Casa Milorca
Review Summary
Liezl J - Jan 2021
Overall score
Baie oulike plek en stapafstand van alles in die dorpie.
Louise W - Jan 2021
Overall score
Lovely place to stay for a night.
Jacobus D - Dec 2020
Overall score
Aanwysings was nie duidelik nie. Verdermeer is die naambord geensins opsigtelik nie.
Johan B - Dec 2020
Overall score
Beslis die moeite werd om hier te oornag.
Pierre S - Dec 2020
Overall score
Goed genoeg.
Hanlie V - Dec 2020
Overall score
Daar gebly vir Radio Khalahari Orkes se optrede in Prins Albert!
Ilse D - Dec 2020
Overall score
Oornagstop tussen die Kaap en Gauteng om vakansie op ’n hoë noot af te skop.
Johan S - Dec 2020
Overall score
Was so lekker en spesiaal. Juweel in die Karoo.
Hendriette L - Dec 2020
Overall score
Netjies en rustig.
Annabe J - Dec 2020
Overall score
Ons het heerlik gebly, alles daar wat nodig was. Gemaklik.
Robert Z - Nov 2020
Overall score
Simply the best.
Alvin M - Nov 2020
Overall score
Homely with all needs catered for.
Deon E - Nov 2020
Overall score
Goed geleë en gerieflik.
Francis N - Oct 2020
Overall score
Het 'n gastehuis verwag nie 'n selfsorg nie.
Casa Milorca's response
Baie dankie vir die terugvoering.
Ons sit nie ontbyt voor nie maar daar is ‘n tee, koffie en beskuitstasie in al die kamers, en oulike, bekostigbare plekkies binne onmiddellike loopafstand. Só is dit moontlik vir ons om die prys vir ons kamers laag te hou en dan ook plaaslike besigheidjies te kan ondersteun.
Fred R - Oct 2020
Overall score
Quiet, homely, lovely ambiance, walking distance to eateries and entertainment
Casa Milorca's response
Dear Fred, thank you so much for your feedback. We are so pleased you enjoyed Casa and we hope to see you in our beautiful Karoo town again in future!
Thank you for alerting us to the light; we will approach the neighbours about it.
Dick S - Mar 2020
Overall score
Pragtige skoon kamer met al die geriewe. Ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam.
Doreen M - Feb 2020
Overall score
Heerlik rustig. Geen TV in kamer en dit was absoluut perfek. Heerlik afgeskakel.
Graeme R - Jan 2020
Overall score
Very comfortable stay in large bedroom and en-suite within very close proximity to all the town has to offer.
Jeanni D - Jan 2020
Overall score
Netjies en vriendelik.
Paul L - Dec 2019
Overall score
Uitstekend.
Casa Milorca's response
Baie dankie vir die mooi woorde. Julle moet weer kom.
Estelle C - Dec 2019
Overall score
There is a braai and kitchen so you can make your own food.
Casa Milorca's response
Thank you for your feedback, we appreciate it.
Chloe V - Dec 2019
Overall score
Walk into town.
Casa Milorca's response
Thank you for your kind feedback. We’d love to host you again in future.
Ina O - Dec 2019
Overall score
Baie tevrede.
Casa Milorca's response
Baie dankie, Ina. Julle moet weer kom. Die Karoo wag vir julle.
Thersia C - Dec 2019
Overall score
Gerieflike, rustige verblyf met vriendelike ontvangs.
Casa Milorca's response
Baie dankie vir die mooi woorde, Thersia. Julle moet beslis weer kom.
Fouche B - Oct 2019
Overall score
We were there for a wedding, and the stay was perfect for that.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons was vir 'n troue, en die verblyf was perfek vir dit.
Die ligging van die verblyf was vir ons 100%. Ons het net een keer gery die 2 dae wat ons daar was. Die res van die tyd kon mens gemaklik enige plek waar ons wou wees stap. Die verbly was ook baie netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Casa Milorca's response
Baie dankie, Fouche. Ons waardeer jul terugvoering.
Natasha B - Oct 2019
Overall score
We had a very nice stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het vreeslik lekker gebly.
\Baie lekker verblyf! Ons sal weer gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Casa Milorca's response
Baie dankie, Natasha. Ons waardeer julle ondersteuning. Die Karoo wag vir julle!
Colleen S - Oct 2019
Overall score
Heerlike warm ontvangs!
Casa Milorca's response
Baie Dankie dat julle vir Casa Milorca én Prins Albert gekies het! Ons waardeer julle ondersteuning en hoop julle kom kuier weer.
Tutu - Sep 2019
Overall score
The perfect spot in Prince Albert.
Casa Milorca's response
Dear Tutu,
Thank you so much for the excellent feedback. We are grateful and hope you will return to Casa Milorca, and Prince Albert, to visit us again in future!
Alet M - Sep 2019
Overall score
We were welcomed by Estelle and immediately felt at home. Everything we needed was there.
Casa Milorca's response
Thanks so much, Alet. We really appreciate the feedback and look forward to hosting you at Casa Milorca again in future!
David M - Sep 2019
Overall score
A lovely home in Prince Albert.
Casa Milorca's response
Thanks so much for choosing Casa Milorca. We would love to welcome you again in future.
Franscois C - Jul 2019
Overall score
Excellent accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende verblyf.
Ons was baie gasvry ontvang en het baie lekker gebly. Ek sou tog voorstel dat daar 'n spieël in die slaap/woonvertrek aangebring word ten einde dit te vergemaklik om hare te kan blaas. Verder sou 'n TV 'n aanwins wees en behoort dit so aangedui te word in die omskrywing dat daar geen TV is nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Casa Milorca's response
Hi Franscois, Dankie vir die voorstelle en dat julle vir Casa Milorca gekies net.
Ons waardeer!
Patricia B - Jul 2019
Overall score
Gerieflik, skoon en netjies.
Casa Milorca's response
Baie dankie dat julle kom bly het. Ons waardeer die terugvoering!
Cathleen H - Jun 2019
Overall score
Baie aangenaam.
Casa Milorca's response
Baie dankie vir die mooi woorde!
Ons is so bly julle het dit geniet en ons hoop julle kom kuier weer.
David Pierre D - May 2019
Overall score
Pleasant experience.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangename ervaring.
Ons is vriendelik ontvang. Goed ingelig en die akkommodasie was ruim en gerieflik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Casa Milorca's response
Baie dankie dat julle vir Casa Milorca gekies her.
Kom asseblief weer!
Erik E - May 2019
Overall score
Very reasonable and good location, parking behind gates.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie billik en goeie ligging, parkering agter hekke.
Kan die plek werklik aanbeveel. Hulle sien my beslis weer!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Casa Milorca's response
Baie dankie, Erik, vir die mooi woorde en dat julle vir Casa Milorca gekies het. Niks kan ons blyer maak as dat julle julle tydjie op Prins Albert geniet het nie!
Thea L - May 2019
Overall score
Absoluut wonderlik!
Casa Milorca's response
Baie dankie, Thea. Ons is so bly julle het dit geniet en ons hoop julle kom kuier weer op ons mooi dorpie!
Lorraine B - Apr 2019
Overall score
Picture Perfect! Binne en buite.
Casa Milorca's response
Baie dankie vir die terugvoer, ons is bly julle het dit geniet! Prins Albert is inderdaad sekere tye van die jaar baie bedrywig.
Alles wat mooi is - die Karoo wag vir julle!
Hendi W - Apr 2019
Overall score
Lieflike Karoo gasvryheid op sy beste!
Casa Milorca's response
Liewe Hendi, ons is so dankbaar vir die mooi woorde. Baie dankie dat julle vir Casa Milorca gekies het! Ons hoop julle kom kuier eendag weer op ons mooi dorpie.
Alison M - Mar 2019
Overall score
It was simply amazing. It had everything we needed and more.
Casa Milorca's response
Dear Alison,
Thank you so much for the kind words, which mean the world to us! We would love to host you at Casa Milorca again in future.
Ben J - Mar 2019
Overall score
Rustige en stil battery-laaiende verblyf!
Casa Milorca's response
Baie dankie, Ben. Ons wardeer die terugvoering. Ons hoop ons sien julle weer op pragtige Prins Albert!
Jacques T - Feb 2019
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend.
Ons het ons verblyf baie geniet. Die kamer was ruim en baie netjies. Ons het die swembad en braai geriewe baie geniet. Dit het eerder gevoel of ons in 'n klein Spaanse villa tuisgegaan het as in 'n Karoo-dorpie. Ons was aangenaam verras.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Casa Milorca's response
Ons is só bly julle het dit geniet en verwelkom julle enige tyd terug. Julle was droom gaste wat regtig uit julle pad gegaan het om ons dorpie te verken en te ondersteun. Baie dankie.
Leandra R - Feb 2019
Overall score
Pleasant, affordable and clean, beautiful and old world.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam, bekostigbaar en skoon, pragtig en ou wêrelds.
Lekker cosy plekkie. Sal enige tyd weer daar gaan bly, alhoewel 'n TV lekker sou wees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Casa Milorca's response
Baie dankie Leandra. Ons sien uit daarna om julle eendag weer te verwelkom.
Gerhard S - Feb 2019
Overall score
We were overwhelmed with the friendly and considerate help and we enjoyed our stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons is oorval met vriendelike en bedagsame hulp en het heerlik oorgebly.
Louise het ons vooraf gekontak om seker te maak ons verblyf loop glad en het aanbevelings gemaak om ons verblyf meer aangenaam te maak. Estelle het ons by die hek ingewag en kon ons verder help met interessante plekke om te besoek. Beter gasvryheid kan mens nie voor vra nie. Die kamer was baie ruim en gerieflik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Casa Milorca's response
Liewe Gerhard, ons is so dankbaar vir die mooi terugvoering. Ons hoop ons sien julle eendag weer op Prins Albert, julle is enige tyd welkom!
Baie groete,
Louise en Salvelio
Dawid D - Jan 2019
Overall score
Nice stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker gebly.
Gasvrye ontvangs en verduidelik alles.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Casa Milorca's response
Baie dankie Dawid, ons waardeer die terugvoering!
Caroline S - Jan 2019
Overall score
Lovely private cottage.
Casa Milorca's response
Thanks so much for the review and for having chosen Casa Milorca. The cellphone tower being down was unfortunately out of our hands, but we now have a contingency plan in place should it happen again. We’re so pleased you enjoyed your time in Prince Albert and would love to host you again. All the best for an exciting and happy 2019!
Diana H - Jan 2019
Overall score
The loveliest surprise ever!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die heerlikste verrassing ooit!
Liewe eienaars en kontakpersoon, pragtige interieurs, huislik en goed versorg. Goed en bedagsaam toegerus. Ons het bederf gevoel van die bespreking af, ons ontvangs by die huis, die onbevange oorvloed wat gebied word en die heerlike, luukse huislikheid. Baie dankie, ek sal dit vir almal aanbeveel en vir seker weer daar wil uitkom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Casa Milorca's response
Liewe Diana, baie dankie vir die pragtige terugvoering oor Casa Milorca. Ons is só bly julle het julle tydjie op die dorp geniet en gehou van ons plekkie in Markstraat. Ons sal julle so graag weer in die toekoms wil huisves. Alles wat mooi is vir die nuwejaar!
Ella D - Jan 2019
Overall score
Vriendelike, gerieflike verblyf.
George D - Dec 2018
Overall score
It was a nice experience to stay at Casa Milorca. You feel "at home" when you enter the beautiful house and especially the linen invited us to have a rest.
Casa Milorca's response
We appreciate the kind feedback, George, and hope you will revisit Prince Albert and Casa Milorca one day.
Shirley O - Dec 2018
Overall score
Warm welcome!
Casa Milorca's response
Thank you for the feedback, Shirley. We appreciate it and always strive to improve. We look forward to seeing you in Prince Albert again.
Esther T - Dec 2018
Overall score
Modern, gasvry.
Casa Milorca's response
Hi Esther, ons is so bly julle het lekker by Casa Milorca gekuier. Ons waardeer die mooi terugvoering en hoop julle het ‘n opwindende en gelukkige jaar vorentoe!
Claus M - Dec 2018
Overall score
Baie lekker gebly hier.
Casa Milorca's response
Baie dankie, Claus, ons waardeer wonderlike gaste soos julle en hoop ons sien julle weer in die toekoms!
Louise and Salvelio
Yvonne S - Dec 2018
Overall score
Loved the air con and the splash pool.
Casa Milorca's response
Thanks so much for your recent feedback, Yvonne, and thank you, also, for having been such wonderful guests!
Anthony H - Nov 2018
Overall score
Superb accommodation in the beautiful Karoo town of Prince Albert.
Casa Milorca's response
Dear Anthony, we are SO pleased you enjoyed your recent stay at Casa Milorca. We would love to host you and again some time.
Hasta pronto!
Louise y Salvelio
Isabelle T - Nov 2018
Overall score
Lovely stay in Prince Albert - 1 night was too short.
Read moreCasa Milorca's response
Dear Isabelle,
Thank you for the wonderful feedback. We are so pleased you had a good stay, and hope to see you back at Casa Milorca and Prince Albert soon. We are waiting for you!
Best regards,
Louise & Salvelio
Liz F - Nov 2018
Overall score
Pragtige eenheid. Waarde vir geld.
Casa Milorca's response
Liewe Liz,
Baie dankie vir die goeie terugvoering wat julle onlangs gelewer het oor Casa Milorca. Julle was wonderlike gaste. Ons hoop julle kom kuier weer binnekort!
Louise & Salvelio
Francois K - Oct 2018
Overall score
It's the perfect home and place to spend a relaxing weekend away. We loved the house, fully equipped, one could not wish for more. Estelle was very helpful.
Casa Milorca's response
Dear Francois,
Thank you so much for the lovely feedback you gave us about Casa Milorca, our little getaway in Prince Albert. We are so pleased you had an enjoyable stay and would love to welcome you two back again in the future. We have also conveyed your kind words to Estelle.
Kind regards,
Louise & Salvelio
Anel R - Oct 2018
Overall score
Very comfortable and central.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gemaklik en lekker sentraal.
Dit was heerlike verblyf wat baie gemaklik is, veral as jy saam met vriende reis. Die ontvangs was baie vriendelik en ons het welkom gevoel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Casa Milorca's response
Liewe Anel,
Ons wil julle bedank vir die pragtige terugvoering wat julle onlangs gelewer het oor Casa Milorca. Ons hoop ons sien julle weer binnekort op Prins Albert!
Louise & Salvelio
Engela W - Sep 2018
Overall score
Soveel meer as wat verwag was. Absoluut stunning verblyf.
Casa Milorca's response
Liewe Engela,
Ons is so in ons skik met die goeie terugvoering wat julle onlangs gelewer het oor Casa Milorca! Ons waardeer dit en hoop ons kan julle weer in die toekoms verwelkom.
Louise & Salvelio
Charl T - Sep 2018
Overall score
Uitstekende diens en volledige fasiliteite.
Casa Milorca's response
Baie dankie vir die mooi terugvoering oor Casa Milorca. Ons waardeer dit opreg en hoop ons sien julle weer in die nuwejaar!
Louise & Salvelio
Eric D - Aug 2018
Overall score
The best.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die beste.
Sal dit enige tyd aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Casa Milorca's response
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering oor Casa Milorca, Eric. Ons waardeer dit baie en hoop ons sien julle weer in die toekoms. Prins Albert wag vir julle!
Louise & Salvelio
Gail H - Aug 2018
Overall score
Very welcoming and pretty guest house.
Casa Milorca's response
Dear Gail,
Thank you for your kind words posted about Casa Milorca, Prince Albert, recently. We are so pleased you enjoyed your stay and would love to welcome you back in future.
Kind regards,
Louise & Salvelio
Henriette R - Jul 2018
Overall score
Tuis gevoel met gerieflike huis en mooi om ons.
Casa Milorca's response
Baie dankie vir die mooi terugvoering oor Casa Milorca, Henriette. Ons waardeer dit só en hoop ons sien julle weer in die nuwejaar!
Louise & Salvelio
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 67 Market Street, Prince Albert, 6930, Western Cape
- No children under 14