonderlik plekkie om te bly. Wanneer dit reën kan jy nogsteeds op die stoep sit en die see sien. Ek en my man hou daarvan om so naby die strand te wees en Carrick-A-Rede is 'n amazing plek vir dit. Alles was baie netjies en gemaklik met die wasmasjien en tuimeldroër. Daar is meer as genoeg slaapplek in die hoofslaapkamer vir 'n groot gesin en dan ook plek in die spaarkamer vir vriende of so wat saamkom. Baie dankie LekkeSlaap vir jul hulp en bydrae om ons vakansie so lekker te maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carrick-A-Rede's response

Baie dankie Amelia van Lier and familie, Ons is baie bly julle het dit waardeer om ons stukkie "walking on sunshine"- see huis te geniet. Weet julle is altyd welkom, skakel gerus. See-groete Kevin & Zelna Haywood

Carrick-A-Rede
Amanda S - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda S
With spouse/partner

Got some awesome rest, listened to the ocean.

Close to everything. Looked at the ocean from the patio throughout the day, just a quick walk across the street and your ankels are in the sea. Thanks, we enjoyed it so much.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker gerus en na die see geluister.

Lekker naby alles. Heeldag na die see kyk vanaf die stoep en stap net oor die straat en jy's in die see. Al die geriewe in die plekkie maak dat jy net kan rus. Dankie, ons het dit vreeslik geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carrick-A-Rede's response

Baie dankie Amanda Strauss & Familie, Ons is baie bly julle kom vir 'n Tweede keer om ons stukkie "Walking on Sunshine"-see huis te geniet. See-groete Kevin & Zelna Haywood

Carrick-A-Rede
Willie S - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie S
Family with teenagers

Net wat ons wou hê, waar ons dit wou hê.

Dis reg op die see met 'n fantastiese uitsig en alles in die eenheid wat ons nodig sou hê. Eenheid vir die groter familie met meer as genoeg slaapplek, al die nodige toerusting wat jy kan nodig kry, reg op die see en binne loopafstand van die swemstrand. Net 'n plesier om die eenheid te kon gebruik.

Carrick-A-Rede's response

Baie dankie Willie Smit & Familie,
Ons is baie bly julle het dit waardeer om ons stukkie "Walking on Sunshine"-see huis te geniet.
See-groete
Kevin & Zelna Haywood

Carrick-A-Rede
Jaco N - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco N
Family with young children

Dit was rustig met heerlike weer!

Sien die sterre.

was R880
From R616
per night (sleeps 8)
was R880
From R616
per night (sleeps 8)
was R880
From R616
per night (sleeps 8)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 88 Lilliecrona Boulevard, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA244f9bc5cab32042cbafd7c0c77884772eed380aa405d51b292acbd05eebbbda2bbe7ba9f6f84fb8c2a6581439acb6805d14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R880, now From R616  per night (sleeps 8) 27 5 1 5 88 Lilliecrona Boulevard Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -30.854085522919 30.382155477964
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!