CasaBac
Review Summary
Carle M - Oct 2020
Overall score
Beslis waarde vir geld, uitstekende ligging en area is baie veilig.
Joey D - Mar 2020
Overall score
The best, fastest and friendliest service.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Die beste, flinkste en vriendelikste diens.
Tanya is die beste gasvrou wat daar kan wees. Sy kan nie genoeg vir 'n mens doen om jou verblyf die beste te maak nie. Sy is akkommoderend en neem inisiatief by elke omstandigheid wat hom voordoen. Jy is nie net nog 'n gas nie, maar daar word werklik na jou en jou omstandighede omgesien. Die netheid, veral die linne, is so verfrissend! Jy voel veilig en is in die beste hande. Dit is rustig en vreedsaam om daar te bly. Wonderlike blyplek!!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kevin C - Feb 2020
Overall score
Alles beskikbaar, net wat ons nodig gehad het.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Everything available, just what we needed.
Lovely evening.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Thelma L - Feb 2020
Overall score
Pragtige, netjiese, stylvolle blyplek. Gawe gasvrou wat jou persoonlik verwelkom. Stil en rustig. Vir seker waarde vir geld en rustige gemoedsrus.
CasaBac's response
Dankie vir die resensie, Thelma. Julle is enige tyd weer welkom.
Willie G - Feb 2020
Overall score
Top quality accommodation with high quality service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Top gehalte-akkommodasie met diens van hoë gehalte.
Akkommodasie van bostaande gehalte, die fyn detail is ongelooflik en die gasvryheid spreek boekdele. Sal CasaBac ten sterkste aanbeveel vir enige reisiger. Tanya het ons so welkom laat voel, alles in fyn detail beskryf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sandra N - Feb 2020
Overall score
Neat and safe.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies en veilig.
Beligting kan aandag geniet. Moeilik om in die aand te sien.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Angie V - Feb 2020
Overall score
Comfortable! Clean! Comfortable! Friendly Value for money!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik! Skoon! Gemaklik! Vriendelik! Waarde vir geld!
Tanya het ons met ope arms verwelkom. Baie vriendelik. Waarde vir geld. Spacious, veilig en sommer net 'n baie lekker plek om te bly. Sal dit beslis aanbeveel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Janadre J - Jan 2020
Overall score
Fantasties.
Anton E - Jan 2020
Overall score
Comfortable and affordable.
Ryno B - Nov 2019
Overall score
Clean, neat, exactly like advertisement. Can definitely recommend.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon, netjies, presies soos advertensie. Kan beslis aanbeveel.
Buurt baie veilig en netjies. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Eenheid presies soos advertensie. Kan verblyf beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ida B - Nov 2019
Overall score
Comfortable, spacious and safe.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik, ruim en veilig.
Alles wat jy nodig het vir 'n paar dae oornag. Almal baie vriendelik en voel sommer tuis. Sal weer daar oornag in die toekoms.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cindy N - Nov 2019
Overall score
Safe and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Veilig en gerieflik.
Ons het baie lekker gebly by CasaBac. Dit is baie rustig en veilig en ons sal beslis weer daar gaan bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
CasaBac's response
Baie dankie, Cindy. Ons hoop alles het goed gegaan met die afspraak.
Groete
Tanya
Maureen D - Oct 2019
Overall score
Tanya was very friendly and super helpful.
CasaBac's response
Maureen,
It was a pleasure having you for the week.
Good luck with your trip.
Tanya
Eva M - Oct 2019
Overall score
CasaBac is situated in a secure place, the host is friendly and most welcoming! I felt comfortable, relaxed and safe.
CasaBac's response
Eva,
Thank you for your review. We hope to see you again.
CasaBac
Ina D - Aug 2019
Overall score
Pleasant, safe, neat and fully equipped for our needs.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam, veilig, netjies en volledig in ons behoeftes voorsien.
Ons is vriendelik ontvang en het baie lekker tuisgegaan. Die geriewe was vir ons behoeftes in die kol.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Thea J - Aug 2019
Overall score
Dit is beslis 'n waarde vir geld verblyf.
CasaBac's response
Baie dankie Thea,
Dit was n plesier om julle te ontvang!
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: 385 Anton Van Niekerk Drive, Faerie Glen, 0043, Gauteng
- All ages welcome