Cathy's Guest House
Review Summary
Dylan E - Jan 2022
Overall score
Baie lekker geslaap dankie!
Cathy's Guest House 's response
Baie dankie vir jou kommentaar Dylan.
Ons waardeer dit baie.
Beste Groete
Leon & Anny
Debra O - Oct 2021
Overall score
Quaint stay.
Cathy's Guest House 's response
Thank you Debra,
It was lovely to welcome you at our establishment.
The shower is fixed as promised.
Hope to see you again.
Kind Regards
Anny and Leon
Corlia B - May 2021
Overall score
Peaceful, friendly and very helpful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig, vriendelik en baie behulpsaam.
Heerlik gebly en geslaap Sal beslis weer daar gaan kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cathy's Guest House 's response
Was lekker om jou hier te kon huisves.
Eve B - Mar 2021
Overall score
Baie welkom en soos ons eie huis gevoel.
Kobus C - Jan 2021
Overall score
Goeie halfpadstop.
Cathy's Guest House 's response
Dit was lekker om julle hier te kon he.
Groetnis
Sarie J - Aug 2020
Overall score
Beste gastehuis om troeteldiere saam te neem.
Adel B - Dec 2019
Overall score
Nie wat ek verwag het nie.
Cathy's Guest House 's response
Dankie vir jou resensie, Adel. Ek weet nie eintlik wat jy verwag het nie. Julle het 'n lugverkoeler gehad, 'n swembad, skoon en netjiese kamer, tuin, stoep en veilige parkering. Ons ook was verwelkomend.
Wendy H - Dec 2019
Overall score
Welcome stopover, clean and comfortable.
Cathy's Guest House 's response
Thank you Wendy. It was lovely to have you.
Frankie D - Dec 2019
Overall score
Very good value for money, very comfortable.
Koos B - Dec 2019
Overall score
Baie mooi en gerieflik.
Cathy's Guest House 's response
Baie dankie Koos vir julle vriendelikheid.
Dirk T - Dec 2019
Overall score
Aangenaam
Alta V - Dec 2019
Overall score
Hospitable and helpful for a pleasant overnight stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gasvry en behulpsaam vir 'n aangename oornagverblyf.
Gastehuis was maklik om te vind end die ontvangs was gasvry en vinnig. Die kamer is gerieflik end netheid was opmerklik. Ek het met my kat gereis en daar was geen problem om hom in die kamer te laat bly nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Reinette H - Nov 2019
Overall score
We had a good night's rest, friendly host.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het lekker geslaap, vriendelike gasheer.
Dit is 'n goeie plek om te oornag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Harold C - Oct 2019
Overall score
A comfortable, spotless, friendly guesthouse providing excellent value for money.
Izak G - Sep 2019
Overall score
Pragtige "old world charm".
Liesl N - Dec 2018
Overall score
Lekker rustig.
Shelly F - Dec 2018
Overall score
Wonderful overnight stay!
Cathy's Guest House 's response
Thank you Shelly, everything of the best for the new year.
Leon and Cathy
Kim D - Dec 2018
Overall score
Suitable for a one night stop over.
Cathy's Guest House 's response
Thank you Kim,
We appreciate your possitive response.
Everything of the best for the festive season. Be safe on your trips.
Kind Regards
Anny
Justin V - Sep 2018
Overall score
Very cozy room and the owners are wonderful and very friendly.
Cathy's Guest House 's response
Dear Justin,
Thank you for your positive comment. It was a pleasure to accommodate you.
Best wishes,
Anny
Lorene E - Aug 2018
Overall score
Skoon en netjiese verblyf. Vriendelike gasvrou Annie en behulpsaam.
Cathy's Guest House 's response
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer Lorene.
Groete,
Anny
Monica D - Jul 2018
Overall score
Bekostigbaar.
Ilse V - Apr 2018
Overall score
Welcoming and convenient room.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gasvry en gerieflike kamer.
Vir oornag is dit ideaal, want dit is sentraal geleë. Ons is baie vriendelik ontvang en het ’n gerieflike kamer gehad. Ons hond was ook welkom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cathy's Guest House 's response
Baie dankie vir julle opbouede kommentaar.
Ek hoop om julle weer te kan ontvang met 'n ander geleentheid.
Groete
Anny
Elrida E - Mar 2018
Overall score
Heerlik en gemaklik.
Cathy's Guest House 's response
Baie dankie vir jou wonderlike kommentaar, Elrida. Dit is so lekker om gelukkige gaste te kan ontvang.
Groete,
Anny
Christene M - Feb 2018
Overall score
Gerieflik, skoon, vrolik, eksentriek en huislik.
Read moreCathy's Guest House 's response
Hello Christene
Baie dankie vir jou resensie. Ek wil net onder jou aandag bring dat my gastehuis nie 'n selfsorg eenheid is nie. Skottelgoed word deur ons self gedoen. Daarom dat daar nie geriewe vir skottelgoed in die kamers is nie.
Badkamer matjies is vol kieme omdat dit nie elke dag gewas kan word nie daarom word daar handdoeke beskikbaar gestel om by die bad te sit.
Seep word verskaf in die botteltjies wat op die wasbakke geplaas word.
Groete
Anny
Wendy M - Feb 2017
Overall score
Quirky, clean and comfortable.
Cathy's Guest House 's response
Hello Wendy,
Thank you for your positive comment.
We appreciate it extremely much.
Kind Regards,
Cathy's Guesthouse
Cradock
Cathy's Team
Cornelis H - Feb 2017
Overall score
Horrible bed and cockroaches.
Cathy's Guest House 's response
My dear wonderful customer,
I am sorry that u did not enjoy your stay.
I do not have a u-shaped bed or cockroaches in my -house,
I hope you will visit us again.
Anny
Riana V - Jan 2017
Overall score
Vriendelike en skoon verblyf.
Koos J - May 2016
Overall score
Pragtige ou huis met rustige atmosfeer en mooi tuin.
Cathy's Guest House 's response
Baie dankie vir die kommentaar. Borde ens. is op aanvraag en ons sal verseker die matras vervang.
Vriendelike groete
Cathy se span
Kevin C - May 2016
Overall score
Vriendelike en hartlike ontvangs en die mense was baie behulpsaam. Baie dankie.
Cathy's Guest House 's response
Dit was net 'n plesier.
Julle is baie welkom.
Vriendelike Groete,
Cathy se span
- Capacity: 12 people
-
Check-in: 13:00 to 23:00
Check-out: 10:00 - Address: 106 Cawood Street, Cradock, 5880, Eastern Cape
- All ages welcome