The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Cellar1947 | TravelGround
+21

Cellar1947

17 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 17 reviews for Cellar1947
Cleanliness
4.9/5
Service
5.0/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Yvonne M - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Yvonne M
With friends

Baie rustige omgewing.

Pragtig ingerig met detail vir gerief. Ons het vreeslik lekker ontspan in die swembad/Jacuzzi, die aande om die vuur was die hoogte punt. Gasheer Braam is baie behulpsaam en vriendelik asook die buurplaas. Enigste negatief van Cellar 1947, dit benodig 'n groter yskas asb. Daar is 'n groot verskeidenheid van wynplase en restaurante in die omgewing om te verken. Robertson en omgewing bied werklik baie.

Lesley-ann C - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lesley-ann C
With friends

Amazing location.

Loved the peace and quiet. Amazing for a romantic getaway or to spend with friends.

Masoodh H - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Masoodh H
With spouse/partner

Absolutely amazing.

We had the pleasure of staying at the Cellar1947 for two days and found the place to be absolutely worth every cent. The views are to die for and breath-taking. We felt rejuvenated and ready to take on the world. Will definitely recommend this gem to all our friends and will definitely be back soon.

Abri E - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Abri E
With spouse/partner

Ongelooflike ervaring waar ou en nuwe wêreld mekaar ontmoet!

Die herbou van die kelder tot prima akkommodasie is met soveel styl gedoen.

Dalene K - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dalene K
Family with young children

Ontspanning in skoonheid.

Pragtige gerestoureerde wynkelder omskep in 'n tweeslaapkamerhuis omring deur berge, blomme en groen gras. Dis toegerus met als wat jy nodig het. Silwerskoon en modern. Die swembad is baie welkom in die warm gedeelte van die Kaap. Braam was 'n uitstekende gasheer en het ons selfs gewys hoe lyk die pragtige blomme waarmee hulle boer. Dis die perfekte wegbreekplek.

Chantelle S - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantelle S
With spouse/partner

Amazing naweek!

Wat 'n super spesiale plek! Hoogs aan te beveel!

Esmé J - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esmé J
With friends

Luukse lafenis.

Die foto's spreek vanself dat Cellar1947 'n pragtige plek is, maar dis die fyner besonderhede wat dit 'n absolute juweel maak. Braam het ons hartlik ontvang; die springbokkies en Alpaca was 'n wonderlike verrassing en die vars blomme in elke vertrek het die kroon gespan op 'n onvergeetlike naweek.

Cher T - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cher T
With spouse/partner

Beautiful place. Everything you need with the surroundings as an added bonus. Fred the Alpaca was also a good 2nd host.

Can’t wait to have the opportunity to return again. I highly recommend this gem to anyone. Braam is a brilliant host.

Anastatia D - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anastatia D
With friends

Had a awesome weekend!!

The accommodation was something unique and was absolutely beautiful. From having wood for a braai to bath robes and towels, worth every cent! The place was clean and the host Braam was fantastic. Would definitely recommend going, wished we could have stayed longer!

Marinda R - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marinda R
With spouse/partner

Baie mooi uitsig, Cellar is ryk aan geskiedenis. Vol verrassings!

Braam het ons vriendelik ontvang en die geskiedenis van Cellar 1947 met ons gedeel. Pragtige uitsig op die berge. Cellar beskik oor alles wat jy benodig. Die hele huis is pragtig toegerus en gemeubileer met nuut en oud. Vol verrassings. Sal beslis weer gaan kuier!

Altus S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Altus S
With friends

Ongelooflik - die nuwe standaard.

Ek weet regtig nie hoe ek ooit aan enige, en ek bedoel énige ander selfsorgverblyfsopsies gewoond sal kan raak nie. Die gasheer se passie vir die projek wat hy in detail met oorgawe met jou deel is prysenswaardig. Die foto's spreek vanself maar sjoe, die ondergrondse kelder is 'n totale aanwins! Ek verwys mense links en regs na Cellar1947 en sal keer op keer teruggaan. Dit is totale waarde vir geld vir 'n plek wat 4 huisves. Ek wil net weet hoekom het die ontwikkelaars nie nog 6 of 7 sulke eenhede gebou nie? Maar tog sou dit ook wegvat van die uniekheid van hierdie smarag van 'n wegbreek. Wow!

Daniel W - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daniel W
With friends

Beautiful and cozy.

The Cellar has a well thought out and beautiful design. The story of how it was built just adds to it's charm. We were warmly welcomed with the indoor fireplace already burning and the jacuzzi turned on. The below ground cellar is very cool.

Landseer C - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Landseer C
With spouse/partner

'n Wegbreek in 'n unieke setting met rustigheid om jou.

Die ligging is ver genoeg uit die dorp, maar naby genoeg vir gerief. Braam en Riaan is vriendelik, behulpsaam en maak die arriveer professioneel. Die eiendom is goed ontwerp, met fyn detail rondom die karakter van die "ou" gebou. Die fasiliteite is voldoende, vir 'n lekker winterverblyf. In opsomming is dit 'n goeie wegbreek van die stad, kinders kan bal speel, swem, fietsry en net baljaar of as 'n couple kan jy net ontspan, boeklees, wyn drink en in die verwarmde swembad sit en ontspan.

Daneele C - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daneele C
Family with young children

Ongelooflike naweek in die mooiste vallei met so baie nostalgie en geskiedenis. Wat 'n ervaring!

Braam is 'n ongelooflike gasheer, wat ons so tuis laat voel het. Die huis Cellar 1947 is 'n ongelooflike mooi en gerieflike plek met sy wyn kelder en wyn wat beskikbaar is vir die gaste teen 'n minimale bedrag. Die braaigeriewe asook die swembad alles 5-ster. Die springbokkies en bloukraanvoëls rondom die huis rond die pragtige prentjie af. Maar die binnekant van die huis is 'n wonderlike belewenis met vars blomme in elke vertrek tot die badkamers. Dan is daar natuurlik ook die TV wat verskeie kanale bied. Braam julle het julle werklikwaar oortref met 'n stukkie geskiedenis en 'n rus-vir-die-siel-omgewing geskep! Wel gedaan, 'n uitsonderlike plekkie sowaar!

Ruzaan S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruzaan S
With friends

Absolutely amazing house with such great history!

We stayed at Cellar 1947 with friends for 2 nights. The property is beautiful with rich history. Amazing views and so much to do with the kids in the area! I can highly recommend this venue!

Jeme P - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeme P
With spouse/partner

Droomhuis!

Luuks, netjies en stylvol. Ongelooflike sonsondergang met die perfekste slaapkamer vir wakkerword!

Tarynne C - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tarynne C
With spouse/partner

Everything you need to get away.

Beautiful set up, great getaway to escape reality.

From R2 900
per night (sleeps 4)
From R2 900
per night (sleeps 4)
From R2 900
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Roodehoogte Farm, Robertson, 6705, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0e41cd6393bde03994e473b2ef84df2b7d875aed5b455c43aa12ab40e31447894fc69de3e1261ddb544efe1123250c1088e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 900  per night (sleeps 4) 17 5 1 5 Roodehoogte Farm Robertson 6705 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.795879 19.90424
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!